Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 1008

11/07/2024


  Krities Afrikaans

LitNet: Jou wêreldpolitiek

Droomjagter

Skrywer: Leon van Nierop
Uitgewer: Penguin
ISBN: 9781776380671

Lucas Jordaan sluit sy bosveldlodge naby Hoedspruit nadat sy meisie onder raaiselagtige omstandighede verdwyn. Dan stop joernalis Renske du Toit voor Jagtersrus se hekke. Die aantrekking tussen hulle is dadelik tasbaar. Maar wanneer Renske begin stories hoor van die duiwel-in-die-bos wat glo sy eks uit die weg geruim het, ontdek sy ’n donker kant aan Lucas wat haar bang maak, maar ook bedwelm. Droomjagter is ’n erotiese spanningsverhaal vol kinkels wat jou om meer as een rede uitasem sal laat.

Menings

Links en regs: Hoe lyk die huidige globale politieke toneel?

Freek Robinson, Isabel Bosman
Onderhoude

Brittanje en Frankryk het in die onlangse verkiesings na links geswaai, en in die VSA kan die regse kandidaat Donald Trump moontlik weer tot president verkies word. Waar pas Suid-Afrika, ander Afrikalande en ander lande in die Europese Unie in hierdie prentjie? Freek Robinson gesels met Isabel Bosman, ’n navorser by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Internasionale Aangeleenthede (SAIIA).

Incoming UK Labour government raises the stakes – and choices – for its long-time ANC friend

David Willers
Opinion

"With Lammy’s help, Sir Keir could wean Pretoria off its corrosive dependency relationship with Vladimir Putin. The Labour Party’s win could have very positive implications for the new Government of National Unity in South Africa."

Macron speel Russiese roulette: Is 7 Julie 2024 die belangrikste dag in moderne Franse geskiedenis?

Jannike Bergh
Menings

"Het Macron sy hand op 9 Junie oorspeel toe hy ’n blitsverkiesing uitgeroep het? Of is die Jupiteriaanse mystic besig met iets wat die gepeupel nie verstaan nie?"

China se verenigde-front-strategie in Afrika

Fanie Herman
Menings

"China se gebruik van ’n verenigde front om individue en organisasies in Afrika te beïnvloed hou groot voordele vir die land in. Dié front is veral doeltreffend om ondersteuning vir die belange en doelwitte van die Chinese regering te kweek, terwyl die land se teenstanders in Afrika geïsoleer word."

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Geagte president Ramaphosa

Johann Rossouw
Seminare en essays

"Waarde President, as u hierdie drie voorstelle in oënskou neem, sal u merk dat al drie voorstelle dit wat my generasie as belemmering op ons deelname aan en vooruitgang in ons land ervaar, uit die weg sal ruim en dit terselfdertyd vir ons moontlik sal maak om die informele samewerking oor grense heen wat soveel van ons reeds beoefen, te formaliseer sodat die ekonomie en die onderwys kan floreer."

An open letter to the honourable, the one and only, the minister of sport, arts and culture, Gayton McKenzie

Mike van Graan
Opinion

"This, then, is to invite you to get to know us – beyond the sweetheart entities that your predecessors have created and imposed on us as our representatives, beyond the gatkruipers dependent on state patronage for their lifestyles – to listen and to hear us before making big pronouncements about us or for us."

An open letter to the new minister of water and sanitation

Chris Heymans
Opinion

"This presents you with an important entry point at the outset of your new assignment, demystifying the notion that only new infrastructure can solve the problems of limited access."

Vertel landbou se storie, minister Steenhuisen!

Christo van der Rheede
Menings

"Ongelukkig is al hierdie lofwaardige bemagtigingsprojekte uiters gefragmenteerd. Die landbousektor het egter ’n storie van grensverskuiwende grondvlakontwikkeling en bemagtiging wat vertel moet word. En dit, minister Steenhuisen, behoort u groot fokus te wees."

Oor hoop

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Ons demokrasie werk. Dit werk dalk nie soos ons wil hê dit moet werk nie, maar dit werk. Ons het godsdiensvryheid. Ons kan kerk of moskee of tempel toe gaan sonder om te vrees dat ons in hegtenis geneem gaan word of doodgemaak sal word. Ons het vryheid van spraak. Ek kan die regerende party, of die huidige regering van nasionale eenheid, of die president en sy ministers kritiseer sonder vrees dat ek gaan verdwyn of in hegtenis geneem gaan word en aangehou sal word sonder verhoor. So onlangs as dertig jaar gelede was dié vryheid nie die realiteit in ons land nie."

Uit die argief

Die Afrikaanse gemeenskap en die nuwe politiek

Danie Goosen
SeminaarKamer (OuLitNet, 2001)

"Miskien moet ons eers sê wat die politiek nie is nie."

Afrikaanse mense se links en regs

Hans Pienaar
Seminare en essays (2017)

"'Links' en 'regs' is natuurlik relatiewe terme, hoogstens werksbegrippe. Onder Afrikaanse mense beteken 'links' dikwels 'liberaal', terwyl onder Engelssprekendes 'liberaal' veral vandag ewe dikwels ’n skelwoord vir skynheilige regses is."

Bestaan linkse politiek nog?

Jason Lloyd
Rubrieke (2021)

"Die neiging dui daarop dat linkse politiek onder beleg is en dat die einde wêreldwyd en ook hier in Suid-Afrika in sig is."

Nou op Voertaal

Kaap van storms berei voor vir vlak 8-waarskuwing

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Groot dele van die provinsie het Woensdag weer aansienlike hoeveelhede reën gekry. Humanitêre pogings om skuiling, kos en komberse te verskaf duur regdeur die provinsie voort."

Suid-Afrikaners bibber en beef van die winterkoue

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrikaners is sedert die naweek deur ’n ysige winterkoue getref."

Hlope se aanstelling "ondermyn die geloofwaardigheid van die regbank"

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die gediskrediteerde en omstrede oudregter John Hlope, wat vroeër vanjaar deur die parlement uit sy amp as regter geskors is, sal sy party verteenwoordig in die Regterlike Dienskommissie wat hom vroeër skuldig bevind het aan growwe wangedrag."

Nuwe minister gee buitelanders ’n blaaskans vir Suid-Afrikaanse visums

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Buitelanders wat werkvisums in Suid-Afrika het, asook toeriste wat aansoek gedoen het vir ’n verlenging van hulle visums en nog geen reaksie van die Departement Binnelandse Sake gekry het nie, kan ontspan. Hulle huidige visums sal minstens tot die einde van die jaar geldig bly indien dit voor die tyd verval."

The National Arts Festival celebrates 50 years

Izak de Vries
Festivals

"Should you be one of those who have never been to a National Arts Festival, do please try. Should you be one of the oldies now, reminiscing about those days filled with hormones and illicit substances, please try again."

Tong in die kies en hart op die mou

Amanda de Stadler
Meningen

"Jare gelede laat ’n goeie vriend in Nederland my luister na ’n eenvoudige liedjie, 'De crocus en de hyacint', gesing deur ’n ene Borus. Dit het my op ’n manier aangegryp, gegewe die land waar ek gebore is, naamlik Suid-Afrika."

Sprokieskuier in die hartjie van Parys

Maryke Roberts
Reizen

"Ons gaan soek al die ou restaurantjies wat in nou deurgange tussen straatblokke ingedruk is. Hele klein ekonomieë gedy hier in meters van marmer en ou koper en eeue oue glas. Dit voel asof die aandag aan dekordetail by ons hotel net weer ons liefde vir Art Deco en Art Nouveau verdiep het."

Choose your own adventure

Alex J Coyne
Cultuur

"Netflix’s Bandersnatch is a unique viewing experience, allowing its participants to choose a different outcome at every scene – rendering a different, expansive way to interact with the storyline and its characters. The idea has its roots in the Choose your own adventure novels and interactive fiction, a genre which skyrocketed in the early days of home computing."

A walk on the wild side

Clifford Roberts
Reizen

"The refurbishment of the lodge at Melozhori has put this private game reserve between Cape Town and the Garden Route back in the spotlight. I’d taken a chance, and wow, what a pay-off."

Leesimpressie: Geen enkele gevangenis kan je gedicht opsluiten samengesteld door Somaia Ramish

Erik van den Bergh
Literatuur

"Ramish nodigde dichters uit om te schrijven tegen censuur en de onderdrukking van poëtische kunst. Meer dan honderd dichters uit de hele wereld reageerden binnen twee maanden begin 2023."

Leesimpressie: Verschuivingen door Stefan Hertmans

Erik van den Bergh
Literatuur

"Veelomvattende scherpzinnige en erudiete filosofische en sociologische bespiegelingen over de huidige tijd. Met aandacht voor de klassieken. Geen lichtvoetige lectuur."

Tweespraak met Charl-Pierre Naudé #1: "Die verskillende nosies van vertaling is ’n kwessie van verskillende opvattings oor die speling van betekenis"

Yves T'Sjoen, Charl-Pierre Naudé
Literatuur

"Ook workshops gericht op literaire vertaling en literaire festivalprogramma’s, dragen er toe bij dat Zuid-Afrikaanse dichters frequenter naar het Nederlands worden vertaald dan naar enige andere taal."

Tweespraak met Charl-Pierre Naudé #2: "Ek vind Nederlands ’n uiters elegante en kreatiewe taal. Veral hoe Nederlands uit ander tale vertaal."

Yves T'Sjoen, Charl-Pierre Naudé
Literatuur

"Vanwaar die nadrukkelijke belangstelling voor de Lage Landen? Hoezeer hebben de netwerken met andere schrijvers en literaire organisaties jouw kijk op de Nederlandstalige literatuur bepaald?"

Persbericht: Diamanten Boek voor De schippers van de Kameleon

Voertaal
Literatuur

De schippers van de Kameleon van Hotze de Roos is bekroond met een Diamanten Boek. Van het boek werden sinds het verschijnen in 1949 meer dan 200.000 exemplaren verkocht, genoeg voor de diamanten status binnen het genre kinderboeken.

Luisterverhale

Luisterverhale: "Om laaste te kan lag" deur Chris Barnard, voorgelees deur Marcel van Heerden

Chris Barnard, Marcel van Heerden
Luisterverhale

Marcel van Heerden lees Chris Barnard se verhaal "Om laaste te kan lag" voor. Die verhaal het oorspronklik in Chriskras: ’n tweede keur, in 1976 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.

ATKV-skryfskool in Cradock

R350 vir die ATKV-skryfskool in Cradock én skouerskuur met skrywers

LitNet
Etienne van Heerden Veldsoirée

Om saam te vat: R350 betaal vir die skryfkursus, die kursusmateriaal en al die gespreksessies tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée.

LitNet se Kommadagga-slypskool

LitNet se Kommadagga-slypskool in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot

LitNet
Boeke en skrywers

Die Jakes Gerwel Stigting, LitNet en Huisgenoot wag aspirantskrywers se aansoeke in vir die Kommadagga-slypskool vir kort skryfkuns.

Akademies en skole

’n Ope brief aan die nuwe minister van hoër onderwys

Michael le Cordeur
Akademies en skole

"Hier dink ek aan Kaaps aan die UWK en KSUT, Afrikaans aan die US en Sol Plaatjie, Venda aan die Universiteit van die Noorde, Xhosa aan die Nelson Mandela Universiteit, Engels aan Ikeys en Rhodes, Zoeloe aan KZN en Durban-Westville, Sotho aan die Universiteit van die Vrystaat en Tswana aan NWU. Daar is ander. Die navorsing oor ons inheemse tale, in samewerking met die Nasionale Navorsingsraad (NRF), kan lei tot talle woordeboeke en handeboeke wat vir die student wat verkies om in sy moedertaal te studeer, oneindig baie sal beteken. ’n Mens kan mos droom, of hoe?"

Graad 10: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Gratis vraestel! Klik hier om die vraestel en memo deur Lee-Ann Langeveld in PDF-formaat af te laai.

Graad 11: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Gratis vraestel! Klik hier om die vraestel en memo deur Lee-Ann Langeveld in PDF-formaat af te laai.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle 

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Boeke en skrywers

Wisselende stemminge deur Cas Vos: ’n resensie

Marlies Taljard
Resensies

"Hoewel daar in die bundel ’n handvol goeie gedigte voorkom wat deeglik afgewerk en deurdink is, het die geheel by my die indruk van oordaad gelaat."

JFW Grosskopf (1885–1945)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Hoe ouer ek word, hoe groter word my eerbied vir taal en vir woorde. Woorde is vir ons soos goud vir die goudsmid of diamant vir die slyper." Lees meer oor JFW Grosskopf se lewe en werk in dié ATKV-skrywersalbum, nou volledig bygewerk.

A love letter to Long Street: a reader’s impression

David Willers
Books and writers

"Meintjes devotedly nurses his grape and malt, the pool table and his favourite bars, while around him the grand spectacle of life unfolds, and the stoicism of Long Street is revealed on a nightly basis."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2024

LitNet
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Persverklaring: Sewe nuwe vertalings deur die PEN Afrikaans Vertaalfonds ondersteun

PEN Afrikaans
Boeke en skrywers

’n Stewige lot suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds bring mee dat Afrikaanse boeke uit ’n wye verskeidenheid genres binnekort in onderskeidelik Duits, Engels, Frans, Pools en Sweeds te lees gaan wees.

Uitnodiging | Boekbekendstelling van Ek en jy bestaan nie deur Danie Marais | 13 Julie, Stellenbosch Biblioteek

LitNet
Boeke en skrywers

Ek en jy bestaan nie: Kom kuier saam by die bekendstelling van Danie Marais se nuwe digbundel. Bibi Slippers sal met hom gesels. | Tyd en plek: Saterdag 13 Julie om 11:00 by die Stellenbosch Biblioteek.

Persverklaring: Boektoer | Die geskenk deur Riette Rust

LitNet
Boeke en skrywers

Riette sal op die volgende plekke oor haar boek gesels: Wellington, Tygervallei, Kaapstad, Somerset-Wes, Garsfontein, Zambezi en Lynnwood. Ook op Netwerk24! Let wel: Die Wellington-bekendstelling word uitgestel tot Woensdag 17 Julie as gevolg van die slegte weer in die Wes-Kaap.

Press release: AVBOB Poetry | A gift that can’t be quantified

LitNet
Books and writers

As South Africans prepare to celebrate Mandela Day on 18 July, the AVBOB Poetry Project is acknowledging Nkateka Masinga, a Mandela Washington Fellow and an award-winning writer, poet and scholar whose original voice pays tribute to the leaders and storytellers who came before her.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 5 tot 11 Julie 2024

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat gedurende hierdie week op die redakteur se lessenaar beland het.

Leefstyl

Die Ampie Teater: ’n onderhoud met Anne-Ghrett Erasmus

Naomi Meyer, Anne-Ghrett Erasmus
Leefstyl

"Na afloop van die wonderlike konsert op ons agterstoep, moes ek bedankings doen en voilà! Daar spoel die woord spontaan uit my mond: 'Welkom by die Ampie Teater.'"

Persverklaring: Gratis Arabiese Afrikaanse werkswinkels in Kaapstad op 27 Julie 2024 | Press release: Free Arabic Afrikaans workshops in Cape Town on 27 July 2024

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Om die herlewing van Arabiese Afrikaans te versterk bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), Historium Trust en Cape Family Research Forum twee gratis werkswinkels oor hierdie unieke skryftradisie in Kaapstad aan. | To strengthen the revival of Arabic Afrikaans, the Afrikaans Language Museum and Monument (ATM), Historium Trust and Cape Family Research Forum are offering two free workshops about this unique writing tradition in Cape Town.

Persverklaring: TV-benoemings vir kykNET Silwerskermtoekennings bekend

LitNet
kykNET Portaal

Vanjaar se televisiebenoemdes vir die gesogte kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en TV, wat verskeie genres en formate insluit, weerspieël die uitsonderlike talent en kreatiwiteit van die Afrikaanse vermaaklikheidslandskap. Die toekennings, wat die beste speelfilms en akteurs van die fees saam met top televisieprestasies vereer, vind op Saterdag 31 Augustus by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (KIKS) plaas.

Persverklaring: Silwerskermfees 2024-kollig: O, Griet! Sy’s droog | Press release: Silwerskermfees 2024 spotlight: O, Griet! Sy’s droog

LitNet
kykNET Portaal

Zandélle Meyer en Anje Barkhuizen, die regisseurs, gesels oor die kunswerke wat die karakters geïnspireer het, en die emosie wat kuns kan ontlok. | Zandélle Meyer and Anje Barkhuizen, the directors, talk about the artworks that inspired the characters, and how art can stir emotions.

Persverklaring: Een keer om die son ‒ familiebande op én van die skerm

LitNet
kykNET Portaal

Suid-Afrika is propvol talent op vele vlakke en wanneer dit by die vermaakwêreld kom, is daar verskeie families wat al diep spore getrap het. Met Een keer om die son is daar nie net ’n ma en seun in hoofrolle nie, maar spelers wie se kinders ook in hulle voetspore gevolg het.

Persverklaring: In Julie is daar oorgenoeg kykstof op VIA

LitNet
TV

Van ’n miljoenrand-idee tot ’n langer en lekkerder kuier in Hier sit die manne, is daar in Julie oorgenoeg kykstof op VIA om jou vasgenael voor die TV te hou.

Persverklaring: Besonderse galakonsert wag by Klein Karoo Klassique

LitNet
Musiek

"Ek hou daarvan om konserte pret en toeganklik te maak en klassieke musiekliefhebbers moet beslis nie hierdie optrede misloop nie," sê die bekende musikant Richard Cock. Die Klein Karoo Klassique vind van Vrydag 9 tot Sondag 11 Augustus 2024 op Oudtshoorn plaas. Die feesprogram sluit ’n verskeidenheid van klassieke musiek, kuns, kos en wyn in.

Press release: Artscape steps up against gender-based violence at their 17th Women’s humanity festival

LitNet
Lifestyle and entertainment

Artscape will also be inviting participants to play their part towards ending GBV by coming to Artscape at any time during the month of August to sign their #Step-Up for Change Pledge.

Nuwe skryfwerk

Ikigai-paradoks

Phillip Cronje
Poësie

"Nou, in die swye van haar eie sfeer,
is sy slegs ’n flou oogknip ver van hom"

nogmaals ’n Kaapse ma

Waldemar Gouws
Poësie

"’n paar nuwe palmbome van plastiek staan donker oor hul sterfplek"

Verbeeldingsvlug van ’n kind

Loretta Szikra
Poësie

"met reënboogverf en skilderkwas
kan ek my wêreld mooi versier …"

Hy wat stil vergaan

Marius Nigrini
Poësie

"en hy sal word nes ’n slaapwandelaar
stiller en sagter as die alleenheid in poësie"



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2024 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved