|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 779
13/12/2019
|
Krities Afrikaans
|
For the love of the land
Title: For the love of the land – being a farmer in South Africa today
Authors: Ivor Price and Kobus Louwrens
Publisher: Tafelberg
ISBN: 9780624088998
Away from the heated political debates, in the shadow of uncertainty and shifting policies, farmers are putting seeds into earth in what seem like forgotten parts of the country. Who are they? |
 |
|
 |
For the love of the land: ’n onderhoud met Ivor Price en Kobus Louwrens
Naomi Meyer, Ivor Price, Kobus Louwrens
Skrywersonderhoude
"Ons wou ’n boek vir gewone Suid-Afrikaners skryf. Die mense wat bedags by radiostasies inskakel omdat hulle omgee oor wat in die politiek en die ekonomie gebeur. Die mense wat so dikwels in die slaggat val om in lelike Twitter- en Facebook-gevegte oor landbou en grond betrokke te raak. Baie van hulle is mense wat nogtans daartoe verbind is om aan ’n beter Suid-Afrika te help bou."
|
 |
LitNet Akademies Weerdink: Grond
Menán van Heerden, Juanita Pienaar
Onderhoude
"Grondonteiening sonder vergoeding" in 2019. Kan grondhervorming buite die raamwerk van die Grondwet plaasvind? Wat is die kategorieë grond wat hier ter sprake is? Grondwetlik beskou, is "grond" dieselfde as "eiendom"?
|
 |
Oor troostantes en ander wyshede
Nini Bennett
Rubrieke
"In die vroeë tagtigs het Ma ’n rubriek as klatannie gehad. Ja, een van dáárdie sosiale raadgewers wat vir Jan Publiek sielkundige advies in tydskrifte en koerante gee."
|
 |
Eer jou ouers: ma en pa, ma en ma, pa en pa, net-ma, net-pa
Olivia M Coetzee
Rubrieke
"Maa wat vi my important en hoekô ek skryf hie’oo gat oo hoe ôs ôs se grootmense en oumense treat, nevemind of hulle familie is, of nie familie issie. I think we’ve completely lost sight of what the elderly mean to us as a society."
|
 |
Farewell, Jan Heunis: Our day will come!
Frederik Rudolph van Dyk
Universiteitseminaar | University Seminar
"The greatest irony will remain in how Afrikaans-speaking officials were the ones who summarily disposed of that language in the public academic realm, at a university that once hosted defiance to apartheid ideology by celebrating Afrikaans as a carrier of all of its speakers’ dignity."
|
 |
Die ekoteks in die klaskamer
Henriëtte Loubser
LitNet Akademies (Opvoedkunde)
“Dit is belangrik dat opvoeders die potensiële rol van omgewingsgerigte verhale sal erken, kinders se liefde vir stories sal ontgin en die belangrike rol wat die ekoteks kan speel sal besef.”
|
 |
’n Mistieke lesing van Psalm 42/3
Nico Viljoen, Pieter GR de Villiers
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
“Om op God te wag is om alles te laat los, geen ander steunpunt te hê as die daad van oorgawe aan die Een op Wie gewag word nie.”
|
 |
Die fees wat waai(b)! Die 2020-Suidoosterfeesprogram beloof ’n fees-ervaring uit die boonste rakke
LitNet
Suidoosterfees
Die 17de Suidoosterfees word van 27 April tot 3 Mei 2020 in Kaapstad aangebied. Feesgangers kan hul vere regskud vir ’n verskeidenheid uitstekende musiek- en toneelproduksies, skaterlagkomedies, interessante gesprekke en aktiwiteite. Daar is iets vir almal se smaak, en met Suid-Afrika se voorste kunstenaars op die feesverhoog, het Kapenaars beslis rede om windmaker te voel.
|
 |
Lag ’n slag!
Maryke Roberts
Teater
"Late Bloomer is kraakvars, skreeusnaaks en teen die halfpad-merk is jou wangspiere seer gelag, jou snaarstyf skouers ontspan en vee jy trane af oor sy pittighede."
|
 |
Reisskets: Arme Eva
Helena Opperman
Reis
"Ek raak, teen my eie beterwete, meer en meer betrokke by die bedorwe dogtertjie. Eva, daarenteen, verdra my bloot."
|
 |
Skrywersonderhoud oor Suiker Britz: dossier van ’n speurbaas
Remona Voges, Anemari Jansen, Stefaans Coetzee
Skrywersonderhoude
"Van die stories wat Suiker na aan die hart gelê het was die stigting van die eenheid vir verkragtingslagoffers, asook ’n eenheid gemoeid met die aankeer van reeksmoordenaars."
|
 |
Resensie: Vloek deur Rudie van Rensburg
Yolanda Wessels
Resensies
"Vloek is beslis ’n boek wat jou vasgenael hou, byna soos ’n speurderverhaal wat op die kassie afspeel. Skielik lees jy nie net meer'n boek nie, jy is deel van die gebeure ..."
|
 |
Nuut by LAPA: Desember 2019
LitNet
LAPA Uitgewersportaal
Kyk hier na 'n paar splinternuwe boeke wat hierdie Desember by LAPA Uitgewers beskikbaar is. Net betyds vir jou Kerskous!
|
 |
Lawement
Crito
Blogs
"Terwyl die land se moermeter in die rooi in neig met Eskom se manewales, kom oom Bill en maak dinge nog moeiliker."
|
 |
Die vier fases van kultuurskok
Azille Coetzee
Meningen
"’n Paar jaar gelede het ek Amsterdam toe getrek. Om te studeer, maar met die plan om permanent daar te bly. By die universiteit vertel hulle vir ons van die vier fases van kultuurskok."
|
 |
"Queen Máxima inspired me to reach for the stars"
Cliffordene Norton, Tamlyn Botha
Kunst
Tamlyn Chorus-Botha is a South African studying jewellery design in Schoonhoven and is co-owner of Chorus-Botha Jewellery. She chats to Cliffordene Norton about her studies, what jewellery means to her and life in Schoonhoven.
|
 |
Bringing a taste of Belgium to Cape Town
Cliffordene Norton, Lies Deneys
Culinair
Are you looking for authentic Belgian heritage cakes? Lies Deneys, owner of the Pajot Flemish Bakery, creates delicious pastries with love from her home country.
|
 |
Oranje, wit en blou laat minister rooi sien
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Verskeie mense het getwiet dat Mbalula as minister van vervoer nie sinlose Twitterboodskappe die wêreld instuur nie, en liewer fokus op die werk waarvoor belastingbetalers opdok, naamlik die land se vervoer, veral noudat die vakansieseisoen in volle swang is."
|
 |
"I say 'baie lekker' a lot now"
Cliffordene Norton, Esmee Meijers
Reizen
Esmee Meijers is a Dutch student who has been living in the Bo-Kaap for six months.
|
 |
Die ideologie van woede
Hans Pienaar
Nuusvinke
"Nou is ons al gewoond daaraan, die doktrine: As ’n swart slagoffer van wat ook al in woede uitbars, is dit in sy omstandighede gegrond, wat hom dwing om só op te tree. 'Lived experience' is die sleutelwoord, een wat baie wit akademici ook opgeneem het in hulle rasionalisering van sommige van die #FeesMustFall-studente se dwalings."
|
 |
Hemingway
Ferdi Wheeler
New writing
“soul companion of the warrior race,
befitting of a brazen brotherhood”
|
 |
Diva
Ferdi Wheeler
New writing
“I walked the walk with Narcissus,
effeminate, frail and self-conscious”
|
 |
Malaise
Ferdi Wheeler
New writing
“Oh, mothers, if you could live to see
the state that your babies are in!”
|
 |
Broken gangster child
Liberty Delsouiller
New writing
“I think you changed a part of me.
I think I am a little more gangster, too.”
|
 |
Bazil en die bazaar
Stanley Cierenberg
Fiksie
“So vra Ella Verwey die dag tydens ’n bybelstudie, hoe kook Bazil dan nou nog appelkooskonfyt al is dit winter? Hier is nie ’n appelkoos van ’n dag oud nie.”
|
 |
Eindes
Clinton V du Plessis
Fiksie
“Ook die geheue sterf uiteindelik – die onthou van die goeie, maar ook van die ongemaklike slegte aspekte van ’n bestaan. Hy wonder waar het die lewe vir Annerlik Jaans uitgespoeg?”
|
 |
Afskeidsgedigte
Estelle Kruger
Poësie
“Hoe boetseer ek klei of modder
om ’n beeld te vorm ...”
|
 |
Maangedigte
Margaret Cordier
Poësie
“vanaand steek die maansekel
in nag en winterblaar”
|
 |
Dood gee lewe
Pieter Loots
Poësie
“of was dit ’n kreet van saad wat wil leef
van die nat drup uit sy bors op die grond”
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|