Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 857

07/07/2021


  Krities Afrikaans

LitNet: Eielands

Pasverskyn

Voorouer. Pelgrim. Berg.


Skrywer:
 Ingrid Winterbach
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798181945

’n Vrou, Katerina Steenkamp, haar oog ferm op die berg, gaan op ’n aanlyn dating site en ontmoet mense, met onverwagse gevolge. ’n Man, sy kop vol apokaliptiese frases, patrolleer die strate sonder enige sigbare voorneme of doel. ’n Ander man hou die naghemel dop en wag op die koms van ’n elliptiese tuig. Nog ’n vrou, aan die einde van haar lewe, besin oor haar huwelik en die lewens van haar drie susters.

Menings

Stellenbosch language debate: Speech by David Jantjies at the DAK meeting with the SAHRC

David C Jantjies
Universiteitseminaar | University Seminar

"Currently, Afrikaans is being spoken by some 7,2 million people across the board, and the number is ever increasing. Some Afrikaans speakers are white, some are brown, some are black."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Theuns Eloff

Freek Robinson, Theuns Eloff
Onderhoude

Theuns Eloff verduidelik wat by Nkandla gebeur het die afgelope naweek, waarom die polisie nie opgetree het nie, en hoekom die Konstitusionele Hof bereid is om weer Zuma se aansoek aan te hoor.

Zuma en die Konstitusionele Hof: Vinnige vrae aan Chris Marnewick

Naomi Meyer, Chris Marnewick
Onderhoude

"Die Zuma-geval is na my mening by uitstek ’n voorbeeld van spanning tussen die uitvoerende gesag en die regbank."

Zuma gaan glo op die stokkies lê, maar het geregtigheid geseëvier?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die vraag vir my is baie eenvoudiger: Was hy vir die regte oortreding tronk toe gestuur? Zuma het oor die jare soveel misdade gepleeg dat dit soos ’n antiklimaks voel dat hy vir minagting van die hof tronk toe te gaan."

Ten questions to a Christian medical professional: Janet Giddy

Janet Giddy, Izak de Vries
Interviews

"The decision to have a Covid vaccine was a no-brainer, as I believe the scientific evidence which shows that vaccination is an essential part of dealing with Covid."

Gent-Universiteit hang solank die vlae uit vir Antjie se koms

Melt Myburgh, Yves T'Sjoen, Louise Viljoen
NeerlandiNet

Die Universiteit van Gent in België ontvang Antjie Krog in Oktober en November 2021 as hul eerste literêre gasskrywer. Yves T’Sjoen en Louise Viljoen besin oor Krog se internasionale statuur as skrywer en haar posisie as kulturele bemiddelaar.

Rehabilitasie van die Ertjieskloofdam

Handré Brand
Seminare en essays

"Samevattend blyk dit egter dat die US, wat die rehabilitasie van die dam betref, ’n voortreflike taak verrig het. Teen die agtergrond daarvan dat water ’n skaars en waardevolle hulpbron is, is dit nie alleen ’n voorbeeld van ’n projek wat die artistieke kant van sake in ag geneem het nie, maar terselfdertyd ook ’n funksionele eindproduk gelewer het wat die ekologie tot voordeel strek."

Dromen van een beter leven

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"Confronting inequality, Does community development work? en Beneath the surface zijn met zoveel sociologische verbeeldingskracht en praktijkbetrokkenheid geschreven dat Pierre Bourdieu er zich erg aangesproken door zou voelen."

Herinneringe aan Petra

Danie Botha
In memoriam

"As my kollega by Tafelberg-Uitgewers was sy vir my Petra Grütter. Met haar publikasies: Petra Müller."

In memoriam: Abel Pienaar

Jean Oosthuizen
In memoriam

"Hy het daarin geslaag om die skanse van die eens onaantasbare dogmas wat as die absolute waarheid voorgehou is, te bevraagteken en af te breek sonder om te verwag dat mens moet saamstem met alles wat hy sê."

My wakkerwordpad saam met Abel Pienaar

Estelle Kruger
In memoriam

"En vandag het die boek aangekom – ’n kosbare geskenk ... Saam met – net ’n uur of wat daarna – die skokkende nuus van Abel se dood."

Elders gesien: Sy was vol lig, grappies, superslim en talentvol

Amanda Strydom
Elders gesien

"Sy is weg. Vanoggend oorlede. Liefste Saranti Reeders. Covid."

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

Nou op Voertaal

Wetteloosheid vier hoogty by Nkandla te midde van COVID-19

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrikaners is ontstoke oor die polisie se versuim om die afgelope naweek op te tree toe duisende mense die Covid-regulasies ten aanskoue van die hele wêreld oortree het."

Zuma se uurglas as vry man loop leeg

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Dit is die eerste keer in die land se geskiedenis dat ’n voormalige staatshoof tronk toe gestuur word."

Wynbedryf weer hof toe oor drankverbod

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die twee weke lange verbod op die verkoop van alkohol wat tans geld, volg op ’n 19-weke-verlies aan inkomste oor die afgelope 16 maande, wat ’n verwoestende uitwerking op die wyn- en toerismesektor gehad het. Meer as 269 000 mense werk in die sektor."

Oor konings, slawe, komponiste, vliegtuie en die klimaat

Milton Webber
In het nieuws

’n Belgiese F-16-vegvliegtuig bots teen ’n gebou, die Nederlandse koning gekritiseer oor hy Duitsland toe vlieg, die komponis Louis Andriessen sterf, klimaatbetogers beset ’n pensioenfonds en Amsterdam vra om verskoning vir slawerny.

Poetry International 2021 (3): Raymond Antrobus zoekt klanken die ontbreken

Ingrid Glorie
Literatuur

"Raymond Antrobus (1986) is dichter en spoken word artist. Hij werd doof geboren, maar kan nu met behulp van gehoorapparaten beperkt horen. Uit zijn poëzie blijkt hoe fundamenteel taal en communicatie zijn voor iemand die geluid moet missen."

"Het doel is om feest te vieren zoals in de goede oude tijd"

Izak de Vries
Meningen

"Daar is hoop. Sisonke wys dit. Nagklubs in Nederland en België wys dit. Suriname is oop vir besoekers wat ingeënt is. Ek brand om terug te keer na daardie dae, toe die 'moordenaars' sigbaar was."

Boeken uit het Huis: Marita van der Vyver aan die woord oor haar jeugmemoires

Willem de Vries
Zuid-Afrikahuis

"Indien ek ’n bewussyn, ’n groeiende bewussyn, van my eie sterflikheid gekry het ná my 60ste verjaardag, dink ek het Covid die héle wêreld bewus gemaak meer as ooit tevore van hoe fragiel die lewe is, van hoe vinnig alles kan verander. Ons lewe het so ingrypend verander. Dis ondenkbaar waardeur ons nou lewe vergeleke met ’n jaar en ’n half gelede."

The Commonwealth Short Story Prize 2021: an interview with Rémy Ngamije from Namibia

Naomi Meyer, Rémy Ngamije
Literatuur

"For me, the thrill is the opportunity to be part of a larger literary community. It is amazing to take part in a storytelling event that includes writers from around the world."

 

Masakhane leads the way for low-resourced African languages online

Willem de Vries, Chris Emezue, Bonaventure Dossou
Interviews

Masakhane, today a group of more than 400 volunteers from more than 20 African countries, is helping to change predominantly monolingual and homogeneous spaces in technology into something far richer and more accessible for people in and from Africa.

Akademies en skole

Liggaamsfragmentering in sentraal-Middeleeuse vroulike mistiek

Johann Beukes
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Dit is dus moontlik om aan te dui dat die fragmentering van die vroulike liggaam, ingevolge waarvan eerder op die verbrokkelde dele en betreklikheid van daardie liggaam as op die eenheid en heelheid daarvan gefokus word, ’n onderbeklemtoonde maar aantoonbare tendens in die werke van etlike prominente vroulike mistici in die sentrale Middeleeue verteenwoordig."

LitNet-blokraai: Jou fantasieverhaal

Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle

Kernliteratuur behels stories wat die aktiwiteite en ervarings van menswees uitbeeld. Dit sluit fantasieverhale in. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

LitNet-blokraai: Misterieus as anagram

Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle

In hierdie week se blokkiesraaisel gebruik ons misterieus as die basiese woord waaruit ander woorde wat met hierdie letters gevorm kan word, voortspruit.

Persbericht ‒ Jongerenproject: Virtuele studiereis na Nederland en België

LitNet
NeerlandiNet

Afrikaanse studente kan van 16 tot 20 Augustus 2021 ’n virtuele studiereis na Nederland en België onderneem, met die komplimente van die Zuid-Afrikahuis en die Vlaams Zuid-Afrikaanse Vereniging. Doen hier aansoek; beperkte plekke beskikbaar.

UCT Winter School from 24 to 31 July 2021

LitNet
English

The University of Cape Town’s Centre for Extra-Mural Studies invites you to attend its Winter School from 24 to 31 July 2021. Winter School will be delivered online, using the Microsoft Teams platform.

LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen

LitNet
Skole

As jy op hoërskool is, kan jy R3 000 wen! Kyk na ons video, skryf jou indrukke daaroor neer en wen kontant of ’n boekprys. Die kompetisie sluit op 18 Julie 2021. Hier is al die inligting.

Leefstyl

Andries Bezuidenhout gesels oor sy nuwe album, Spoorlangs

Andries Bezuidenhout, Izak de Vries
Musiek

"Ek werk twee skofte elke dag. In die dag werk ek aan my akademiese werk. Na aandete gaan ek studio toe en werk aan musiek of skilderye. Ek werk die meeste naweke ook. Ek noem dit nou 'werk', maar musiek en skilder voel vir my soos speel. In die aand, as ander mense TV kyk, speel ek."

Pe ongeluk oo my inner comedian gestumble – The Funny Zone en allerande funny business

Tasneem Daniels
Menings

"Ek is ’n groot supporter van stories wat deal met belangrike dinge, maa dan moet ôs oek ’n break vat vannie serious tone waarin ôs hierie dinge address. Besides, comedy kan ’n tool wies om oo hierie dinge te praat."

Strangers you know: ’n resensie

Leon van Nierop
TV

"Hierdie onthutsende reeks, wat uit agt episodes bestaan, is broodnodig. Dit fokus op van die bekendste en mees berugte Suid-Afrikaanse moordverhale waarin vrouens die slagoffers was. En dit vertel die ware verhale, kopbene en al, op onderhoudende wyse."

Wenners van die Wesens-kompetisie bekend

LitNet
Film

LitNet se redaksie en die skeppende agentskap The Suits is baie dankbaar vir die moeite wat met die inskrywings gedoen is. Dit is vir die redaksie ’n groot plesier om die weninskrywings aan te kondig.

Die ou met die lang hoed: ’n Jonglesersindruk rondom Jack Parow

Eduan Kriel
Musiek

"Afrikaans is nie dood nie. Nie solank as wat Jack Parow rap nie."

Persverklaring: Virtuele bekendstelling van Breyten Breytenbach se kunsuitstalling Skeursels en ’n volksboekie of ’n traktaat Hokhokaai fragmente

LitNet
Kuns

Breyten Breytenbach het Kobus Coetzee, ’n jong kunstenaar van Wellington, genooi om sy kunswerke saam met hom uit te stal. Die kunswerke sal van Saterdag 10 Julie in die Breytenbach Galery en aanlyn gesien en gekoop kan word.

Persverklaring: Suidoosterfees se nuwe NATi Jong Sterre aangekondig

LitNet
Suidoosterfees

Die nuwe groep aspirantdramaturge wat gekeur is vir deelname aan die Suidoosterfees se NATi Jong Sterre-projek, is pas aangekondig.

Boeke en skrywers

Persverklaring: Wenner van die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie vir 2021

LitNet
Boeke en skrywers

Die wenner van die Ingrid Jonker-prys vir 2021 is pas aangekondig.

Pienk Ceramic-hondjies deur Ryan Pedro: Poësie oppie man af, broos en grensverskuiwend

Herschelle Benjamin
Resensies

"Pienk ceramic-hondjies is ’n meesterlike debuutbundel van ’n opwindende jong digter wat onbeskaamd sy eie plek in Afrikaanse letterkunde inneem."

Waar kom ons vandaan? Van die begin van die heelal tot vandag deur Andreas Engelbrecht, Schalk Engelbrecht en Marleen Visser: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Dit gaan hier oor ons spesie, homo sapien sapien, en sommer oor al die ander spesies ook. Die ganse fauna en flora."

South African Festival of Children’s Literature: an interview with Darryl David

Naomi Meyer, Darryl David
Books and writers

"With this festival, I wanted to honour the unloved writers. For writers of children’s literature are, in a sense, the unloved ones. They never get the credit they deserve."

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2021

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Martin Steyn (1976–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Die skrywer is maar die koord wat stories aanmekaar bind." Lees oor Martin Steyn se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.

Maya se musketier: ’n onderhoud met Marga Jonker

Naomi Meyer, Marga Jonker
Skrywersonderhoude

"Ek beskou myself eerstens as ’n leser, van kinder- en tienerboeke veral."

First sip: Blues for the white man by Fred de Vries

LitNet
LitNet Eerste Slukkie | First Sip

"A fascinating, insightful journey through time and space, Blues for the white man is a celebration of multiculturalism and a plea for white people to do some ‘second line dancing’ for a change."

Op die redakteur se lessenaar: 30 Junie – 7 Julie 2021

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die jongste pasgepubliseerde boeke wat op die redakteur se lessenaar beland het.

Nuwe skryfwerk

Deur my snikke

Jerome Coetzee
Poësie

"jou Facebook-profiel
word ’n oop wond
met trooswoorde
en lewende getuies"

aan die oewers

Mariëtte van Graan
Poësie

"daar was ’n tyd toe die bome vlam
gevat het in die namiddag en die blare
gebewe het met die wete
dat die mooiste seisoen sy
roes afwas"

The last corner of toast

Anthony Stockwell
New writing

"The old fingers shaking a little, determined to hold on,
The piece of toast, clamped securely,
the last of the jam, a bright spot of colour
the old man pauses, delaying his pleasure"

Parkrun

Steyn Kleynhans
Fiksie

"Ek sien plat magies en boepense aankom en soos hulle na die ander kant toe verdwyn is daar elke vorm van ’n boud om te besigtig. Vetboude, maerboude, langboude, kortboude. Drilboude en stywe boude."



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

[email protected]

021 886 5169


© 2021 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved