Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 757

12/07/2019


  Krities Afrikaans

Brood vir die winter

Pasverskyn

These are the things that sit with us

The book makes an important contribution to current debates on decolonizing the way knowledge is produced. Its most unique feature is that each story has been published in isiXhosa, Afrikaans and English, the languages used by the storytellers. Presenting the stories alongside photographs carefully chosen by the storytellers and sensitively taken by two photographers, Noncedo Gxekwa and Botswele Mogotlane, the book aims to show agency, dignity, and humanity behind the stories of suffering.

Edited by Pumla Gobodo-Madikizela, Friederike Bubenzer and Marietjie Oelofsen
The Institute for Justice and Reconciliation
Jacana Media

ISBN: 9781928232742

Die eenvoud van dinge

Die eenvoud van dinge

Karen Hart
Kos en wyn

"Toe my ma, broos en breekbaar uit die aftree-oord se siekeboeg by my aankom, het ek haar bederf met ’n sny varsgebakte brood met ’n dik laag avokado, gegeur met sout en varsgemaalde swartpeper. Dis waarvan sy gedroom het, het sy so tussen die happe deur gesê, dit was heel bo aan haar emmerskoplysie."

Broodnodige gesprekke

These are the things that sit with us: ’n medewerker se indrukke

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Maar dit is ʼn necessary boek. Dit dra by tot wat ons van apartheid verstaan. Dit dra by tot hoe ons ons medemense verstaan. En hopelik dra dit by tot ʼn gesprek wat ons almal se onverklaarde trauma, die dinge wat nog steeds aan ons kleef, na die oppervlak kan bring. Ons het dit broodnodig."

’n Pyplyn vir Afrikaans: Roedolf van der Westhuizen praat oor die MOS-inisiatief

Naomi Meyer, Roedolf van der Westhuizen
Onderhoude

"Net so sal ons stelselmatig ’n skoolpyplyn wil bou van kleuterskole af tot by graad twaalf."

Suid-Afrikaanse skole so onveilig soos Suid-Afrikaanse strate

Danie van Wyk
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"Suid-Afrika verdien ’n beter onderwyssisteem!"

Skoleseminaar: Elda de Waal reageer op die TALIS-navorsingstudie

Naomi Meyer, Elda de Waal
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

Elda de Waal reageer op die Teaching and Learning International Survey (TALIS) se bevindinge oor veiligheid, ongelykheid en die algemene toestand van Suid-Afrikaanse skole.

Louise Viljoen stel ondersoek in na hoe Antjie Krog Nederlanders bewus maak van raakpunte met SA samelewing

Willem de Vries, Louise Viljoen
Onderhoude

Globalisering en die nuwe tegnologieë lei eintlik noodwendig tot interaksie tussen kulture en samelewings en dus wég van ’n insulêre bestaan, skryf die Stellenbosse literator Louise Viljoen in ’n artikel wat onlangs op LitNet Akademies gepubliseer is. Sy het Willem de Vries se vrae beantwoord oor “Antjie Krog as kulturele bemiddelaar: aspekte van haar skrywerspostuur in die Lae Lande”.

Wiskunde-video's vir die derde kwartaal

Wiskunde met LitNet: Graad 4 – waarde en plekwaarde van getalle

LitNet
Skole

Van nou af kan jy elke week 'n kort video kyk wat gaan oor werk wat julle hierdie kwartaal in die klas sal behandel. Hier is ’n video spesiaal vir graad vier-leerders, waarin Lee-Ann West werk verduidelik wat julle in die derde kwartaal in die klas sal bespreek.

Wiskunde met LitNet: graad 5 – breuke

LitNet
Skole

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West breuke vir graad vyf-leerders.

Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal – skryfwyse van getalle

LitNet
Skole

Van nou af kan jy elke week 'n kort video kyk wat gaan oor werk wat julle hierdie kwartaal in die klas sal behandel. Hier is ’n video spesiaal vir graad ses-leerders, waarin Lee-Ann West werk verduidelik wat julle in die derde kwartaal in die klas sal bespreek.

Nou op Voertaal

Melinda Stuurman, fotograaf in verschillende werelden

Guido van den Berg, Melinda Stuurman
Zuid-Afrikahuis

"Het is waar dat de Cape Flats een negatieve connotatie hebben, maar het is ons leven, het is het leven dat wij kennen en het is niet zo dat er altijd geweld is." Melinda Stuurman is "journalist in residence" van Media24 en verblijft in het journalistenappartement van het Zuid-Afrikahuis. Het verblijf van Melinda leidde tot een tentoonstelling van foto’s over het dagelijkse leven in de Cape Flats.

Motie over Zuid-Afrika verdeelt Nederland weer ouderwets in links en rechts

Guido van den Berg
In het nieuws

"Een motie over de afwijzing van onteigening van landbouwgrond zonder compensatie in Zuid-Afrika is gisteravond, donderdag 4 juli, door een ruime meerderheid in het Nederlandse parlement aangenomen."

Valse Vriend: Motor

Voertaal
Valse vrienden

"'Ek is by die lughawe en sal jou per motor oplaai' zei de Zuid-Afrikaan aan de telefoon tegen de Nederlander en die schrok zich kapot."

Miriam Makeba: Die vloek van "Pata pata"

Wilken Calitz
Muziek

"'Pata pata' is geskryf in 1956 terwyl sy steeds in Suid-Afrika gewoon het, maar is eers in 1967 uitgereik en sodoende wêreldberoemdheid besorg. Dit was die eerste internasionale treffer vanuit die Afrika-vasteland. Ten spyte van Makeba se sukses en die musiekkritici wat dit bestempel het as 'a groundbreaking African gem' het sy dit afgemaak as 'one of my most insignificant songs'."

Los uit die grondwet, sê Motlanthe

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Motlanthe sê dit is belangrik om eienaarskap van eiendom te verseker om ekonomiese groei te bewerkstellig. Dit is nie nodig om die grondwet te wysig om die onteiening van grond sonder vergoeding moontlik te maak nie."

Europe, culture and soft power

Mike van Graan
Meningen

"While the Universal Declaration for Human Rights states that 'all human beings are born free and equal in dignity and rights', most people in the Global South know that they do not enjoy the same rights and that they will not be treated with the same dignity as their European counterparts. Europe promotes individual human rights, but all Africans are treated as a group, as if they are the same, with no distinction made based on education, gender, skills, social status, etc."

Zindzi Mandela aangekla van haatspraak

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrika se ambassadeur in Denemarke, Zindzi Mandela, is by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommmissie (SAMRK) van haatspraak aangekla oor haar omstrede twiets oor wit mense."

Innibos, op die radio en op die skerm

Fees van die jaar: 'n oorsig van Innibos 2019

Maryke Roberts
Feeste

Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees het vir die vierde agtereenvolgende jaar die Fiësta vir Fees van die Jaar ingepalm. Maryke Roberts skryf oor haar ervaring.

 

Anders geveer: ’n onderhoud met verlede jaar se wenner van die RSG | Sanlamradiodramakompetisie

Naomi Meyer, Sophia van Taak
Onderhoude

"Vir my is die roerendste stories dié waarin die karakters nie helde is nie, maar doodgewone mense — met verwonding, met blinde kolle, met tekortkominge en die gedeelde basiese hunkering om iewers geborge te voel."

Rolling thunder revue, a Bob Dylan story by Martin Scorsese on Netflix

Reney Warrington
TV

"Part documentary, part concert film, part fever dream, Rolling thunder is a one-of-a-kind experience from master filmmaker Martin Scorsese."

Filmresensie: Kings of Mulberry Street

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"Kings of Mulberry Street is kleurryk en oordadig soos net ’n film kan wees wat sy inspirasie uit Bollywood neem."

Skryfwerk

Bybel in Kaaps: die gelykenis van die saaier

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"Maa geseend is julle oë wan hulle kan sien, en julle ore wan hulle hoo."

Snap-Crap-en-Post

Olivia M Coetzee
Rubrieke

"Ek mean vewat moet die koerante online soe ʼn groot ding maak om die video van die man met sy mond vol maggots die hele online community in stuur? Dis môssag!"

omkeervlam

Celesté Fritze
Poësie

"met die sweisboog van liefhê
durf ek jou liggaam in ere herstel"

Exes is nie soet nie

Sacha Landkroon
Poësie

"nou spreek hy lukraak kennisse aan
via WhatsApp en Facebook"

olyfboord

Celesté Fritze
Poësie

"op die wortelstok van die begin
en van die einde
wentel die onblusbare gees
van my ma"

LitNet Akademies

De potestate regia et papali: ’n “uurglas”-bywerking van die mees onlangse Quidort-navorsing

Johann Beukes
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Bogenoemde Quidort-uitsette toon dat navorsing in Middeleeuse filosofie sinteties steeds bo die gestandaardiseerde bronne kan uitstyg en die kanon van Middeleeuse filosofie altyd nog ’n keer kan verruim en verryk – maar daardie toenemend-problematiese kanon ook dialekties kan begin ondermyn."

Skrywers en digters oor hulle boeke

Sypaadjie: ’n onderhoud met Alma Rossouw

Jonathan Amid, Alma Rossouw
Skrywersonderhoude

"Ek wou ’n lekkerlees liefdesverhaal oor vroulike seksualiteit skryf."

Sypaadjie-videogesprek: Izak de Vries gesels met Alma Rossouw

Izak de Vries, Alma Rossouw
LAPA Uitgewersportaal

Kyk na 'n videogesprek met Alma Rossouw oor Sypaadjie toe die boek onlangs bekendgestel is.

 

Grondwater: ’n onderhoud met Marlise Joubert

Remona Voges, Marlise Joubert
Skrywersonderhoude

"Met verwondering en verbeelding bou jy soos ʼn kind vir jou ʼn dorpie in die sand, ʼn dorpie met die beste paaie, huise en winkels. Jy kan maar net hoop dat lesers ook jou woorddorpie sal besoek, voordat die tyd dit verkrummel."

Wreed én mooi is die dood: ’n onderhoud met Tobie Wiese

Naomi Meyer, Tobie Wiese
Skrywersonderhoude

"Die besef van ons nietigheid en kortstondigheid kan een van hoofsaaklik twee reaksies by ons uitlok: ʼn mengsel van woede en verslaenheid omdat ons magteloos is teen die dood, of volslae dankbaarheid dat ons lewe – ʼn kosbare geskenk waartoe ons niks bygedra het nie."

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie: ’n onderhoud met Pieter Odendaal

Pieter Odendaal, Naomi Meyer, Liné Enslin
Uit die argief: Skrywersonderhoude

Hier is ’n onderhoud met die digter wat onlangs met die Ingrid Jonkerprys bekroon is: "Berge is die vergestalting van hierdie Salka, van die élan vital wat deur ons almal bruis. Dus: berge wóón vir seker; hulle is ’n force op hul eie, klipforte wat nie net woon nie, maar ook skuiling bied vir die lewensvorme wat rondom hulle woon."

Leeskringe, boekgoed en resensies

Montagu se leeskring: program 2019

LitNet
Leeskringe

Montagu se leeskring deel graag hul jaarprogram van 2019 met LitNet se lesers.

Uitnodiging: boekbekendstelling van Pieter Fourie se Teatermaker

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Pieter Fourie se Teatermaker. Saartjie Botha sal in gesprek tree met die redakteur van die publikasie, Fanie Olivier.

Breytenbach en Poetry International Rotterdam

Yves T'Sjoen
Boeke en skrywers

"Bij de uitreiking van het institutioneel eredoctoraat overhandigde de schrijver en schilder beschreven en betekende stenen die hij aan de rector en mijzelf plechtig overhandigde. Ik bewaar de stenen als symbool van vriendschap, van een blijvende ontmoeting."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2019

LitNet
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

FMR-resensie: Aan die deur van die wis en die onwis deur Pirow Bekker

Danie Botha
Resensies

Danie Botha resenseer Pirow Bekker se kortverhaalbundel Aan die deur van die wis en die onwis.

Book review: Lacuna by Fiona Snyckers

Karina Magdalena Szczurek
Books and writers

"Lacuna is the story of Lucy Lurie, a fictional woman who shares a name with one of the main characters in Disgrace (published exactly two decades ago in 1999). It is a feminist ‘reply’, for want of a better word, to JM Coetzee’s most famous — or infamous (depending on one’s reading) — novel."

Hoe Coetzee afrekent met elk vleugje van moralistisch zwart-witdenken: Hans Achterhuis geeft een filosofische inkijk vol passie in de bekendste romans van JM Coetzee

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"Hans Achterhuis (1942), filosoof, theoloog en eerste Nederlandse Denker des Vaderlands, noemt zijn zopas uitgegeven boek over het leven en werk van Nobelprijswinnaar JM Coetzee (1940) 'een filosofisch leesavontuur'."

Reader impression: The rise and demise of the Afrikaners by Hermann Giliomee

Barend van der Merwe
Reader impressions

"Despite the ambitious title of this book, and the feeling it left of not being detailed enough, The rise and decline of the Afrikaners is still very much worth the read."

Reader impression: Lawfare: Judging politics in South Africa by Michelle le Roux and Dennis Davis

Barend van der Merwe
Reader impressions

"Despite the criticism that it received, Lawfare is one of the most interesting and stimulating books that I have read in a long time. It is a book that makes important legal cases from the past accessible in a language easy to understand for the average person."

NALN-tydkapsule 2: Dis nie al nie, Johannes François Elias Cilliers

Leana Lategan
Menings

"Of dit die aand van 24 Augustus 1900 nog koud was in Pretoria, vermeld hy nie. Binne enkele ure nadat die weduwee van generaal Piet Joubert die berig stuur, moet Jan FE Cilliers die skuilplek in sy vertoude huis in Kotzéstraat (166), Pretoria verlaat, en vlug."

Die redakteur mag nie die intensie van die teks verander nie

Izak de Vries
Blogs

"Ek hou baie van die debat wat tans op Lekkerleesboekrak heers, want ek is kinderlik opgewonde as mens oor taal en letterkunde gesels. Dit gee my egter ook die kans om ’n paar sente van my eie in die fontein van wysheid te gooi."

Elders gesien

Rus in vrede, James Small

Lukas Meyer
Elders gesien

"Daar is iets byna romanties, en tog ook tragies, aan hierdie soort woelgeeste wat skielik heengaan."




Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2019 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved