Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 833

20/01/2021


  Krities Afrikaans

LitNet: Alles oor COVID-19

Fresh off the press

1986


Author: William Dicey
Publisher: Umuzi
ISBN: 9781415210529

"1986 was a pivotal year in South African history. It was the year of the vigilante, the year of the necklace – but also the year the talking began."

Menings

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

Sedert die aanvang van die pandemie het LitNet en LitNet se susterwebtuiste Voertaal (www.voertaal.nu) meer as 400 items oor COVID-19 en die grendeltyd gepubliseer. Hierdie node word deurlopend bygewerk en die jongste materiaal is hier te lese.

Die COVID-19-entstof en gestremdes: Meneer Ramaphosa, ek vra met respek

Marlene le Roux
Menings

"Die Wêreldgesondheidsorganisasie het Afrika eers verlede jaar vry van polio verklaar, danksy inentingsprogramme. Hoewel die entstof reeds beskikbaar was toe ek gebore is, was ek te swart om dit by die wit kliniek te kry. Ek was drie maande oud toe ek polio gekry het."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek

Freek Robinson, Renata Schoeman, Eugene du Plessis
Onderhoude

Freek Robinson gesels met ’n psigiater, Renata Schoeman, en ’n kliniese sielkundige, Eugene du Plessis, oor die uitwerking van die COVID-19-pandemie op mense se gemoed.

How writers make sense of a world in lockdown

Cathy Kelly
Opinion

"Noting my insights and emotions is not merely a tool for making sense of the past and sinking into the present. It’s also a way of starting a conversation with the future."

Next family meeting het ek oek punte virrie agenda, Uncle Cyril

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"En moenie lat ek begin met Eskom nie. Helfte vannie economy is toe, en hulle kan ‘ie die ligte aan hou nie. Wat gebeu’ as die economy oepmaak? Gan ôs die winter innie donker en koue sit, Uncle? En dan verwag djy ôs moet ôs vensters en deure oephou en social distance te’wyl ôs vrek vannie koue?"

Game of groans – a reaction by Pieter-Dirk Uys

Pieter-Dirk Uys
Opinion

"So, thanks for the laughs, Donald. May all our dreams also come true."

Gaslight Trump en die Republikeine van Amerika?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Na die onlangse sedisie-aanval op die setel van die Amerikaanse regering, kan die liedjie met ewe veel vrug op die Republikeinse Party gemik word."

Tussen verskeie vure: WhatsApp-privaatheidsinstellings, enkripsie en alternatiewe boodskaptoepassings (Telegram en Signal)

Burgert A Senekal
Seminare en essays

Is dit wys om WhatsApp te verlaat en na ander boodskaptoepassings oor te gaan?

Van kleefband na fopnuus

Freek Robinson
Menings

"Hierdie Januarie 45 jaar gelede het televisie in Suid-Afrika begin. En nou staan ons op die drempel van ’n nuwe era waar TV soos ons dit geken het daardie tyd, sal verdwyn."

Die stralende toorn van Augusta

Deborah Steinmair
Rubrieke

"Augusta was nie net charismaties wat geloof betref nie, sy het ook heelwat sjarme besit. Daar was altyd ’n vonkel in haar oog en lipstif op haar mond."

’n Kroniek van die kettingbrief

Nini Bennett
Rubrieke

"Ek was 10 jaar oud toe dit gebeur het – die eerste en enigste keer in my lewe. Een middag na skool hou my ma ’n koevert na my toe uit en sê: 'Hier is pos vir jou.'"

Nou op Voertaal

Osama se wraak

Hans Pienaar
Nuusvinke

"Dit sou te ver gaan om te beweer dat Bin Laden die teks vir die sirkusteater in die Capitol geskryf het, maar Trump en kie speel lekker saam om sy sprokie ’n realistiese oorlogsroman te maak. Joe Biden se inhuldiging wag nou vir die opvolgepisodes en het die hele land op hete kole."

Nieuwe opleiding Nederlands in India

Willem de Vries, Yves T'Sjoen
Academisch

Van vanjaar af bied die English and Foreign Languages University (die belangrikste universiteit in Indië vir buitelandse tale) in Hyderabad ’n kursus in Nederlands aan. Kristof Baten en Yves T’Sjoen, albei van die Universiteit Gent, het Willem de Vries se vrae beantwoord.

Press release: Book launch for how the first sparks became visible

Voertaal
Kalender

The book launch for how the first sparks became visible by Simone Atangana Bekono, translated from Dutch by David Colmer, will take place online on 22 January 2021.

Persbericht: DBNL-dag 2021

Voertaal
Kalender

Altijd al eens achter de schermen willen kijken bij de Digitale Bibliotheek voor de Nederlandse Letteren? Of heeft u een prangende vraag over de DBNL? Op 1 april 2021 vindt de DBNL-dag plaats, ditmaal volledig digitaal én internationaal!

ANC dreig Carl Niehaus met skorsing

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die omstrede en uitgesproke senior ANC-lid Carl Niehaus is in die moeilikheid by sy eie party en staar skorsing in die gesig wat sy toekoms in die ANC finaal kan kelder."

DA stamp koppe met regering oor COVID-19-inentings

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"In ’n brief wat deur die DA aan Ramaphosa gestuur is, sê die party die versuim om betyds een of meer COVID-19-entstowwe aan te skaf, terwyl die entstowwe reeds beskikbaar is, is ’n skending van die reg op lewe soos vervat in die Grondwet."

Boeke en skrywers

Sulke vriende is skaars: Die briewe van Arnold van Wyk en Anton Hartman, 1949–1981: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Dewald Koen
Resensies

"Die publikasie van die briewe van dié twee seminale figure in die Suid-Afrikaanse kunsmusiek lewer inderdaad ’n noemenswaardige bydrae tot die dissipline van Suid-Afrikaanse musiekgeskiedenis. Dit is ’n publikasie wat vanuit ’n estetiese oogpunt die perfeksionisties-gesinde Hartman en Van Wyk se goedkeuring sou wegdra."

Middernag deur Sidney Gilroy: ’n resensie

Zelda Mans
Resensies

"Ek beveel Middernag vir almal aan wat al gewens het vir ’n boek wat van die gewone resep afwyk. Ongeag die literêre bagasie wat elke leser het voordat die roman gelees word, besit die roman die vermoë om die leser in die middernagtelike ure steeds oor die raaisels te laat wakker lê."

Paradise in Gaza by Niq Mhlongo: a book review

Edwin T Smith
Books and writers

"Paradise in Gaza is an ambitious enterprise."

Man uit die dode deur Chris Karsten: ’n lesersindruk

Stefaans Coetzee
Lesersindrukke

"Man uit die dode is die ideale geskenk ongeag die seisoen."

Die heelal op my tong: ’n onderhoud met Anoeschka von Meck

Naomi Meyer, Liné Loff, Anoeschka von Meck
Skrywersonderhoude

"Hierdie boek is nie net vetfiksie nie, maar ook bisarofiksie. Deel van die lekkerte van hierdie verhaal is dalk juis om te kan bespiegel wat is waar en wat nie."

Ina Rousseau (1926–2005)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Daar moenie vir my voorgesê word wat ek moet lees en nie moet lees nie, nes daar nie vir my voorgesê moet word wat ek moet eet en nie moet eet nie. Nes eet behoort lees te alle tye ’n aktiwiteit van genieting te wees wat met vreugde beoefen word." Lees oor Ina Rousseau se lewe en werk.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2020

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Akademies en Skole

Afrikaansstudente se persepsies en gebruik van WhatsApp as platform vir (taal-)leer: ’n nuwe norm(aal)?

Donovan Lawrence
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Studente se interaksie met die lesinhoud, medestudente en tutors is tot ’n groot mate deur toeganklikheid beïnvloed. Hulle het die verpakking van die lesinhoud in die vorm van ’n Word-dokument en stemnota positief ontvang. ’n Gebrek aan toegang tot Wi-Fi en data het egter ’n negatiewe invloed op hulle leerervaring gehad."

Moedertaalonderrig: moedersmelk vir rekeningkundestudente?

Jan Dreyer, Juan Ontong, Armand Bruwer
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Die vraag kan gevra word waarom Zoeloe en Xhosa op die straat maklik praat- en verstaanbaar is, maar nie geskik is vir die klaskamer nie. Die eenvoudige antwoord is dat daar nie woorde bestaan, spesifiek in rekeningkunde, vir die meeste van die vakterme nie."

Kennisgewing: Geskiedenissimposium, 29 Januarie 2021

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Alle belangstellendes word uitgenooi na die Geskiedeniskommissie van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se simposium op Vrydag 29 Januarie 2021 wat virtueel aangebied gaan word. Vanjaar se tema is: "Kommunisme in Suid-Afrika: Verlede, verloop, vandag, 1921–2021".

SA Akademiepryse 2021: Herinnering – nominasies ingewag

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Belangstellendes word hiermee herinner aan die sluitingsdatum vir nominasies vir die 2021-Akademiepryse op 31 Januarie 2021.

Mediaverklaring: Verbreed jou horison, leer Nederlands aanlyn

LitNet
Akademies en skole

Die volgende twee kortkursusse Nederlands vir beginners begin in Februarie aan die Universiteit Stellenbosch. Albei kursusse word volledig aanlyn aangebied.

Raad gevra: keuse van ’n voorgeskrewe boek vir graad 9?

Louise Horn
Skole

"Kan lesers asseblief ’n paar voorstelle van jeugromans stuur wat geskik sal wees vir Afrikaans Huistaal graad 9? Veral geskik vir seuns." Lesers word hartlik uitgenooi om kommentaar onderaan die artikel te lewer met voorstelle.

Leefstyl

Theo Kleynhans verower die wye wêreld

Melt Myburgh, Theo Kleynhans
Onderhoude

Theo Kleynhans is besig om nes te skrop in Spanje. Melt Myburgh het met hom gesels oor sy opgang in die internasionale kunswêreld.

Nuwe skryfwerk

(’n voorlopige versverslag uit die pyn(ver)werkerswinkel)

Breyten Breytenbach
Poësie

LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Breyten Breytenbach se gedig hier.

Gister sal nooit vandag wees nie

Caren Kearley
Poësie

"alhoewel ek druppels moes tel
om tot hier te kom
sien ek met my kinderkop in ’n volwasse lyf
hoe vrouwees ’n mens kan breek
of kan maak"

Môre word ek en jy "ons"

Anzé Bezuidenhout
Poësie

"om nuwe hoop te plant
want in vandag en môre
word ek en jy opnuut
weer
ons"

Bacchus in die Sandland

Anna-Marie le Roux
Fiksie

"Ieder geval, die kys met die kêrel wat sy middagetes by die befaamde restaurant geëet het, het ook nie lank gehou nie – ek het sober smake."

Ai, Ma

Mari Lategan
Fiksie

"Dan tref dit my – die wêreld is in sy moer, haar plan ook: Daar gaan die sekerheid oor die privaat skool, die Britse kurrikulum, ’n hele jaar se nasionale prestasies in sport en kultuur, die sterk bande met ’n diverse groep Engelse vriende, en genoeg geld vir residency of dalk selfs citizenship om seker te maak die groen paspoort kan eendag vir altyd versnipper word."

In memoriam

Wees gegroet, Mohammed Karaan

Christo van der Rheede
In memoriam

"Jou passie vir die landbousektor en jou toewyding om oplossings vir komplekse uitdagings soos grondhervorming te help vind, het soos ’n goue draad deur die gesprek geloop."

Tribute to Themba Mbuli

Marlene le Roux
In memoriam

"In that quiet mind, there brewed a thinker, a visionary, a philosopher – a lover of people; of all people. His vision was that of inclusivity with no excuses, no prejudice. In his life he lived his dream of dancing and travelling, and even having a family."

Elders gesien

Elders gesien: Rus in vrede, liewe Margot

Annelize van der Ryst
Elders gesien

"My vriendin en kollega, vir baie jare, Margot Luyt ('Sus' soos ek haar genoem het), het ’n onvergeetlike plek in my lewe en loopbaan (en baie ander mense s’n) vervul."

Elders gesien: Margot Luyt was só ’n dapper mens

Ben du Toit
Elders gesien

"Deur haar het ek geleer om anders te kyk na alle mense. Sy’t dit reggekry om die grense in jou psige te verskuif na ’n nuwe plek, ’n beter 'jy'."

Elders gesien: As jy steeds nie die basiese van die virus en pandemie verstaan nie

Elsabé Brits
Elders gesien

"Maar as jy nou nog geborsvoed moet word soos ’n Voortrekkerkind wat op 4 jaar nog tiet soek, en steeds nie die basiese van die virus en pandemie verstaan nie ..."



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

[email protected]

021 886 5169


© 2021 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved