|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 704
21/06/2018
|
Krities Afrikaans
|
Kat se blad
’n Versameling stuitige strokies deur Philip de Vos en Piet Grobler wat die wildste, stoutste verwagtinge oortref. Dit het oorspronklik telkens op De Kat se agterblad verskyn. Philip de Vos is ’n bekroonde skrywer, fotograaf en versiemaker van formaat. As kind wou hy dolgraag sirkusnar word – en vandag laat hy met die humor in sy werk ’n ieder en ’n elk glimlag. Piet Grobler is ’n bekroonde illustreerder wat met sy kunswerke stories vertel. Hy het al meer as 80 boeke geïllustreer en illustrasiewerk vir verskeie tydskrifte en koerante gedoen.
Skrywer: Philip de Vos en Piet Grobler
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485308065
Prys:
R170
|
 |
|
 |
WhatsApp en die onderwys? Die sosiale media tot die redding!
Estelle Kruger, Christa van Staden
Onderhoude
"Ek glo dat aanlynleeromgewings leer effektiewer ondersteun omdat die presiese inhoud van gesprekke outomaties geberg word om sinchroniese en asinchroniese deelname aan gesprekke moontlik te maak."
|
 |
Ashwin Willemse: nog is het einde niet?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Willemse se keuse om nie deel te neem aan die proses nie word nou uit alle oorde gekritiseer. Dit beteken hy’t goed geweet hy het nie ’n saak nie, word gesê. Maar is dit regtig so eenvoudig?"
|
 |
Binding the nation through language diversity: A challenge to a new president
Hermann Giliomee
Seminare en essays
"Mr Ramaphosa’s call, 'Send me', has made us perk up our ears. Nothing will ensure the wholehearted co-operation of the Afrikaans-speaking community with his presidency more than offering a fixed, secure and sustainable place for Afrikaans at both school and university level."
|
 |
Die Oudgriekse musiek en musieklewe (deel 1)
Gerrit van Wyk Kruger
Seminare en essays
"Musiek het ’n uiters integrale rol gespeel in die Oudgriekse samelewing, in hul dramaskrywing (tragies én komies), by byna al hulle feesgeleenthede, en ook in hulle private lewe. Musiek het as ’n basiese vereiste gegeld by die Oudgriekse opvoeding."
|
 |
WhatAbout-ism (ja, maar wat van ...)
Mercy Kannemeyer
Menings
"Is dit oor ons bestaansangs? Of omdat ons te vinnig aanstoot neem? Of is dit omdat ons voel die media dek nie genoeg kwessies van dit wat vir ons belangrik is nie? Of het ons bloot net nie genoeg insig tot ander se geleefde ervaringe nie?"
|
 |
In memoriam: Cecile Cilliers (1933–2018)
Martie Retief-Meiring
In memoriam
"Hoekom was Cecile spesiaal? Omdat sy so absoluut mens was. Van haar intellektuele werk tot haar welsynswerk, tot haar geestelike werk, was sy merkwaardig."
|
 |
Uit die argief: Die ou vrou en die priester deur Cecile Cilliers: ’n resensie
Martie Retief-Meiring
Resensies
"Veel gewag word gemaak van die sg ouderdom in Cilliers se versameling. Immers het sy dit op 84 geskryf. Maar dis ’n fout om verhale van verweer, verdriet, verslaenheid – kenmerke van die ouderdom – te verwag. Daarvoor is Cilliers te veel van ’n woordskilder, ’n eerlike ondersoeker na die twyfel, woede, oneerlikheid van ’n bestaan."
|
 |
Resensie as afskeid
Crito
Blogs
"Jy weet dat dit die laaste keer was wat Cilliers, ’n boekeliefhebber van faam, met boeklesers praat." |
 |
Persvrystelling: Media24 Boeke-pryse vir 2018 bekend
LitNet
Boeke en skrywers
"Die veelbekroonde skrywers Eben Venter en Marlene van Niekerk en die ondersoekende joernalis Jacques Pauw is onder die wenners van die 2018 Media24 Boeke-pryse wat op Donderdag 14 Junie in Kaapstad bekend gemaak is."
|
 |
Elisabeth Eybers-prys 2018: Wenner- en kortlysmotiverings
LitNet
Boeke en skrywers
Media24 Boeke-pryse: Die Elisabeth Eybers-prys vir Afrikaanse en Engelse poësie is vanjaar aan Marlene van Niekerk vir In die stille agterkamer toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.
|
 |
WA Hofmeyr-prys 2018: Wenner- en kortlysmotiverings
LitNet
Boeke en skrywers
Media24 Boeke-pryse: Die WA Hofmeyr-prys vir Afrikaanse fiksie is vanjaar aan Eben Venter vir Groen soos die hemel daarbo toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.
|
 |
Recht Malan Prize 2018: Winner and shortlist motivations
LitNet
Books and writers
Media24 Books Literary Prizes: The Recht Malan Prize for Nonfiction was awarded to Jacques Pauw for The President's Keepers. Read the motivations for the winning book as well as the other finalists.
|
 |
Winging it by Joanne Jowell: a review
Karina Magdalena Szczurek
Books and writers
"Winging it illuminates the entire undertaking of what an egg donation, IVF, surrogacy, and solo parenting entails. None of it is for the faint-hearted."
|
 |
DF Malherbe (1881–1969)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Daar lê ’n waas van aantreklike weemoed oor verre herinneringe. Dit is asof die tydafstand daaraan ’n wyding verleen, wat buite bereik is van die nugterheid; asof die skynbaar kleinlik en nuttelose tog ligtende skakels word in die ketting van geordende momente; asof Voor en Na noodwendig so moet gewees het en nie anders nie." Lees oor DF Malherbe se lewe en werk.
|
 |
Leeskringe in Suid-Afrika: 2018-jaarprogramme en -inligting
LitNet
Leeskringe
Van Barrydale tot Bethlehem, van Bultfontein tot Bellville – hier is 69 leeskringe! Stel jy belang in leeskringbesprekings van nuwe boeke? Wil jy graag by ’n leeskring aansluit? Hier is al die inligting en jaarprogramme vir 2018.
|
 |
Ys deur Rudie van Rensburg: ’n resensie
Elzette Steenkamp
Resensies
"Wat van Ys ’n uitstekende speurverhaal maak, is egter Van Rensburg se vermoë om fyn verwikkelde verhaallyne, komplekse karakters en vlymskerp sosiale kommentaar te verweef in ’n roman wat bloot net lekker is om te lees."
|
 |
Tot die dood ons skei deur Schalk Schoombie: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe
Lesersindrukke
"Daarteenoor lyk die bloedbad in Tot die dood ons skei na ’n onoorkombare berg, en miskien is dit nie meer genoeg om net met onsself nie, maar met die saak van die bevordering van vroueregte te identifiseer."
|
 |
Persvrystelling: Skryf in vir die 2018 kykNET-Rapport-resensiepryse
LitNet
Boeke en skrywers
"Met dié pryse word erkenning gegee aan Afrikaanse resensente wat boeke en die leesgenot van boekliefhebbers bevorder deur die wêreld van Afrikaanse boeke vir die breë Suid-Afrikaanse publiek toeganklik te maak." Die sluitingsdatum is 29 Junie 2018.
|
 |
Keur 17 deur Ena Murray: ’n oorsig
Yolanda Wessels
Boeke en skrywers
"Haar meer as 130 titels is meestal snags geskryf, en 15 uur per dag agter die tikmasjien was vir Ena niks vreemds nie. Sy het deeglike navorsing gedoen en meestal vir haar liefdesverhale bekendheid verwerf."
|
 |
Wierook en sigare deur Sebastiaan Biehl: ’n resensie
Barbara Potgieter
Resensies
"Die skrywer is ’n sendeling en gee heelwat aandag aan die gelowe en hoe hulle uitgeleef word. Hy reis uitgebreid in die streke waar elke dorp of stad sy eie gewoontes en voorkoms het: van uiterste armoede tot ’n soort Westerse welvarendheid."
|
 |
Hartklop Omnibus 4: ’n oorsig
Yolanda Wessels
Boeke en skrywers
Die romantiese verhale in Omnibus 4 speel al drie af teen ’n mediese agtergrond. Lees hier wat om van die bundel se stories te verwag.
|
 |
Jong leser: wen met jou boekresensie!
LitNet
Jong lesers
Kry jou vakansieleesstof gereed! Is jy op skool en wil jy vir ander leerders vertel van die boeke wat jy lees? Word ’n LitNet-sterleser en wen R500 kontant vir jou resensie!
|
 |
Festival voor het Afrikaans 2018: 22 en 23 September 2018
LitNet
NeerlandiNet
Op 22 en 23 september 2018 vindt in de Brakke Grond in Amsterdam de vierde editie plaats van het Festival voor het Afrikaans (voorheen Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam). Optredens en concerten zijn er onder andere van: Laurika Rauch, Gert Vlok Nel, Sandra Prinsloo, Antjie Krog, Die Wasgoedlyn en Zelda la Grange.
|
 |
Vrystaat Kunstefees 2018: Literatuurfees by NALN
LitNet
Feeste
As deel van die Literatuurfees by die Vrystaat Kunstefees (8 tot 14 Julie 2018) bied NALN ook sy eie program aan. Die Hulde aan helde-reeks word voortgesit met paneelgesprekke oor verskeie skrywers en hul nalatenskap. Hier is nog inligting.
|
 |
Sprokies in Kaaps: Rooikappie ennie wolf
Olivia M Coetzee
Fiksie
"Toe Wolf nou klaa sy lekke brêkfis geïet het, het hy omgedraai en wee trug in Ouma se bed geklim, homself mettie koeberse toe getrek en net daa annie slaap geraak."
|
 |
Bybel in Kaaps: Priedeke 1 en 2
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"Maa nog steeds, toe ek soe alles kyk wat my hanne gedoen het en waavoo ek gewêk het, het alles nog steeds niks bedoelie. Dit was nog steeds ’n gehaloepery agterie wind an."
|
 |
Spreken en gehoord worden
Ingrid Glorie
Academisch
"Op vrijdag 15 juni hield Margriet van der Waal haar inaugurele oratie als hoogleraar Zuid-Afrikaanse Letterkunde, Cultuur en Geschiedenis aan de Universiteit van Amsterdam. Tijdens haar intreerede liet ze de toehoorders kennismaken met de veelheid aan stemmen in Zuid-Afrika’s culturele archief."
|
 |
Oud-Springbok wil hof toe oor ''rassisme''
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die voorval waartydens die bruin sport-annalis en voormalige Springbokrugbyspeler, Ashwin Willemse, ’n maand gelede uit die sport-ateljee geloop het, gaan in die gelykheidshof verder gevoer word."
|
 |
Ontevredenheid in Oost-België
Michaël Vandamme
Meningen
"Doorgaans staat dat kleine strookje Duitstalig België synoniem voor rust en vrede. Toch blijkt er een onderhuidse ontevredenheid te groeien. Naarmate het land steeds meer een verhaal van deelstaten is geworden, voelen wat men wel eens 'de laatste Belgen' noemt zich wat verweesd achter gelaten. Enkele recente incidenten geven gestalte aan die latente ontevredenheid."
|
|