Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 718

27/09/2018


Krities Afrikaans

LitNet: Jou Aardklop

Pasverskyn

Regsalmanak: 100 stories uit ons regserfenis

Regsalmanak: 100 stories uit ons regserfenis is ’n keur uit die rubriek Regsalmanak wat Gustaf Pienaar sedert 2012 op gereelde grondslag vir LitNet lewer. Die 12 hoofstukke se titels is die 12 maande van die jaar, en elke maand het datumverwante verhale, telkens met ’n regsinhoud. Pienaar put uit gepubliseerde hofverslae vir hierdie vermaaklike dog leersame verhale.

Skrywer: Gustaf Pienaar
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485309390
Prys:
R295

Leefstyl

Aardklop 2018: KROG, ’n onderhoud

Marius Boonzaier, Babette Viljoen
Aardklop

"Die temas wat deur KROG aangespreek word, is universeel – dit kan nie tot net een tipe gehoor beperk word nie: Die gedigte gaan oor kindwees, ma-wees, verlief wees, alleenwees, hoopvol wees oor ons land, en dan is daar ook 'n komiese gedig (met ouderdomsbeperking vir taalgebruik) oor ouma-wees."

Aardklop 2018: ’n onderhoud met Tinarie van Wyk Loots oor Swerfgoed

Tinarie van Wyk Loots, Marli van Eeden
Aardklop

"Ons lag vir hulle omdat hulle grotesk is. En dit maak ons ​​ongemaklik. En hopelik vanuit hierdie ongemak, word ons self dit op die hart gedruk om beter te wees."

Aardklop 2018: Maboneng Township Arts Experience, an interview

Siphiwe Ngwenya, Yolanda Wessels
Aardklop

Siphiwe Ngwenya, founding director of Maboneng Township Arts Experience, and his team arrange tours for festival visitors from the Aardklop festival venue to visit local houses in Ikageng that have been converted into art galleries. During such a tour festival visitors get a unique opportunity to meet the home owners and artists.

Aardklop 2018: Bloed en bodem, ’n onderhoud

Marli van Eeden, Marthinus Basson
Aardklop

"Ek dink dat die temas oor wat aan wie behoort en wie het reg op enigiets, hetsy liggaam, grond, ras of skuld, nou nogal op brandpunt is. Hierdie teks is reeds oor die afgelope jare ontwikkel as deel van haar [die skrywer van die stuk se] doktoraal oor die grensdrama. Tyd het haar heerlik ingehaal."

Aardklop 2018: ’n Toeganklike en prikkelende boekeprogram

Yolanda Wessels, Theo Kemp
Aardklop

"Vanjaar is daar heelwat meer niefiksie-titels op die program as vantevore. Ons het gevind dat die meeste van die feesgangers wat die ATKV-Boeke-oase bywoon, graag wil saamgesels oor sake van die dag."

Aardklop 2018: Opwindende vennootskap bekendgemaak!

LitNet
Aardklop

"Beide van ons glo in die bevordering van entrepreneurskap, in gesonde bestuur, en om persoonlik in voeling met ons mense te bly."

Festival voor het Afrikaans 2018

Herman Meulemans
Feeste

"Het Festival voor het Afrikaans zette het afgelopen weekend een grote spot op het mooiste dat de Afrikaanse taal in al haar cultuuruitingen biedt. Muziek, theater, film, poëzie en literatuur ondergingen een kruisbestuiving. Zij gingen in elkaar op in een denderend, sfeerscheppend totaalspektakel."

Tuin van Digters 2018: Foto's

Naomi Bruwer, Gerrit Rautenbach
Feeste

Die Tuin van Digters 2018 se tema vanjaar was "buite die boek". Die program was saamgestel om diversiteit in en deur Afrikaans uit te beeld. Naomi Bruwer en Gerrit Rautenbach deel van hulle foto's.

Leave no trace – quietly observing its subjects

Reney Warrington
Film

"The film ultimately questions issues such as living off the grid versus needing community, broken soldiers coming home, forced assimilation into society and religion, and father-daughter relationships."

Jesse Clegg: taking the world by storm

Yolanda Wessels
Lifestyle and entertainment

"Music, for me, is a way to understand the world. I write about relationships – my own and others’ – and it is this combination of personal and observational experiences that inspires me to create."

Praktiese wenke vir die Camino-stap

Suzette Kotzé-Myburgh
Leefstyl

"Die Camino is eintlik soos die lewe: daar is nie ‘n regte manier om dit te doen nie, daar is net jóú manier om dit te doen. Op jou eie tyd en teen jou eie pas. Buen camino!"

Maak jy musiek? Schalk van der Merwe vertel hoe om te "plug in with a pro"

Naomi Meyer, Schalk D van der Merwe
Musiek

"Ek vergelyk dit altyd met gholf. Jy kry jou klub se 'resident pro' wie se taak dit is om te werk aan jou 'swing', by wyse van spreke. En dan eendag kom Tiger Woods ’n rondte speel by jou klub en jy kry die kans om saam met hom te stap, hom te observeer en met hom te gesels. Sulke ervarings is goud werd."

Oleanna: ’n teaterresensie

Maryke Roberts
Teater

"Dis juis waar die stuk vir my geslaagd was: jy glo jy sien wat regtig gebeur het, maar dis steeds met jou eie ondervinding en vooroordele as agtergrond."

Zuid-Afrikahuis: Programma, Oktober 2018

LitNet
NeerlandiNet

Hier is die volledige program van die geleenthede wat in Oktober by die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam plaasvind.

Menings

Erfenisdag 2018: Koning Shaka, ’n eklektiese verkenning

Chris Swanepoel
Seminare en essays

"En so, met koning Shaka se pryslied en ’n blik op sy romantiese kant, herdenk ons dankbaar die geskakeerde Erfenisdag wat hy vir ons nagelaat het."

Om ’n bietjie oor erfenis te besin

SZ Minnaar
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

"Vir my is die antwoord om te leer uit die foute van ons voorgangers. Net soos die gevolge van hulle dade vandag se erfenis geword het, sal ons huidige dade gevolglik môre se erfenis word. Hier moet ons nie alleenlik aan onsself dink nie, maar ook aan die toekomstige generasies van Afrikaanssprekendes."

Die “granietvoetspore” van die wêreld met besondere verwysing na die voetspoor digby die Mpuluzi in Mpumalanga

Willie Breytenbach
Menings

"Daar is ten minste drie bestaande 'reusevoetspore' in granietgesteentes wêreldwyd: in Sri Lanka, Thailand en Suid-Afrika. In al drie gevalle heg die plaaslike bevolkings besondere godsdienstige betekenisse aan hierdie verskynsels. Dit is egter verskillende godsdienste."

Die Gilgamesj-epos en die Ou Testamentiese sondvloed

Gerrit van Wyk Kruger
Seminare en essays

"Gilgamesj besluit nou op sy eie op die soektog na onsterflikheid wat hom uiteindelik voer na die rivier wat die lewendes na hul dood moes oorsteek na die Hiernamaals, in dié geval die Eiland van die Geseëndes."

#MeToo en #TimesUp: die nadraai

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Sekspeste sal ophou net as daar daadwerklike gevolge aan hul dade gekoppel word. Dank hulle af sonder pensioen. Swartlys hulle binne hulle bedryf. Daag hulle voor die hof. Laat hulle die moontlikheid van tronkstraf in die gesig staar."

Persbericht: Judith Calmeyer Meijburg directeur Zuid-Afrikahuis

LitNet
NeerlandiNet

"Judith Calmeyer Meijburg wordt de nieuwe directeur van het Zuid-Afrikahuis. Het bestuur heeft Calmeijer Meijburg per 1 december 2018 benoemd tot opvolger van Guido van den Berg."

Boeke en skrywers

Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse: ’n onderhoud met Herman Lategan

Naomi Meyer, Herman Lategan
Skrywersonderhoude

"Afrikaans het ’n groot skatkis van lieflike woorde. Dit is vir my opwindend. Mense? Wat is woorde sonder mense? En wat is mense sonder woorde? Net die groot swart niet. Die donkerte waarvoor ek so bang is."

Leeskringnuusbrief: September 2018

LitNet
Leeskringkamer

Hier is September se leeskringnuusbrief!

Boeke vir leeskringe: Protea Boekhuis se keuse vir 2019

LitNet
Leeskringkamer

Leeskringe is op die oomblik besig met hul jaarbeplanning vir 2019 en LitNet het by uitgewers gehoor watter van hul boeke hulle spesifiek aanbeveel vir leeskringbesprekings. Hier is Protea Boekhuis se voorstelle.

Video: ConVerse conversation at Tuin van Digters

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

PEN Afrikaans, with the support of PEN International, presented a panel discussion on the multilingual poetry anthology ConVerse at Tuin van Digters (Garden of Poets), an annual poetry festival hosted by the Breytenbach Centre in Wellington.

Laatoes. Kykweer van ’n kanniedood-koerantman deur Hennie van Deventer: ’n FMR-resensie

Danie Botha
Resensies

"Die boek is ideaal vir ’n gewag van allerlei aard of om te lees waar jy ook al mag reis. Die prosa en meestal speelse verse is deurgaans maklik verstaanbaar. Hennie laat jou lag, maak jou nostalgies of aangedaan."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Losprys deur Martin Steyn

LitNet
Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Losprys deur Martin Steyn, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Keira – ’n storie van oorbegin deur Corné Welman: ’n resensie

Yolanda Wessels
Resensies

"Corné slaag daarin om diep te delf in die mens se hart, emosies en psige en sal beslis elke leser se hartsnare roer. Elkeen van ons kan op die een of ander manier identifiseer met ’n karakter, situasie of gebeurtenis in dié boek."

Persvrystelling: Wenners van kykNET-Rapportpryse vir 2018 bekend

LitNet
Boeke en skrywers

"Die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse is op Saterdag 22 September 2018 in Kaapstad bekend gemaak. Die Jan Rabie-Rapportprys vir die beste debuut- of tweede prosawerk in Afrikaans, asook die kykNET-Rapportpryse vir Afrikaanse resensies, is by dieselfde geleentheid toegeken."

kykNET-Rapportpryse 2018: Commendatio's en foto's

LitNet
Boeke en skrywers

Die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse is op Saterdag 22 September 2018 in Kaapstad bekend gemaak. Hier is die commendatio's en foto's van die geleentheid.

Protea Boekhuis Skrywersfunksie: Kaapse funksie 2018 – foto's

Naomi Bruwer
Boeke en skrywers

Protea Boekhuis se jaarlikse Kaapse Skrywerspartytjie is onlangs by Simonsig-wynlandgoed aangebied. By die geleentheid is hulle hoogtepunte van die afgelope jaar gedeel.

Wit terroriste deur Albert Blake: bekendstelling in Roodepoort

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Wit terroriste deur Albert Blake op 9 Oktober in Roodepoort. Blake sal met Tim du Plessis in gesprek wees.

Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse deur Herman Lategan: bekendstelling in Stellenbosch

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse deur Herman Lategan op 6 Oktober in Stellenbosch. Martie Meiring sal met Lategan in gesprek wees.

LitNet Akademies

Die oorsprong, ontwikkeling en estetika van die intieme musiekspel, en Fees as ’n Afrikaanse voorbeeld

André Gerber, Petrus du Preez
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Waar die gebrek aan genoegsame befondsing vir grootskaalse musiekspele dikwels ontbreek, is die intieme musiekspel ’n geskikte vorm om kleiner, meer intieme onderwerpe te ondersoek."

Skryfwerk

Skryfkompetisie: Tyd

LitNet
Skryfkompetisies

Skryf ’n gedig met tyd as tema en kom in aanmerking vir een van drie kontantpryse van R500 elk. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings III

LitNet
Skryfkompetisies

Hier verskyn die derde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings IV

LitNet
Skryfkompetisies

Hier verskyn die vierde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Bybel in Kaaps: Genesis 3, die slang

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"Nou die slang was mee uitgeslape dan ienige een vannie anner wille diere wat die Jirre God gemaakit. Die slang het toe virrie vrou gesê, “Het God rêrig gesê, ‘Julle maggie van ienige vannie boeme innie tuin ietie’?"

gate

Marius Verwey
Poësie

"wonde lê wyd en ver ..."

Die groot plan

Adriaan Reinecke
Fiksie

"'Vanaand slaap ek lekker warm en kry dinner en koffie.' Hy lig sy gebalde vuis dramaties onder die koerante uit sodat Fielies die blink yster om sy kneukels kan sien. 'Vanaand slaap ek soos ’n lord.'"

Akademiese kennisgewing

Uitnodiging: Studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe

LitNet
Akademies en skole

"Is jy lief vir Afrikaans? Rol woorde soos ghoeroe of eureka! lekker van jou tong af en wil jy graag jou deel doen om Afrikaans as wetenskaptaal te bevorder? Indien wel, wil ons jou uitdaag om jou navorsingswerk in Pretoria in Afrikaans te kom bekendstel."

Nou op Voertaal

Vierde Festival voor het Afrikaans een overweldigend succes

Hans Mooren, Ingrid Glorie
Cultuur

"Dit weekend werd in Vlaams Cultuurhuis De Brakke Grond in Amsterdam de vierde editie van het Festival voor het Afrikaans gehouden. Een festival vol ontmoetingen over land- en taalgrenzen heen, met het Afrikaans als stralend middelpunt. Deze fotoreportage van Hans Mooren geeft een impressie van de eerste dag: zaterdag 22 september."

Elk verhaal telt: internasionale konferensie in Brussel oor inklusiwiteit in die boekbedryf, 17 September 2018

Marike van der Watt
Literatuur

"Op 17 September het die Vlaams Fonds voor de Letteren, Iedereen Leest en die Koninklijke Vlaamse Schouwburg (KVS), in samewerking met ROSE stories, Overleg Literaire Organisatoren, deBuren en citybooks, ’n internasionale konferensie aangebied om na te dink oor inklusiwiteit in die Vlaamse boekbedryf en die weg te baan vir die opstel van ’n beleidsdokument."

Krog geeft nieuwe generatie de ruimte

Francine Maessen
Cultuur

"De zaal was tot de laatste stoel gevuld, en bij de deur van De Brakke Grond moest de organisatie van het Festival voor het Afrikaans mensen wegsturen. Iedereen kwam voor Antjie Krog. Maar wie een plaatsje had kunnen bemachtigen, kreeg de jonge dichteres Jolyn Phillips en rapper Meneer Naudé er gratis bij. Dat bleek een aangename verrassing."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2018 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved