Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 984

25/01/2024


  Krities Afrikaans

LitNet: Die vernielde gees

Pasverskyn

Een voet innie kabr

Skrywer: Gaireyah Fredericks
Uitgewer: Kwela
ISBN: 9780795711008

"Jy huil, jy lag. Jy belééf." – Anastasia de Vries

"Een voet innie kabr isse boek wat ooloep met mystery, beauty, pyn en humour. Fredericks skryf ’n wêreld oep wat min gesien wôd in Afrikaans, en nog minner soe intimately en honestly." – Nathan Trantraal

Hier hoor jy die klanke vannie gemeenskap, musky en soet soes ryke uit die Jannat.

Boeke en skrywers

Die vernielde gees

Crito
Boeke en skrywers

"Is ek nog ’n bietjie vaag? As jy nie diversiteit uitdra, transformasie bepleit en die ou gees name-n-shame nie, kan jy vergeet. Is dit nie wonderlik hoe sensuur sigself getransformeer het nie?"

In die rede geval – waarom die mens mites maak deur Charl-Pierre Naudé: ’n resensie

Hercules Boshoff
Resensies

"In die rede geval is omvangryk, noukeurig, interpreterend en prikkelend."

Help, help deur Nataniël: ’n resensie

Maryke Roberts
Resensies

"Die stories bly syne; of jy dit op die verhoog sien en die woorde oor sy lippe kom en of jy dit in sy skryfstyl in jou bed of gemakstoel lees. Jy hoor sy stem in jou kop; sien sy gesig in jou geestesoog. Die vertoning gebeur in jou lyf."

The Pole by JM Coetzee: a review

Mphuthumi Ntabeni
Books and writers

"When he has a performance in Barcelona a middle-aged lady, Beatriz, who is a university lecturer, is assigned to care for him during his stay. He becomes obsessed with Beatriz, though she is married."

Jaco Fouché (1967–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Ek dink as ek ’n boek sit en skryf, neem ek ook ’n rol aan. Ek wórd ’n karakter [...]" Jaco Fouché se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.

Estelle Kruger in gesprek met Dietloff van der Berg oor sy bundel poësie en liefdesverse van Rumi

Estelle Kruger, Dietloff van der Berg
Skrywersonderhoude

"Ek wou ’n betroubare weergawe binne die sterk Soefiese religieuse en digterlike denkraamwerk waarbinne Rumi se verse aanvanklik geskryf is, skep."

Seeperde: ’n skrywersonderhoud

Anschen Conradie, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Ek het ’n dromgroep in Langa buite Kaapstad hoor speel ’n ruk gelede en ook een aand by ’n ander musiekkonsert na 'n dromgroep geluister. Dis toe ek besef het: Dit is die instrument vir my storie. Dis die klank van die boek."

Bruno Andries se Naledi-vertaling van Die klein prinsie: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Bruno Andries
Skrywersonderhoude

"Die tydloosheid van die verhaal het uitgestaan. Die fyn spot van Saint-Exupéry met mense wat dink hulle doen belangrike dinge, is vandag geldiger as ooit. Die mallemeule van die daaglikse bestaan laat mense vergeet wat regtig belangrik is in die lewe. Dis ook duidelik dat dit nie eintlik ’n kinderverhaal is nie. Kinders en volwassenes kan dit lees en op verskillende vlakke waardeer."

Gekaapte stad deur Martin Kruger: ’n lesersindruk

Gunther Pakendorf
Lesersindrukke

"Hierdie benadering laat ’n mens dink aan die onderliggende veronderstelling van die surrealisme dat daar ’n dieper, inherente betekenis onder die oppervlak van alledaagse voorwerpe, of in ’n mens se onderbewuste, geleë is wat soos die sogenaamde objet trouvé net gevind moet word sodat dit dan in 'sy eie taal' met ons kan praat."

Clinton V du Plessis se Joernaal oorweldig met geleefde ervarings: ’n lesersindruk

Selwyn Milborrow
Lesersindrukke

"Joernaal neem die leser op ’n digterlike reis verweef met temas soos verganklikheid, familie, liefde, politiek en die menslike bestaan."

Die juffrou wat kinders laat droom (en lees!)

Stefaans Coetzee, Lina van der Merwe
Skrywersonderhoude

"Toe ek destyds skool voltooi het, het ek nooit gedink dat ek ’n onderwyser gaan uitnooi vir ’n koffie nie. Nog minder dat ons oor skool gaan praat, maar Lina van der Merwe is nie enige juffrou nie."

Persverklaring: Internskap by Naledi

LitNet
Boeke en skrywers

Naledi bied by die aanvang van 2024 ’n voltydse internskap aan vir ’n persoon wat pas afgestudeer is. Die persoon moet gedurende die eerste jaar van opleiding byna geheel en al finansieel selfonderhoudend wees.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 19 tot 25 Januarie 2024

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat gedurende hierdie week op die redakteur se lessenaar beland het.

Uit die argief

Hoe om ’n boekresensie te skryf

Kerneels Breytenbach
Seminare en essays (2017)

"Wat is ’n goeie resensie? Daarmee vra ek nie of dit ’n positiewe resensie is nie, maar wel of dit goed geskryf is. En gegee die huidige gespreksparadigma, sou dit sekerlik beteken ’n resensie wat die leser se aandag van die openingsparagraaf af boei. Wanneer die leesproses voltooi is, moet die leser voel dit was ’n gesprek wat hy/sy nooit sou wou misgeloop het nie."

Menings

Lei mediese studente op om entrepreneurs te word!

Freek Robinson, Angelique Coetzee
Onderhoude

Daar gradueer elke jaar meer as 2 300 nuwe dokters by ons land se mediese skole. Daar is gewoon nie genoeg poste vir hulle almal in die staatsdiens nie. Tog weier die mediese skole om hierdie studente daarop voor te berei om entrepreneurs te wees en om privaat te werk. Angelique Coetzee gesels kaalkop hieroor met Freek Robinson.

Revisiting Bloke Modisane, from Sophiatown to Gaza: #2 On violence, on history

Robin K Crigler
Opinion

"The question is ultimately a simple one: which groups of people has social media made it harder for you to see as fully human?"

Ons weet wat hulle nie weet nie. Of weet ons?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Ekself het baie lekker gekry toe ek lees dat die Kanadese sanger Drake R13 miljoen verloor het nadat hy teen Stillknocks gewed het. Moet nooit teen ’n Suid-Afrikaner wed nie, dit behoort almal nou al te weet."

Matriekuitslae in Loeriesfontein: Sonja Squires deel ’n verhaal van hoop

Naomi Meyer, Sonja Squires
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"Loeriesfontein se graad 12’s het letterlik soos in daardie film Racing Stripes, soos die klein sebra, van agter af gekom en hulself oortref tot hul oor die wenstreep genael het."

"Behalwe (die besit van) skryfbehoeftes, is dit ook belangrik dat die leerders elke dag in die skool moet wees": wenke vir ’n suksesvolle skooljaar

Naomi Meyer, Sonja Saal
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"Vergeet van die gewoonte om te wag om alle skryfbehoeftes op een slag in Desembermaand te koop. As jy byvoorbeeld ’n boek, pen, plastiek, ensovoorts koop saam met elke maand se inkopies, behoort die las beslis ligter te wees teen Desembermaand."

Akademia in 2024: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Zydèlia Venter
Universiteitseminaar | University Seminar

"Akademia is ’n hoëronderwysinstelling vanuit en vir Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe, wat beteken dat enige persoon wat hom-/haarself as Afrikaansmagtig bestempel, welkom is."

Nou op Voertaal

Meertaligheid en transtaligheid in een multiculturele omgeving

Yves T’Sjoen
Literatuur

"Wellicht is behalve de natiestaat of de moedertaal de taalvermenging een wijze om vandaag, en beslist steeds meer in de toekomst, in een multiculturele omgeving over literaire en andere cultuurgoederen te spreken."

Nederlandse taal & literatuur: Nieuwsbrieven, Tijdschriften, Websites & Podcasts

Erik van den Bergh
Literatuur

"Met het oog op een interesse voor de Nederlandse literatuur: een overzicht gemaakt van mogelijk interessante nieuwsbronnen."

Leesimpressie: De kolonie mept terug door Adriaan van Dis

Erik van den Bergh
Literatuur

"Uitgebreide versie van de tiende en laatste Rudy Kousbroeklezing, gehouden op 1 november 2023. Geïnspireerd betoog vol (jeugd-)herinneringen, observaties en leeservaringen."

Dawning places rising across Africa

Duane L Herrmann
Reizen

"All are open to all people. The only requirement to enter is respect."

Vic Falls hier kom ons – weer!

Maryke Roberts
Reizen

"Ons stap na die watervalle en staan in stille verwondering oor die natuurwonder. Met goedkoop (en onvoldoende reënjassies) aan neem ons foto’s en lag sonder sorge."

Persbericht: Digitaal boeken lenen bestaat 10 jaar

Voertaal
In het nieuws

E-lending, de mogelijkheid om via de bibliotheek e-books en luisterboeken te lenen, bestaat vandaag 10 jaar. Op 21 januari 2014 leende toenmalig minister Jet Bussemaker van OCW het eerste e-book.

Persverklaring: Yves T’Sjoen en Louise Viljoen by SASNEV op Saterdag 27 Januarie 2024 om 09:30 vir 10:00

Voertaal
SASNEV

Ons is bevoorreg om SASNEV se gespreksjaar te begin met Yves T’Sjoen uit Vlaandere wat hierdie keer in gesprek sal wees met bekroonde en bekende Suid-Afrikaanse skrywer en akademikus, Louise Viljoen. Dit gebeur nie sommer elke dag nie.

Wêreldhof sê dalk Vrydag oor Suid-Afrika versus Israel

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Suid-Afrikaanse regering se standpunt geniet egter groot steun onder ’n groot aantal Suid-Afrikaners, onder andere in die Moslem-gemeenskap, maar ook onder baie Christene, soos die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke."

Hoër matriekslaagsyfer is ’n misleidende barometer van skoolstelsel

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die akademikus Jonathan Jansen het op die sosialemediaplatform X gevra watter 80% die ware toestand van die land se skoolstelsel weerspieël – die 81% van graad 4’s wat nie kan lees nie, of die 83% wat wonderbaarlik 'matriek' geslaag het? Jansen sê albei kan nie waar wees nie."

Suid-Afrikaners kry weer geleentheid om vir verkiesing te registreer

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrikaanse burgers van 16 jaar en ouer kan registreer om in die buiteland te stem."

ANC-voorbok mor oor onafhanklike matriekeksamen se sukses

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Akademici is geskok oor die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, se voorstel dat die land wegdoen met 'private eksamens' en sê daar moet 'een matriekeksamen' vir almal wees."

Akademies en skole

Khôra en kaar: ’n bespreking van khôra en interpretasie van Marlene van Niekerk se gedig "Woordverklaring"

Elizabeth van der Berg
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Wat aanleiding gegee het tot hierdie artikel, is die basiese semantiese ooreenkoms tussen die woord kaar soos dit uit Marlene van Niekerk (2013:20) se gedig 'Woordverklaring' blyk, en die platoniese begrip khôra, synde 'houer'. As komplekse filosofiese begrip, word khôra egter ook met ’n hele spektrum ander betekenisse verbind."

Leemtes in die gebruik van kohesiemerkers in die skryfwerk van Afrikaanssprekende graad 6- en graad 9-leerders

Nadine Fouché-Karsten
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Die bewerkstelliging van kohesie deur middel van die gebruik van kohesiemerkers wat deur verskillende taalvorme gerealiseer word, speel ’n belangrike rol gedurende teksproduksie en -interpretasie […] Met ander woorde, dit het betekenisintegrasie tot gevolg, aangesien dit vir die leser aandui dat ’n idee van een punt in die diskoers na ’n volgende voortgesit word en hoe die verskillende dele van ’n teks by mekaar pas."

Help hulle inkom én deurkom: Sienings oor studentetoegang en -sukses in regsopleiding in Suid-Afrika

Leani van Niekerk
LitNet Akademies (Regte)

"In teenstelling met gelykheid, wat beteken om elke student dieselfde geleenthede te bied, behels billikheid die voorsiening van geleenthede wat in ag neem dat sommige studente deur benadeling gekniehalter word. Gelykheid is dus om almal oor dieselfde kam te skeer; billikheid is om mense te gee wat hulle nodig het na gelang van hul 'wegspringpunt'."

Graad 4: Wiskunde-werkopdrag 1 en memo, eerste kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Wees ’n ster, graad 4-leerder! Begin sommer vandag om vanjaar se Wiskunde te bemeester deur die eerste konsepte te hersien. Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit af. Jou opvoeders sal sterre op jou skryfboeke plak as hulle al die korrekte antwoorde in jou toetse sien!

Graad 5: Wiskunde-werkopdrag 1 en memo, eerste kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Vat vyf, graad 5-leerder! Jy’s op die regte plek om jou Wiskunde-punte te verbeter. Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit af en kry jou Wiskunde sommer reg van die begin van die jaar af onder die knie.

Persverklaring: Klas van 2023, begin jou loopbaanreis by Akademia in 2024

LitNet
Akademies en skole

Ongeag jou keuse van ’n onderrigleermodel, kan jy verseker wees van optimale akademiese ondersteuning vanaf ervare ondersteuningspersoneel en kundige dosente.

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Begin van die kwartaal! LitNet se video’s kan jou help. Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle 

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Leefstyl

Om na stilte te luister: Bacchus Nel gesels oor sy nuwe album, Vaalrivier

Jannike Bergh, Bacchus Nel, Ronel Kellerman
Musiek

"Ek dink die term Afrikaanse musiek is ’n bietjie breed. Dit sluit álles in wat in Afrikaans gedoen word, waar ek voel mens moet so ’n bietjie meer onderskeid tref. Ek sê dit is musiek ín Afrikaans. En ek dink musiek in Afrikaans kan mos wêreldmusiek ook wees."

Dagbreekplekke wat regoor Afrika verrys

Duane L Herrmann
Reis

"Almal is oop vir alle mense. Die enigste vereiste om daar in te gaan, is respek."

Linosnee: ’n persoonlike reis

Coert Mommsen
Kuns

"Linosnee as kunstegniek het sy voordele en nadele. Een voordeel is dat dit besonderse beelde en effekte kan gee. Om halftone te skep, is moeilik."

Persverklaring: Pretorianer se rillerdebuut maak skoonskip in skryfkompetisie

LitNet
Leefstyl

RSG en die ATKV het verlede jaar altesame 141 inskrywings ontvang. Na die eerste ronde van beoordeling is 22 finalistekste gekies wat mentorskap ontvang het, voordat die laaste ronde van beoordeling plaasgevind het.

Nuwe skryfwerk

Vir Mammie

T’Keyah Peter
Poësie

"Sit solank op die stoep en bekyk die maan.
Ek’s amper daar.
Nou ja, soos Ma altyd sê:
Laat dit goed gaan."

 

Dit staan mos geskrywe

Daniel Manchest
Poësie

"Hoe sien ek uit daarna
’n Liggaam sonder skete, foute of vlekke."

Lapglimlag

Catherine Janse van Rensburg
Poësie

"Glimlag is maklik
Maar jou ogies jok vir my
Jy weet die jakkals wag"

Die hark

Stanley Cierenberg
Poësie

"Die haasbekkie-spoortjies van die hark lê netjies in
Sirkels al op die werf, verby die hoenderhok tot onder die
Ou eikeboom."

LitNet25 – Uit die argief

LitNet25: Athol Fugard in conversation with André P Brink

Athol Fugard, André P Brink
Seminars and essays (2006)

This conversation formed part of the ABSA Chain, a series of chats between authors.



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2024 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved