|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 721
18/10/2018
|
Krities Afrikaans
|
Kantelpunt
Kantelpunt is die boekstawing van Nellie van der Merwe (gebore Petronella Jacoba van Aarde) se wederopstanding. Nellie is pas 50, ’n konvensionele, wit, Afrikaanse vrou wat haar lewe lank gedoen het wat almal van haar verwag – sy het stilgebly. Met haar stilte het sy haar plek gekoop in haar huwelik, haar gesin, haar familie, haar werk, in die kerk, in die land, in die samelewing. Maar dan ondergaan sy ’n histerektomie, en haar wêreld kantel. Sy is losgesny van die ding wat van haar ’n vrou gemaak het, en daarmee saam raak sy bevry van die stilte.
Skrywer: Sophia Kapp
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780799390919
Prys:
R315
|
 |
|
 |
Onderwys, opvoeding en gebruike in ’n nuwe era
Estelle Kruger, Henriëtte Loubser
Onderhoude
"[T]oe ek begin met my navorsing, was ek reeds deeglik bewus van die heersende toestand van verbruik en misbruik van die aarde se natuurlike hulpbronne, maar ek het nooit werklik besin oor die meerderwaardigheid waarmee die mens die niemenslike bejeën nie."
|
 |
Suid-Afrika en die ekonomiese resessie
Jason Lloyd
Rubrieke
"Die belastingbasis kan egter vergroot word net indien meer mense werk het om belasting te betaal. Dit is die groot olifant in die vertrek."
|
 |
Kavanaugh, vroueregte en die toekoms van protes
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"The handmaid’s tale is nie meer net ’n distopiese verhaal nie. Dis ’n waarskuwing, ’n blik op ’n potensiële toekoms, een wat vroue nie kan bekostig nie. Nie nou nie, nie ooit nie."
|
 |
Breyten Breytenbach en de Lage Landen
Yves T'Sjoen
NeerlandiNet
"In 2019, wanneer Breytenbach (1939) tachtig is, wordt de vijfde verjaardag gevierd van Breytenbachs toetreding tot de universitaire gemeenschap in Gent. Het Gents Centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika gebruikt de aanleiding om het letterkundig deel van het jaarlijks symposium integraal op te hangen aan Breytenbachs artistieke oeuvre."
|
 |
Internasionale PEN-kongres: 25–29 September in Pune, Indië
Fiona van Kerwel
PEN Afrikaans
Fiona van Kerwel en Catrina Wessels het PEN Afrikaans verteenwoordig by die internasionale PEN-kongres wat 25–29 September in Pune, Indië, plaasgevind het. By dié jaarlikse byeenkoms kom ledesentrums van oor die wêreld byeen in komiteevergaderings en algemene vergaderings wat met PEN se bedrywighede te doen het.
|
 |
Wat elke skrywer moet weet oor aanlyn outeursregskending
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
"Corné Güldenpfennig, ’n prokureur wat in intellektuelegoederereg spesialiseer, vertel in hierdie artikel meer oor die gevare wat die aanlyn omgewing vir skrywers kan inhou. Sy kyk spesifiek na outeursregskending en kuberdiefstal, en gee wenke oor hoe skrywers hul werk kan beveilig."
|
 |
PEN Afrikaans AJV 2018: Notule
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Notule van PEN Afrikaans se Algemene Jaarvergadering. Gehou op 2 Oktober 2018 om 19:00 te Potchefstroom.
|
 |
PEN Afrikaans AJV 2018: Voorsittersverslag
Marga Stoffer
PEN Afrikaans
"Ek hoop dat PEN Afrikaans dit toenemend sal regkry om die volle spektrum van Afrikaanse skrywers te verteenwoordig, dat ons op ’n sinvolle wyse sal kan bydra tot die belange van alle Afrikaanse skrywers, dat ons meer jonger lede kan lok, en dat ons as organisasie kan groei sodat ons ook sodoende meer kan vermag, tot voordeel van Afrikaanse skrywers."
|
 |
PEN Afrikaans AJV 2018: Bestuurdersverslag
Catrina Wessels
PEN Afrikaans
"PEN Afrikaans is ’n lede-organisasie en ons wil diensbaar teenoor ons lede bly, so ons nooi julle uit om die vrymoedigheid te neem om ons te nader met terugvoer en voorstelle. Ons werk graag saam, ter wille van die Afrikaanse woordkuns."
|
 |
Afstanddoening van werksgetrouheid in Richard Taruskin se essay “Setting limits”
Etienne Viviers
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Daar is ruimte vir die 'oorspronklike' werke van komponiste soos Beethoven binne hedendaagse konsertpraktyk, net soveel as wat daar ruimte vir plaaslike vernuwing in ’n opera soos Fidelio is. Hier verlang mens egter soms meer as om slegs daardie oorspronklike werk op Robbeneiland of in die Kasteel de Goede Hoop uit te voer ..."
|
 |
Gadamer, Von Rad en Kritzinger: om tot verstaan te kom
Pieter HJ Labuschagne
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
"Verstaan van die self in verhouding tot die ander is ’n wederkerige proses wat totale oorgawe vereis. Om terug te kyk na die verlede, die hede te evalueer en uit te reik na die toekoms, speel alles ’n rol in die voortdurende proses van tot-verstaan-kom."
|
 |
Opstokers, fopdossers en tweegatjakkalse deur Herman Lategan: ’n resensie
Martie Retief-Meiring
Resensies
"Om Lategan se 'prosa' te takseer is soos om ’n woer-woer te probeer stop. Satire, hartroerendheid, hartstog, spot, ironie en medemenslikheid dryf die leser van bladsy tot bladsy. Gaandeweg kom besinning. Lees stukkie vir stukkie, slukkie vir slukkie. Proe-proe."
|
 |
Die elfde gebod deur Gerhard Ras: ’n resensie
Yolanda Wessels
Resensies
"Ras slaag beslis daarin om nie net wenkbroue te laat lig vir die voorblad nie, maar om die leser aan te gryp met ’n hartlike verhaal van iemand wat baie deurgemaak het en gespaar is om vandag self sy storie te vertel, op sy manier."
|
 |
Glenstantia Leeskring: Geskiedenis en hoogtepunte
Mariaan Ueckermann
Leeskringkamer
"Boeke, en die wêreld wat lees skep, word in hierdie klein leeskring na waarde geskat." Mariaan Ueckermann van Glenstantia Leeskring deel herinneringe en foto's van die leeskring se hoogtepunte die afgelope paar jaar.
|
 |
Bederf, bedorwe
Crito
Blogs
"’n Resensent is nie ’n oorverteller van stories nie. ’n Resensent is iemand wat ’n boek lees, en dan by wyse van ’n reaksie aan sy lesers redes verskaf hoekom die boek die lees werd sal wees. Of nie." |
 |
Skryfkompetisie: Tyd
LitNet
Skryfkompetisies
Skryf ’n gedig met tyd as tema en kom in aanmerking vir een van drie kontantpryse van R500 elk. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
|
 |
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings VII
LitNet
Skryfkompetisies
Hier verskyn die sewende lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
|
 |
Bybel in Kaaps: Die boosheid vannie wêreld
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"Wan kyk, Ek gan ’n watervloed oorie aarde bring om alles wat onnerie hiemel liewe te venietig, elke skepsel wat liewensgies in het. Alles wat oppie aarde is, sal vegaan. Maa Ek sal met jou ’n vebond oprig: djy moetie ark ingan, djy en jou seuns en jou vrou ennie vroue van jou seuns."
|
 |
Sabbat
Daniel Manchest
Poësie
"Vroom gesigte en sagte glimlagte.
Amper klaar
Ons was mos vergewe."
|
 |
Blinde geloof
Daniel Manchest
Poësie
"Jou naaste sal jy lief het.
Die goewerment is altyd reg."
|
 |
Frazer Barry: "Ik heb ervoor gekozen om Khoi te zijn"
Ingrid Glorie
Cultuur
"De komende maanden toert Frazer Barry, voorman van de Zuid-Afrikaanse band Tribal Echo, door Nederland. Samen met de Zuid-Afrikaanse actrice Bianca Flanders, de Nederlandse acteur Kees Scholten en de Nederlandse muzikant Jef Hofmeister maakt hij deel uit van de theatervoorstelling Krotoa – Eva van de Kaap. Aanleiding voor een gesprek over identiteit, taal en geschiedenis."
|
 |
Seeing local through a foreign lens
Mike van Graan
Nuusvinke
"To walk the streets of Berlin late at night or ride the underground metro in the early morning unafraid, to see houses without burglar bars, let alone alarm systems, is to be made aware of the abnormality of South African society where the basic and most fundamental human right – to live – cannot be taken for granted."
|
|