Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 739

7/03/2019


Krities Afrikaans

LitNet: Jou feesganger

Pasverskyn

Ek wens, ek wens

’n Sprokie vir ons eie tyd. As lykbesorger het Seb al talle lyke gebalsem, organe teruggepak in lyfholtes, beendere aanmekaargelas en doodsbleek gesigte gegrimeer vir roubeklaers om te besigtig. ’n Mens het jou werk en jy doen dit; dit help nie om vir ander goed te wens nie. Maar af en toe wens Seb tóg vir die een of ander ingryping om hom los te ruk uit sy saai bestaan – nie net by die werk nie, maar ook by die huis, waar hy, sy vrou en tienerkinders by mekaar verby leef. Eendag, toe die sterwende seuntjie Gawie en sy ma by die begrafnisondernemers instap, kry Seb wel rede om in wense te glo. En hy kom voor ’n dilemma te staan: Waarvoor wens jy as jy één wens het wat waar gaan word? Veral as dinge lelik begin skeefloop ...

Skrywer: Zirk van den Berg
Uitgewer: Kwela
ISBN: 9780795708558

Prys: R220

Leefstyl

US Woordfees 2019: die markplein se “Zondo-kommissie”

Jean Oosthuizen
US Woordfees

"Hopelik dra die talle gesprekke wat tans by die US Woordfees gevoer word, daartoe by om gewone Suid-Afrikaners opnuut bewus te maak van die krag wat daar in die burgerlike samelewing gesetel is – om, soos dikwels in die verlede, saam te mobiliseer teen ongeregtigheid."

US Woordfees 2019: Kleedkamer-blues

Naomi Meyer
US Woordfees

"Die stuk vertoon nog enkele kere by vanjaar se US Woordfees. Dit word sterk aanbeveel. Want so is die lewe. Presies net so."

US Woordfees 2019: Die nag behoort aan die recce’s

Jean Oosthuizen
US Woordfees

"Na al die jare se geheimenis en swye oor die recce’s het daar die afgelope tyd byna gelyktydig ʼn hele paar publikasies oor hierdie spesialiseenheid verskyn. Alexander Strachan se jongste boek, 1 Recce, is waarskynlik een van die interessantste en akkuraatste weergawes van hierdie bykans mitiese verkenningskommando."

US Woordfees 2019: Bloedbande van Verwoerd

Jean Oosthuizen
US Woordfees

"Die gesprek in die Boektent oor Verwoerd se boek was as’t ware ’n simboliese brug tussen die ou en nuwe Suid-Afrika waar daar na soveel jaar saam besin kon word oor die verlede, maar ook hoe om die toekoms tegemoet te gaan."

US Woordfees 2019: Afrikaans se Afrika-komvandaan, video en foto's

Naomi Bruwer
Skrywersonderhoude

Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Hoe het die Khoi en Portugese met mekaar handel gedryf? Watter rol het slawe gespeel in die ontstaan van Afrikaans? Willa Boezak, Theresa Biberauer en Karin Brynard het met Adri Breed oor die Afrika-komvandaan van Afrikaans gesels.

US Woordfees 2019: Foto's van die SASNEV-borrel

Menán van Heerden
US Woordfees

Die jaarlikse SASNEV-borrel het Saterdag 2 Maart by die US Woordfees plaasgevind. Menán van Heerden het ʼn paar foto's geneem.

US Woordfees 2019: Fotoblad 1
US Woordfees 2019: Fotoblad 2

Gerrit Rautenbach
US Woordfees

Ervaar die US Woordfees 2019 deur foto's op LitNet!

US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Elmari Rautenbach

Elmari Rautenbach, Yolanda Wessels
US Woordfees

"Boeke maak ’n venster op die onbekende oop."

US Woordfees 2019 Instagram-resensie: ''The Boss'' word sewentig

Nadine Petrick
US Woordfees

"Indien jy karige kennis oor die ikoniese rock & roller/skrywer/digter gehad het, het jy beslis met splinternuwe insigte oor Springsteen by die praatjie uitgestap."

US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Huishou

Nadine Petrick
US Woordfees

"Verhoudings is moeilik. Of jy nou gay, straight, bi of wat ook al is. Voeg daarby ’n ouderdomsverskil, ’n identiteitskrisis, white guilt en ’n obsessiewe hunkering na ’n kind, en jy kry Huishou."

US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Doos/Box

Nadine Petrick
US Woordfees

"Doos/Box is mooi en rou. Vinnig genoeg om nie vir die kyker ’n stywe nek te gee nie en nét lank genoeg om deernis met die karakter te ontwikkel."

US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Haar Blues / Her Blues

Nadine Petrick
US Woordfees

"Luna Paige is waarskynlik een van ons land se mees onderskatte en ondergewaardeerde musikante, liedjieskrywers en sangers. Sy het een van die beste stemme in die bedryf en sou internasionaal kon meeding met baie bekende en gerekende vroulike sangers."

US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Katvoet

Nadine Petrick
US Woordfees

"Tennessee Williams se klassieke toneelstuk Cat on a hot tin roof kry ’n plaaslike geur in Nico Scheepers se Katvoet. Al die elemente en onderliggende temas van die oorspronklike teks is daar – dié slag net in Afrikaans."

US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Swerfgoed

Nadine Petrick
US Woordfees

Swerfgoed, die drie maal Kanna-bekroonde stuk deur Bauke Snyman, spog met Van der Merwe én Nicole Holm, wat sonder twyfel een van haar generasie se mees diverse en beste akteurs is.

US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Endgame

Nadine Petrick
US Woordfees

"Endgame illustreer die sentiment van die nutteloosheid van bestaan uitstekend. Tragedie en komedie smelt saam om die eentonige roetine van lewe, die sikliese kom en gaan, die begin en einde en wéér begin, uit te lig."

US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vier
US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe drie
US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe twee
US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe een

LitNet
US Woordfees

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar.

Happy New Year: ’n teaterresensie

Maryke Roberts
Teater

"Dié toneelstuk laat jou met ’n ligte hart uit die teater stap, want albei akteurs leef hulle oortuigend in die rolle in, die musiek laat jou voete onwetend saamtik en danksy hul vertellings en Lucie se illustrasies, wandel jy in jou gedagtes vir ’n uur of wat deur die strate van Kaapstad en glo weer in tweede kanse."

Johnnie Takbok draai boererock op sy kop met debuutalbum

Yolanda Wessels
Musiek

"Die naam Johnnie Takbok is glad nie alledaags nie, daarom word mens aangenaam verras wanneer jy vir die eerste keer self deel uitmaak van die gehoor."

Boeke en skrywers

Incorruptible: Kort gesprek met Evelyn Groenink

Evelyn Groenink, Karin Benjamin, Loes Nas
NeerlandiNet

"Naar aanleiding van haar deelname aan het US Woordfees in Stellenbosch hadden Loes Nas en Karin Benjamin een kort gesprek met Evelyn Groenink over haar laatste boek, Incorruptible, dat verbanden onderzoekt tussen de moorden op Dulcie September, Chris Hani en Anton Lubowski."

Die helaasheid van die dinge deur Dimitri Verhulst: ’n boekresensie

Wium van Zyl
Resensies

"Met Die helaasheid van die dinge word die Afrikaanse leser toegelaat tot ’n deel van die Vlaamse samelewing waaroor die toeris en bewonderaars van Breugel en Rubens of die skone argitektuur van Brugge skaars oor kan droom."

The African Library: On Black Sisters’ Street by Chika Unigwe

Annie Gagiano
Books and writers

"It is especially Unigwe’s rendition of each of her main characters’ uniqueness in circumstances, setting and personality – the absence of othering of the sex workers in an either sentimentalising or demonising manner – that achieves the novel’s powerfully humane purpose."

Al wat oorbly deur Santie van der Merwe: ’n lesersindruk

Irene van Staden
Lesersindrukke

"Ten slotte is Santie van der Merwe se roman 'n eenvoudige, maar tog betekenisvolle verhaal oor familie, verhoudings, verantwoordelikhede en die lewe."

Die braambos bly brand: Nieteoloë se perspektiewe op Bybelverse – Pieter Malan en Chris Jones (reds): ’n lesersindruk

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Danksy al hierdie en nog ander uiteenlopende bydraes bly Die braambos bly brand deurgaans ’n boeiende boek. Elke skrywer bring ’n ander perspektief en onderwerp."

Die daggaboer deur Jean-Pierre de Kock: ’n FMR-resensie

Danie Botha
Resensies

"Wat my die allereerste in die roman beïndruk het, is dat jy op feitlik elke bladsy besonderse beelde, beskrywings of stelwyses kan bewonder."

Rainbow nation my Zulu arse: Reader impression

Barend van der Merwe
Books and writers

"Khumalo really goes out of his way to research and explain the origins and meanings of the names of all the places that he visits. This, in itself, makes the book a wonderful read, as there are many surprises to the reader along the way."

Menings

Dis 2019. Maak dit regtig nog saak as ’n mooi man gay is?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Maak dit regtig nog saak in 2019 of ʼn mooi man, en Aucamp is dit beslis, gay is? Is dit regtig nog nodig vir bekendes om formele statements te maak oor seksualiteit? Wie gee om?"

Opleiding Nederlands verdwijnt bij Vrije Universiteit Amsterdam

Hendrik-Jan de Wit
NeerlandiNet

"Over de oorzaak van deze dalende aantallen studenten Nederlands is nu een felle discussie."

Tegnologie in die klaskamer: ’n onderhoud

Estelle Kruger, Ria Taylor
Onderhoude

Die wêreld is besig om te verander. Behoort onderrigbenaderings aangepas te word om digitale boorlinge binne die klaskamer te akkommodeer?

Repliek op die debat oor moedertaalonderrig binne die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel

Theodorus du Plessis
Universiteitseminaar

"Die Universiteit van KwaZulu-Natal probeer ook met Zoeloe doen wat NWU met Afrikaans en onder meer Tswana regkry. Met ʼn moedige leierskap wat oor die vermoë beskik om met populistiese aansprake oor taalregte (na links en na regs) om te kan gaan, en bereid is om kundigheid oor taalbestuur te benut, kan ons saam vorentoe beur."

Afrikaans as onderrigtaal: ’n spesiale "vergunning"?

Hennie van Coller
Universiteitseminaar

"Daar is oorvloedige bewyse dat daar ’n stryd teen Afrikaans woed; dalk ten dele begryplik in ’n bepaalde perspektief wat uit die oog verloor dat Engels op presies dieselfde wyse as Afrikaans baat gevind het by apartheid én dat ’n taal nooit (behalwe in ’n diktatuur) pa kan staan vir sondes van (sommige van) sy sprekers nie."

In memoriam: Deon (Gideon Jacobus) Knobel

Elsabé Brits
In memoriam

"Dankie liewe Deon, jy was een van die mooiste mense nóg in my lewe."

NouNet: Brandstofpryse se vooruitsig lyk nie te goed

LitNet
Onderhoude

Wisselvallige brandstofpryse gee menige Suid-Afrikaner ’n kopseer en dié maand is dit geensins anders nie, met brandstofpryse vir Maart wat weer skerp gestyg het. Petrol het hierdie week 74 sent per liter duurder geword en diesel tussen 91 en 93 sent. Dawie Maree, ’n ekonoom en hoof van bemarking van landbou van Eerste Nasionale Bank, lewer kommentaar oor die impak van die stygende brandstofpryse op die verbruiker en landbousektor.

LitNet Akademies

Opvoederwees te midde van die realiteite van landelike geenskoolfondslaerskole

Jerome Joorst
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Opvoeders in landelike geenskoolfondsskole se veerkragtigheid is tekenend van die persoonlike agentskap wat hulle toepas in reaksie op omgewingstressors. Dit stel uiteindelik hierdie individue in staat om psigologies volhoubaar te funksioneer ten spyte van hulle werkstoestande."



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

Skryfwerk


LitNet is vanjaar 20 jaar oud. Ter viering bied ons ’n limeriek-kompetisie aan. Top-beoordelaars; top-pryse!

As burger van ons onstuimige land kan jy nou stoom afblaas, giggel of skel oor die kwinte en kwale van die wêreldpolitiek of plaaslik hier in ons Republiek. Laat jou woorde sing oor die trieks van die politiek en die geknoei wat so vermoei. Weeklikse wenners kry R3 500 vir die eerste twee weke, en daarna R2 000 per week. Die Politiek-Limeriek-Grootkampioen ontvang ’n addisionele R10 000!

Hier is die beoordelaars, die kompetisiereëls en advies oor die aard van ’n limeriek.

Laat jou stem hoor!

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 4 se wenner

LitNet
Skryfkompetisie: #politieklimeriek

#politieklimeriek – Hannes Visser is Week 4 se wenner! Hy is die vierde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. Lees sy limeriek en skryf in vir Week 5 – daar is weer R2 000 op die spel!

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 5

LitNet
Skryfkompetisie: #politieklimeriek

#politieklimeriek – Lees nuwe inskrywings vir Week 5. Stuur jou limeriek na politieklimeriek@litnet.co.za en wen R2 000!

The language of bougainvillea

Abigail George
Fiction

"Jakes, you’re the scavenger, his stage-actress mother called him. You’re never going to get married, are you, Playboy? You’re never going to give me grandchildren. I don’t understand this. I don’t understand you. Was there some traumatic incident in your childhood that I just don’t know about?"

Three poems by Heidi Henning

Heidi Henning
Poetry

"on those nights
I am home-grown,
cared for, cured from cold"

Heilige ibis

Carma Shaw
Poësie

Sy steek haar kop deur rook en mis
en vly haar skoonste lig oor roet en as –
dáár
waar net gister nog, die helse vure was.

Munesu

Hendie Grobbelaar
Fiksie

"Die slaappilletjie hou sy terug vir wanneer sy veilig in haar sitplek is, want daai ene klop haar vinnig uit. Gewoonlik wag sy net tot na aandete voordat sy hom drink en na ʼn vinnige draai in die piepklein badkamertjie is sy reg vir ʼn rustige nag waar sy droom van Barnie en saam met hom hand aan hand stap deur katedrale, markpleine, langs wilde rooi papawers en kobaltblou oseane."

Kennisgewings

Press release: African premiere of Save the pedestals at the Baxter

LitNet
Lifestyle and entertainment

Save the pedestals, a unique, international, artistic collaboration between the Baxter Theatre Centre, Handspring Puppet Company and Halle Puppet Theatre, makes its African debut at the Baxter Flipside, for four performances only, from 28 to 30 March, at 8 pm, with a matinee on Saturday, 30 March at 4 pm. This follows its hugely successful world premiere in Halle, Germany, last year.

Press release: Fasten your seatbelts – here comes the Mother City Comedy Festival!

LitNet
Lifestyle and entertainment

Fasten your seatbelts as the countdown begins to the first Mother City Comedy Festival. This new annual festival takes place at the Baxter Studio Theatre from 19 to 31 March.

Persverklaring: Ervaar 24 jaar se visuele-kuns-hoogtepunte by die KKNK25

LitNet
KKNK

Vanjaar se KKNK-kunsprogram, word van Donderdag 21 Maart tot Woensdag 27 Maart op Oudtshoorn aangebied en is ’n huldeblyk aan en viering van die verlede, asook ’n blik op die hede en toekoms van visuele kuns.

Press release: Star-studded line up for 2019 Cape Town International Animation Festival

LitNet
Lifestyle and entertainment

Proudly presented by Animation SA, the star-studded programme has been announced for the eighth Cape Town International Animation Festival (CTIAF), which takes place from 8 to 10 March 2019 at the River Club in Observatory, Cape Town.

Press release: Cutting-edge dance from Flanders comes to South Africa

LitNet
Lifestyle and entertainment

From March to June 2019, contemporary dance from Flanders will hit South African stages. Les ballets C de la B, GRIP and Siamese Cie, three of Flanders’s leading dance companies, showcase their work at the Market Theatre in Johannesburg, KKNK Oudtshoorn and the Baxter Theatre in Cape Town.

Nou op Voertaal

Top gastronomie voor het goede doel

Michaël Vandamme
Culinair

"Doel van het initiatief is het Zuid-Afrikaanse project 'Feeding the Hunrgy Minds' steunen, een initiatief van, precies, Margot Janse. De format van de avond oogt even uitdagend als uitnodigend. Een legertje topchefs, welgeteld 25, wordt opgedeeld in drie teams, telkens actief in een befaamd Brussels restaurant – Bozar Restaurant (één ster), Bon-Bon en Le Chalet de la Forêt (beide twee sterren) – met als opdracht voor een culinaire hoogmis te zorgen."

Dromers: sensitiewe debuut van Irize Loots

Alta Cloete
Literatuur

"In Dromers kry die leser die geleentheid om deur ’n niepolitieke bril na ’n grepie van die lewe in Suid-Afrika, en in besonder in die klein Suid-Kaapse dorpie Riviersonderend, te kyk. Die karakters word eenvoudig as mense uitgebeeld, mense wat elkeen ’n storie het."

Annette Nobuntu Mul: "Ik kon niet anders meer!"

Ingrid Glorie
Interviews

"In haar boek Opsoek naar Ubuntu laat Annette Nobuntu Mul de Nederlandse lezer kennismaken met de traditioneel Afrikaanse (Afrikaans: Afrika) ubuntu-gedachte. Daarbij laat ze allerlei Zuid-Afrikanen aan het woord. Mpho Tutu, Christo Brand en de moordenaars van Amy Biehl. Maar ook onbekende mannen en vrouwen uit de townships die elke dag belangeloos omzien naar kinderen uit de gemeenschap die nóg minder hebben dan zij. Want zij weten wat het betekent: 'Ik ben omdat wij zijn'."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2019 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved