Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 866

09/09/2021


  Krities Afrikaans

LitNet: Groot geeste

Pasverskyn

Skeef


Skrywer:
Renaldo Schwarp
Uitgewer: Wenkbrou
ISBN: 9780639604251

Baanbrekers, bondgenote, sigbaarheid, geloof en seks – in hierdie boek is geen onderwerp taboe nie. Die mediapersoonlikheid Renaldo Schwarp deel raad en vertel van sy reis, sonder om doekies om te draai. 

Groot geeste

’n Persoonlike huldeblyk aan Jaap Steyn

Hennie van Coller
In memoriam

"Afrikaans het ’n paar groot biograwe, van wie Jaap Steyn een was."

Jaap Steyn – ’n huldiging

Chris van der Merwe
In memoriam

"Ek is hartseer oor die heengaan van ’n mens met ’n groot intellek en ’n troue hart; maar ek is ook dankbaar vir die verryking wat hy deur sy geskrifte en sy menslikheid in my lewe en die lewens van baie ander gebring het."

Elders gesien: Jaap Steyn – "Afrikaans het ’n groot seun verloor"

Annelien Diedericks
In memoriam

"NALN se gange weergalm van stilte – sy plekkie in die leeskamer is leeg."

Koos Oosthuysen (1933–2021): Vertaler van veelvoud

Antjie Krog
In memoriam

"In mý vertalingkop is Koos Oosthuysen die laaste van die heel grotes." – Antjie Krog bring hulde aan Koos Oosthuysen, vertaler van kerkliedere en die 1996-Xhosa-bybel, wat op 26 Augustus 2021 oorlede is.

Die skat in Dalene Matthee se OK Bazaars-inkopiesak

Amanda Botha, Suzette Kotzé-Myburgh, Melt Myburgh
Boeke en skrywers

In 1984 het Dalene Matthee as nuweling by die Skrywersgildeberaad in Gordonsbaai opgedaag. Haar aktetas was ’n OK Bazaars-inkopiesak. Die uitgelese gehoor was neusoptrekkerig, maar nie lank daarna nie sou die skat in daardie plastieksak die wêreld na haar voete bring.

Menings

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Susan Booysen

Freek Robinson, Susan Booysen
Onderhoude

Die politieke ontleder Susan Booysen verduidelik aan Freek Robinson hoekom die Onafhanklike Verkiesingskommissie die reg het om op hierdie stadium nuwe kandidate tot die verkiesingslyste toe te laat.

Die Taliban en vroue se posisie in Afganistan

Izak de Vries
Menings

"Om die Taliban te verstaan, moet ’n mens die geskiedenis van Afganistan verstaan. En om Afganistan te verstaan, moet ’n mens imperialisme onder die loep probeer neem."

BAQONDE, boosting the use of African languages in education: an interview with Bassey Antia

Naomi Meyer, Bassey Antia
Interviews

"Language may be a factor in how well the lecturer is understood. Language may be a factor in who understands the assessment question. Language may be a factor in who can communicate their answers and be rewarded adequately for the knowledge they possess."

Van dink na doen: ’n onderhoud met Christi van der Westhuizen

Lidia Rauch, Christi van der Westhuizen
Onderhoude

Van dink na doen is ’n podsending wat fokus op die wisselwerking tussen werklikheide op voetsoolvlak en akademiese navorsing. Lidia Rauch gesels met Christi van der Westhuizen (skrywer, politieke ontleder en medeprofessor by die Sentrum vir die Bevordering van Nierassigheid en Demokrasie aan die Nelson Mandela-Universiteit).

Koebaai, Roe vs Wade

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Erger nog, indien ’n minderjarige as gevolg van verkragting swanger word, verplig die wet haar nou om die baba te dra."

’n Liefdesbrief aan Patti Smith

Deborah Steinmair
Rubrieke

"Internasionale reis gaan moeiliker word, maar in slapelose nagte soos vannag vind ek in my inboks ’n brief van Patti Smith met die subject line: A poem for you."

Elders gesien: Mymeringe van ’n pendelaar (vervolg)

Wilna Adriaanse
Elders gesien

"Wanneer jy weer by die stembus staan moet jy nie stem vir daardie een wat beloftes maak van ’n geil oes nie. Kies een wat weet van moue oprol, van planne maak. Wat die akker self kan skoffel, en die spreekwoordelike wa man-alleen deur die drif sal trek as dit moet."
COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

Nou op Voertaal

Nieuw Mandela-monument in Zuidoost: zónder Madiba, maar met des te meer méns

Ingrid Glorie, Elize Zorgman
Cultuur

"Op zondag 5 september is in het Nelson Mandelapark in Amsterdam-Zuidoost het Nelson Mandela-monument van de Zuid-Afrikaanse beeldend kunstenaar Mohau Modisakeng onthuld."

“Wat gestolen is, zal terug moeten gaan” – Wat te doen met koloniale roofkunst?

Ingrid Glorie
Geschiedenis

"Van Beurden maakt onderscheid tussen drie soorten omstreden erfgoed: kunst- en cultuurvoorwerpen, archiefmateriaal en menselijke resten."

Eybers-keur wys veral haar Amsterdamse gedigte het blywende seggingskrag

Willem de Vries
Zuid-Afrikahuis

"Jansen beskou Eybers as een van die belangrikste vrouedigters en een van die allerbelangrikstes in Afrikaans."

Boeke en films oor die lewe onder die Taliban

Izak de Vries
Literatuur

"Dit is vir ’n gewone Suid-Afrikaner moeilik om die situasie in Afganistan te probeer verstaan. Gelukkig is daar storievertellers wat ’n mens toegang gee tot lande waar ons nooit sal kom nie."

Persbericht: Aansoeke ingewag vir nuwe internasionale teksontwikkelingsprojek

Voertaal
Theater

Alle gevestigde en opkomende dramaturge en teksskrywers uit Suid-Afrika en Nederland word genooi om deel te neem aan die projek en hul stories te vertel, hetsy op die verhoog of in ’n rolprent.

Nederlandse boere bedreig deur onteiening

Milton Webber
In het nieuws

"Die landbousektor is die grootste sondaar in die produksie van stikstof, wat groot nadele vir die natuur inhou. Die Rijksinstituut voor Gezondheid en Milieu het die afgelope week bekend gemaak dat die besoedeling wat Tata Steel in IJmuiden veroorsaak, ’n ernstige bedreiging vir die gesondheid van kinders inhou. Die eerste elektries aangedrewe vragskip het Maandag goedere van Alphen aan den Rijn na Moerdijk begin verskeep."

Jeug en Wes-Kapenaars is die grootste struikelblokke teen inenting

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die studie, waarvan die resultate vroeër die week tydens ’n webinaar bekend gemaak is, toon dat jongmense die grootste struikelblok is in die regering se strewe om soveel as moontlik Suid-Afrikaners teen COVID-19 te laat inent."

DA gryp weer die Universiteit Stellenbosch aan die keel oor Afrikaans

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die DA hou egter vol dat die US sekere getuienis en aanbevelings ignoreer wat volgens hulle daartoe bydra dat die US se beoogde nuwe taalbeleid onwettig en irrasioneel is omdat dit na bewering vergrype wat teen Afrikaanse studente gepleeg is, voortsit."

Zuma se mediese parool laat die wenkbroue lig

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Mediese parool kan hoofsaaklik toegeken word aan persone wat aan ’n terminale siekte ly en om aan hulle die geleentheid te bied om tuis in die laaste fases van hul lewe die siekte by hul naasbestaandes deur te bring."

Ramaphosa moet nou oop kaarte speel oor Digital Vibes-skandaal

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Ramaphosa het reeds vroeg in Julie ’n verdoemende verslag oor die skandaal van die SOE ontvang."

Akademies en skole

Nadenke oor plattelandse leerders se belewenis van ’n positiewe onderwysbenadering

Emma Groenewald, Emma Barnett, Edwin de Klerk
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"’n Positiewe onderwysbenadering erken leerders vir wie hulle is sodat hulle waardeer voel en ’n samehorigheidsgevoel in die klaskamer ontwikkel. Hierdie samehorigheidsgevoel moedig leerders aan om aan klasaktiwiteite deel te neem."

Graad 5: Afrikaans Huistaal-oefenvraestel en memo vir die derde kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 5 en moet jy binnekort Afrikaans Huistaal-toetse skryf? Eugene van der Westhuizen het vraestelle opgestel wat kan help met jou hersiening. As jy dit aflaai, sal jy sien waarom een van die vraestelle jou lus gaan maak vir ’n vrugtedrankie.

Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Elrien Scheepers se kortverhaal as voorbeeld van ’n fabel

Naomi Meyer, Elrien Scheepers
Skole

"Die vier elemente van ’n fabel sluit in ’n morele les, simbolisme, humor en antropomorfisme/vermensliking. Hoewel die diere in my fabel normale dieregedrag toon ... is hulle eintlik simbole van mense of kinders."

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Boeke en skrywers

Die Seepunt-insident deur Gerhard Greyvensteyn, ’n resensie

Anschen Conradie
Resensies

"In ’n ware Agatha Christie-trant word dit gou duidelik dat elkeen van die gaste motiewe gehad het om Imelda te vermoor, maar wie was dit?"

C Johan Bakkes se Hou die kruit droog: ’n resensie

Riette Rust
Resensies

"Hou die kruit droog is inderwaarheid ’n waansinnige reis wat jou laat lag en soms hoendervel gee."

Skeur deur Carel van Rooyen: ’n resensie

Henriëtte Loubser
Resensies

"Dat die jong, talentvolle skrywer van hierdie debuutwerk voorwaar iemand is om in die toekoms dop te hou, maak my mateloos opgewonde. Jong skrywers wat in die taal van hulle portuur krities belangrike boodskappe kan deel, is broodnodig."

Soe rond ommie bos deur Veronique Jephtas: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Die krag van die verse in Soe rond ommie bos is veral gesetel in die tematiek, wat oorloop van die woede en frustrasie van ’n jong generasie wat nie meer tevrede is met enige reënboognasieretoriek nie."

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2021

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Persverklaring: Lenteskool vir skrywers van romantiese fiksie

LitNet
Slypskole

Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer Penguin Random House Romanza, bied op twee Saterdae in Oktober (2 en 16 Oktober 2021) ’n aanlyn slypskool in die skryf van liefdesverhale aan.

The whistleblowers by Mandy Wiener: reader impression

Barend van der Merwe
Books and writers

"If you wish to destroy the life you know, expose some corrupt activities."

Press release: Shortlists – UJ Prizes for Creative Writing in isiZulu and Sesotho sa Leboa, and for Literary Translation

LitNet
Books and writers

The University of Johannesburg (UJ) is pleased to announce the shortlists for the following three newly instated prizes: UJ Prize for Creative Writing in isiZulu, UJ Prize for Creative Writing in Sesotho sa Leboa, and the UJ Prize for Literary Translation.

Press release: Longlist for the Kendeka Prize for African Literature 2021

LitNet
Books and writers

The longlist for the 2021 Kendeka Prize for African Literature was announced on Wednesday, the 1st of September 2021.

First sip: The ANC’s last decade by Ralph Mathekga

LitNet
LitNet Eerste Slukkie | First Sip

"Since the first democratic elections in 1994, no party has held on to the third position in consecutive elections. Smaller political parties have always alternated in this position. Because it has claimed this spot, the only way up for the EFF must be to depose the DA and become the official opposition."

White trash by Terry Angelos: book launch

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Tracy Going will be in conversation with Terry Angelos on Monday, 20 September 2021 at 18:00.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 3 tot 9 September 2021

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die jongste pasgepubliseerde boeke wat op die redakteur se lessenaar beland het.

Leefstyl

Innibos 2021-persverklaring: Oskar en die pienk tannie

LitNet
Feeste

Oskar en die pienk tannie is op Saterdag 25 September te sien tydens die i’langa Mall se Gaan Bos inniMall in samewerking met Innibos Kunstefees. Dit begin om 11:00 en kaartjies kos R100.

Innibos 2021-persverklaring: Gaan Bos inniMall en lag vir ’n korona-kielie

LitNet
Feeste

i’langa Mall in samewerking met Standard Bank Innibos bring ’n kunstefees in die kleine na hul winkelsentrum van 23 tot 25 September.

Nuwe skryfwerk

’n Seereis

Ingrid Winterbach
Drama

In Ingrid Winterbach se monoloog ’n Seereis is Albert Pretorius as Jan van Riebeeck aan die woord. Marthinus Basson is die regisseur. Hierdie produksie is deel van Stemme, LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en KKNK.

Toe kindwees nog in was

Liza Aiken
Poësie

"Ek onthou die dae
toe ons boomgeklim het
en ons nerwe af geval het,
die dae
toe ons nog wegkruipertjie gespeel het."

Spring

Ferdi Wheeler
New writing

"A cherry blossom and rainbow spring awaits
the thawing of the blanket snow
on highlands and Malutis,
to rejuvenate and grow"

Asylum

PP Odendaal
New writing

"Our minds are controlled by chemistry
and we are brainwashed by volatility.
We are bombarded by contradicting messages,
lost in our own wretched wilderness."

Privaatheidskennisgewing

LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

LitNet
Als oor LitNet

LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2021 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved