|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 608
14/07/2016
|
Krities Afrikaans
|
Mishandel, misbruik, misken
Amor van der Westhuyzen, dogter van die berugte Joey Haarhoff wat saam met die pedofiel Gert van Rooyen ses jong meisies ontvoer het, se kinderjare was ’n riller. Sy vertel haar verhaal aan Carla van der Spuy.
Skrywer: Carla van der Spuy
Uitgewer: LAPA-Uitgewers
Prys: R200
|
 |
|
 |
Hare verskrik
Shirmoney Rhode
Rubrieke
"Gladde hare, together met Engels praat, is jou 'hoe om vijou gevaalik te hou' starter pack in die Kaap."
|
 |
Suid-Afrika: ons goeie stories
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Ons het soveel wat goed is in hierdie sonskynland, maar soms val ons so vas in wat verkeerd is dat ons dit wat reg is, en wat reg onder ons neuse is, miskyk."
|
 |
’n “Fratsongeluk” is selde regtig ’n “frats”
Gustaf Pienaar
Gustaf Pienaar: Regsalmanak
"Baie van die sogenaamde fratsongelukke beland uiteindelik tog wel in ons howe sodat besluit kan word of daar tog nie maar êrens in die ketting van gebeurtenisse iemand was wat in een of ander opsig nalatig was nie."
|
 |
Beswaarskrif: Aanslae op joernaliste en persvryheid in Lesotho
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Na aanleiding van kommerwekkende aanslae op joernaliste en persvryheid in Lesotho, waaronder die skokkende onlangse aanval op die redakteur van die Lesotho Times-koerant, Lloyd Mutungamiri, het PEN Afrikaans saam met verskeie ander organisasies die volgende beswaarskrif onderteken.
|
 |
Boekresensie: Die skaalmodel deur Anneli Groenewald
Francois Verster
Resensies
"Voorspoed aan Anneli Groenewald, mag sy as romansier van krag tot krag gaan ná hierdie belowende debuut, mag die tragiek van ons kwynende museums tot soveel moontlik lesers se gewetens spreek ..."
|
 |
Sonderling
Crito
Blogs
"Twee sonderlinge resensies onder die jongste oes. Helize van Vuuren oor Die na-dood van Breyten Breytenbach (Boeke24), en Deborah Steinmair oor Irna van Zyl se Moordvis (Rapport Boeke)."
|
 |
Carrol Clarkson, Spui25: "Wisselbare Woorde"
Carrol Clarkson
NeerlandiNet
"What strikes me about Ena’s book is its relentless self-questioning of its own modes of, and relationships between: speaking to, and speaking for, and speaking of."
|
 |
Majozi: "I'm always writing"
Henry Cloete
Musiek
"Being able to have more songs enabled me to tell more stories and there's a whole lot more freedom in my approach."
|
 |
Casper Ace: "Ek wou 'n groter storie vertel"
Henry Cloete
Musiek
"Die realiteit is dat die verbruikerskultuur wat deur veral Amerikaanse maatskappye bevorder word, baie mense isoleer teen bewuswording. Dit is ook wat met populêre kultuur en met musiek gebeur."
|
 |
Swart en wit
Izak de Vries
Blogs
"Die son kom op deur die mis / Sun rising through the fog"
|
 |
Kees in die kooi
Hennie van Deventer
Blogs
"Ontnugterings wat die uwe al in Sabiepark te beurt geval het, sluit in ’n langdurige kuier van ’n vasgekeerde veldlikkewaan."
|
 |
Vonnisbespreking: Turquand en estoppel: voëls van eenderse vere?
Marianne Lombard, Christiaan Swart
LitNet Akademies (Regte)
"Die uitspraak versuim voorts om ’n duidelike onderskeid te tref tussen die leerstuk van estoppel en die Turquand-reël. Vanuit ’n bewysregtelike oogpunt is hierdie onderskeid van kardinale belang."
|
 |
Belangrike aankondiging: LitNet Akademies
LitNet Akademies sal voortaan R9 000 betaal vir elke nuwe voorlegging wat vanaf 1 Julie 2016 ontvang en vir publikasie aanvaar word, en R4 000 kontant per nuwe gekeurde vonnisbespreking of aantekening.
Besoek die LitNet Akademies Kitsgids vir nog inligting.
|
Einstein-kompetisie, aangebied deur LitNet Akademies |
 |
Einstein-kompetisie: Nina Phillips
Nina Phillips
Einstein-kompetisie
Nina is 'n klassiekopgeleide pianis en woon tans in New York. Sy het haar solodebuut op die ouderdom van nege gemaak.
|
 |
Einstein-kompetisie: Remona Voges
Remona Voges
Einstein-kompetisie
Remona is 'n meestersstudent in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan die Universiteit Stellenbosch.
|
 |
Einstein-kompetisie: Carolien van Zyl
Carolien van Zyl
Einstein-kompetisie
"Die gevoel wat mens kry om te ploeter op die periferie van ontginde kennis is wat my motiveer om meer uit te vind oor alles."
|
 |
Einstein-kompetisie: Christa Steyn
Christa Steyn
Einstein-kompetisie
Christa is 'n akademikus in murg en been, passievol oor Afrikaans en opgewonde oor die toekoms van die Afrikaanse speelfilm.
|
 |
Einstein-kompetisie: Hein Lubbe
Hein Lubbe
Einstein-kompetisie
Hein is deel van 'n span wat Suid-Afrikaanse hofuitsprake wat met internasionale reg verband hou, vir Oxford annoteer.
|
 |
Einstein-kompetisie: Esteé Smit
Esteé Smit
Einstein-kompetisie
Esteé is tans besig om haar meestersgraad in boedelreg aan die Noordwes-Universiteit te voltooi.
|
 |
Einstein-kompetisie: Lindie Koorts
Lindie Koorts
Einstein-kompetisie
Lindie het vantevore 'n biografie van DF Malan publiseer, die eerste post-’94 biografie van 'n apartheidspremier.
|
 |
Vry!
Jan Beyers
Fiksie
"Dit is intens blou tussen die grou wolke."
|
 |
Ouderdom
Johan Kotzé
Poësie
"Die kierie kraak al slepend slof die voete voort ..."
|
 |
The little park in Mumbai
Sundeeka Mungro
New writing
"It’s the summer season in Mumbai and the heat is unbearable. I suddenly realise that I think this thought almost every time we have a heatwave in this city. And yet I still live here."
|
 |
Refleksie
Marli Botha
Poësie
"ons drink stomende koffie dit is nektarsoet ..."
|
 |
Moreel immortaal
Louis Nell
Poësie
"Hulle sê as ‘n digter vir jou dig kan jy nie sterf nie ..."
|
|