Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 1002

30/05/2024


  Krities Afrikaans

LitNet: Postverkiesing – wat nou?

Small changes for big results

Authors: Warren Ingram and Marc Rogatschnig
Publisher: Penguin Random House South Africa
ISBN: 9781776391493

The book contains real-life case studies of people who overcame financial difficulties and highlights the small steps they took to change the course of their lives. No matter what your income level or financial background, this book is tailored to help everyone. Lasting change begins with small, consistent actions, and this book equips you with the tools and knowledge to make these incremental changes that will yield big results over time.

Menings

Nasionale dialoog and aksieplan nodig om verval van ons demokrasie te stuit!

Christo van der Rheede
Menings

"Om ’n stem uit te bring en ’n kruisie te trek word as die lewensbloed van ons demokrasie geag. Dit is die eerste stap. Die tweede stap is om die mandaat waaraan uitvoering gegee moet word, duidelik uit te klaar."

Beyond an election about local service delivery

Chris Heymans
Opinion

"But suddenly the agenda has become denser and more complex. International issues, bad old South African racial politics, and opportunistic political engineering have all made an appearance. So let’s pinpoint some of the key issues."

Verkiesing op ons voorstoep

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Hoekom fokus ek op GOOD terwyl hulle grootliks deur die hoofstroommedia ignoreer word? Dalk omdat ek sien hoedat hulle strategies werk op munisipale vlak, en aflei dat dit ook op provinsiale en nasionale vlak herhaal word."

The end of the ANC?

Freek Robinson, William Gumede
Interviews

Will voting be based on competence or identity? Freek Robinson talks to William Gumede, chairperson of the multiparty convention.

Die lasbriewe van die Internasionale Strafhof en die kontinuïteit van die internasionale politiek

Eben Coetzee
Menings

"Hoewel die versoek om lasbriewe teen Israelse staatsamptenare ’n nuwe verwikkeling is, moet die verwikkeling naas een van die konstantes van die internasionale politiek gelees word: Die opkoms en ondergang van groot moondhede het daadwerklike uitwerkings op die beoefening van die internasionale politiek."

The ICC and Palestine: an analysis of the case and its geopolitical implications

Ayesha Kajee
Opinion

"Perhaps the country most deeply affected by the ICC warrants, other than Israel itself, would be the USA. While itself not an ICC states party, US criticism of the Palestine case – in light of its previous support for the ICC warrants against Putin and Bashir, among others – exposes not only its double standards, but the shallowness of its much-touted moral compass."

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor die Afrikaner Verklaring

Johann Rossouw
Seminare en essays

"Nie net was daar selfs tydens die opkoms en hoogbloei van Afrikaner-nasionalisme onder Afrikaners wisselende grade van verbintenis tot dié projek nie, maar selfs al kom jy uit ’n familie wat nie daardie sterk verbintenis gehad het nie, kan jy nie net eenvoudig van daardie identiteit wegstap nie."

Sosiohidrologie: menslike interaksie en waterstelsels

Handré Brand
Seminare en essays

"Hidrologie is die studie van die beweging en verspreiding van water. Sosiohidrologie fokus op die komplekse verhouding tussen menslike interaksie en waterstelsels. Beide sosiohidrologie en hidrososiale teorie, wat albei uit hidrologie ontwikkel het, kry erkenning op grond van die klem wat geplaas word op die rol van sosiale faktore in fisiese prosesse."

Fanus Bothma is oorlede

Danie Botha
In memoriam

"Ek het die Bothmas in Kaapstad ontmoet toe ek rondom 2000 betrokke was by Tafelberg-Uitgewers, die Akademiespelers en teater- en boekresensies vir byvoorbeeld Die Burger gelewer het."

Uit die argief

Die krag van eilande van hoop in Suid-Afrika

Jean Oosthuizen
Menings (2024)

"Van Kaapland tot bo in die noorde rys daar nuwe akkoorde om die land reg te ruk en ’n einde te maak aan die verval en agteruitgang."

Nou op Voertaal

Oproep om die integriteit van die verkiesings te handhaaf

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Miljoene Suid-Afrikaners het Woensdag by stemlokale opgedaag om hulle kruisies te trek in wat beskou word as die mees betwiste verkiesing sedert apartheid in 1994 tot ’n einde gekom het."

Pasop vir die plakkaat op die paal

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Om die ANC nóg ’n kans te gee, kan dalk net daartoe lei dat ons vir ’n verdere vyf jaar saam met Frazer Barry en Tribal Echo moet sing: 'Djy’s ’n plakkaat op ’n paal / en djy bly my mense faal.'"

The Commonwealth Short Story Prize 2024: an interview with Olajide Omojarabi

Jannike Bergh, Olajide Omojarabi
Literatuur

"Growing up, I saw many boys and girls give up so much to play top-flight football, which often didn’t work out as planned. To this day, it is still a dream widely chased on Nigerian streets and in underfunded football academies. I wrote this story to identify the struggles of these young people and let them know that their dreams are valid, regardless of the circumstances surrounding the pursuit of this career."

Leesimpressie: Levenswijsheden door Hannah Arendt

Erik van den Bergh
Literatuur

"Bundel met ongeveer 280 citaten verdeeld over 12 thema’s. In wisselende mate aansprekend. Bronvermelding en datering van de citaten ontbreekt volledig."

Bruggenhoofden: Anastasia de Vries lewer rigtende bydraes in kritiese herevaluering van tale, geskiedenis en gemeenskappe

Willem de Vries
Meningen

"Haar studies in Nederland het haar baie krities en bewus gemaak van die noodsaak om anders te kyk en so ook na die geskiedenis van Afrikaans, het sy gesê. Waar dit gaan oor kleur, ras, geloof, veral dan die Moslemgeloof, is al baie goeie vordering gemaak ten opsigte van die navorsing oor die geskiedenis van Afrikaans, maar nog te weinig is op die gebied van (Afrikaanse) kerktaalgeskiedenis in byvoorbeeld die Rooms-Katolieke Kerk gedoen."

Persbericht: PC Hooft-prijs 2024 uitgereikt aan Astrid Lampe

Voertaal
Literatuur

Astrid Lampe (1955) heeft de PC Hooft-prijs 2024 voor poëzie ontvangen tijdens een feestelijke bijeenkomst in Den Haag, georganiseerd door het Literatuurmuseum.

Persverklaring: ’n Spesiale uitnodiging

Voertaal
SASNEV

Dit is een van daardie lekker kultuurdae by SASNEV wat jy nie wil misloop nie, met ’n vintage-mark, Nederlandse lekkernye te koop en ’n happie en glasie na afloop van die gesprek.

Luisterverhale

Luisterverhale: "Het olifante elmboë?" deur PG du Plessis, voorgelees deur Tobie Cronjé

PG du Plessis, Tobie Cronjé
Luisterverhale

Tobie Cronjé lees PG du Plessis se teks "Het olifante elmboë?" voor. Die verhaal het oorspronklik in Het olifante elmboë? Outobiografiese verdigsels soos bygelieg deur PG du Plessis, in 1987 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.

Akademies en skole

Vonnisbespreking: Wanvoorstelling by huweliksluiting – die bruidegom loop hom vas

Johann Neethling
LitNet Akademies (Regte)

"Die eiseres het toe uitgevind dat op die tydstip toe die verweerder haar gevra het om te trou, hy reeds gemeen het dat hul verhouding onherstelbaar verbrokkel het maar dit nie vir haar gesê het nie. Sodoende het hy haar deur sy bedrieglike wanvoorstelling beweeg om die huwelik te sluit."

Die geloofwaardigheid van leidrade in forensiese vuurwapenondersoeke

Joe H. Smith, Juanida S. Horne
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe)

"Die koers van misleidende bewyse hang af van die kombinasie van die ondersoeker se kundigheid en die moeilikheidsgraad van die spesifieke vergelyking. Die oorbeklemtoning van forensiese vuurwapenbewyse word egter onvoldoende deur Suid-Afrikaanse howe bevraagteken."

Graad 5: Wiskundevraestel en memo – numeriese en geometriese patrone

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Gratis vraestel! Klik hier om die vraestel en memo deur Wilhelm du Toit in PDF-formaat af te laai.

Graad 12: Wiskundige Geletterdheidsvraestel 4 en memo, tweede kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Gratis vraestel! Klik hier om die vraestel en memo deur Lee-Ann Langeveld in PDF-formaat af te laai.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle 

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Boeke en skrywers

Schoeman en die VOC-tyd: Historikus of kroniekskrywer?

Dan Sleigh
Menings

"Nie almal wat oor gebeure in verlede tye skryf, kan as historici beskou word nie. Het Karel Schoeman dié titel verdien?" Dan Sleigh het voor sy dood oor Karel Schoeman as historikus geskryf, en sy dogter Jean Sleigh het die teks aan LitNet gestuur om te plaas as meningsartikel.

FMR-resensies: Die binneland in deur Dana Snyman en Hierdie land, ’n bundel deur verskeie skrywers

Brenda Barrow
Resensies

"Daar is ’n verlange na dit wat was en nie meer is nie wat grens aan ampermoedeloosheid en troosteloosheid, en dit het die woorde van ’n karakter in Haruki Murakamo se After dark by my laat opkom: 'Memories are perhaps the fuel that people burn to keep them alive.'"

Sing, Mamma, sing deur Theresa Papenfus: ’n resensie

Carla van der Spuy
Resensies

"Hierdie boek behoort wyd byval te vind. Nie net by ouers wat die ontsaglike verlies van ’n kind moes beleef het nie, maar ook oor kinders grootmaak en die huwelik waar die ouers ’n sterk span vorm."

Oor lekker stories, chicklit en skrywer-musikante

Koos Kombuis
Boeke en skrywers

Koos Kombuis gee hoog op oor Karin Brynard se speurroman Tuisland. Hy vertel ook waarom hy van chicklit hou en neem Marian Keyes se My favourite mistake onder die loep. Daarna gesels hy ook oor bundels van die skrywer-musikante Corrazerwas (Tussenspel) en Andries de Beer (Aalmoes vir die bootman).

A reader’s review of Kirkus-starred The assays of Ata by KIS

Lynette Schultz
Books and writers

"This novel, the first in a trilogy, sets the stage for an exciting and thrillingly heroic tale of love and loss, family relationships and the consequences of war – both glorious and not."

Nog lesersindrukke en idees oor genres wat ’n versadigingspunt bereik

Stefaans Coetzee
Lesersindrukke

"Soos enige ywerige leser is ek heeltyd op soek na nuwe stemme, maar dan verwag ek dat daardie nuwe stemme my asem moet wegslaan. Dit is hoe ’n genre groei."

Sy is veilig deur Emma van der Walt: ’n lesersindruk

Anne-Marie Burger
Lesersindrukke

"Emma is die stigter van die organisasie Brave to love. Sy is beeldskoon en laat my dink aan Sneeuwitjie, met haar donker hare en wit vel. Sy is ook ’n pastoor, ma en eggenoot. Dit is moeilik om die werk wat sy doen, met haar foto op die agterkant van die boek te vereenselwig. Die woord brave is egter nie om dowe neute die eerste woord van haar organisasie se naam nie."

Press release: Book now for an unforgettable Schreiner Karoo Writers Festival

LitNet
Books and writers

The lovely Karoo town Cradock will play host to Deon Meyer, Coenie de Villiers and André Schwartz from 12 to 15 June 2024. That is when the Schreiner Karoo Writers Festival will take place.

Press release: Commonwealth Short Story Prize 2024 regional winners announced

LitNet
Books and writers

The Commonwealth Foundation has announced five regional winners of the Commonwealth Short Story Prize, the world’s most global literary prize.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 24 tot 30 Mei 2024

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat gedurende hierdie week op die redakteur se lessenaar beland het.

Leefstyl

Onthou vir Mandri Sutherland van Standerton: ’n resensie van Vrou ens.

Ignus Rademeyer
Teater

"Tannie Elsie, met haar vape en ’n lekker brandewyn en Coke, open die verrigtinge tot groot vermaak. Vrou ens is een van daai ervarings waar mens begin lag en dan kan jy nie ophou nie. En as iemand anders in die gehoor skreeu van die lag, dan lag jy ook sommer totdat jou niere wil ingee en jy hyg na asem."

The unlikely secret agent – ’n veelvlakkige kragtoer oor vasberadenheid: ’n teaterresensie

Ignus Rademeyer
Teater

"The unlikely secret agent is meer as net ’n historiese drama. Dit herinner ons aan die krag van gewone mense om buitengewone dinge te doen in die aangesig van ongeregtigheid."

Persverklaring: "Plakkaat oppe paal" – Frazer Barry se lied oor politici se leë beloftes

LitNet
Musiek

Met Frazer Barry se lied "Plakkaat oppe paal" hoop hy "die liedjie inspireer Suid-Afrikaners om nugter te dink oor die politieke bestel en hoe hulle hul stem kan gebruik om die politieke leiers verantwoordelik te hou."

Press release: Acclaimed college choir touches down in SA for countrywide tour

LitNet
Lifestyle and entertainment

From 30 May to 14 June 2024, the acclaimed St Olaf Choir (USA), under the baton of its renowned conductor Anton Armstrong, will tour South Africa, with eight concerts and numerous choir collaborations and workshops in Pretoria, Johannesburg, Soweto, KZN and Cape Town. Composed of 75 mixed voices, the St Olaf Choir is hailed as one of the USA’s premier a cappella ensembles, renowned for its artistry and beauty of sound.

Press release: Pulitzer Prize nominee and captivating music for The Drama Factory in June

LitNet
Lifestyle and entertainment

There’s captivating music and even a Pulitzer Prize nominee for the June programme at The Drama Factory: "Love letters is a wonderful, funny and moving play which was nominated for a Pulitzer Prize. Our music extravaganza this month includes Guitar heroes with Mel Botes, celebrating the music of iconic guitar heroes. Also don’t miss Franky Jones’s beautiful tribute to legendary singer Edith Piaf in Edith Piaf, the untold story."

Nuwe skryfwerk

Forsaken place

Julian Roup
New writing

"Nothing grows here now except silence and birdsong by day and the call of the jackal by night."

In my diep blou

Caren Kearley
Poësie

"waar vrede my na rus bring
op ’n heilige plek
waar ek eendag sal vergaan"

Aan die gawe gewers

Margaret Cordier
Poësie

"dan hou ek liefs
vir jou
’n bladsy oop"

Glasskerwe

Johan van der Merwe
Poësie

"as ek sluk aan asems
wat om my fluister
oor lewe en dood"

Ode aan my Lentenooi

Marius Nigrini
Poësie

"kom leef ’n tyd en meer saam met my, my Lentenooi
hier waar die somerlag koeltesoekers uitnooi"



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2024 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved