|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1062
08/08/2025
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Ek wat vuur bemin |
 |
|
Author: David Williams
Publisher: Tafelberg
ISBN: 9780624094289
Come travel through South Africa’s rich railway heritage – from the luxurious presidential White Train and the dining cars with their starched linen tablecloths, to the goods trains that once served as the economic lifeblood of the country.
In On the railway, David Williams shares the story of Africa’s most extensive rail network, enriched with anecdotes from his own experience as a railway child, steward, and lifelong rail enthusiast. He recounts tales of railway towns and his childhood in Estcourt, where the whistle of passing trains and the mighty steam locomotives were a daily part of his life.
|  |
|
Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad |
 |
"Ek wat vuur bemin en altyd waaghalsig was"
Riana Scheepers
LitNet25-skrywersberaad
"En wat het in 60 jaar gebeur – van ’n kind wat langs ’n vuur sit, tot ’n volwassene wat ’n skrywer en letterkundige geword het? Stories, dit is wat gebeur het. En vuur. En ’n dodelike skoot waansinnige waaghalsigheid. Want skryf, dit weet ons, is nie vir bangbroeke nie."
|
 |
Kemi Badenoch: The Africa that was not born in her
Mphuthumi Ntabeni
LitNet25-skrywersberaad
"Africa is not merely a matter of geography. It is a wound still healing, a question still posed, a promise yet unfulfilled. For those of us who believe in her future, that work of memory and of resistance remains unfinished."
|
Etienne van Heerden Veldsoirée 2025 |
 |
Die Etienne van Heerden Veldsoirée 2025: ’n oorsig
Mercia Coetzee
Etienne van Heerden Veldsoirée
"As persoonlike menings geld, dink ek vanjaar was die begin van ’n nuwe era vir Suid-Afrikaanse skrywers en kunstenaars. In Nxuba (Cradock) in die Karoo by die Etienne van Heerden Veldsoirée. My dank aan almal wat dit moontlik maak."
|
 |
Ek wens ek het so goed gelyk
Crito (Kerneels Breytenbach)
Menings
"Ek sal verbaas wees as enigiemand foute kan uitwys in Viljoen se argument. Ek is dit heeltemal eens met hom."
|
 |
Hoe om kritiek én lof uit te spreek
Koos Kombuis
Boeke en skrywers
Koos Kombuis lees ’n diep letterkundige werk, ’n baie populêre roman en ’n teks oor rugby wat geen pretensie tot letterkunde het nie. Hy prys dit wat goed en genotvol is, maar spreek ook kritiek uit.
|
 |
Madelein Rust: ’n huldeblyk
Ilse Salzwedel
In memoriam
"Ek sal ook Madelein se besondere sin vir humor onthou. Gaan lees gerus haar kankerboeke om te hoor hoe lekker kon sy ook met haarself spot, selfs in die donkerste tye."
|
 |
Madelein Rust deur my lens
Izak de Vries
In memoriam
"Uiteindelik, toe sy voel mense reken haar as ’n skrywer, het sy gesê nóú mag ons oor kanker praat. En toe gebruik sy haar bekende gesig om mense aan te moedig in hulle eie stryd teen kanker – dit het allermins oor haar gegaan."
|
 |
Death in Pretoria deur Peter Auf der Heyde: ’n resensie
Anschen Conradie
Resensies
"Die doodstraf is van nature ’n gelade onderwerp wat sterk emosies ontlok, maar die skrywer slaag deurentyd daarin om die fokus op die feite te hou en die leser toe te laat om sy/haar eie afleidings te maak."
|
 |
Book people by Paige Nick: an inter-review
Janet van Eeden, Paige Nick
Books and writers
"Paige uses her real-life Good Book Appreciation Society (GBAS) page, which she founded on Facebook, as a cornerstone of Book people. At the moment, GBAS has almost 24 000 members who post their opinions/reviews of books they have read, often sparking heated debates about personal likes and dislikes."
|
 |
PenAfrican: A reflection on Journey Kwantu by Vusumzi Ngxande
Mphuthumi Ntabeni
Books and writers
"The book succeeds admirably in mapping the spiritual geography of our black lives, especially how our indigenous cosmology, shaped by centuries of ancestral wisdom, gradually morphed into what is now termed 'religion' with the advent of Christian missionaries."
|
 |
Short.Sharp.Stories anthology Power: interview with Peter-Adrian Altini, author of "Ndiyindoda!"
Lester Walbrugh, Peter-Adrian Altini
Books and writers
"Ultimately, I think all stories are fundamentally stories of power. Power is at the very heart of drama and conflict. There are those who have it and those who want it. I can’t think of a short story I have written that didn’t explore power in some way. The most interesting power struggles are those that characters experience inside themselves."
|
 |
Persverklaring: Die bloei van blomme deur Pirow Bekker
LitNet
Boeke en skrywers
Dit is ’n groot hartseer dat Pirow Bekker, wat onlangs op die rype ouderdom van negentig jaar oorlede is, nooit sy nuutste digbundel, Die bloei van blomme, wat by Naledi verskyn, in sy hande sal kan vashou nie.
|
 |
Breinvliesontsteking? Meningitis? Dit is wat jy moet weet.
Freek Robinson, Jantjie Taljaard
Onderhoude
Die tragiese dood van ’n koshuiskind op Stellenbosch het die dorp op hol. Wie is volgende? Freek Robinson praat met Jantjie Taljaard, ’n infeksiesiektespesialis. Robinson vra: Wat is die simptome van breinvliesontsteking? Wat moet ek doen as ek simptome sou toon? Wie is moontlik vatbaar daarvoor? Hoe word die siekte versprei? Hoe kan ons dit voorkom?
|
 |
Wat sê Bettina? Hongersnood in Gaza
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Die beelde van uitgeteerde kinders met opgeblase magies, vir so lank sinoniem met hongersnood in Afrika, is nou algemeen in Gaza. Dit terwyl hulp en kos slegs enkele kilometer weg beskikbaar is."
|
 |
University of São Paulo Winter School on University, memory and reparations
Moegammad Tahier Kara
Universiteitseminaar | University Seminar
"[M]emory, especially in societies shaped by violence and historical injustice, is never singular or linear. It is shaped by power, trauma, resistance, silence and ongoing struggles for recognition. Memory is often contested and fragmented, because different groups remember differently, and what is remembered or forgotten is deeply political."
|
 |
Persverklaring: Madrassas, weerstand én Afrikaans
Shamiega Chaudhari
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
In Suid-Afrika het madrassas nie net gedien as ’n instelling vir Islamitiese godsdiensonderrig en weerstand teen slawerny, kolonialisme en apartheid nie, maar dit het ook ’n beduidende rol gespeel in taalontwikkeling, veral met betrekking tot die skep en behoud van Arabiese Afrikaans.
|
Gewildste plasings op LitNet |
 |
Afrikaans EAT: Graad 4-vraestel en memo, derde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 4 en wens jy jy kon eerder ’n roomys eet as om ’n Afrikaans Eerste Addisionele Taal-vraestel te skryf? Gelukkig is hierdie gratis vraestel en memorandum deur Annelie Botha sommer baie pret. Daar is oefenvoorbeelde wat juis oor roomyse handel. Werk die vraestel uit en proe die soet smaak van sukses as jy hierdie kwartaal goeie punte behaal!
|
 |
Wes-Kaap belê miljoene om veldbrande te bekamp
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Die Wes-Kaap se Mediterreense klimaat, met droë somers en sterk winde, skep ideale toestande vir veldbrande. Klimaatverandering vererger hierdie risiko’s deur langer droogtes en intense hittegolwe te veroorsaak."
|
 |
Parlement begin met ondersoek na polisiekorrupsie
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Met Lekganyane aan die stuur sal die komitee nou sy opdrag finaliseer en getuienis begin insamel. Die parallelle geregtelike kommissie onder Madlanga sal tussentydse verslae ná drie en ses maande lewer."
|
 |
Jongerenprojek 2025: ’n verslag
Elizna Henderson
Reizen
"Die Nederlanders was veral opgewonde om ons taal te hoor en het aan jou lippe gehang as jy sou sê jy is van Suid-Afrika af en jy praat Afrikaans. Ons het op publieke vervoer met wildvreemde mense kon gesels, of jy nou die Nederlands wat jou professors so lank aan jou probeer leer het, wou uitoefen en of jy nou rou Afrikaans gepraat het ... Die verstaan en wedersydse nuuskierigheid wat tussen ons en die mense van Nederland en België ontstaan het, was een van die mooiste dinge van die toer."
|
 |
Hoog in die takke ... nee, lug, onder die wolke
Maryke Roberts
Reisgogga
"Die strewe na die hoogste piek, die hoogste gebou, die hoogste woonstel of die hoogste toring is so oud soos die mensdom self. My enigste aanspraak op die oorwinning van hoogtes is die drankies en kougoed wat ek al in baie hoë kroeë – dikwels in geboue se dakrestaurante – geniet het."
|
 |
Aan die voete van Napoleon se doodsbed
Maryke Roberts
Reisgogga
"Dis enkele dae nadat Napoleon Bonaparte – die uitgeweke keiser van die Franse – 204 jaar gelede op 5 Mei 1821 op St Helena-eiland oorlede is, dat ek by die staanhorlosie wat langs sy bed gestaan het en op 17:49 deur sy kneg Jean Marchand gestop is, vassteek."
|
 |
What to watch: a TV guide
Réney Warrington
Lifestyle and entertainment
"Feeling overwhelmed with all the shows on offer? Here is a list of highly rated shows to watch, covering varying genres."
|
 |
Tydelik
Jeanne Henning Els
Poësie
"kyk na
’n oomblik
wat gister
geword het"
|
 |
Parnabestyger
Zebulon Kochk
Poësie
"Moenie ’n klein venstertjie
vashaak aan my kis nie
ek wil dan niks saamneem"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|