|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 706
5/07/2018
|
Krities Afrikaans
|
Dubbelspiraal
Hy en Xolisa Ndlela sou vriende kon wees, besef geheime agent Koos Jooste. Sedert die Soweto-oproer in 1976 kruis die paaie van dié twee Suid-Afrikaners telkens tydens sleuteloomblikke in die land se geskiedenis. Jooste moet persoonlike tragedie verwerk, en sukkel met die begrip patriotisme. En wat kan één mens doen om korrupsie te bestry?
André Jansen is die skuilnaam van ’n ervare, bedrewe spanningsverhaalskrywer. Die Jerigo-krisis (1986) en Die Simson-opsie (1998) het ook onder hierdie naam verskyn.
Skrywer: André Jansen
Uitgewer: Queillerie
ISBN: 9780795801808
Prys:
R285
|
 |
|
 |
Leeskringe: uithangplekke of ’n amulet teen die vuur?
Marietjie Lambrechts
Leeskringkamer
"Baie redes word aangevoer om die bestaansreg van leeskringe te regverdig. Benewens die uitruil van idees, verbreding van kennis, nuwe vriende, omgee tussen lede en sosiale samesyn lê ’n liefde vir lees en boeke die naaste aan elke lid se hart."
|
 |
The decision to declare English as the only language of record in court in South Africa: a reaction
Ernst Kotzé
Seminare en essays
"The question inevitably arises whether the obligation to convert all legal communication to English would have any influence on the ability of many citizens to express themselves efficiently and understand the language of the court (particularly as regards vocabulary), given the fact that English is arguably the third or fourth language of the majority of the population."
|
 |
Die waarde van ’n lewe
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Mag hulle toegelaat word om hul verlies te hanteer sonder dat hul geliefdes as simbole gebruik word deur persone wat hulle nie geken het, of vir hulle omgee nie. Mag ons as ’n gemeenskap terugkeer na ’n punt waar ons die intrinsieke waarde van elke lewe erken, en ophou ’n lewe meet in terme van welvaart of ekonomiese bevoegdheid."
|
 |
Oor die mistiek, Boeddhisme, meertaligheid, Afrikaans, teologie en die politiek: ’n onderhoud
Pieter GR de Villiers, Kobus Krüger
Onderhoude
"Die lang nag van apartheid in enige vorm (ook religieus) is nou verby en ’n nuwe dagbreek kan voorlê ‒ ’n Aurora inderdaad, om van die Duitse mistikus Jakob Böhme (1575‒1624) te leen ‒ met as sydelingse, maar belangrike gevolg ’n nuwe waardigheid vir Afrikaans en die behoud van die beste in die kulturele en Christelike religieuse tradisie daaragter, en ’n nuwe skeppende bydrae tot die geheel van hierdie vasteland en die wêreld."
|
 |
Deelbaarheid van grondwater
Handré Brand
Seminare en essays
"Indien elke inwoner van ’n bepaalde dorp elkeen ’n eie boorgat op sy erf sou laat boor, dan gaan dit waarskynlik op ’n topografiese kaart lyk soos ’n deeglik geprikte makataanskil. Wat gaan die gevolge wees indien barste in die rotsformasies ondergronds ontstaan en sodoende omstandighede vir aardskuddings en insinkings skep?"
|
 |
Patricia de Lille en etniese politiek
Jason Lloyd
Jason Lloyd: Hotnotsgot
"De Lille het haar politiek in die nie-rassige 'kongres-politiek' geleer. Nadat sy die DA verlaat het, sal De Lille beswaarlik wil bekend staan as ’n leier van ’n bruin politieke party." |
 |
Die modus operandi-profiel van die kontant-in-transito-rower as eksklusiewe misdadiger
Hennie Lochner, Juanida Horne, Mari van Wyk
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Omdat modus operandi-inligting oor die beplanning van ’n transitorooftog en die rowers se optrede na afloop van die misdaad moeilik bekombaar is, word aanbeveel dat die SAPD die moontlikheid ondersoek om modus operandi-inligting van gevonniste oortreders, veral van eksklusiewe misdadigers of rowers, te bekom."
|
 |
Innibos 2018: Fotoblad
Louise Pieterse
Feeste
Die Innibos Kunstefees het vanjaar van 27 tot 30 Junie plaasgevind. Louise Pieterse het die feesatmosfeer in foto's vasgevang.
|
 |
Innibos 2018: Boek-boek Innibos
Ronelda Jordaan
Feeste
"Tydens die pas afgelope Innibos Laeveldse Nasionale Kunstefees in Nelspruit was daar meer as genoeg kopkos met die prikkelende boeke-produksies en -gesprekke wat aangebied is."
|
 |
#JustMen by die Baxter-teater: ’n teaterresensie
Mercy Kannemeyer
Teater
"Die stuk handel oor verkragtingskultuur en die geweld wat gepleeg word teen vroue en kinders. Dit plaas mans en hul aksies in die kollig en hoe hulle moet begin opstaan en verantwoordelikheid neem vir hul gruweldade en ook nie moet toelaat dat ander mans daarmee wegkom nie."
|
 |
Isle of Dogs: ’n filmresensie
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Die film is volgens Anderson geïnspireer deur die Japannese filmmaker Hayao Miyazaki en toon ook invloede van houtblok-drukwerk, wat sorg vir ’n visuele fees in selfs die lelikste omgewing. Veral die honde se lyftaal is ’n plesier van begin tot einde, met vermaaklike dialoog daarby."
|
 |
The 44th National Arts Festival hits Grahamstown
Marli van Eeden, Ashraf Johaardien
Feeste
“Very few other festivals in the country have the demographic diversity of our audience. By numbers, we’re also the largest multi-arts festival of this kind on the continent, and we’ve also been around a lot longer than most.” Marli van Eeden chats to Ashraf Johaardien, executive producer of the National Arts Festival. The 44th National Arts Festival is taking place from 28 June until 8 July in Grahamstown.
|
 |
Leeskringe in Suid-Afrika: 2018-jaarprogramme en -inligting
LitNet
Leeskringe
Van Barrydale tot Bethlehem, van Bultfontein tot Bellville – hier is 74 leeskringe! Stel jy belang in leeskringbesprekings van nuwe boeke? Wil jy graag by ’n leeskring aansluit? Hier is al die inligting en jaarprogramme vir 2018.
|
 |
Ingrid Jonker – ’n biografie by Petrovna Metelerkamp: a review
Karin Schimke
Boeke en skrywers
"Metelerkamp is careful not to turn her biography into an abject lesson on the ravages of a patriarchal society on individual lives. She steers through her complex subject with a careful and steady rudder – a class journalistic act."
|
 |
Video: Die Afrikaners word bekendgestel
Naomi Bruwer
Skrywersonderhoude
Hermann Giliomee se Die Afrikaners, die verkorte en bygewerkte weergawe van Die Afrikaners: ’n biografie, is Donderdag 28 Junie in die Drostdy-teater op Stellenbosch bekendgestel. Albert Grundlingh het met hom gesels.
|
 |
Katrienkie – van hawegirl tot lady deur Cara Blake: ’n resensie
Olivia M Coetzee
Resensies
"Vi amal is die healing proeses ’n different ene. But wat Katrienkie vi my gebring het is daai leiding om te sien en te wiet dat ek issie allien in my strugglie. Sy het vi my kô sê sy wiet wat dit is om uit mens se liggaam uit te klim ennit net daa te los waa dit see gekry het."
|
 |
Gifbeker deur Irna van Zyl: ’n resensie
Nadine Petrick
Resensies
"Kos, restaurante, kosbloggers, kostoekennings en mense se persoonlike smake en afkeure word ingespan om, soos die treflyn dit stel, die tafel te dek vir ’n paar interessante moorde in die Hemel-en-Aarde-vallei."
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2018
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
Vroue van die Bybel 2 deur Esté Geldenhuys: ’n resensie
Helene de Kock
Resensies
"Nóg ’n boek met die klem op vrouwees? Ja, maar nie heeltemal eksklusief nie. Hierdie ontginning van die lewe van sekere Bybelse figure is wel hoofsaaklik op vroue gemik maar álle gelowiges kan hieruit put."
|
 |
Jong leser: wen met jou boekresensie!
LitNet
Jong lesers
Kry jou vakansieleesstof gereed! Is jy op skool en wil jy vir ander leerders vertel van die boeke wat jy lees? Word ’n LitNet-sterleser en wen R500 kontant vir jou resensie!
|
 |
Bybel in Kaaps: Priedeke 3 en 4
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"Twie is bieter dan een, wan hulle kry meedere uit hulle wêk. Assie een val, dan kannie anner een hom optel. Maa kry daai een jamme wat allien is en val en daa is niemand wat kan helpie."
|
 |
Die huldeblyk wat nooit gelewer is nie
Jan Daniels
Fiksie
"Huldeblyk? Dis die eerste woord wat ek hiervan hoor. Ek kyk op die program in die begrafnisboekie wat nog die hele tyd onoopgemaak in my hand is. Ja, sowaar!"
|
 |
Die President se Pretpetpak-parade: ’n toekomssprokie
Christiaan J de Swardt
Skryfwerk
"Hy is besig om, in opdrag van Die President, ’n Pretparade ter ere van einste Nommer Een te reël. Dit gaan ’n hygend-genotvolle Skouspel in drie fases wees – met dansers, vuurvreters, akrobate, towenaars, narre en ’n militêre orkes wat Planeet Reënboog se Weermag, Vloot, Lugmag en Mediese Korps verteenwoordig."
|
 |
29 Maart 2018
Mornay van der Merwe
Fiksie
"Sy hart klop vinniger, sy asemhaling vlak in sy keel vasgevang. Dit lyk anders as twintig jaar gelede. Herkenning van voorwerpe registreer onwillig. Hy herken die twee drogbeelde van monsters wat steeds die ingang na die hotel bewaak."
|
 |
Beurse vir M- en D-studie 2019
LitNet
Akademies en skole
Die SA Akademie stel vir 2019 ’n beperkte aantal studiebeurse beskikbaar vir M- en D-studie in enige vakrigting (geestes- of natuurwetenskappe). Die uitkoms van die betrokke studie (’n proefskrif of verhandeling of enige ander vereiste vorm) moet in Afrikaans wees. Die sluitingsdatum vir die aansoeke is 31 Augustus 2018.
|
 |
2018 Fritz Ponelis-gedenklesing, Donderdag 26 Julie
LitNet
Akademies en skole
Jac Conradie is vanjaar die spreker by die Universiteit Stellenbosch se Fritz Ponelis-gedenklesing. Die onderwerp van sy lesing is: "Hy praat mos darem nou oor ons, nè?" – oor Afrikaanse modale partikels.
|
 |
EB van Wyk Linguistiek-erelesing
LitNet
Akademies en skole
Is daar nog iets te sê oor Afrikaans (se verlede)? Jy word vriendelik uitgenooi na die derde EB van Wyk Linguistiek-erelesing by die Universiteit van Johannesburg. Wannie Carstens is vanjaar se spreker.
|
 |
Rondebosch
Paul Murray
Culinair
"As jy die belangrikste eienskappe van Rondebosch in ’n neutedop sou opsom, is dit studentelewe, goeie eetplekke (insluitend wegneemeetplekke) en ’n bietjie geskiedenis."
|
 |
Keti Koti
Ingrid Glorie, Elize Zorgman
Actueel
"Op zondag 1 juli vond in het Oosterpark in Amsterdam de jaarlijkse nationale herdenking van het Nederlandse slavernijverleden plaats. Zoals elk jaar werd de herdenking ook deze keer weer voorafgegaan door de Bigi Spikri, een gezellige en kleurrijke optocht door het centrum van Amsterdam."
|
 |
Op reis langs de talen van Europa
Ingrid Glorie
Over taal
"Schijnbaar moeiteloos laat Gaston Dorren ons kennismaken met een kleine zeventig Europese talen. Als lezer kom je niet alleen onder de indruk van hoeveel het er zijn, maar ook van het gemak waarmee de auteur ze introduceert, analyseert en in hun sociaalhistorische en geografische context plaatst. Als het predicaat 'talenknobbel' op iemand van toepassing is, dan is het wel op Gaston Dorren."
|
|