Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 817

17/09/2020


  Krities Afrikaans

LitNet: Jou kantelpunt

Pasverskyn

Die verdriet van België


Skrywer: Hugo Claus, vertaal deur Daniel Hugo
Uitgewer: Protea
ISBN: 9781485307662

Daniel Hugo se vertaling gee die Afrikaanse leser toegang tot Claus se belangrikste boek en een van die hoogtepunte van die twintigste-eeuse Nederlandstalige letterkunde.

Akademies en Skole

Suid-Afrika by ’n kantelpunt – ’n slegte-saak-scenario?

André Duvenhage
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Selfs met leierskap wat hervormingsgesind is, is die kragte te groot en omvangryk om te stabiliseer. Die stelsel is so sensitief gebalanseer dat selfs kleiner kragte of snellers die groter orde fundamenteel kan verander en binne die verband van chaotiese stelsels ’n bykanse 'skoenlapper-effek' kan veroorsaak."

’n Verkenning van relasionele outonomie aan die hand van die outobiografiese poësie van Afrikaanse vrouedigters

Ihette Senekal
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Om nuwe paradigmas van outonomie wat vroulike protagoniste insluit te illustreer, is die teoretiese bespreking in hierdie artikel toegelig deur outobiografiese voorbeeldgedigte uit die oeuvres van vier vrouedigters, naamlik Elisabeth Eybers, Ingrid Jonker, Antjie Krog en Ronelda S. Kamfer."

Die regte boek kan ’n leerder se lewe red

Christien Neser
Skole

Christien Neser beweer daar is kinders in die klas wat elke dag met omstrede kwessies worstel en dat die regte boek letterlik ’n kind met selfdoodgedagtes se lewe kan red as sy/hy besef dat ander ook al oor sodanige kwessies gewonder het.

Wiskunde met LitNet: Parallelogramme vir graad 10 (Deel 1)

Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle

In hierdie video verduidelik Lee-Ann West die eienskappe van die parallelogram vir graad 10-leerders.

Wiskunde met LitNet: Parallelogramme vir graad 10 (Deel 2)

Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle

In hierdie video brei Lee-Ann West verder uit op die eienskappe van die parallelogram.

Graad 11 Huistaal: Taal- en leesoefening en memo met Best Books

Anita Voges
Notas, toetse en vraestelle

Hier is ’n nuttige taal- en leesoefening en memo vir graad 11 Afrikaans Huistaal-leerders uit Best Books en Anita Voges se Eksamenhulp-boek.

Menings

Suiker: godin of pes?

Elsabé Brits
Rubrieke

"Is suiker volgens die wetenskaplike beskrywing so verslawend dat daar soveel neurologiese veranderings in die brein is dat jy middelafhanklik raak soos met ’n dwelm en mediese hulp nodig het om op te hou om dit te gebruik?"

#opdielug met Chase Rhys

Robyn van de Rhede, Chase Rhys
Onderhoude

Robyn van de Rhede gesels met skrywer Chase Rhys oor Kinnes, Kaaps en verteenwoordiging.

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

Berdéhan Brand
Menings

"Heeltemal stupid is ek darem nou ook nie. As voormalige teologiestudent en gekwalifiseerde traumatoloog en berader het ek darem so ’n bietjie kennis gedra van God se karaktereienskappe en besef dat die moer in die kerkdeur van die geslote gemeenskap een of ander tyd sou strip. En dit het."

Waardering is ’n onderskatte juweel

Lidia Rauch
Menings

"Waardering is die magiese bestanddeel van ’n denkomgewing en ons is heeltemal afhanklik daarvan, selfs al besef ons dit nie."

Boeke en skrywers

Skoon wasgoed: Is ons almal Zimbabwiërs?

Frederik de Jager
Rubrieke

"We are all Zimbabweans now is die verhaal van ’n Amerikaanse aktivis wat hom vir die opvoeding en ander belange van die werkersklas in Zimbabwe beywer. Weldra begin hy egter ontgogel raak met die vergrype van die vroeër gevierde bevryders. Die verrotting wat uitkring totdat Robert Mugabe se gulhartige uitroep aan die begin van sy bewind oplaas beteken: Hierdie korrupsie het ons almal betrek."

Boeke met Burger: ’n Zoom-gesprek met Hein Willemse

Willie Burger, Hein Willemse
Boeke en skrywers

In hierdie gesprek praat Willie Burger met Hein Willemse oor die afsterwe van Achmat Dangor, oor die land se geskiedenis en oor swart Afrikaanse skrywers.

Marlize Hobbs (1972–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Ek glo nie mens moet mors met woorde nie; as iets gesê is, het jy bestaansreg daaraan gegee en dit kan maak of breek."

Regulating religion door Helena van Coller

Frank Judo
Lesersindrukke

"Kortom: als u belangstelling hebt voor religie, en denkt dat juridische boeken vervelend zijn, moet u dit boek ter hand nemen om van gedachten te veranderen. En als u houdt van recht, en meent dat religie als thema niet meer van deze tijd is, moet u hetzelfde doen."

The ANC spy Bible: An interview with Mike Nicol on writing and editing

Naomi Meyer, Mike Nicol
Books and writers

"However, when you are the editor, the relationship with the people mentioned in the story is different: you do not think of them as characters. Your focus is on the structure of the book and the prose, the sound of the sentences. Consequently, I never thought of Moe Shaik as a character; he was the writer."

First sip: Women in solitary by Shanthini Naidoo

LitNet
NB-Uitgewersportaal

"Here, political prisoners were kept among murderers and thieves. It was large enough for prisoners to disappear, particularly in the maze of solitary cells reserved for political detainees."

Nuwe boeke van LAPA | New books from LAPA

LitNet
PRH/LAPA-Uitgewersportaal

LAPA stel nuwe boeke bekend. | LAPA announces new books.

Leefstyl

kykNET Silwerskermfees 2020: Van Parow tot Parowfest, ’n onderhoud

Maryke Roberts, Jack Parow
kykNET Portaal

"Nee, ek dink nie ek is cooler as ander mense nie. Ek is wel anders as ander mense. En maybe bietjie rowwer."

Kaapse langarmmusiek

Handré Brand
Musiek

"Hierdie artikel handel hoofsaaklik oor die skrywer se siening en belewenis van en waardering vir die Kaapse langarmmusiekstyl."

ekstasis-kortfilm vertel queerliefdesverhaal van vroue

Marli van Eeden, Kanya Viljoen
Onderhoude

"Ons dink dit is wonderlik dat queerverteenwoordiging daagliks al hoe meer te sien is en dat dit al hoe minder van ’n taboe onderwerp in die samelewing word. Dit gesê, voel dit asof daar nog baie werk rondom queerverteenwoordiging gedoen moet word, veral as dit by vrouens en non-binary liggame kom."

Meisies wat fluit: ’n onderhoud met die regisseur van die film

Remona Voges, Johan Cronjé
kykNET Portaal

"Dit was een van daardie skielike laatnagvrae gewees – wat sou gebeur as ’n paartjie mekaar skielik herontdek wanneer die titel (en druk) van 'huwelik' nie meer ter sprake is nie, en hoe daardie herontdekking beide goed en sleg kan uitwerk."

Persverklaring: Kompleks – twee heelalle, vier harte, een siel

LitNet
kykNET Portaal

Kompleks, die nuwe dramareeks wat op 22 September begin, is eiesoortig. ’n Reeks op vele vlakke met ’n sterk rolverdeling en ’n ewe sterk span agter die skerms.

Press release: Adapt or fly! on Heritage Day

LitNet
Lifestyle and entertainment

In a time of depression, recession, fear and social distancing, what is better and more healing than a good laugh at the expense of those who depress, recess, frighten and annoy us? Book your tickets at Quicket.

Nou op Voertaal

Uit die Voertaal-argief: Hugo en T’Sjoen deel insigte en nuus oor Claus se grootse werk Het verdriet van België, wat binnekort in Afrikaans verskyn

Willem de Vries, Daniel Hugo, Yves T'Sjoen
Interviews

Die veelsydige Vlaamse meester Hugo Claus se roman en magnum opus, Het verdriet van België, verskyn binnekort in Afrikaans. Daniel Hugo verwys na die boek as die grootste uitdaging én hoogtepunt van sy vertaalloopbaan. 

Suidoosterfeeskunstenaars in spesiale musiekvideo vir inspirerende vroue

Marli van Eeden, Vicky Davis
Muziek

"’n Huldiging aan vroue, deur vroue."

Leonor Faber-Jonker: "Als kunstenaar voeg ik aan deze oude lantaarnplaatjes een extra laag geschiedenis toe"

Ingrid Glorie
Cultuur

Op 1 oktober 2020 wordt in het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam de tentoonstelling "When Memories Become Dreams" van Leonor Faber-Jonker geopend. Een interview over nieuwe perspectieven en het mooie van de vergankelijkheid.

Nelleke Noordervliet houdt de vinger aan de pols van de tijd

Ingrid Glorie
Literatuur

"Met haar nieuwe roman De val van Thomas G. bewijst Nelleke Noordervliet dat ze nog steeds een van de belangrijkste schrijvers is in de hedendaagse Nederlandse literatuur."

Vlak 1 vyf maande te laat, sê Steenhuisen

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die party sê die regering moet tot verantwoording geroep word vir die sosio-ekonomiese moeras waarin die land beland het weens die inperking, omdat dit vermy kon gewees het."

Die regerende party onder skoot na onreëlmatige besoek aan Zimbabwe

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die President het ingegryp en opdrag aan die Minister gegee om die omstandighede te verduidelik wat tot die vermorsing van belastingbetalers se geld gelei het."

Die President breek ’n lansie vir die media

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die President het Maandag in sy weeklikse nuusbrief hulde gebring aan die werk wat joernaliste tydens COVID-19 gedoen het."

Portale

ATKV-Woordveertjies 2020: Finaliste bekend

LitNet
ATKV-Portaal

Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord. Wenners sal vanaf 19 tot 23 Oktober op die ATKV se Facebookblad bekend gemaak word.

PEN Afrikaans Nuusbrief: September 2020

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Lees PEN Afrikaans se nuusbrief van September 2020 hier.

In memoriam

Huldeblyk in beeld: Die tannies van Bonteheuwel

Izak de Vries
In memoriam

Die twee kosmaaktannies van Bonteheuwel, Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker, is kort ná mekaar oorlede.

Nuwe skryfwerk

Bring vi my die lente

Christo Meyer
Poësie

"En as djy op ’n dag ’n drai kô maak
Doen tog vi my ’n favour
(Want ek hettie krag vi nóg drama nie)
Los groot asseblief die winter daa
En bring vi my die lente saam"

Watergraf

Amanda Ahave De Meillon
Poësie

"eensaam alleen gooi sy haar hande na bo
in die fynsproeitrane
van die oseaan ..."

Dagbreekkruik

Anzé Bezuidenhout
Poësie

"die son breek die dag oop
ek skulp die skoonheid teer"

Maankompas

Anzé Bezuidenhout
Poësie

"in skemerlig se swart agaat
splinterster ver-
gesigte
wat struikel
en verskiet"

Elders gesien

Elders gesien: Hoekom duld ons dit?

Wannie Carstens
Elders gesien

"Daar is duisende mense wie se voertuie se lisensies hernu moet word omdat die agterstand so opgebou het, maar die munisipaliteit oordeel dat dit nie ’n krisis is nie."

Seen elsewhere: "The upside of lockdown"

Sonia Cabano
Elders gesien

"Well, the upside of a long and very traumatic period of lockdown, extreme isolation and separation for all of us is that my children have both finally returned home, have learned to cook and clean properly after themselves, and have not only learned to shop sensibly for good, proper ingredients, but know what to do with them."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2020 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved