|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 898
06/05/2022
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: 24 778 bladsye Afrikaanse navorsing |
A century of South African naval history
Author: André Wessels
Publisher: Naledi
ISBN: 9781928530978
The author builds on an impressive body of work that has spanned decades of research on the topic. This is now brought together in a seminal compendium of the history of our Navy. This book provides a most timeous, comprehensive and up to date history of the South African Navy and its predecessors. |
 |
|
 |
Gespierde Afrikaans
LitNet
Akademies en skole
Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe woorde is toegevoeg.
|
 |
Graad 11: Wiskundetoets en -memo, tweede kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Wat rym met 11? Doen dit self! Moenie wag dat iemand anders vir jou sê om nou al vir volgende jaar voor te berei nie. Kry nou al jou Wiskunde onder die knie. Laai hierdie gratis oefenvraestel en -memo deur Lee-Ann West af en begin vandag jou kwartaalwerk oefen.
|
OuLitNet: Taaldebat | From LitNet’s archives: Language debate |
 |
Afrikaans en veeltaligheid in Suid-Afrika
Johann Rossouw
Taaldebat (2004)
"Alle drome van ’n veeltalige Suid-Afrika sal drome bly as ons ander Afrika-tale nie die voorbeeld van Afrikaans volg en tale van die gedrukte woord word nie. Dit sluit moedertaalonderrig vanaf graad 1 tot graad 12 in. Moedertaalonderrig vir almal sal nie gebeur as dit aan die huidige neokoloniale Afro-nasionalistiese Engelse regering oorgelaat word nie, aangesien dit nie by hulle oorheersingsagenda pas nie."
|
 |
Afrikaans – tien jaar later (1994–2004)
Wannie Carstens
Taaldebat
(2004)
"In hierdie referaat gaan ek kortliks aandag gee aan ’n paar aspekte wat van belang is as ons moet probeer vasstel wat het nou presies gebeur om die talesituasie in SA 'anders' te maak as wat dit voorheen (dit is: voor 1994) was."
|
 |
Leon Schreiber oor US en Afrikaans
Freek Robinson, Leon Schreiber
Onderhoude
Leon Schreiber, DA-LP, is onlangs tot die Universiteit Stellenbosch (US) se raad verkies. Freek Robinson gesels met hom oor die debat wat nie wil gaan lê nie.
|
 |
Herinneringe aan my onderwysloopbaan – en my pad met die onderrig van Afrikaans
Estelle Kruger
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Dit was ’n aangrypende ervaring om voor (opstandige) hoërskoolseuns in die klas te staan terwyl die 1976-onluste rondom Afrikaans as onderrigmedium in Soweto plaasgevind het. Hoe verduidelik en regverdig ’n mens dit dat leerders gedwing word om in die 'landstaal' onderrig te ontvang, terwyl jou eie politieke oortuigings nog aan die ontwikkel is."
|
 |
Elders gesien: Fred Mouton
Zirk van den Berg
Elders gesien
"Die tekentegniek in sy spotprente was altyd fantasties, maar inhoudelik was hulle vir my die beste wanneer hy kon wegbeweeg van politiek en byvoorbeeld net die chaos kon teken van kinders wat in die wintervakansie by die huis amok maak."
|
 |
Jakes Gerwel-gespreksreeks (Suidoosterfees): Oekraïne kan tot kernoorlog lei
Jean Oosthuizen
Suidoosterfees
"Die ANC se onwilligheid om ’n sterk standpunt teen die oorlog in Oekraïne in te neem, het hierdie boekgesprek oorheers. Die oud-ANC-politikus Ronnie Kasrils is ’n marxistiese revolusionêr wat sy militêre opleiding in die 1960’s tydens die ou Sowjetunie se bewind in Oekraïne ontvang het. Tydens sy opleiding in Odessa was Oekraïne nog deel van die USSR."
|
 |
Daar is nog hoop: Eben Viktor gesels uit Oekraïne (2 Mei om 15:00)
Eben Viktor, Izak de Vries
Onderhoude
Daar is nog hoop, sê Eben Viktor, maar alles is nie rooskleurig nie. Hy praat oor die positiewe dinge wat steeds gebeur, maar ook oor die ontmensliking van die oorlog. Luister ook hoekom ’n Afrikaanse gedig wat op LitNet verskyn het, nou op PEN Oekraïne se webblad verskyn – in Oekraïens, en in Engels.
|
 |
Ukraine: Artillery – Stalin’s "god of war"
David Willers
Opinion
"On the same day Moscow’s chief propagandist warned that Russia had the capacity to ignite a 'Poseidon' underwater nuke capable of submerging Britain with a giant radioactive tsunami, I listened to Freek Robinson on LitNet interviewing Theo Venter on the likelihood of President Putin actually using an atomic bomb."
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
 |
China se visie vir ’n nuwe wêreldorde
Fanie Herman
Seminare en essays
"China gaan ook doelgerig te werk om Amerikaanse invloed in die Asies-Pasifiese streek te beperk en die oorheersende moondheid in die streek te word." Fanie Herman van die Universiteit van die Vrystaat se Departement vir Politieke Studies en Regeerkunde, bespreek die Chinese se visie vir ’n nuwe wêreldorde.
|
 |
Elon Musk en Twitter
Burgert A Senekal
Menings
"Hierdie artikel bespreek die potensiële impak van Musk se aankoop, veral ten opsigte van die kwessies van spraakvryheid en fopnuus."
|
 |
Suid-Afrika se staatskuld
Jannie Rossouw
Menings
"Uitgeskryf in syfers beloop dit R1 800 000 000 000 ... Omdat die ekonomiese omstandighede van lande verskil, word die verhouding van staatskuld tot die bruto binnelandse produk (BBP) van ’n land as maatstaf van vergelyking gebruik ... Hierdie verhouding neem jaarliks toe omdat die regering se tekort voor lenings groter is as Suid-Afrika se ekonomiese groeikoers. Oor nog drie jaar kan staatskuld soveel as 75 persent van die BBP beloop."
|
 |
Is dit die laaste sien van die blikkantien vir Roe vs Wade?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Om beëindiging van swangerskappe te verbied, gaan veel verder. Dis die begin van vele inperkinge op ’n vrou se regte. Daar is geen voorsiening vir sosiale dienste om die kind wat nou teen wil en dank in die lewe gebring gaan word, te versorg nie. Dit beteken dat vroue nou potensieel verder in armoede gedompel gaan word."
|
 |
Teerpad, eikebome en Good’s Motel
Elise Bishop
Rubrieke
"Die Town Council wou niks weet van ’n bypass soos happened by Middelburg nie – die national road moet dwarsdeur die dorp loop otherwise gaan die winkels niks commercial growth hê en bigger income kry nie. Die dorp sou skade ly nes Middelburg."
|
 |
Storms op TV en energiekwessies
Milton Webber
In het nieuws
"Ook Nederland sukkel met kragvoorsiening, maar ’n nuwe hittebattery bied moontlik ’n skoon oplossing; nóg ’n storm oor onaanvaarbare gedrag op TV; ’n Russiese olietenkskip die hawe geweier; chaos op Schiphol; geen maskers meer in Belgiese vliegtuie nie; en geen einde aan voëlgriep-epidemie nie."
|
 |
Koning van de Nederpop: In memoriam Henny Vrienten (1948–2022)
Hendrik-Jan de Wit
Meningen
"Nederland is in een paar dagen tijd 2 zangers van het Nederlandse lied verloren. Na Jan Rot, bereikte maandag 25 april het bericht dat de zanger, componist en muzikant Henny Vrienten is overleden op 73-jarige leeftijd. Hij was al langere tijd ziek."
|
 |
Oorlog in Oekraïne gaan Suid-Afrikaners se sakke ruk
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Oekraïne-oorlog sal voedsel- en brandstofpryse in Suid-Afrika verder opjaag, sê die DA-leier John Steenhuisen, wat in Oekraïne aangekom het. Hy sê Suid-Afrika moet harder begin druk vir vrede en ’n einde aan die konflik tussen Rusland en Oekraïne."
|
 |
Regsgeveg oor Covid-regulasies het begin
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Volgens Solidariteit se verklaring is die nuwe gesondheidsregulasies onregmatig en irrasioneel. Daarom het hulle met ’n regsproses begin."
|
 |
Ask the vet: Which cat litter is good for the environment?
Marianne Lomberg
Mens en dier
Graeme writes: "I’m about to get a new kitten. I live in a flat, so she has to use a litter box. My previous cat used silicone litter, but I want to know whether it’s good for the environment or whether something else would be better?"
|
 |
Persverklaring: Carina van der Walt spreek die Orde van den Prince toe
Voertaal
Kalender
Die Orde van den Prince se volgende byeenkoms gaan ’n buitengewone ervaring wees met as spreker die digter Carina van der Walt uit Tilburg. Sy het haar Afrikaanse wortels behou en gee dit gereeld water en kompos. Sy doen nou ’n blitstoer deur Suid-Afrika om haar werk bekend te stel.
|
 |
A century of South African naval history: ’n onderhoud met André Wessels
Naomi Meyer, André Wessels
Skrywersonderhoude
"Vir baie Suid-Afrikaners is die see (behalwe as vakansiehou- en swemplek) ongelukkig steeds ’n 'ander land' (met apologie aan Karel Schoeman, wat ek hier uit konteks aanhaal), en deur middel van my publikasies poog ek om groter bewustheid te kweek ten opsigte van die waarde en betekenis van die see in ons geskiedenis; trouens, vir ons voortbestaan. En dus ook die belangrikheid van ons Vloot."
|
 |
Elize Botha (1930–2007)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Om Afrikaans te wees, maak dit vir my maklik om te leef vanuit ’n diverse wêreld. Dit laat my eenheid en verskeidenheid makliker verstaan."
|
 |
Life in the time of the plague – and an interview with Julian Roup
Naomi Meyer, Julian Roup
Books and writers
"I kept a diary during the first year of Covid because I was not sure that I would survive, and I was also incandescent with rage at the ineptitude, corruption and general mismanagement of Boris Johnson and his government. I found writing the book cathartic and was delighted when Alec Hogg of BizNews asked me to produce it as a series of podcasts, which I did, and then it was published as a book by BLKDOG."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Fury (1936) wys waarom Malema se vigilantewaarskuwing veroordeel moet word
Izak de Vries
Filmmening
"Julius Malema het die grens van welvoeglikheid oorgesteek toe hy na bewering gedreig het dat die EFF moontlik die reg in eie hande kan neem as hulle die moordenaars opspoor voor die polisie dit kan regkry. Dalk kan ’n baie ou film help om die gevaar van sulke uitsprake te verduidelik."
|
 |
Nommer, asseblief! Telefoonpoeding
Karen Hart
Kos en wyn
"Maar dis in die nederige ou boekies wat saamgestel is in ’n poging om fondse in te samel waar ek op die wonderlikste ou resepte afkom. Soos 'Kies en keur', ’n resepteboek wat in die sewentigerjare deur die Goudveldse Dagsentrum vir Gestremdes saamgestel is. Dis daar waar ek dié resep vir telefoonpoeding raak gelees het."
|
 |
Fleur du Cap Awards 2022: an interview with Wolf Britz
Naomi Meyer, Wolf Britz
Lifestyle and entertainment
"I think the pandemic has reiterated the relevance of art as an integral part of our lives. It is my personal opinion that art making is a behavioural trait specific to our species which ensures our sustained survival and affluent existence on this planet. If we did not keep on creating theatre, what would be the alternative?"
|
 |
Press release: Medium | A retrospective exhibition | Isa Steynberg | ’n Oorsiguitstalling
LitNet
Kuns
To celebrate the 80th birthday of renowned and versatile Pretoria artist Isa Steynberg, the Association of Arts Pretoria will be exhibiting several works of art in different media. | Ter viering van die vermaarde Pretoria-kunstenaar Isa Steynberg se tagtigste verjaarsdag, word etlike kunswerke in verskillende media wat sy deur haar lewe gemaak het, by die Pretoriase Kunsvereniging uitgestal.
|
 |
Wie dink djy is djy
Megan Adendorff
Poësie
"Wie dink djy
is djy
om te roam in die strate
van my hart
soe asof djy
die president is haaso?"
|
 |
die scheme
Chestlyn Draghoender
Poësie
"die mense is soe snaaks.
amal lyk aliewag kwaad en
nieman praat mee
ordentlik saamit mekaa."
|
 |
Ek wil vir jou die hemel gee
Jannie van Niekerk
Poësie
"Ek wil in die maan se lig
jou trane kom wegvee.
Want jy is my ster, my son, my maan
wat in my lewe skyn"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|