|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 730
20/12/2018
|
Krities Afrikaans
|
Lang pad onnetoe
Hierdie woedende, verbluffend briljante jeugroman word in kort, vurige staccato versvorm vertel om ’n rou, eerlike blik op vuurwapengeweld te bied, soos net Jason Reynolds dit kan doen – en dit is nou boonop fantasties in Afrikaans vertaal deur die bekroonde skrywer en digter Nathan Trantraal, wat dit vir Suid-Afrikaanse lesers so aktueel en herkenbaar soos vanoggend se koerantopskrifte maak.
Skrywer: Jason Reynolds, vertaal deur Nathan Trantraal
Uitgewer: LAPA-Uitgewers
ISBN: 9780799388800
Prys: R180
|
 |
|
 |
Dry White: Nik Rabinowitz bly een van ons beste komediante
Maryke Roberts
Teater
"Daar is geen twyfel dat Nik Rabinowitz weet hoe om gehore te vermaak nie – hy weet hoe om die laggolf te ry as hy die kol tref, maar weet ook om ’n ander rigting in te slaan en van die onderwerp af te stap as die gehoor nie met sy vertellinge tred hou nie."
|
 |
Matilda The Musical: Almal moet toegelaat word om hul stories te vertel
Maryke Roberts
Teater
"Dennis Kelly, wat die boek geskryf het vir die blyspel, skryf in die program dat daar twee soorte volwassenes in Matilda is: dié wat van stories hou en dié wat nie daarvan hou nie. 'Ek dink nie dis ’n onakkurate prentjie van volwassenes in die algemeen nie. Om stories te weier, is om die mees menslike deel van menswees te weier. Sonder stories is ons net eetmasjiene met skoene.'"
|
 |
Blindspotting – for real, for real and damn funny
Réney Warrington
Film
"The film goes beyond issues of race and looks, without being cynical, at other blind spots such as hanging with the wrong friends, the pressure of culture, aggression, gentrification and the failures of the justice system."
|
 |
Blye weersiens van Christie se Mousetrap
Danie Botha
Teater
"Hier is alles afgerond, netjies en strelend vir die oog. In die spel kom humor ook meer na vore as wat ek uit vorige produksies kan onthou."
|
 |
Aktueel 2018
LitNet
Menings
Gesprekke rondom aktuele sake soos dagga, grond, vroueregte, die 2019-verkiesing en gewelddadige betogings was vanjaar volop. Hier is 15 artikels oor van die mees aktuele sake van 2018.
|
 |
Verkiesing 2019: vir wie om te stem?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Dis die vraag wat my soms laat rondrol in die nag: hoekom stem mense vir iemand wat vir hulle geen voordeel inhou nie, en wat hulle inderwaarheid aktief benadeel?"
|
 |
In memoriam: Justin Cartwright
Christopher Hope
Opinion
"That was Cartwright's gift. A vein of laconic comedy runs through almost all his work which draws on his preoccupations with movies, advertising, American oddities as well as British pretensions and to which he gave exuberant rein in novels like Look at it This Way ..."
|
 |
Die Afrikaans van die Kaapse Moslems (Achmat Davids): Bekendstellingstoespraak
Hein Willemse
Menings
Op Saterdag, 15 Desember 2018 het die bekendstelling van die Afrikaanse verwerking van Achmat Davids se boek, The Afrikaans of the Cape Muslims by die Historium Trust funksie- en konferensiesentrum in Paarl plaasgevind. Die boekbekendstelling is deur Die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans (SBA), tesame met die Afrikaanse Taalmuseum se slawedagviering, aangebied. Lees hier Hein Willemse se bekendstellingstoespraak van die boek.
|
 |
Hoe besluit ’n mens wie se kultuur moet onderrig word?
Estelle Kruger, Elbie Adendorff, Mari Koegelenberg
Onderhoude
"Die vraag oor wie se kultuur en 'watse' kultuur is nogal problematies. Ek onderrig nie net in my vreemdetaalmodule sogenaamde Afrikaanse kultuur nie. Ek sluit aspekte van die studente se kultuur in."
|
 |
LitNet Akademies: Volledige joernaaluitgawes
LitNet
Akademies en skole
Die derde uitgawe van LitNet Akademies is nou in PDF-formaat beskikbaar.
LitNet Akademies het vanjaar 2 358 bladsye akademiese navorsing in Afrikaans gepubliseer.
|
 |
Mens-dier-verhoudings in Thomas Mofolo se historiese roman Chaka (1925, 2017)
Sonja Loots
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Mofolo se roman blyk voorts ’n goeie voorbeeld te wees van De Mello se siening dat aandag aan die rol van diere insigte bied oor die teks self: in hierdie geval die roman se negatiewe oordeel oor Chaka se bewind as strydig met die gees van Afrikahumanisme."
|
 |
Die vertaling van eiename by Deon Meyer: ’n ondersoek na konsekwentheid
Marius Swart, Ruchelle Kleyn
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Vertaalbesluite moenie lukraak geneem word nie, aangesien dit die oordrag van die intrinsiek Suid-Afrikaanse elemente, ’n kernelement in Meyer se werk wat onder andere in die eiename tot uitvoering gebring word tot nadeel strek."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
 |
Die daggaboer deur Jean-Pierre de Kock: ’n resensie
Kleinboer
Resensies
"Lennet het intense herinneringe aan sy voormalige geliefde in die stad, Cecilia. Dit verryk die storie en werp lig op Lennet se verliese en hunkeringe. Ander geheueflitse en staaltjies uit sy jeug word ook vernuftig ingeweef."
|
 |
Irma Joubert (1947–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
“Ek skryf oor gewone mense wat in moeilike tye liefde vind.” Lees oor Irma Joubert se lewe en werk in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.
|
 |
The African Library: Forbidden Fruit by Stanley Gazemba
Annie Gagiano
Books and writers
"Gazemba beautifully interweaves the rhythms of rural life with the impulses of individuals’ emotions. The lives he evokes are rich in feeling and the narrative voice, however compassionate, describes the poor without condescension or pity."
|
 |
PEN Afrikaans Nuusbrief: Desember 2018
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Oor: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds meeste vertalings nog; die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg is deur die Nasionale Vergadering aanvaar; ’n artikel oor Izak de Vries; leesstof uit Taalgenoot se Lente 2018-uitgawe; staatspublikasie van skoolboeke, ’n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in November; nuwe Afrikaanse boeke in Desember.
|
 |
Kersvader
Jeanne Henning Els
Fiksie
"Lisa kyk in die grys oë van haar kind langs haar op sy sitplek. 'Nee, my lief, Kersvader sal nie weer by Ouma-hulle se huis of by ons kom kuier nie.'”
|
 |
Bybel in Kaaps: Openbaring 1
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"7Kyk, Hy kô oppie wolke en elke oeg sal Hom sien, selfs hulle wat Hom gestiek het. En allie volke vannie aarde sal treur oo Hom. Ja, dis soe! Amen."
|
 |
Lisensietyd
Rozaan de Wet
Skryfwerk
"Ek was bang vir sy verinneweerde lyf wat so wanordelik langs die blink motorfiets vertoon het. Sy kieriebeentjies was in ʼn kortbroek geklee. Hy was te lelik om jammer te kry. "
|
 |
The State against Mandela and the Others: Interview met regisseur Nicolas Champeaux
Ingrid Glorie
Interviews
"In diverse Nederlandse filmtheaters is op dit moment de documentaire The State against Mandela and the Others te zien. Regisseur Nicolas Champeaux vertelt in een exclusief interview meer over het unieke archiefmateriaal waarop deze film is gebaseerd. En over zijn ontmoetingen met Nelson Mandela’s medebeschuldigden, van wie sommigen kort na de filmopnamen zijn overleden."
|
 |
Valse vriend: Vaak
Voertaal
Valse vrienden
Valse Vriend: "In het Nederlands kan 'vaak' zowel 'dikwijls, veelvuldig' als 'slaperig' betekenen. In het Afrikaans, daarentegen, betekent 'vaak' alléén 'slaperig'."
|
 |
Ludo Helsen van Willem de Zwijger-stigting sê opnuut steun toe aan SASNEV en die Nederlandse Biblioteek
Willem de Vries, Ludo Helsen
Interviews
Die nuwe voorsitter van die Willem de Zwijger-stigting, onder wie se mandaat die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) en die Nederlandse Biblioteek val, is ’n ervare bemiddelaar, iemand wat samewerking in die bereiking van oplossings en besluite hoog op prys stel. Ludo Helsen het met Willem de Vries per e-pos gesels oor wat hy beoog vir die stigting en met SASNEV, oor die bande tussen Afrikaans en Nederlands, Suid-Afrika en die Lae Lande.
|
|