|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 839
03/03/2021
|
Krities Afrikaans
|
Lyfskap
Samestellers: Sophia Kapp en Leonie van Rensburg
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780639605968
"Liefde, welke soort ook al, kom nooit alleen nie." ’n Versameling erotiese verhale oor die liefde, wellus, genot, soete verleiding, passie, honger en vlamvat. Skrywers soos Maya Fowler, Joan Hambidge, Zirk van den Berg, Fanie Viljoen, Riana Scheepers, Jan Vermeulen, Irna van Zyl, Hans Pienaar, Marion Erskine, Leon van Nierop en Kerneels Breytenbach het tot hierdie bloemlesing bygedra. |
 |
|
 |
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Karl Kemp
Freek Robinson, Karl Kemp
Onderhoude
Die grond-debat: emosionele stryd of wanbestuur deur die huidige regering? Freek Robinson gesels met die skrywer en regsgeleerde Karl Kemp oor sy boek Promised land.
|
 |
Oor Mbeki, die 12 "Afrikaner-apostels" en die stille taalmeerderheid
Heindrich Wyngaard
Menings
"Watter sein stuur die byeenkoms uit na die bruin lede van die Afrikaanssprekende gesin: dat hulle, soos Winston Wicomb, agter die hangkas versteek word wanneer belangrike mense kom besoek aflê of dat hulle steeds in die taalbediendekamer woon en agter op die taalbakkie sit?"
|
 |
COVID-19: waarom die kinders nou ons aandag nodig het
Elsabé Brits
Rubrieke
"Miljoene weeskinders is [na die Groot Griep] agtergelaat ... Mense het of wou egter nie daaroor praat nie; dit is dekades later eers weer bespreek en geanaliseer. Daar word na die weeskinders, ook die beraamde 500 000 kinders van Suid-Afrika, as die 'verlore generasie' verwys."
|
 |
Soe lyk die toekoms van kuns: ’n onnerhoud met Cohnwille Swarts
Olivia M Coetzee, Cohnwille Swarts
Onderhoude
"Ek wil net vir vandag se jongmense sê dat moet nie jou omstandighede blameer om nie ’n sukses te maak van jou lewe nie, en dat jy moet glo in jouself dat jy wel ’n sukses kan maak en moet nooit opgee nie, want dit wat jy saai sal jy maai."
|
 |
Twintig tequilas, Jacques?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"En as ondersoekende joernalis behoort hy tog te weet dat basiese verifikasie van feite nodig is."
|
 |
Wie was op De Huisgenoot se eerste voorblad in 1916?
Menán van Heerden
Menings
Wie pryk op De Huisgenoot se eerste voorblad in 1916? Hierdie historiese figuur het die jong Eugène N Marais, wat in 1890 aangestel is as die redakteur van die kritiese koerant Land en Volk, van laster aangekla. |
 |
Moedertaal: bemagtig of bemoeilik?
Lukas Hanekom
Die Afrikaanse Taalraad-portaal
"Hieroor is daar geen twyfel nie: Die moedertaal is ’n vlymskerp instrument in die ontwikkelingsarsenaal van die kind. Hiermee kan die uitdagende oerwoude van die lewe makliker oopgekap word."
|
 |
Poëzie buiten het boek ‒ Interview met Kila van der Starre
Ingrid Glorie
Academisch
In die agtste van ’n reeks onderhoude (LitNet Akademies internasionaal) wat Ingrid Glorie met Europese akademici voer oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer is, gesels sy met Kila van der Starre (Universiteit Utrecht).
|
 |
Greyton
Izak de Vries
Reizen
"Hier is die besoekers van buite noodsaaklik om die plaaslike mense te laat eet. Hier behandel die plaaslike mense jou soos ’n koning, al is jy ’n eensame kaalvoetwandelaar."
|
 |
Deurbraak vir privaatsektor in die stryd teen COVID-19
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die regering se aanspraak om die alleenverskaffer en -verspreider van COVID-19-entstowwe te wees het gesneuwel. Die weg is gebaan vir privaatverskaffers en -verspreiders om by die entstofprogram betrokke te raak en te help om toe te sien dat meer mense ingeënt word."
|
 |
Willie Jonker en die Rustenburg-skuldbelydenis – ’n skuif na links?
Gert Duursema
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
"Die kernvraag waarop hierdie artikel ’n antwoord wil bied, is: Het Jonker teologies na links geskuif? Die histories-teologiese trajek waarin sy teologie ontwikkel het, is nageloop. Die bevinding is dat hy nie geskuif het nie, maar dat sy skuldbelydenis by Rustenburg die konsekwensie en toepassing van sy teologie is."
|
 |
Gespierde Afrikaans
LitNet
Akademies en skole
Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe woorde is toegevoeg.
|
 |
LitNet-blokraai: Wiskundige geletterdheid
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
"Wiskundige geletterdheid behels die vaardighede wat individue in staat stel om sin te maak van, deel te word van, en by te dra tot die wêreld van die 21ste eeu – ’n wêreld wat gekenmerk word deur getalle, argumente gebaseer op getalle en data wat op verskillende maniere aangebied en verdraai kan word."
|
 |
LitNet-blokraai: Probleemoplossing in wiskunde-onderrig
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
"Skoolwiskunde word vanaf die begin van hulle skoolonderrig deur baie leerders beskou as ’n moeilike en vervelige vak. Daarom is dit belangrik dat die onderwyser ’n leeromgewing skep wat die leerders volgens hulle vermoëns ondersteun en aanmoedig."
|
 |
Quid agis, dude!
Crito
Blogs
"Ja, Crito vermy ook normaalweg vertalings soos die pestilentius, maar mens moet ook so nou en dan ’n uitsondering maak en vir Meiring kan sê quid agis, dude!"
|
 |
African library: Chasing the tails of my father’s cattle by Sindiwe Magona
Annie Gagiano
Books and writers
"What she conveys (sometimes emphatically and sometimes more obliquely) in this text is a conviction that a culture needs both growth and pruning – as a living thing that should adapt to its surroundings. If tradition stalls and hardens into ideology, it stultifies rather than nurtures both communal and individual life."
|
 |
First sip: At any cost by Stephen Timm
LitNet
LitNet Eerste Slukkie | First Sip
LitNet publishes excerpts from recently published books by publishers who support LitNet. These aperitifs appear on LitNet as first sips. Read an excerpt from Stephen Timm’s At any cost.
|
 |
Oscars: En die kortlys vir beste buitelandse rolprent is ...
Rick Bronkhorst, Anna-Marie Jansen van Vuuren
Film
"Dit beteken dat die 9 000+ lede van die Academy hoogs moontlik ook nie van Toorbos gehoor het nie. Wat hulle betref kan dit net sowel ’n nuwe vorm van tee wees – Rooibos se boetie of sussie."
|
 |
Waatlemoenskilpiekels
Karen Hart
Kos en wyn
"Dis hoe die ding met waatlemoenskille ’n nuwe wending geneem het. Ek het so ’n bietjie begin oplees, eers uit nuuskierigheid en toe met ’n gedrewenheid wat ek aan niks anders as hierdie virusvoosheid kan toeskryf nie."
|
 |
Tali’s #babydiary: TV review
Reney Warrington
Lifestyle and entertainment
"Here’s to Tali’s #babydiary building on this great start and taking South African television to a next level."
|
 |
Die te groen waatlemoen
Danie Marais
Poësie
LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Danie Marais se gedig hier.
|
 |
my hartkamer
Chestlyn Draghoender
Poësie
"vir te lank wou jy
van my ontslae raak.
vir te lank was ek
slagoffer gemaak.
maar daai tyd is verby"
|
 |
Sloping
Eben Viktor
Poësie
"asof jy die fondamente binnedring
waarop jou eie beginsel rus ken jy
jouself nou net as ’n labirint van eie
lus om afgebreekte mure te antisipeer"
|
 |
Daar was genade
Johannes van der Merwe
Poësie
"Daar was genade
waarmee ek hande gewas het
van waterbak na waterbak
my siel so verskoon het"
|
 |
wearied angels
Desmond Gird
New writing
"I see salt and smoked paprika;
people content with their fortune,
genuine, kind and unpretentious,
like the pot of vegetable soup"
|
 |
Elders gesien: Namib100 – dag 2
Marika van Heerden
Elders gesien
"Duin op duin op duin. Om die ewige skoonheid van die Namibwoestyn te probeer vasvang in my wese en my gebeentes. Om die sand wat deur my lyf loop te voel lewe en om te weet dat ek gegrond kan wees al is die sand onder my los."
|
 |
Elders gesien: Namib100 – dag 3
Marika van Heerden
Elders gesien
"Teen slaaptyd was my syn tevrede. Ek het vandag die ontheemdheid uit my lyf uitgestap en van hier af vorentoe sal ek net ek kan wees en daar waar ek gaan, daar sal ek gaan."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|