|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 785
06/02/2020
|
Krities Afrikaans
|
Halala Suid-Afrika
Skrywer: Michael le Cordeur
Uitgewer: Naledi
ISBN: 9781928518051
Halala (Ewig vir jou) Suid-Afrika bevat ’n keur van Le Cordeur se artikels die afgelope 25 jaar en is ’n besinning van Suid-Afrika as jong demokrasie. |
 |
|
 |
Duiwelsduo: die eerste boekeoorlog
Deborah Steinmair, Jonathan Amid
Boeke en skrywers
Vuurwarm boekduiwels Deborah Steinmair en Jonathan Amid vat mekaar aan oor boek- en skryfsake. Skerp, slim, voor op die wa, insigryk en belese, ontstigtelik en ondermynend. Hier is die eerste salvo.
|
 |
Afrikaanse skrywers kraai koning in Engelse niefiksie
Melt Myburgh
Boeke en skrywers
“Op plaaslike niefiksiefront staan Afrikaanssprekende skrywers nie ’n tree terug vir ander skrywers nie. Kort-kort tref hulle die mark met ’n opspraakwekkende boek wat internasionaal opslae maak.”
|
 |
Buysdorp, Red Dog en ’n besinning oor die geskiedenis
Hans Pienaar
Seminare en essays
"Vir my maak besinning oor die kwessie ’n ander dimensie oop: Is die Anker/Whyle/McCarthy-projek nie ’n bevestiging van die transkontinentale aard van ’n deurslaggewende periode van gewelddadige kolonialisering van mense wat as wit mense se minderes beskou is nie?"
|
 |
Wil Anker dan Acker wees?
Deborah Steinmair
Seminare en essays
"Karakters mag steel en plunder, maar tot hoe ’n mate mag skrywers dit doen?"
|
 |
Resensie: Innie Shadows deur Olivia Coetzee
Herschelle Benjamin
Resensies
"Ek lees met Innie Shadows ’n skrywer raak wat debuteer nie om te vra vir ’n plek aan die tafel nie, maar liefs aan ’n ander tafel kan sit waarin sy haar mense tot die literatuur verbeeld en skryf wat hul sal herken."
|
 |
Resensie: grondwater deur Marlise Joubert
Nini Bennett
Resensies
"grondwater is in geheel ’n bundel vir die fynproewer, maar dis ook ’n toeganklike werk – ’n bundel wat sonder twyfel as die hoogtepunt van die digter se oeuvre bestempel kan word."
|
 |
Die Alfadokument: ’n onderhoud met René van Zyl
Cliffordene Norton, René van Zyl
Skrywersonderhoude
"Sommige mense kan soos skape gelei word om ’n charismatiese leier of ’n ideologie te glo wat teen die meeste mense se gesonde intellek indruis. Dit fassineer my."
|
 |
Resensie: Chrisalis deur Christo van der Westhuizen
Elzanne Coetzee
Resensies
"Van der Westhuizen se benadering tot gelaaide onderwerpe soos liefdeloosheid, siekte en die dood bied ’n nuwe perspektief en maak die leser attent op die uiterse sensitiwiteit en teerheid van die digter in die 21ste eeu."
|
 |
Om weg te skram
Crito
Blogs
"En om lekker wild tande te wys en te sê die boek se redakteur was swak en die skrywer moes nog een hoofstuk bygeskryf het, is om weg te skram van die taak van die resensent."
|
 |
Delayering the doek – ’n intercultural symbol vir vrouens
Tasneem Daniels
Menings
"Dankie tog dat ek van Suid-Afrika is! Complain soveel as wat djy wil oor ôs democracy en ôse unresolved political issues, maarie feit is dat die geleentheid om in ’n democracy te liewe het eintlik vir my gesave – my Muslim identity gesave."
|
 |
Nederlands in Suid-Amerika
Menán van Heerden, Yves T'Sjoen
NeerlandiNet
"Suriname is een meertalig land, waar naast Surinaams-Nederlands ook Sranantongo, Spaans, Engels en vele andere inheemse talen worden gesproken. Het aandeel van de Nederlandstalige literatuur in dat meertalige palet is niet gering."
|
 |
LitNet Akademies Weerdink: Brexit
Chris Nelson
Seminare en essays
Op 31 Januarie 2020 om 23:00 het die Verenigde Koninkryk (VK) sy lidmaatskap van die Europese Unie (EU) na 47 jaar beëindig. Wat is die gevolge wat Brexit inhou vir die VK, die EU en ander state?
|
 |
#opdielug met Teneal Apollis
Menán van Heerden, Robyn van de Rhede, Teneal Apollis
Onderhoude
Robyn van de Rhede en Menán van Heerden gesels met MA-student Teneal oor haar navorsing oor Afrikaanse digters, haar studie-uitruil in Nederland, Overbergse Afrikaans en haar gunsteling- Afrikaanse herinneringe.
|
 |
Aardverwarming en klimaatsverandering
Raed-na-Gael
SêNet-briewe
"Wat moet die mensdom eintlik doen? Verminder en beperk homself tot ’n ewewig wat die natuur kan dra, dan sal daar genoegsame natuurlike hulpbronne vir almal behoue bly, en die aarde kan sy asem terugkry."
|
 |
Die impeachment-sirkus
Willem Krog
Menings
“Maar die aanhoudende fasade van verontregting deur die Trump-span en die aanhoudende kammageveg vir eerlikheid deur die Raad van Verteenwoordigers hou so lank aan dat jy begin vergeet dat dit enigiets met die werklikheid te doen het.”
|
 |
Ontdek Het Land van Waveren – oftewel die pragtige Tulbaghvallei
Maryke Roberts
Reizen
"Omlyn deur die persblou Obiqua-, Groot Winterhoek- en Witzenberge, wat met fynbos soos ’n groen fluweelkleed aan hul voete alles bedek, lê die historiese nedersetting wat in 1700 met 14 boere se vestiging in die Land van Waveren-kom ontstaan het."
|
 |
Naskrif uit Nederland: enkele gedagtes neergepen
Marli van Eeden
Reizen
"Dalk is dit die 'quarter-life crisis' of dalk die internet en sosiale media waar jy met die kliek die klik van ’n knoppie sien, maar al wat ek weet, is my voete het begin jeuk."
|
 |
EFF bederf FW se partytjie
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Daar is bloed aan sy hande" — aldus die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF).
|
 |
"Siek" Zuma speel kat-en-muis met hof
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Tydens Dinsdag se verhoor het Zuma se regsverteenwoordiger mediese dokumente voorgelê om sy geheime siekte te staaf, maar die mediese brief was vaag en onvolledig en dit was nie eers duidelik of dit deur ’n mediese dokter onderteken is nie."
|
 |
Dodelike koronavirus op pad na Suid-Afrika
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die DA se skaduminister van gesondheid, Siviwe Gwarube, sê die feit dat ’n pasiënt in Botswana geïdentifiseer is wat moontlik met die virus besmet is, beteken dat die virus reeds op ons drumpel is."
|
 |
Zuma se lakeie wil saamgaan tronk toe
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Jacob Zuma se ondersteuners is woedend omdat daar ’n lasbrief vir sy inhegtenisname uitgereik is. Sommige sê hulle sal saam met hom tronk toe gaan as hy opgesluit sou word."
|
 |
Die allerlekkerste roomys
Karen Hart
Kos en wyn
“Agterna het my pa ons na die promenade in Seepunt geneem en daar het ek, nog aan die sweef van die musiek, saam met my pa en my broer draairoomys in die aandskemer langs die see geëet.”
|
 |
Filmresensie: Marriage story
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Hierdie pynlik eerlike film is tegelyk ’n liefdesverklaring en die bestekopname van ’n huwelik en ouerskap."
|
 |
Film review: A million little pieces
Clifford Roberts
Lifestyle and entertainment
"A million little pieces is an engaging film that will transport you from your comfortable theatre seat, providing some limited insight into difficult lives that people endure."
|
 |
Filmresensie: Bombshell
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Bombshell word aanbeveel vir álle fliekkykers, vroue sowel as mans."
|
 |
Kollekte
Jo-Ansie van Wyk
Fiksie
“Die bord beweeg hand-tot-hand, soms oorgeslaan en soms ’n aarselende bydrae.”
|
 |
Baksteenmure
Anzé Bezuidenhout
Poësie
“my woorde
was gebrande ink
op opgefrommelde papiere”
|
 |
Ongetiteld
Marius Coetzee
Poësie
“ek verwonder my vanaand
hoe doekvoetig ons bly talm”
|
 |
Giacomo Leopardi
Abigail George
New writing
“I am Emily Dickinson’s winter revisited in Amherst-land. I am so much more aware of age and getting older than I have ever been.”
|
 |
White butterflies
Heidi Henning
New writing
“Dancing, delicate
Bleached and starched”
|
 |
Kattekwaad
Christo Meyer
Fiksie
“Diep in haar binneste glo sy haar katte lewe en dat hulle eendag op ’n reëndag huis toe sal kom.”
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|