|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 772
25/10/2019
|
Krities Afrikaans
|
Blessed by BOSASA:
Inside Gavin Watson’s State Capture Cult
Author: Adriaan Basson
Publisher: Jonathan Ball
ISBN: 9781776190027
Adriaan Basson has been investigating Bosasa since he was a rookie journalist 13 years ago. He has been sued, intimidated and threatened, but has stuck to the story like a bloodhound. Now, in the wake of the explosive findings of the Zondo Commission, he has weaved the threads of Bosasa’s story together.
Blessed by Bosasa is a riveting in-depth investigation into an extraordinary story of high-level corruption and rampant pillage, of backdoor dealings and grandiose greed. Through substantial research and a number of interviews with key individuals, Basson unveils the shady, cult-like underbelly of the criminal company that held the Zuma government in the palm of its hand. |
 |
 |
Stories op die Rooiplein: Veeltalige Maties of gerusstellende leuens?
Frederik Rudolph van Dyk
Universiteitseminaar | University Seminar
"Met geen proaktiewe poging om studie in Afrikaans en Xhosa aan te moedig en te beloon nie, en deur Afrikaans af te skaal oral waar dit nie meer 'prakties doenbaar' (daai ou skuiwergat!) is nie, kan die US hul hande in bloederige onskuld was."
|
 |
Wie is die “bruin mense” en watter taal praat hulle? Repliek op Mercy Kannemeyer
Bradley Slade
Universiteitseminaar | University Seminar
"Daar is bruin mense wat nie ’n woord Afrikaans kan praat nie. Daar is bruin mense wat ’n baie mooi Afrikaans praat, maar baie min tot geen Engels nie. Dan is daar mense soos ek, wat in my eie familie en breër gemeenskap ’n ander Afrikaans praat – noem dit Kaaps, Afrikaaps, Mengels of wat ook al."
|
 |
Is Akademia die antwoord?
Naomi Meyer
Universiteitseminaar | University Seminar
Naomi Meyer het die inligtingsessie rondom Akademia op Saterdagoggend 19 Oktober in Somerset-Wes bygewoon. Hier is haar indrukke.
|
 |
Gaan Godzilla die DA finaal begrawe?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Sy was woke voordat woke die in ding was. Sy het, as joernalis en as politikus, stereotipes vernietig en baanbrekerswerk gedoen. Haar fout, soos alle Afrika sterk-man-politici, is dat sy met moeite mag deel."
|
 |
Gentse intreerede Louise Viljoen in het teken van "waagmoed"
Ingrid Glorie
NeerlandiNet
Op woensdag 16 oktober hield Louise Viljoen, hoogleraar Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan de Universiteit Stellenbosch, haar intreerede als nieuwe bekleder van de leerstoel Zuid-Afrika: talen, literaturen, cultuur en maatschappij aan het Gents centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika van de Universiteit Gent.
|
 |
Kleurgebruik in taal: die palet van Karel Schoeman
Ria Winters
Seminare en essays
"Wat ek hier wil uitlig, is dat daar paragrawe was, geïsoleerde stukkies teks, wat beelde in my kop optoor en ek verbaas staan oor die krag om met woorde klaar beelde in iemand anders se bewussyn te skep."
|
 |
#opdielug met Herschelle Benjamin
Menán van Heerden
Menings
Robyn van de Rhede en Menán van Heerden voer onderhoude met mense wat passievol is oor hul taal. Die vierde gas op die maandelikse Lekker LitNet-insetsel op Radio 786 is bekroonde teater-praktisyn en voormalige Die Burger-joernalis, Herschelle Benjamin.
|
 |
Bring terug die goeie ou dae
Merlyn van der Rheede
Menings
"Waar is die goeie ou dae waar jy die telefoon opgetel het om lang gesprekke met familie en vriende te hê om oor hul wel en wee uit te vind of om iemand met sy of haar verjaardag geluk te wens?"
|
 |
NouNet-mening: Genoeg is genoeg
Kanya Viljoen
NouNet
"Meer as ’n maand gelede het optogte dwarsdeur die land uitgebreek nadat ’n Universiteit van Kaapstad-student, Uyinene Mrwetyana, verkrag en vermoor is in Claremont se poskantoor. Die kwessie van geweld teen vroue en kinders is landswyd debatteer, bespreek en bespiegel. ’n Gesprek het plaasgevind, beloftes is gemaak, en toe het die land weer stil geword, voortgegaan asof die probleem opgelos is."
|
 |
Die duiwel is los oor "sataniese" kuns
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die duiwel is behoorlik los soos wat Suid-Afrikaners mekaar in die hare vlieg oor ’n omstrede kunsuitstalling van ’n matriekleerling by die Curro-skool Grantleigh in Richardsbaai. Die skool het ná ’n hewige mediaherrie besluit om die omstrede uitstalling te onttrek nadat een van die ouers gekla het dit is satanies en laat die deur oop vir demoniese magte. In die video wat wyd op die internet gedeel is, vaar ’n ontstoke pa emosioneel uit teen die uitstalling."
|
 |
Pak jou tas: Plettenbergbaai
Maryke Roberts
Reizen
Vir baie mense is Plettenbergbaai op die gewilde Tuinroete die plek van son en see en skemerkelkies oor somervakansies. Maar met die Plett Wynroete wat nou volwaardig op sy eie voete staan, is die streek nou dié kuierplek as al die sonsoekers huiswaarts gekeer het, skryf Maryke Roberts.
|
 |
Meestersgraadstudies in Frankryk: ’n onderhoud met Janet Vermaak
Marli van Eeden, Janet Vermaak
Interviews
'Clichébeelde', soos sy dit noem, van 'baguettes, barette, snorre en die Eiffel-toring' het aanvanklik haar belangstellening in Frans geprikkel en haar gemotiveer om haar studies in Frankryk voort te sit. Sy het gou besef dat dié taal selfs mooier is as die Eiffel-toring en baie verder as net Frankryk strek. Janet Vermaak het onlangs haar MA in literêre vertaling in Strasbourg, Frankryk voltooi, waar sy vir ongeveer twee jaar gebly het. Tydens haar MA-studie in Afrikaans en Nederlands toer sy ook na Leiden in Nederland as deel van ’n uitruil. Janet vertel vir Marli van Eeden meer oor haar ervaringe.
|
 |
Resensie: Zola deur Johan Jack Smith
Nadine Petrick
Resensies
"Smith kry dit gemaklik en ongedwonge reg om ’n merry mixture van rasse en klasse bymekaar te gooi in ’n pot vol pap en wors en kerriesous sonder dat dit voel asof ’n uitgewer hom aangepraat het om dit te doen."
|
 |
Resensie: 'n Belofte vir Bippie deur Elsa Winckler
Alta Cloete
Resensies
"In die eerste instansie is dit 'n lekker liefdesverhaal met aantreklike mense wat na liefde soek en dit vind. Die Christelike ondertoon gee 'n verdere dimensie aan die boek, maar oorheers nie die liefdesverhaal nie."
|
 |
FMR-resensie: Kammaland deur Annelie Botes
Danie Botha
Resensies
"In Kammaland gaan dit om die tydperk Oktober 2017 tot Januarie 2018 toe sy en Chris alias die ou gryse rondgevaar het op die kanale in Engeland."
|
 |
Allerhande maniere
Crito
Blogs
Crito bespreek resensies oor Kyk na my: herinneringe aan ’n kindertyd deur Nataniël, .… en daar was dagga deur Heinz Mödler, By die brandende berg deur Piet van Rooyen, Die slaghuis deur Cas Wepener en Die dekonstruksie van Retta Blom deur Zelda Bezuidenhout.
|
 |
Skrywersonderhoud: China Mouton oor Tronkhond
Remona Voges, China Mouton
Skrywersonderhoude
"Ek probeer hard om in ’n skryfroetine te kan werk, maar ek geniet dit terdeë as die muse my beetpak. Dan skryf ek ’n 'hond uit ’n bos uit'!"
|
 |
Press release: 2019 South African Literary Awards nominees announced
LitNet
Books and writers
The South African Literary Awards (SALA) have shortlisted 26 authors in 13 awards categories for this year’s awards. The winners will be announced at a glittering awards ceremony on the 7th of November at Ditsong National Museum of Cultural History.
|
 |
BookBedonnerd XII: ’n onderhoud met Darryl David
Naomi Meyer, Darryl David
Feeste
"Hierdie fees, Naomi, het 'hart' – dis sonder fieterjasies. Dis ’n fees waar skrywers hulle eie boeke smous. En dis ’n fees waar ’n mens unieke boeke sal ontdek."
|
 |
Lamsboud – die heel lekkerste is die onthou
Karen Hart
Kos en wyn
“Toe staan daardie twee daar onder die Karoo-sterrehemel en sing die liefdesduet uit Don Giovanni soos ek dit in my lewe nooit weer sal hoor nie – saam met Dirk, saam met die onthou …”
|
 |
Persverklaring: Nuwe aanstellings by Kunste Onbeperk
LitNet
Leefstyl
Lizané Basson is aangestel as die nuwe algemene bestuurder en Jenna-Leigh Bilong as die nuwe bemarkings- en kommunikasiebestuurder van Kunste Onbeperk, die maatskappy wat onder meer die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) aanbied.
|
 |
Pops concert with Johannesburg Festival Orchestra
LitNet
Lifestyle and entertainment
Concert attendees in Pretoria are in for a treat when the Unisa Music Foundation hosts their very first Unisa Pops Concert at ZK Matthews Hall. The concert will feature the Johannesburg Festival Orchestra conducted by Richard Cock with guest soloists Zoë Modiga, Timothy Moloi, Karén Devroop and Anna Davel.
|
 |
Die vlindereffek
Loretta Szikra
Poësie
Loretta Szikra deel die titelgedig van haar digbundel, wat binnekort gepubliseer word:
“As ’n skoenlapper haar vlerke
kan fladder in Japan”
|
 |
Die aanslag op my brein
Dawid de Villiers
Fiksie
“Hy het nie belanggestel in my psigiese kondisie of simptome nie. Net vertel van sy wonderlike operasie wat emosies glo stabiliseer – net twee snytjies op die regter- temporale lob.”
|
 |
Let us be
Etienne Lombard
New writing
“Do you really love me
or will you eventually set me free?”
|
 |
Ingrid
Mariska Pienaar
Poësie
“Jy is nie dood nie
Nóg in Drieankerbaai
Nóg in jou woorde binne boeke”
|
 |
Sonsak-oomblikke
Anzé Bezuidenhout
Poësie
“het die son skaam in oker
oor bergkranse gebloos”
|
 |
Regret
Melissa Evans
New writing
“A fleeting stubbornness. She had always been reticent regarding her personal matters, and so did not enjoy the manner in which the Thought was prying.”
|
 |
Jong Rus wen ATKV-Spelathon
LitNet
ATKV-Portaal
“Daar is so baie mense wat Afrikaans praat. Dit is nie net ’n modus van kommunikasie nie, maar dra ook kultuur en erfenis oor. Dis ’n fassinerende en kultuurryke taal.”
|
 |
Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar
LitNet
Akademies en skole
Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000. Dit is ’n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die Stigting wat kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland in die ruimste sin bevorder.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|