Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 577

20/11/2015

LitNet: Krities Afrikaans

Top 10 dié week

Reclaiming Multilingualism

Desmond Painter
Seminars and essays

"'Colonialism,' Achille Mbembe wrote, 'rhymes with monolingualism.'"

#NtuliMustRepresentAll: Nuwe UV-taalbeleid moet ook Afrikaanse studente verteenwoordig

Bart Bouwman
Seminare en essays

"Dit is ’n leuen dat slegs Engels as internasionale taal van wetenskap gebruik word."

Fanie Olivier se voorstel: Nederlandse satellietkampus

Kommentaar op "Geagte professor De Villiers"
Seminare en essays

Fanie Olivier, Breyten Breytenbach, Heilna du Plooy en vele meer tree in gesprek rondom Johann Rossouw se ope brief aan die US-rektor.

Vrydag die 13de, die US-taalstryd en die hashtag-generasie

Bettina Wyngaard
Seminare en essays

"Vir die ‪#‎OpenStellenbosch‬ crowd: as dekolonisasie regtig so 'n brandpunt is, hoekom dan vra om in die taal van die aartskoloniseerder onderrig te word?"

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Breyten Breytenbach
PEN Afrikaans

Breyten Breytenbach lug sy mening oor die rektor se bestuurspan se aanbeveling/besluit betreffende die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid op hierdie Vrydag die 13de.

Parys: Soms is woorde nie genoeg nie

Marita van der Vyver
Seminare en essays

Marita van der Vyver skryf vanuit Frankryk oor haar gesin en die Parys-aanslae.

Wenners van die 2015 kykNET-Rapport Boekpryse

Hettie Scholtz
Boeke en skrywers

En die wenners is ...

"The heart has spaces" – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker

Karina Magdalena Szczurek
Books and writers

"No other woman in André’s life had left as indelible a mark on him as Ingrid. No other haunted me as much in the beginning of our relationship."

Foto's: ABC van die US Woordfees

Imke van Heerden, Naomi Meyer
US Woordfees

Adam Small, Amanda Strydom, Anton Goosen – en dis net die begin. Kyk na ons alfabetfoto's van die feesprogram-bekendstelling vir 'n voorsmakie van die US Woordfees 2016.

Omtrent "die aanpraat van die skilderye"

Francis Galloway, Breyten Breytenbach, Laurens van Krevelen
Poësie

"julle wat ouer en meer gekonfyt mag wees
in die na-aap van Europese tierlantyntjies
moet tog mooi omsien na die nuwelinge
op Afrikaanse bodem
wat nog nie gebloed is
in openbare onsedelikhede nie"

University Seminar 2015

Geagte professor De Villiers

Johann Rossouw
Seminare en essays

"’n Kortsigtige politieke agenda wat nóg diversiteit, nóg kennis in ons land bevorder" – 'n Ope brief aan die US-rektor, Wim de Villiers, deur die filosoof Johann Rossouw

Vernietig 'n taal, vernietig denke

Ampie Coetzee
PEN Afrikaans

"Die slotsom is dat die uiteindelike vernietiging van 'n taal 'n vernietiging van denke is."

Educational terrorists en die hashtag-nagmerrie by UWK

Eldridge Jason
Seminare en essays

#feesmustfall is nie meer ‘n fees nie.

The fall of Afrikaans, and the rise of English

Lynda Gilfillan
Seminars and essays

"One can only wonder what Hector Pieterson may have made of this 'new dawn'."

Afrikaans by US: Denkers sê hul sê

Jean Oosthuizen
Seminare en essays

Dis Vrydag die 13de en die vonke spat by die Universiteit Stellenbosch. Michael le Cordeur, Breyten Breytenbach, Piet Croucamp, Joan Hambidge, Jaco Kleyn, Theo Bekker, Wannie Carstens, Carel van der Merwe en Jean Oosthuizen sê hul sê.

Enkele stellings rondom Afrikaans (Uit: Parool/Parole)

Breyten Breytenbach
PEN Afrikaans

"In Suid-Afrika – en tot 'n mate ook internasionaal – is dit gemaklik en opsetlik om Afrikaans uit te sonder en beswadder met die kwas van rassisme."

Universiteitsbestuur lewer akademie en Afrikaans uit aan die wolwe

Heinrich Matthee
Seminare en essays

"So 'n taalbeleid vernietig eintlik 'n hele kulturele ekosisteem wat oor dekades en eeue in die Wes-Kaap gegroei het."

Afrikaans by Maties

Marié Heese
SêNet-briewe

"Ek stem hartroerend saam met die skrywe van Johann Rossouw ..."

Adam Tas: Vrydag die 13de en die klugverandering van die US-taalbeleid

Frederik Rudolph van Dyk
Seminare en essays

"Lank lewe veeltaligheid! Lank lewe Afrikaans en die tale van Suid-Afrika!"

Afrikaans in 'n vryval by Stellenbosch

Jacques van der Elst
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

"Hierdie besluit marginaliseer nie net Afrikaans nie, maar is tewens 'n terugslag vir ander inheemse tale in Suid-Afrika."

Vrydag die 13de: Die ATKV reageer

Japie Gouws
ATKV-Portaal

"Ons sal meer moet praat. Die wonderlike diversiteit van Suid-Afrika vereis dit."

SA Akademie oor die US-taalbeleid

Dioné Prinsloo
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

"Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het met verstomming kennis geneem van die toekomsplanne ten opsigte van Afrikaans by die Universiteit Stellenbosch."

Nog 'n skrywe oor die taalbeleid

Theuns du Buisson
SêNet-briewe

"Ek staan verstom terwyl ek toekyk hoe leiers by universiteite toegee aan die eise van kleinerige groepe wat vir die verwydering van Afrikaans vra."

Taalbeleid: US gee duidelikheid

Susan van der Merwe
Seminare en essays

"Op grond van kommentaar in e-posboodskappe, op sosiale media en in die tradisionele media, is dit duidelik dat die huidige posisie en die pad vorentoe uitklaring benodig."

Menings

On gender and violence

Maggie Marx
Opinion

"He turned to walk away and then turned back and stared at my legs. For what felt like a long time. He then looked up, licked his lips in a suggestive manner and walked away."

Hoe jou Babalela hierdie Kersfees 'n verskil kan maak

Amanda de Stadler, Naomi Meyer
ATKV-Portaal

"Ons is veral besorg oor die feit dat baie van ons land se kinders sonder boeke, en dus sonder woorde, grootword."

PEN African Network eis die vrylating van Eritrese skrywers en joernaliste in aanhouding

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

"Die PEN African Network [...] doen ’n beroep op Sy Eksellensie, Isaias Afewerki, die President van Eritrea, en die edelagbare Minister van Justisie, Fawzia Hashim, om onmiddellik die lot van al die joernaliste wat deur die owerheid van Eritrea aangehou word, openbaar te maak en om diegene wat nog lewe, onmiddellik en onvoorwaardelik vry te laat."

LitNet Akademies

“Navorsing voed my siel”:
Die verkenning van passie en produktiwiteit in die vertellings van erkende navorsers


Eleanor Lemmer
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Akademiese gesprekke oor die persoonlike en emosionele betekenis van navorsing, soos passie, in die openbaar is grootliks taboe."

Outo-etnografie, reise in die verlede en dubbeltjies op die navorsingspad

Anna Hugo, Eleanor Lemmer, Estelle Kruger
Onderhoude

LitNet Akademies-gesprek: Estelle Kruger gesels met Anna Hugo, die skrywer van 'n onlangse LitNet Akademies (Opvoedkunde)-artikel, en Eleanor Lemmer, navorsingsprofessor aan Unisa.

Posomskrywing van betrekking:
Lektor, Departement Afrikaans, Universiteit van Pretoria


LitNet
Akademies en skole

Aansoeke vir bogenoemde betrekking word ingewag. Sluitingsdatum: 15 Januarie 2016.

Nuwe skryfwerk

Second-hand bookstore, Cape Town

Stephen Symons
New writing

"He wonders – how whole worlds can be buckled into suitcases or taped into wine cartons."

Edelsteen (vir vrouemaand, Augustus)

Floris A Brown
Poësie

"Dit is jy, alleredelste steen van vrou!"

Geen groter liefde

Floris A Brown
Poësie

"Ek sprei my arms die lengte van 'n rivier./ My bene die wydte/ soos dié van 'n oseaan."

Ek soek jou

Floris A Brown
Poësie

"as ek my plaashek mismoedig agter my trek/ kom jou brief aangevlieg in 'n swartkraai se bek"

Broekdraer Oscar vrou

Floris A Brown
Poësie

"nou is ons oud sit maar met selfoontjies/ speel tot die naels afval van ons toontjies"

Skole

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 6, intermediêre fase)

Marise Oberholzer
Notas, toetse en vraestelle

Desperaat vir wiskundehulp? Hier is 'n gratis wiskundevraestel en -memorandum om graad 6-leerders met hersiening te help.

Draf wiskunde slyp-slyp kaf

Jean Oosthuizen, Wilhelm du Toit
Skole

Leerders trap landwyd klei om wiskunde baas te raak, maar by Worcester in die Wes-Kaap is dié monster vinnig besig om reeds op laerskool getem te word. Hoe word dit gedoen?

My liefste

Stefan Viljoen
Kuberklas Kreatief

"Woorde wat rym/ dieselfde ou rym/ 'n digter sonder hart"

Digter sonder 'n hart

Stefan Viljoen
Kuberklas Kreatief

"'n lewe te lank geleef/ 'n hart te lank vergeef"

Nuwe lewe

Stefan Viljoen
Kuberklas Kreatief

"wys my die weg van ware liefde/ lei my tot jou hart"

Leefstyl

US Woordfees 2016: Program

LitNet
US Woordfees

Hier is die US Woordfees 2016 se volledige program. Kom, jy sal bly wees.

Kom kuier by Die boekklub op kykNET

Louis Pretorius, Naomi Meyer
kykNET Portaal

As jy LitNet lees, sal jy Die boekklub op kykNET wil kyk. Lees hoekom.

Pieter-Dirk Uys se African Times: teaterteks en resensie

Danie Botha
Teater

Wetenskapsfiksie en erfenis: 'n teaterstuk oor 'n toekomstige Suid-Afrika – deur Pieter-Dirk Uys

Boeke en skrywers

Review: Storm Over the Transvaal by TV Bulpin

Liam Kruger
Books and writers

TV Bulpin (1918–1999) was a writer about African big game hunters, South African travel and history.

Surprise increase in sales of children’s books

LitNet
NB-Uitgewersportaal

"It seems digital and print can live in harmony and it can be a mutually beneficial harmony at that."

Ou liefde inspireer resensent

Crito
Blogs

"As ’n mens smoorverlief is, is dit emosies en drange en drifte wat die pen stuur, nie die verstand nie."

Uit die argief

The role of African universities in the intellectualisation of African languages

Neville Alexander
From the archives

"It is essential at this point to repeat that we cannot have an African renaissance without the development and intellectualisation of African languages."

The Charlie Seminar

LitNet
From the archives
Charlie Hebdo: Seeing the bigger picture

Karen Jayes
From the archives

"The tragic killings in Paris are a window on how the War on Terror works, and how moderation can make it stop."

Onderlangs

Avontuurlustige paartjie

LetsBeAdventurers
Bieg

"Ons is 'n getroude couple in ons dertigs ..."

Nee, elke pot het nie net een deksel nie

Hessie Heks
Bieg

"As iemand ooit weer vir my sê daar's net een deksel vir elke pot, sal ek daardie einste deksel vat en hom/haar doodslaan daarmee!"

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2015 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved