|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 715
7/09/2018
|
Krities Afrikaans
|
Doodmenslik
Willie van der Merwe se debuutbundel handel oor religieuse ontnugtering, geklee in vele vorme, en is ’n verkenning van die eksistensiële vakuum soos selde tevore in Afrikaans. Die titel sinspeel op die eenvoudige kenmerke van die alledaagse mens aan die een kant, maar aan die ander kant op die fisiese en geestelike dood wat as goue draad deur die bundel loop. Die dualisme tussen skoonheid en weerloosheid word van meet af aan ondersoek en die gebroke werklikheid van die digter se ervaringswêreld word treffend verbeeld.
Skrywer: WL van der Merwe
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485308959
Prys:
R170
|
 |
|
 |
Skryfkompetisie: Tyd
LitNet
Skryfkompetisies
Skryf ’n gedig met tyd as tema en kom in aanmerking vir een van drie kontantpryse van R500 elk. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
|
|
Ruby
Ashraf Booley
New writing
|
|
 |
Kritiese besinnings oor die Israelse eiendomsaansprake op Palestina
Sakkie Spangenberg, Christi van der Westhuizen
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Die Bybelse narratief verdoesel die werklike historiese feite en die werklike huidige ontberings wat die Israelse metodes van verowering, onderdrukking en uitdelging teen Palestyne ontketen het."
|
 |
Vir wat die alewige naamsveranderinge?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Dit laat gemarginaliseerde groepe voel dat daar aan hulle erkenning gegee word. Dit laat mense voel dat hulle behoort wanneer hulle ’n sekere gebied binnegaan. Dit laat mense voel hulle kom tuis."
|
 |
Marinus Wiechers: woorde van ’n kollega en vriend
Andreas van Wyk
In memoriam
"Marinus Wiechers was ’n besonderse mens, ’n Renaissance-mens: akademiese regsgeleerde, kunstenaar, musiekliefhebber, kollega, vriend, vader, iemand wat ons nie sal vergeet nie."
|
 |
Hope rising from the ashes of despair: Mogadishu Book Fair
Ahmed Ismail Yusuf
Books and writers
"I saw hope rising from the ashes of despair. As I stood at the podium to talk about my book, The lion’s binding oath and other stories, I saw a sea of young faces – young men and women in their late teens and early to mid-twenties – staring at me attentively, taking it all in."
|
 |
’n Persoonlike navorsingsreis: ek en my universiteit
Estelle Kruger, Louise Schmidt
Onderhoude
"Ek sou nie wou sê ons leef in ’n gebroke onderwyswêreld nie, maar eerder in ’n hiperkomplekse een. Die enigste oplossing is kommunikasie, openheid, saamwerk en liefde."
|
 |
Sensuur en die volk se sedes
Jan JP van der Merwe
Menings
"‘Pornografie’ was in die apartheidsjare in Suid-Afrika ’n swaar emosioneel-gelaaide woord. ’n Woord wat nie maklik in die openbaar hardop gesê is nie. ’n Begrip wat nie voor kinders en beïnvloedbare jongmense bespreek is nie. Dit het destyds gegaan om boosheid wat liefs vermy moes word."
|
 |
Open Book Festival 2018: An interview with Frankie Murrey
Naomi Meyer, Frankie Murrey
Lifestyle and entertainment
"The festival has become known for its focus on political and societal topics, and events will include discussions around the 2019 elections, a look at whether our laws hinder or help us, and the future of the media."
|
 |
Foto's: ATKV-Woordveertjies 2018
Izak de Vries, Naomi Bruwer
ATKV-Portaal
Die ATKV-Woordveertjies is vanjaar vir die 11de keer aangebied. Die prysfunksie is Vrydag 31 Augustus in Stellenbosch gehou. Izak de Vries en Naomi Bruwer deel hulle foto's.
|
 |
ATKV-Woordveertjies vereer talentvolle skrywers
LitNet
ATKV-Portaal
By vanjaar se ATKV-Woordveertjies is daar onder meer vir die beste skrywers, digters en dramaturge ’n klop op die skouer gegee vir hul enorme bydrae tot die letterkunde-landskap.
|
 |
Dowe gode deur Dibi Breytenbach: ’n lesersindruk
Irene van Staden
Lesersindrukke
"Die storie van die roman handel oor ’n hele paar sensitiewe en moeisame temas. Breytenbach het dit egter reggekry om op ’n elegante en eerlike manier oor hierdie temas te skryf, wat reg aan die verskeie temas laat geskied."
|
 |
Spertyd deur Elsa Joubert: ’n lesersindruk
Mantie Smith
Lesersindrukke
"Joubert beskryf met patos die 'skimwêreld' waarin die ouerwordende persoon hom/haar al hoe meer bevind: die verwarring, die vergeet van die alledaagse gryp jou aan die hart."
|
 |
As sy weer kom deur Marlize Hobbs: ’n resensie
Deborah Steinmair
Resensies
"Skryf is lyf, skryf is bloederige geboorte, en as jy dit reg doen, is dit morsig. En daar is ’n sekere manier waarop veral vroueskrywers dit reg kan doen."
|
 |
Dowe gode deur Dibi Breytenbach: ’n resensie
Org Potgieter
Resensies
"Dowe gode is Breytenbach se vierde misdaadboek en span die kroon. Sy het geen moeite met haar navorsing en haar teks ontsien nie. Dit wys op elke bladsy."
|
 |
Bruistablette vir die lewe deur Susan Coetzer: ’n resensie
Yolanda Wessels
Resensies
"Met Bruistablette vir die lewe nooi die geliefde skrywer en motiveringspreker jou saam op ’n geselsreis om hoop te bied aan die moderne vrou en die uitdagings van die lewe. Dit is geskryf met humor, deernis en insig."
|
 |
Press release: If one has read Arundhati Roy …
LitNet
Books and writers
"After fleeing Somalia, Ahmed Ismail Yusuf lived in several states but has lived in Minneapolis, Minnesota since 1997. He did not speak English when he arrived, he was a high-school dropout, and he was not sure what his actual age was. Today he has two college degrees."
|
 |
Hans du Plessis kuier by Rustenburg Leeskring
LitNet
Leeskringkamer
"Hans du Plessis het op 28 Augustus in Rustenburg kom kuier en met die leeskring gesels oor Drie vroue en ’n meisie. Almal het die praatjie baie geniet, veral om te hoor waar Hans die storie gekry het!"
|
 |
Uitnodiging: Bekendstelling van Prooi deur Deon Meyer
LitNet
Leeskringkamer
"Deon Meyer stel op 23 Oktober sy jongste boek, Prooi, vir die eerste keer bekend tydens die gesamentlike byeenkoms van leeskringe in en om Pretoria by die Moreletapark Gemeente in Pretoria."
|
 |
Hoe dit gesê word
Crito
Blogs
"’n Ou aksioom van die joernalistiek is dat debuutwerke met sagte handskoene hanteer word. Hou die lang lem vir die tweede werk."
|
 |
Kanarie ’n uitdagende grensverskuiwing: ’n filmresensie
Jan-Jan Joubert
Film
"Ons leef in ’n tyd waar baie verskillend-definieerbare kwesbare minderhede in ons land beleef dat hardvogtiges met die mag van die meerderheid nie hul verhale wil hoor, sien of verstaan nie. Kanarie vertel so ’n verhaal. Rolprentgewys is dit van puik standaard."
|
 |
Die derde Kunste Onbeperk Teksmark: ’n oorsig
Mercy Kannemeyer
Teater
"Die derde Kunste Onbeperk Teksmark het op 3 en 4 September in die Baxter-teater in Kaapstad plaasgevind. Vyftien skrywers se tekste is voorgelê en die projek bied geleentheid vir skrywers, regisseurs en akteurs om saam te werk."
|
 |
kykNET Silwerskermfees 2018: Hoogtepunte en indrukke
Mercy Kannemeyer
Film
"Kykers het baie om na uit te sien. Die kykNET Silwerskermfees bied geleentheid vir fliekmakers om te waag en hulself uit te daag, en sodoende bied dit ook aan gehore die geleentheid om te leer en hulle in plaaslike talent te verlekker."
|
 |
Tuin van digters 2018: program
LitNet
Feeste
"Hoe ervaar verskillende digters, kunstenaars, musikante, liefhebbers van poësie en mense uit verskillende gemeenskappe, taal- en kultuurgroepe – oud en jonk – digkuns? Kom kyk, luister en beleef hóé ... by die sewende jaarlikse Tuin van digters."
|
 |
Prins Claus Fonds onderscheidt twee Zuid-Afrikaanse projecten
Ingrid Glorie
Cultuur
"Maar liefst twee culturele projecten uit Zuid-Afrika zitten er dit jaar bij de winnaars van de Prins Claus Prijzen! Het Prins Claus Fonds huldigt visionaire personen en organisaties voor hun excellente en baanbrekende werk op het gebied van cultuur en ontwikkeling."
|
 |
Ambassadefestival
Elize Zorgman
Reizen
"Een van de liefste festivals van Nederland is het Ambassadefestival, dat elk jaar begin september op het Lange Voorhout in Den Haag worden gehouden."
|
 |
Stellenbosse boy getuig in parlement oor Steinhoff
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Jooste het toegegee dat die Steinhoff-skandaal die grootste ineenstoring van ’n Suid-Afrikaanse maatskappy ooit is, maar sê dit het gebeur omdat die geouditeerde jaarstate nie uitgereik is nie. Hy sê die oudit van die state was nie sy verantwoordelikheid nie."
|
|