Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 607

7/07/2016

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou verlede

Fresh off the press

The Spirit of District Six

This revised edition of this beautiful book shows poignant images from Breytenbach’s collection of District Six during the 1970s before the area was dramatically demolished by the apartheid government.

Writer: Cloete Breytenbach

Publisher: Protea
Price: R225

LitNet Akademies

Kan gister beter word? In gesprek met Jörn Rüsen oor die verwerking van ’n troebel verlede

Bernard Lategan
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Hoe sou aan so ’n verlede ’n toekoms geskenk kon word? Die eintlike taak van historiese herinnering het skaars begin."

Fragmentologie, die nuwe manuskripstudie – met verwysing na manuskripfragmente in Suid-Afrika

Carol Steyn
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Daar moet navorsing gedoen word oor manuskripfragmente in privaatbesit asook manuskripfragmente wat gebruik is om gedrukte boeke te bind."

Die ontwikkeling van ’n herstellendegeregtigheidsprogram as vernuwende benadering tot die hantering van uitdagende leerdergedrag in Suid-Afrikaanse skole

Erna Liebenberg, Johnnie Hay, Roelf Reyneke
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"In hierdie artikel is op die noodsaaklikheid gewys vir ’n alternatiewe (en/of aanvullende) benadering om uitdagende gedrag deur middel van die ontwikkeling van skoolgemeenskappe te hanteer."

Rehabilitasie in die Suid-Afrikaanse verbruikersinsolvensiereg: internasionale tendense en riglyne

Melanie Roestoff
LitNet Akademies (Regte)

"In hierdie artikel word rehabilitasie ingevolge die Suid-Afrikaanse verbruikersinsolvensiereg ondersoek met die doel om dit teen internasionale tendense en riglyne te meet en uiteindelik voorstelle vir regshervorming te maak."

Belangrike aankondiging: LitNet Akademies

LitNet Akademies sal voortaan R9 000 betaal vir elke nuwe voorlegging wat vanaf 1 Julie 2016 ontvang en vir publikasie aanvaar word, en R4 000 kontant per nuwe gekeurde vonnisbespreking of aantekening.

Besoek die LitNet Akademies Kitsgids vir nog inligting.

Menings

Oscar Pistorius – vir laas: Voorste strafregkenner krities oor appèlhof se uitspraak

Gustaf Pienaar
Gustaf Pienaar: Regsalmanak

"Volgens ons reg moet ’n beskuldigde die voordeel geniet as daar meer as een redelike afleiding uit bewese feite gemaak kan word."

Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!

Olivia M Coetzee
Rubrieke

"Die Engels is te rha-rha en die Afrikaans te Boer. Hulle soek hulle taal, o’s se taal, die ene wat mens moet hard-op lies vi’ jou self sodat dit in sink. Hulle soek uh taal wat hulle mee kan relate."

Die verkiesing van die volgende openbare beskermer: ’n stryd vir die hart van die reënboognasie?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Thuli Madonsela wys vir ons die betekenis van mensch, van integriteit in die konteks van 21ste-eeuse politiek en openbare lewe. Dis ’n beeld wat ons broodnodig het te midde van ’n see van korrupsie, selfregverdiging, en maak-en-breek-magspeletjies."

The future of Stellenbosch and Pretoria universities

Robert Greig
University Seminar

"Consultation, for want of a better word, with the universities alone is not enough. The matter should have been subjected to systematic public discussion."

Persverklaring: “ʼn Kans in Afrikaans!” praat met US oor regverdige taalbeleid

Danie van Wyk
Universiteitseminaar

"Die doelwit van ʼn regverdige bedeling vir taal en toegang by die US sal reguit praat verg. ʼn Kans in Afrikaans! sal aanhou om dit te doen – in belang van ons land se grootste bate: sy mensepotensiaal."

Huldeblyk aan die laaste Afrikaanse denkers

Hercules Boshoff
SêNet-briewe

"Hierdie skrywe word gerig aan Afrikaanse 'intelligentsia' ..."

Grysberg, Geelberg, Groenberg

Handré Brand
Seminare en essays

"Die hoofdoel met die Devonvallei-grondvullingsprojek is om ’n 'groen berg' so spoedig as moontlik beskikbaar te stel waarop ’n diversiteit gesonde en natuurlike plante kan floreer."

Leefstyl

Foto's: Innibos 2016

Louise Pieterse
Feeste

Louise Pieterse deel 'n keuse van foto's van Innibos 2016.

Murray's Food Trails: The Tomato Trail

Paul Murray
Food

"Tomato is a capricious food form, its virtuosity never in dispute. A true gift of nature. Much like the perfect tamatiebredie!"

Kurator-pos beskikbaar by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) nooi hiermee geskikte kandidate uit om aansoek te doen vir die pos van kurator.

Boeke en skrywers

Ere aan Adam Small

Suné van Rooyen
In memoriam

"Vir dit sal ek altyd vir Small vereer. Hy was ’n voorstander van Kaaps, maar deur sy onverskrokke aksies het ek geleer om ’n voorstander te wees vir mý Afrikaans. Hy het my onbewustelik geleer dat my Afrikaans aanvaarbaar is – néé, eintlik het hy my geleer dat my Afrikaans kwaai is, dis ntja!"

Winnie Rust (1939–2016)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Winnie was ’n voorvrou. Van Wellington, spesifiek. Bolandse Boereadel ..." Winnie Rust se volledige ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou beskikbaar.

Video: Karin Brynard gesels met Irna van Zyl oor Tuisland

Naomi Bruwer
Boeke en skrywers

Karin Brynard se jongste boek, Tuisland, is onlangs in Protea Boekwinkel, Stellenbosch, bekendgestel. Irna van Zyl het met haar gesels.

Tien vrae: Anneli Groenewald oor Die skaalmodel

Anneli Groenewald, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Jou boek handel oor die belang van bewaring. Wat het, volgens jou, ewigheidswaarde?"

"Dit hang seker maar af van die persoon wat die ewigheidswaarde soek, of ewigheid probeer definieer. Alles is maar aards en sal mettertyd wegkalwer. Die oudste gebou, die laaste verhaal, die skerpste herinnering."

NB Akademie voeg nuwe kortkursusse vir boekbedryf by sy program

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Leer skryf 'n boekresensie, en vele meer.

Breyten Breytenbach Book Festival: Programme

LitNet
Feeste

The Breyten Breytenbach Book Festival is on from 8 to 10 July in Montagu.

NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2018 aangekondig

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Die sluitingsdatum vir inskrywings is 1 September 2017 en manuskripte word vanaf 1 Januarie 2017 aanvaar.

Uitnodiging: Kaapse bekendstelling van 1795 deur Dan Sleigh

LitNet
NB-Uitgewersportaal

1795 deur Dan Sleigh word 9 Julie in die Kasteel die Goeie Hoop bekendgestel.

Uitnodiging: Kaapse bekendstelling van Hy kom met die skoenlappers deur Valda Jansen

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Valda Jansen se Hy kom met die skoenlappers word 19 Julie by The Book Lounge bekendgestel.

NeerlandiNet

Ena Jansen: Afskeidsgeleentheid byeengebring

LitNet
NeerlandiNet

Op Vrydagmiddag 17 Junie 2016 het Ena Jansen afskeid geneem as bijzonder hoogleraar van die Suid-Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Amsterdam. Sy het ’n aantal vriende en kollegas gevra om deel te neem aan ’n simposium by die akademies-kulturele ruimte Spui25. Die dag se gebeure word op hierdie bladsy byeengebring.

Marlene Dumas, Spui25: "Martha – die bediende"

Marlene Dumas
NeerlandiNet

"Dienstbodes in Zuid-Afrika worden verondersteld om seksloos, geruisloos, belangeloos en zonder rechten het intieme gebied in het huis van een ander te verschonen. Meestal levenslange dubbele moeders."

Einstein-kompetisie, aangebied deur LitNet Akademies

Einstein-kompetisie: Nathan Jay Baker

Nathan Jay Baker
Einstein-kompetisie

Nathan is ’n meestersstudent in dierkunde aan die Universiteit van Johannesburg.

Einstein-kompetisie: Leonie Geldenhuys

Leonie Geldenhuys
Einstein-kompetisie

Leonie is 'n onderwyseres by 'n dubbelmedium-hoërskool in die Vaaldriehoek.

Einstein-kompetisie: Ria-Doret Taljaard

Ria-Doret Taljaard
Einstein-kompetisie

Ria-Doret help kinders met ADHD om gesonde voedselkeuses te maak deur hul leefstyl te verander.

Einstein-kompetisie: Amoré Nel

Amoré Nel
Einstein-kompetisie

Amoré is verbonde aan die Nasionale Ruimtewetenskap-agentskap, waar sy werk aan 'n doktorsgraad in ruimtefisika.

Einstein-kompetisie: Ina-Mart Hugo

Ina-Mart Hugo
Einstein-kompetisie

Ina-Mart is 'n meestersstudent aan die Universiteit van die Witwatersrand en 'n junior lektor by Unisa.

Einstein-kompetisie: Anja Kruger

Anja Kruger
Einstein-kompetisie

Anja help mense met 'n beroep in boerdery om 'n goeie opbrengs te hê terwyl hulle in harmonie met die natuur lewe.

Einstein-kompetisie: Adean van Dyk

Adean van Dyk
Einstein-kompetisie

Adean sit graag op Muizenberg se strand en bedink die intertekstuele verhoudings tussen letterkunde, kuns en films.

Skryfwerk

die dood van god, deel I

Koos Kombuis
Poësie

"Soos Siembamba, so lê hy daar
Gelate in die sloot
Tussen twyfel en herinnering."

die dood van god, deel II

Koos Kombuis
Poësie

"Hier haal ons ons medaljes af
En skink saam met U ’n glasie wyn
Op die broederskap van pyn"

Landscape

Charles Marais
New writing

"My losses now lie quietly –
a landscape of perfect ruins, softly shining
with ferns and moss in the low light"

Hoofstuk een

Renier Palland
Poësie

"Ek vind ’n biblioteek op jou haar-orent vel"

Die rus is elders

Johann de Jager
Poësie

"Die windturbulensie laat fladder die posseël lug in.
Hy steek sy hand op, gryp agterna ..."

The Halfway Inn

Noddy Schutte
Fiksie

"'Hallo, Meneer, en van waar is julle?' Dit is die marshmallow-man wat hier agter my praat. Sy glas bewe met die ys wat teen die kant rinkel. Seker nog nie by die kalmeerdop uitgekom nie."

Sukkelbestaan

Janet de Waal
Fiksie

"Dog jy vra nooit. Ek kan dood vir 'n koppie tee. Gooi net vir ons in jou smart koppies, gehoor?"

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved