|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 752
06/06/2019
|
Krities Afrikaans
|
Jan, Piet, Koos en Jakob
Dié derde bundel van Marais ontgin opnuut bekende temas uit die digter se oeuvre: verbruikerskultuur, manlike identiteit, tuis/ontuis wees in SA, dikwels met 'n vlymskerp humorsin en 'n nog skerper visuele ingesteldheid. Die verse word saamgeryg in 'n eenheid wat neig na 'n naamlys, of selfs na 'n portretuitstalling. Met dié verse vestig Marais hom as een van die mees behendige beoefenaars van die hedendaagse digkuns.
Loftus Marais
Uitgewer: NB-Uitgewers
ISBN: 9780798177177 |
 |
|
 |
Vonnisbespreking: Die beskerming van die identiteit van minderjariges by volwassenheid
Windell Nortje
LitNet Akademies (Regte)
"Die bekendmaking van die identiteit van minderjarige getuies, slagoffers en oortreders by volwassenheid val wel binne die grondwetlike regte van die media, maar die 18-jarige se grondwetlike regte word terselfdertyd in sekere gevalle geskend waar die persoon se identiteit alombekend is en wydverspreid gepubliseer word."
|
 |
Veeltaligheid op universiteit: ’n uitdaging én ’n geleentheid vir identiteitsvorming
Emma Groenewald, Adré le Roux
LitNet Akademies (Opvoedkunde)
"Studente bring hulle unieke lewenstories na die universiteitskonteks, waar skakeling met verskillende taal-, ras- en kultuurgroepe bydra tot die herevaluering en hervorming van identiteite. Interaksie tussen studente op ’n veeltalige kampus bring dus nuwe moontlikhede vir identiteitsvorming. Deur taal kan die omgaan met verskillende individue/groepe verstaan en uitgedruk word."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
Skoolvraestelle vir die wintereksamen |
 |
Kommandant Piet, jou afskeid en vertrek was te gou
Johann Rossouw
In memoriam
"Mag die engele jou wonde nou verbind, mag jou littekens nou vervaag, en mag jy die ewige rus geniet. Weet dat ons in jou bataljon sal voortgaan met die oorlog waarin jy ons gelei het – om net iets van die hemel te proe."
|
 |
Compassion en godsdiens, politiek, sport: die onheilige drie-eenheid
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Die toksiese kombinasie van vrees en onkunde kan baie maklik veroorsaak dat mense keuses maak wat teen hul eie beste belange indruis. Hoekom anders sal Amerikaanse boere volhou om Trump te ondersteun wanneer sy beleid tot hul ekonomiese ondergang lei?"
|
 |
Durban Literary Festival: An interview with Darryl David
Naomi Meyer, Darryl David
Books and writers
"Durban is not merely about sunshine, beaches, surfing and bunny chows. ... We must ride the Unesco City of Literature wave – the first on South African shores and the first on the African continent. As a city, we need to honour and celebrate our literary heritage."
|
 |
Lacuna: an interview with Fiona Snyckers
Naomi Meyer, Fiona Snyckers
Books and writers
"It is about a woman by the name of Lucy Lurie (clearly inspired by Coetzee’s character of the same name), who is trying to recover from a gang rape. What makes her situation more unbearable is that a male writer, John Coetzee, has written a bestselling book about her experience. She feels as though it was her story to tell."
|
 |
Sandveldstories deur Ferdinand Deist: ’n resensie
Elbie Adendorff
Resensies
"Deist slaag meesterlik daarin om in die tradisie van kontreiverhale soos deur Jan Spies en Herman Charles Bosman neergepen, die tipiese eiesoortigheid van ʼn kontrei, hier die Sandveld, aan die leser oor te dra."
|
 |
MM Walters (1930- )
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
“Soos met die satire is die politiek altyd tydgebonde. Maar wat nié is nie, is die mens en sy angste en sy vrese." MM Walters se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.
|
 |
Crackerjack deur Peter Church: ’n resensie
Org Potgieter
Resensies
"Die intrige gebeur stadig, daar is min aksie en spanning, baie verraad. En teen die tyd dat die langsame ontknoping gebeur, is dit nogal ’n uitdaging om te onthou watter van die oorvloed karakters wat gedoen het."
|
 |
Breytenbach Nobelprijswaardig
Yves T'Sjoen
NeerlandiNet
"Elk jaar dragen wetenschappelijke academies en universitaire instellingen wereldwijd schrijvers voor met het oog op de Nobelprijs. Op vraag van initiatiefnemers in Zuid-Afrika heeft het Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika (Universiteit Gent) jaren geleden het verzoek ingewilligd om steun te verlenen aan de kandidatuur van Breyten Breytenbach."
|
 |
Safari in ’n wonderlike sebratrokkie
Maryke Roberts
Reizen
"Aan die voete van die Langeberge in die Robertson-wynvallei in die Boland gaan ons gereeld kuier, maar staan elke keer verbaas oor die mense se vermoë om met iets interessant vorendag te kom. Die nuwe Wine Valley Safari is een hiervan," skryf Maryke Roberts.
|
 |
Muchu gustu: Home is where the fiets is
Alfred Schaffer
Meningen
"Ek dink aan koerante besorg op die fiets om 5-uur soggens, as die son opkom in die somer, of deur winterse sneeu, wit soos papier, terwyl my vingers vries. Hoe betowerend en tjoepstil is dit nie as dit pas gesneeu het nie – die wêreld hou asem op; jy hoor net hoe jou fiets deur die knersende sneeu ploeg."
|
 |
Ramadan in Cape Town: an interview with Fatima Allie
Menán van Heerden, Fatima Allie
Interviews
"Boeka time is very special in Cape Town. I remember as children we would wait for the light at the mosque to be switched on, then we would shout 'Waktoe!' ('Time!')."
|
 |
Norbertijnenabdij van Grimbergen gaat voor traditie
Michaël Vandamme
Culinair
"Meer dan één blik op het etiket van het Grimbergs abdijbier is niet nodig om de verbondenheid van het gerstenat met de gemeente, maar vooral de plaatselijke Norbertijnenabdij die er sinds 1128 gevestigd is, naar waarde in te schatten. Het begint al met de Feniks, de mythische vogel die volgens de oude Grieken steeds weer uit zijn as herboren werd."
|
 |
Geagte meneer Masekela
Wilken Calitz
Muziek
"Meneer Masekela, hierdie is regtig ’n goeie song en ek verstaan nou vir die eerste keer waarom jy en Miriam Makeba oorsee is. Ek het van die Sharpeville-bloedbad geleer uit ’n skoolhandboek en het altyd net gehoop pouse breek aan sodat ek die kiewiete wat onder die rugbypale gebroei het kan gaan treiter met ’n tennisbal. Miriam sê jy het die song vir haar geskryf. Sy het drie familielede op daardie een dag verloor."
|
 |
Vrystaatse dorp te koop met slot, voorraad en vat
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"As jy moeg is vir die lewe in die stad, kan jy nou vir jou ’n hele dorp in die Vrystaat koop. Verkykerskop is pens en pootjies in die mark teen sowat R5 miljoen. Die gelukkige koper sal onder meer ’n algemene handelaar, oorspronklike meule, vyfslaapkamer-gastehuis, ’n kerkie, koffiewinkel, drankwinkel en selfs haarsalon ryker wees."
|
 |
Programma: Week van de Afrikaanse roman 2019
Ingrid Glorie
NeerlandiNet
Van vrijdag 20 t/m zondag 29 september 2019 wordt in Nederland en Vlaanderen de vierde Week van de Afrikaanse roman gehouden. Deze leescampagne richt de aandacht op Afrikaanstalige literatuur in Nederlandse vertaling.
|
 |
Talentkompetisie vir behoeftige jong kunstenaars
Carla van der Spuy
Musiek
"Die onmoontlike is al danksy die Global Spotlight Talent Search-kompetisie moontlik gemaak vir kunstenaars uit moeilike sosio-ekonomiese omstandighede. Soveel sukses is al behaal dat van hulle al op wêreldverhoë opgetree het."
|
 |
Long shot: ’n resensie
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Hierdie fliek is so woke as kan kom. Dit tiek elke blokkie van wat nóú belangrik is: die omgewingskrisis, vroue in magsposisies, die korrupsie van geldmagnate, rassisme en selfs ’n bietjie godsdiensvooroordeel."
|
 |
Encounters documentary film festival celebrates 21 years
Marli van Eeden, Mandisa Ralane
Lifestyle and entertainment
"Recently, Encounters has expanded the scope of its programming to encompass new media (virtual reality and interactive documentaries) and other forms of nonfiction storytelling, placing an emphasis on a contemporary, cross-disciplinary approach to both documentary reception and documentary production."
|
 |
Persvrystelling: Aansoeke vir Suidoosterfees 2020 oop tot 21 Junie 2019
LitNet
Suidoosterfees
Die Suidoosterfees nooi vervaardigers, regisseurs en teatermakers uit om hul voorstelle vir 2020-produksies vir oorweging aan te stuur. Die 17de Suidoosterfees met die slagspreuk “’n Fees vir Almal” vind aanstaande jaar vanaf 27 April tot 3 Mei 2020 in Kaapstad plaas.
|
 |
1 Johannes 1
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"Nou die boodskap wat ôs van sy Seen af gehoorit, is dat God issie lig, en daa issie ees ʼn klein kolletjie donkete in hommie."
|
|