|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 700
24/05/2018
|
Krities Afrikaans
|
Kitaar my kruis
Kitaar my kruis is vir die eerste keer in 1962 deur HAUM gepubliseer, en die tweede uitgawe het sewe herdrukke beleef. ’n Deurlopende tema in Small se werk is die uitbeelding van die wel en wee van die onderdruktes en die werkersklasgemeenskap onder die beleid van apartheid. Small se identifikasie met sy karakters vind neerslag in sy gebruik van Kaaps – volgens hom ’n volwaardige taal waarin mense hul eerste skreeu en hul laaste doodsroggel gee. Verder is daar ’n sterk Ou-Testamentiese inslag, maar ook talle verwysings na die geboorte en wederkoms van Christus.
Skrywer: Adam Small
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485309659 (herdruk)
Prys:
R170
|
 |
|
 |
Prysenswaardig
Crito
Blogs
"Dit is uiteraard die toets van ’n goeie resensent – hoe hanteer hy/sy ’n roman wat buite alle gevestigde patrone val?" |
 |
Jong leser: wen met jou boekresensie!
LitNet
Jong lesers
Is jy op skool en wil jy vir ander leerders vertel van die boeke wat jy lees? Word ’n LitNet-sterleser en wen R500 kontant vir jou resensie!
|
 |
#OnsisAshwin – of is ons?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"In ’n samelewing wat absoluut gelyk is, waar almal gelyke geleenthede het, waar almal van dieselfde beginpunt wegspring, is regstellende aksie onnodig. Ons lewe nie in so ’n samelewing nie."
|
 |
"Khoekhoegowab in die kollig"-gesprek: indrukke van die dag
Glynn Alard, Catherine Arendse, John Cornelius Witbooi, Jatti Bredekamp, Willa Boezak, Celeste Matthews-Wannenburgh, Pedro Dausab
Die Afrikaanse Taalraad-portaal
Op Saterdag 12 Mei het ’n geskiedkundige gesprek, “Khoekhoegowab in die kollig” (KKG-dialoog), by die Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands plaasgevind. Die gesprek is aangebied deur die Afrikaanse Taalraad (ATR) en !AL-OM (!Alom Aboriginal Customary Council). Menán van Heerden het foto’s geneem. Sprekers en deelnemers lewer kommentaar oor die gesprek.
|
 |
Die Khoekhoegowab-tale en Afrikaans
Christo van Rensburg
Die Afrikaanse Taalraad-portaal
"Die Kaapse Khoi-Khoi was nie net die eerste sprekers van Afrikaans nie: die eerste tekste in Afrikaans is in die 1670’s ook in Khoi-Afrikaans opgeteken."
|
 |
“Met kroes krulle gan ek nêrens!”
Olivia M Coetzee
Rubrieke
"But hoe relate dié dinge trug na hare toe en hoe kallidvroumense nog steeds hulle kroes krulle afstaan, al maakit hulle hoe siek of arm?"
|
 |
DF Malherbe-gedenklesing 2018: Die politiek van die alledaagse
Bettina Wyngaard
Menings
"Afrikaans lewe, en daarom het ek hoop vir Afrikaans. Ons moet gewoon net die taal gebruik om op te bou en nie te kwets nie. Ons moet sensitief wees vir die feit dat juis omdat die taal so swaar dra aan die bagasie van die verlede, ons ʼn verantwoordelikheid het om in elke interaksie met ander as ambassadeurs van die taal op te tree."
|
 |
ATR vier 10 jaar: Geluk liewe maatjie ... Die ATR is 10!
Wannie Carstens
Menings
"Die Afrikaanse gemeenskap durf nie die impak van die ATR se werk onderskat nie, omdat die ATR die ruimte help skep het (en dit nog verder verfyn) waarbinne ons ons Afrikaansheid in die land uitleef en ook waarbinne ons stappe gedoen het om nader aan mekaar as gemeenskap te beweeg."
|
 |
ATR vier 10 jaar: ’n Droom bewaarheid
Michael le Cordeur
Menings
"Die kokerboom versinnebeeld die onstuitbare groei, uitreiking en voortgesette ontwikkeling van Afrikaans ten spyte van dikwels ongunstige omstandighede en die harde natuur van die politiek."
|
 |
ATR vier 10 jaar: Die ATR het haar kinderskoene ontgroei
Anne-Marie Beukes
Menings
"Dit is van groot belang dat die ATR in ons ontluikende demokrasie ’n opwekker van taalvitaliteit en -sinergie sal wees. Ons bydrae om ’n gesonde taalekologie vir Suid-Afrika te verseker is van kardinale belang."
|
 |
In memoriam: Jan Engelen
Marko van der Colff
In memoriam
"Jan Engelen is dood; ’n formidabele talent is weg. Daar word nou in die bos neffens my gekap. Dít laat my ver terugdink ..."
|
 |
VER[r]AS-studeerkamerfunksie: Jackie van Wyk
Jackie van Wyk
Menings
"Jy sal nooit spyt wees dat jy ’n BA-graad gedoen het nie. Maar moenie dink dat jou paadjie ’n reguit een gaan wees nie. Daar is dalk baie afdraaie wat jy gaan neem, net om dalk weer terug te draai. Jy sal vind dat jy ook nie noodwendig iets gaan doen waarvoor jy spesifiek studeer het nie."
|
 |
Die Antieke Griekse beeldhoukuns (deel 1)
Gerrit van Wyk Kruger
Seminare en essays
"Die Oudgriekse kunstenaars het uiteindelik die toppunt van uitnemendheid ontwikkel waarin hierdie menslike vorm vasgelê is soos die wêreld dit nog nooit voorheen aanskou het nie, ’n standaard wat sedertdien nooit oortref kon word nie, maar hoogstens nageboots sou kon word deur iemand soos Michelangelo."
|
 |
Die Antieke Griekse beeldhoukuns (2)
Gerrit van Wyk Kruger
Seminare en essays
"Rhodos, die mees oostelike van die Griekse eilande in die Suide van die Egeïese See, gestig deur die Doriërs, het altyd na vrede and neutraliteit gestreef. Dit het self ’n groot seemag teen seeroof opgebou."
|
 |
’n Suid-Afrikaanse perspektief op die voorbereiding van wêreldbekwame navorsers
Ewelina Niemczyk, JP Rossouw
LitNet Akademies (Opvoedkunde)
"’n Vinnig veranderende navorsingsomgewing wat voortgedryf word deur globalisering, internasionalisering, tegnologiese vooruitgang en die gebruik van vernuwende metodologieë vereis nie net vaardige navorsers nie, maar meer spesifiek wêreldbekwame navorsers."
|
 |
Eerste Kanna in die sak vir nuweling van Die Meermin-kompleks
Marli van Eeden, Du Toit Albertze
Onderhoude
"Die toekenning wys vir my dat daar hoop is vir mense wat in die 'ander' boksie geplaas word. Dat die ongehoordes ook ’n stem kan hê, en dat mense begin bereid word om regte stories te hoor en nie net stories wat gekondisioneer is as die waarheid nie."
|
 |
The demon bride: ’n teaterresensie
Maryke Roberts
Teater
"Louis Viljoen se The demon bride is tans by die Fugard-teater in Kaapstad te sien. Die kort opsomming van die storielyn is dat dit trouseisoen in die wynlande is en almal kom bymekaar om die troue van Amelia en Raymond te vier."
|
 |
Persvrystelling: Werkswinkels oor Woordfeesaansoeke vir 2019
LitNet
US Woordfees
"Belangstellendes wat graag meer wil weet oor die aansoekprosedure en die manier waarop die beoordelaars voorleggings oorweeg met die oog op die samestelling van die feesprogram, kan een van twee werkswinkel-inligtingsessies oor Woordfeesaansoeke bywoon."
|
 |
A funeral at Stilbaai
Christof Heyns
New writing
"He feels the warmth of the old man’s arm around his shoulders, and then the pat on his back. 'I know. The world can be a terrible place. We won’t be able to change that. But, you are prepared for it – as much as anyone can be. You will be okay if you use what you have to make it better.'"
|
 |
Die loep van ’n gewee’
Ricardo Arendse
Poësie
"Die gewee’ se loep nou tienan my gesig
Ek moes beginte bitit, maar instead onthou ek toe ’n gedig
Daai een van die jirre wat geskommelit"
|
 |
Ongetiteld
Ricardo Arendse
Poësie
"Koperkan
Vol stof op die winkelrak
So elke nou en dan
Iemand wie aan hom vat"
|
 |
Alex
Dawid de Villiers
Fiksie
"Maar Alex het nie die see ingestap nie. So sê hulle."
|
 |
Rechtszaak over verengelsing Nederlandse universiteiten
Ingrid Glorie
In het nieuws
"Belangenorganisatie Beter Onderwijs Nederland (BON) heeft een rechtszaak aangespannen tegen de Universiteit Twente, de Universiteit Maastricht en de Onderwijsinspectie. BON wil dat de verengelsing van het hoger onderwijs in Nederland een halt toe wordt geroepen."
|
|