|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 805
25/06/2020
|
Krities Afrikaans
|
Donker web
Skrywer: Fanie Viljoen
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624090465
Greg Owen, voormalige hoofseun van die elite-privaatseunskool Lawson Kollege en kuberkraker van formaat, is ’n eerstejaar-Matie na die jaar waarin sy gesin se lewe uitmekaar val. |
 |
|
 |
Elsa Joubert (1922–2020)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Die stroom van die lewe gaan so sterk en so vinnig verby. Deur woorde probeer ek ’n klein stroompie afkeer, ’n walletjie gooi, om te kyk hoe lyk dit as die water tot ruste kom." Elsa Joubert se LitNet | ATKV-Skrywersalbum-inskrywing is nou volledig met nuwe inligting bygewerk.
|
 |
Racism by the book
Darryl David
Books and writers
"Is Niq saying what I think he is saying? That white judges will choose white winners? And, by implication, black judges will choose black winners? How else is one to interpret his quote, 'But when the judges are white, the people who win will be white'? The judging process is, at the best of times, a highly subjective act, and is not swayed by the race of judges."
|
 |
Het verzwegen verhaal dat verteld moet worden
Hendrik-Jan de Wit
NeerlandiNet
"Wat een roman is Wij zijn wrekers over dit alles van Conny Braam. Het is onmogelijk om dit verhaal goed te typeren; zo rijk is het aan verhaallijnen, gebeurtenissen en personages."
|
 |
Korona is erger na rook
Monica Hammes
Leeskringkamer
"So hoor ons die ministers week na week sê. Maar hierdie pandemie-storie gaan net skramsweg oor rook. Dit het wel te doen met anagramme."
|
 |
Reader impression: 21 Lessons for the 21st century by Yuval Noah Harari
Barend van der Merwe
Books and writers
"21 Lessons for the 21st century was such an insightful read that I gained great respect for the author of this book. I tried to keep notes, as I typically do, but the number of quotations that I loved from this book became so many, that I accepted that I would not be able to use them all in one impression."
|
 |
Agbare ideologiekritiek teenoor veragtelike performativity
Frederik Rudolph van Dyk
Seminare en essays
"Die aanlyn massas is blykbaar onder die indruk dat die blote uitroep van ’n ideologiekritiese begrip die oordeel finaal vel, so asof die verbaliteit daarvan ’n magiese spreuk is wat die realiteit afskaaf om binne die spreker se vooropgestelde gevolgtrekking te pas. Dit roep as’t ware die beeld op van karakters uit die Harry Potter-reeks, wat met ingewikkelde towerwoorde hul omgewing kan manipuleer."
|
 |
Van woorde en pistole
Jean Meiring
Rubrieke
"Die stories wat woorde en name onderspan, duik dikwels in verrassende ruimtes op. Tog ’n vreemde toeval dat Christian Cooper wat op 25 Mei vanjaar deur die Kanadese vrou Amy Cooper in die stad New York se Central Park in ’n onderonsie ingetrek is, dieselfde van as sy het."
|
 |
Fopnuus vier hoogty in tye van onsekerheid
Marli van Eeden, Lizette Rabe
Onderhoude
“Fopnuus vind vrugbare aarde in tye van onsekerheid. En watter groter onsekerheid as die huidige wás daar al in ons heugenis? ’n Pandemie wat lei tot ’n ‘info-demie’. Dié faktor van onsekerheid gepaard met ’n ander element, tegnologie, beteken fopnuus gedy.”
|
 |
Video: "Die toekoms van Kaaps"-webinaar
LitNet, Conrad Steenkamp, Heindrich Wyngaard, Jeremy Vearey, Frank Hendricks, Charlyn Dyers, Gerda Odendaal, Monn-lee Geduld
Die Afrikaanse Taalraad-portaal
"Die toekoms van Kaaps"-webinaar van die Afrikaanse Taalraad, aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en LitNet, het op Jeugdag, 16 Junie 2020, plaasgevind. Lees ook bydraes oor Kaaps deur die jare uit die LitNet-argief.
|
 |
Quo vadis Mosambiek?
Handré Brand
Seminare en essays
"Die pad vorentoe vir Mosambiek en die impak van Islamitiese radikalisering op sy noordelike gebiede is beslis nie ’n kwessie van maanskyn en rose nie. Die vraagstuk is gegrond in die interaksie van komplekse maatskaplike, ekonomiese, politieke en ideologiese faktore."
|
 |
Musiek in die tyd van COVID-19: ’n onderhoud met Etienne Viviers
Naomi Meyer, Etienne Viviers
Onderhoude
"Ek sou wou hê dat Suid-Afrikaanse orkeste baie minder van die monumentale Romantiese-tydperk-musiek speel wat in aard vergelykbaar met ’n Cecil John Rhodes-standbeeld is. In hierdie opsig is dit net ’n tekort aan verbeelding wat verhoed dat die musiek van townshipmusikante ook deur orkeste gespeel word."
|
 |
Louis Heyneman reageer op Etienne Viviers
Louis Heyneman
Menings
"As akademikus sou ek hoop dr Viviers is beter vertroud met presies wat alles by die orkes in Kaapstad aangaan. Dertig persent van ons lopende koste word aan opleiding (baie daarvan in die townships!) spandeer ..."
|
 |
"Kirvan Fortuin was soos ’n seun vir my"
Marlene le Roux
Meningen
Kirvan Fortuin was ’n Suid-Afrikaanse danser, choreograaf en LGBTQI-aktivis. Hy is die oggend van 13 Junie 2020 in Macassar gesteek en is onderweg na die hospitaal dood. Marlene le Roux bring hulde aan hom: "Kirvan het die wêreld deurgereis, maar bowenal nooit van Macassar vergeet nie. Hy het altyd vir my gesê: 'Marlene, ek moet ’n verskil maak. Ek moet terugkom en die jeug inspireer.'"
|
 |
Discutabele helden
Ingrid Glorie
Actueel
"Maar terwijl de discussie over het waarheen en waartoe van deze beelden en bordjes de gemoederen weer bezighoudt, en er ook daadwerkelijk hier en daar beelden in brand gestoken, onthoofd, ontsokkeld of met verf besmeurd worden, dreigt het meer fundamentele gesprek, over systemisch racisme, te worden overstemd."
|
 |
Persbericht: Verrassende winnaar Libris Literatuur Prijs 2020
Voertaal
Literatuur
De Libris Literatuur Prijs 2020 gaat naar Sander Kollaard voor zijn roman Uit het leven van een hond. Dat maakte jurylid Bo van Houwelingen dinsdag 22 juni live bekend in de studio van Nieuwsuur. "Wij hebben gekozen voor een roman, die de lezer laat nadenken over de waarde van een mensenleven."
|
 |
Oud-NP-minister sê die ANC is gedoem tot skeuring
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die ANC sal in die na-COVID-19 era uitmekaar spat. Die ou struggle-verlede sal hulle nie bymekaar kan hou nie. Só sê die oud-NP-minister Leon Wessels en destydse ondervoorsitter van die grondwetskrywende vergadering wat die land se nuwe Grondwet geskryf het."
|
 |
Dlamini-Zuma praat bont oor regulasies
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Nkosazana Dlamini-Zuma, wat die regering se omstrede inperkingsregulasies dié week ook weer aan die hof moet verduidelik, het verskeie vrae wat opposisiepartye skriftelik in die parlement aan haar gestel het, gesystap."
|
 |
’n Reis deur die operawêreld tydens die inperking
Koos Holtzhausen
Musiek
"Met die inperkingstyd het die Metropolitan sedert 16 Maart 2020 in ’n grootse gebaar van hierdie opnames op die internet beskikbaar gestel. Elke dag word ’n ander opera vertoon. Die films het ook onderskrifte in Engels wat dit makliker maak om die storielyn te volg."
|
 |
Fyn skryf aan regsreeks – ’n onderhoud met Louis Pretorius en Albert Snyman
Remona Voges, Louis Pretorius, Albert Snyman
kykNET Portaal
"Ek sou sê ek is stadiger en meer berekend as dit by stories kom, waar Albert se kop teen ’n miljoen kilometer per uur werk met duisende idees wat ontplof. So ek anker hom, maar hy gee die hardkoppige Capricorn vlerke om mee te droom en saam kom ons by ons stories uit."
|
 |
Lied van die lemoen
Karen Hart
Kos en wyn
"As ek die storie van Adam en Eva moes oorvertel, sou dit die lemoen wees wat tot hul val gelei het. Die lemoenboom daar in die middel van die tuin sou Eva al met die geur van sy bloeisels verlei het."
|
 |
Persvrystelling: Teksmark beloof weer ’n smeltkroes van teater
LitNet
KKNK
Die doel van Teksmark, in 2018 vereer met ’n spesiale Fleur du Cap-prys vir innovasie in teater, is om nuwe Suid-Afrikaanse verhoogtekste te ontwikkel en aan skrywers ’n geleentheid te bied om hul idees en tekste vir moontlike ontwikkeling bekend te stel. Alle skrywers, hetsy gevestig of opkomend, kan deelneem.
|
 |
Aantekening: Die deliktuele klas- of groepaksie in Suid-Afrika
Johann Neethling
LitNet Akademies (Regte)
"Die oogmerk of doel van hierdie bydrae is om perspektief te gee op die sogenaamde klasaksie (wat in ons reg nog grootliks in sy kinderskoene is) om aan te dui wat die funksie en vereistes daarvoor spesifiek op die gebied van die deliktereg is, en om terselfdertyd die enigste en daarom belangrikste beslissing op hierdie gebied onder die loep te neem."
|
 |
Graad 7: Wiskunde – hersiening, inoefening en vaslegging
Wilhelm du Toit
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 7? Wil jy hersiening doen, veral noudat skool op ’n ander manier werk? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en -memorandum wat deur Wilhelm du Toit opgestel is, hier af.
|
 |
Korona-kortverhaalfees: KleinKosie
Merle Grace
Fiksie
"Sy kyk na my en Ben. 'Are you two okay? I saw the bakkie …' Dan na Kosie: 'So, ek hoor jy hou ’n mamba hier aan?' Haar Afrikaans is perfek."
|
 |
Sonia
Ilisna Nel
Fiksie
"'Die dag wat ons jou gekry het, was ’n skroeiende Februarie ...' Sy skuif haar gemaklik. ’n Verhaal spoel oor sy lippe wat eers jare sou teister, maar later soos ’n sprokie sou voel."
|
 |
Aflossing
Anton Döckel
Fiksie
"Sal ek ’n tuisgebakte pastei koop? Ek wik en ... as jy een van daardie pasteie in het, moet jy juis nie weeg nie. ’n Vrou draai voor die toonbank om; sy lyk nes Andrea. Laat ek anderpad kyk, ek is te haastig. Ongelukkig het Andrea nog altyd ’n valkoog gehad. Skugter was sy nooit."
|
 |
Onbenullige voorouers
Louis du Plessis
Poësie
"rusteloos en fiks
was elke plant en dier en mens
ook ék, ongebore
stap vir stap
bewusteloos en niks."
|
 |
My vrye wil
Louis du Plessis
Poësie
"Hoe volkome buig
my brein en lot
heelal
voor jóú gebod"
|
 |
"Sou ék?" I en II deur Jannie Pretorius
Jannie Pretorius
Poësie
"sou ék nie moord pleeg om haar te verower nie
ek, met sonde besmet nog voor ek gebore was
sou ék hom nie vervolg het soos ’n moorddadige rower nie"
|
 |
Ontnugtering
Cas Vos
Poësie
"Ons soek in harte en gedigte glimpse hoop
in ’n duister wêreld waar boosheid floreer,
Hoop verdwyn soos flou sonstrale"
|
 |
Elders gesien: Gebed vir die afbreek van Hangberg
Ivor Price
Elders gesien
"My God, my God, waarom het U dan die armes van die Wes-Kaap verlaat? Hoe durf U toelaat dat ampsdraers, soos JP Smith, die armstes van die armes se huise in die reën afbreek, in die middel van ’n pandemie in die provinsie wat die swaarste deur COVID-19 getref is?"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|