|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies |
Nuusbrief 741
22/03/2019 |
|
Krities Afrikaans
|
Pasverskyn
Bloedbroers. ’n Vriendskap en totale vertroue gesmee in Angolese pseudo-operasies. Carlos Viyera, die veteraan met ’n duister, gewelddadige verlede. Tex Texeira, sy talentvolle protégé.
En toe is die oorlog verby. Of is dit?
Hoekom, na jare van donker geheime, het Carlos nou die grens oorgesteek as renosterstroper in Mosambiek? Die gevreesde, onaantasbare Kalingono, dood verklaar na ’n duister operasie … nou moordend terug?
Skrywer: Jaco Wolmarans
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624086031
Prys: R280
|
 |
|
 |
Hostel deur Hein Willemse: ’n lesersindruk
Michael le Cordeur
Lesersindrukke
"As sulks is die bundel ’n noodsaaklike dokument in die strewe om die volle waarheid oor apartheid te verwoord. As jy dus ’n alumnus van die Universiteit van die WerkersKlas is, is hierdie boek ’n absolute móét."
|
 |
Die dag toe die draak kom: ’n onderhoud met Fanie Viljoen
Naomi Meyer, Fanie Viljoen
Skrywersonderhoude
"Die Optimus-studie wat tussen September 2013 en Februarie 2015 gedoen is, se bevinding was dat ’n derde van ons kinders voor die ouderdom van 17 seksueel misbruik word – seuns meer as meisies (36,8% teenoor 33,9%). In 60% van die gevalle is iemand in die kind se sosiale kring daarvoor verantwoordelik."
|
 |
Die verevrou deur Jan van Tonder: ’n lesersindruk
Sonja van der Westhuizen
Lesersindrukke
"Die verevrou is nie ligte leesstof nie, en dis goed so. Nie alle romans hoef lig en donsig te wees nie. Ons het nodig om, soms onder protes, uit ons gemaksones gesleep te word."
|
 |
Menseregtedag: die Cradock Vier-erfenisroete en Garden of Remembrance
Menán van Heerden
Menings
"Die Sharpeville-slagting (1960) word jaarliks op 21 Maart as Menseregtedag herdenk. Die Cradock Four Garden of Remembrance word op vanjaar se Menseregtedag amptelik in Cradock deur die Minister van Toerisme onthul. Hierdie fotogalery herdenk vier vermoorde apartheidsaktiviste, Fort Calata, Matthew Goniwe, Sicelo Mhlauli en Sparrow Mkonto, bekend as die Cradock Vier."
|
 |
Wit nasionaliste en moorde in aanbiddingsplekke
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Hier by ons is daar ook die afgelope twee, drie jaar ’n toename in aanvalle gemik op moskees en sinagoges. Glo ons regtig wit nasionalisme in Suid-Afrika het in 1994 ’n stille dood gesterf?"
|
 |
Afrikaans: Drie werklikhede
Johannes Comestor
Menings
"Die punt is: Afrikaans het 'n eerbare toekoms as 'n taal uit eie reg slegs as Afrikaansinstansies en alle Afrikaanssprekendes wat taaltrots het, sonder versuim pleidooie lewer vir suiwer(der) Afrikaans en daadwerklike pogings aanwend om suiwer(der) Afrikaans te praat en te skryf."
|
 |
In memoriam: Deon Knobel – Paaie wat kruis
Christo Viljoen
In memoriam
"Op ons weë deur die lewe kom mens soms met unieke en buitengewone families in aanraking. Die Knobels van Bethlehem is vir my so ’n geval."
|
 |
Hildegard von Bingen (1098–1179) as ’n 12de-eeuse filosoof-teoloog
Johann Beukes
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Wat ’n merkwaardige Benediktyn, wat ’n merkwaardige filosoof-teoloog, en wat ’n merkwaardige mens: Hildegard von Bingen het die beeld van God, asook die beeld van die mens, op ’n uitnemende, altyd idiosinkratiese, hoewel miskien met oomblikke van diskursiewe eiesinnigheid en ’n mate van vroulike selfkoestering, verruim en verryk."
|
 |
Aantekening: Kan munisipale wetstoepassingsbeamptes goedsmoeds op die publiek losgelaat word?
Hennie van As
LitNet Akademies (Regte)
"Gesien in die lig van die feit dat die magte en bevoegdhede van munisipale wetstoepassingsbeamptes so drasties uitgebrei is, behoort die Polisiewet gewysig te word om voorsiening daarvoor te maak dat die Nasionale Kommissaris, soos in die geval van munisipale polisiebeamptes, nasionale standaarde vir die opleiding van munisipale wetstoepassingsbeamptes kan vasstel."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |

LitNet is vanjaar 20 jaar oud. Ter viering bied ons ’n limeriek-kompetisie aan. Top-beoordelaars; top-pryse!
As burger van ons onstuimige land kan jy nou stoom afblaas, giggel of skel oor die kwinte en kwale van die wêreldpolitiek of plaaslik hier in ons Republiek. Laat jou woorde sing oor die trieks van die politiek en die geknoei wat so vermoei. Weeklikse wenners kry R3 500 vir die eerste twee weke, en daarna R2 000 per week. Die Politiek-Limeriek-Grootkampioen ontvang ’n addisionele R10 000!
Hier is die beoordelaars, die kompetisiereëls en advies oor die aard van ’n limeriek.
Laat jou stem hoor!
|
 |
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 6 se wenner
LitNet
Skryfkompetisie: #politieklimeriek
#politieklimeriek – Rohan Magerman is Week 6 se wenner! Hy is die sesde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. Lees sy wenlimeriek hier.
|
 |
Eye of the storm
Abigail George
Fiction
"Come down from where you are; come down from your house, your horse, your wedding carriage, your mountain of mountains. Your mouth is a summer in New York."
|
 |
Jokey ve’loo sy lag
Nicolette Fouldien
Fiksie
"Ek kyk rond en ka niks innie donke'te sien’ie.
Buurman stoot my diepe’ in en ek val orie ding by my voete."
|
 |
Flower festival
Heidi Henning
Poetry
"The sweated-out, nudging prize-giving:
Neurotic nasturtiums pant for accolade,
Then frown,
Bow down;
Judges criticise their presentation."
|
 |
Press release: Commonwealth Short Story Prize 2019
LitNet
Books and writers
The Commonwealth Short Story Prize, the world’s most global literary prize, is launching into its 2019 hot phase: the shortlist will be announced in the week commencing 8 April.
|
 |
US Woordfees 20 Jaar! Herinneringe aan die eerste fees
Dorothea van Zyl
Feeste
"Te gou breek die groot aand aan: 17 Maart 2000. Dis tyd vir die Woordfees se Nag van Passie! Die eerste nuwe fees van die nuwe millennium." Dorothea van Zyl deel haar herinneringe aan die eerste Woordfees.
|
 |
Destroyer – a hard “no”
Reney Warrington
Review
"Nicole Kidman goes full tilt into the character of Erin Bell, and this performance, which is supposed to carry the film, ends up ruining it. On top of that, the film suffers from some rather serious plot holes, dubious styling and one-dimensional characters."
|
 |
Director Sylvaine Strike on the success of Endgame at the Fleur du Cap Awards
Marli van Eeden, Sylvaine Strike
Lifestyle and entertainment
"The Artscape Theatre in Cape Town was abuzz earlier this week as the winners of the prestigious Fleur du Cap Theatre Awards were announced. The production Endgame won big, taking home three awards – Best Production, Best Actor and Best Director – for Sylvaine Strike."
|
 |
Woordtrofee-nominasies vir 2019
LitNet
US Woordfees
Die benoemings vir vanjaar se US Woordfees Woordtrofee-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n kunswerk en ’n trofee sal ontvang, word aangekondig tydens ’n spesiale geleentheid op 4 April.
|
 |
Press release: Cape Town Carnival celebrates the hero in each of us
LitNet
Lifestyle and entertainment
"It was a giant celebration of colour, energy, talent and community spirit, as the streets of the Fan Walk in Green Point came alive last Saturday evening and the annual Cape Town Carnival thrilled thousands of visitors from near and far. The 55 000-strong crowd, which began converging on Green Point from mid-afternoon to enjoy the pre-carnival entertainment, food and drinks and the Carnival Village vibe, was enthralled by bright and brilliant floats, puppetry and performances."
|
 |
Nicky Rousseau: "Er werd van alles op de Waarheidscommissie geprojecteerd"
Ingrid Glorie
Zuid-Afrikahuis
"De Zuid-Afrikaanse historica Nicky Rousseau werkte in de jaren negentig als onderzoeker voor de Waarheids- en Verzoeningscommissie (WVC) van aartsbisschop Desmond Tutu. Woensdag 20 maart promoveerde ze aan de Vrije Universiteit in Amsterdam cum laude op een proefschrift over de WVC. Een dag later was ze te gast in het Zuid-Afrikahuis, waar ze met journalist Bart Luirink in gesprek ging over haar bevindingen."
|
 |
What is the relevance of "culture" in South Africa with its emphasis on "development"?
Mike van Graan
Nuusvinke
"Rather than the neo-colonial view that advocated the wholesale abandonment of traditional cultural values and the embracing of cultural values and beliefs of the global north in order for development to be effective, progressives argued for an understanding and practice of the 'cultural dimension of development' in which development strategies need to be understood, planned, designed and executed in the context of the cultures of the intended beneficiaries of development."
|
 |
Recordbedragen voor Vlaamse duiven
Michaël Vandamme
Meningen
"Het is geen overdrijving Vlaanderen als de bakermat van de 'duivensport' te bestempelen, de discipline waarbij de dieren op een zogenaamde losplaats in vrijheid worden gesteld, waarna ze – zo snel mogelijk – de weg terug naar hun hok moeten vinden."
|
|