|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 856
30/06/2021
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Sondagoggend en nege Post-Its van Petra |
Dol heuning
Skrywer: SJ Naudé
Uitgewer: Umuzi
ISBN: 9781415210796
Die verhale in Dol heuning kring soos breedtegrade om ’n aardbol uit – van Suid-Afrika na Ysland, die Belgiese platteland en die Italiaanse Alpe. |
 |
|
 |
Sondagoggend en nege Post-Its van Petra
Rachelle Greeff
In memoriam
"Jou ouma, 'die beroemde Annie Skilpad, weduwee van mooi-Arend Dippenaar … Dis sý wat gesê het: Ek sal lank dood wees, dan sal julle nog van my praat'" – Rachelle Greeff bring hulde aan Petra Müller, wat op 25 Junie 2021 oorlede is.
|
 |
Petra Müller (1935–2021)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Om ’n gedig te skryf, is nie eens werk nie; jy moet net bereid wees om dit te doen." Lees oor Petra Müller se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.
|
 |
Dominique deur Erla-Mari Diedericks: ’n resensie
Maya Fowler
Resensies
"Hierdie boek is een wat ek glo enige aanhanger van rillers of erotiek sal geniet. Die skrywer is ’n ervare verteller, die teks is knap geredigeer, en met dié publikasie bied Wenkbrou die Afrikaanse leser iets heeltemal nuuts."
|
 |
African Library: Dogstar rising by Parker Bilal
Annie Gagiano
Books and writers
"An engrossing reading experience awaits readers, who will find in Dogstar rising an enlightening, bracing and gripping way of spending the leisure time that lockdown restrictions on social gatherings have made available. Readers can also follow it up by getting hold of the five other texts in this series."
|
 |
Veg voort
Crito
Blogs
"So, kom ons beskou die onderwerp van ons land se mees vernuftige Pilates-beoefenaar as afgehandel. Kom ons kry die aandag terug na boekresensies. Ek is diep bekommerd daaroor."
|
 |
Hoogste hof lewer striemende en verdoemende uitspraak teen Zuma
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Een van Zuma se getroue ondersteuners, Carl Niehaus, het op Twitter uitgevaar teen die vonnis en gesê dit is totaal onaanvaarbaar. Hy sê dit is Zuma-ondersteuners se revolusionêr-demokratiese reg om hulle verontwaardiging en weerstand teen die vonnis uit te spreek en dat hulle dit onverbloemd sal doen."
|
 |
Welkom in Amsterdam, maar kyk waar jy piepie!
Izak de Vries
In het nieuws
"Terwyl Suid-Afrika tans weer erger inperking in die gesig staar, het die Nederlandse entstofprogram só suksesvol gewerk dat hulle met totaal ander probleme as ons te kampe het."
|
 |
Amerikaans-Chinese wedywering: ’n Sistemiese en teoretiese ontleding
Fanie Herman
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Die Trump-administrasie verdien krediet vir die erkenning van die belangrikheid van tegnologiese wedywering met China en die wyse waarop dit hanteer is, byvoorbeeld die Huawei-kwessie. Die Biden-administrasie sal vinnig moet begin om oplossings vir die uitdagings wat Trump gestel het, te vind."
|
 |
Identiteitspolitiek: Sukses, paradoks en onvoorsiene gevolge
Bernard Lategan
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
"Naas die interne en die eksterne verbreding van die self moet die rol van identiteit sélf verruim word. In plaas daarvan om ’n beperkende, passiewe, verdedigende en beskermende funksie te vervul, het identiteit ’n aktiewe, skeppende, konstruktiewe, vernuwende bydrae om te lewer."
|
 |
LitNet-Blokraai: Geografie (Graad 7–9)
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
Geografie is ’n geïntegreerde dissipline wat beide die fisiese en menslike prosesse oor ruimte en tyd ondersoek. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
|
 |
LitNet-blokraai: Jou anagram oor die sonstilstand
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
’n Anagram of letterkeer is ’n woord of woorde wat uit die letters van ’n ander woord of woorde gevorm is. Hierdie blokraai, wat op die sonstilstand fokus, kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
|
 |
LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen
LitNet
Skole
As jy op hoërskool is, kan jy R3 000 wen! Kyk na ons video, skryf jou indrukke daaroor neer en wen kontant of ’n boekprys. Die kompetisie sluit op 18 Julie 2021. Hier is al die inligting.
|
 |
#FreeBritney tel spoed op
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Die vraag is net: As Britney Spears, iemand in die openbare oog, geen beskerming teen die stelsel het nie, watter hoop het enigiemand anders?"
|
 |
Minibiblioteke in die VSA: Dink buite die boks
Hevette Ates
Menings
"Buiten die bedagsame bestuurders wat stadiger ry of in die middel van die straat stop sodat voetgangers die pad kan oorsteek, was een van die eerste weird goed wat ons opmerk toe ons die woonbuurte te voet begin verken, klein houtkassies, staangemaak op pale van so ’n halwe meter lank, opgerig op sypaadjies en tuine. Van nader af het ons gesien dat dit vol boeke is!"
|
 |
ATKV is dáár vir jou. Woes lekker. Duidelik.
LitNet
ATKV-Portaal
"Wanneer jy jouself ontwikkel en groei, word jy ’n volronde mens. ’n Mens wat dan danksy nuwe vaardighede en kennis ’n verskil kan gaan maak. Die ATKV het in elke fase van jou lewe ’n ontwikkelingsgeleentheid vir jou en die mense naaste aan jou."
|
 |
Press release: Generation Africa film Zinder wins!
LitNet
Lifestyle and entertainment
The Generation Africa film Zinder wins the Adiaha award for best documentary film by an African woman at the Encounters South African international documentary festival.
|
 |
Ebet wil New York toe gaan
Jeanne van Wyk
Fiksie
"In die somervakansie sien ek nie vir Wyse Kind nie. Miskien is hy weg om by familie te gaan kuier. Baie Palestynse families het mos ooms in Jordanië of Sirië of selfs in Amerika. Dalk in New York, waar Ebet teen dié tyd al moet wees."
|
 |
As jy waarheid bespot
Johannes van der Merwe
Poësie
"Ek vat waarheid saggies
sit dit veilig neer
langs my verwonde gewete
want dit was die weg"
|
 |
Maps
Heidi Henning
New writing
"I followed the footprints,
Jumping to gauge the width,
Through rain and drought-stricken ground,
I followed you."
|
 |
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|