|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 956
30/06/2023
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Is die grond gesteel? |
Nou in infrarooi
Skrywer: Tom Dreyer
Uitgewer: Kwela
ISBN: 9780795710728
Fisika, die metafisiese, en selfs wetenskapfiksie word verweef in Nou in infrarooi. Soos die titel suggereer, gaan dit hier oor dit wat sigbaar is versus dit wat nié deur blote sig waarneembaar is nie. Bestaande plekke – sommige naby en ander ver – word taktiel en evokatief in reisgedigte uitgebeeld. Hiermee saam hang die verkenning van die onsigbare: van identiteit, ’n soeke na waar jy hoort, weemoed en liefde. ’n Debuutbundel wat die bekroonde skrywer Tom Dreyer onomwonde as digter vestig. |
 |
|
 |
Die alternatief vir die regering se rasgebaseerde grondfiasko?
Freek Robinson, Lennox Plaatjies
Onderhoude
Freek Robinson gesels met Lennox Plaatjies, die nasionale skakelbeampte vir SA PALS. Bied hierdie soort vennootskap tussen boere en die openbare sektor ’n alternatief vir die regering se rasgebaseerde grond- en nou ook waterwetgewingfiasko?
|
 |
The power of humour: Does it help or hurt us?
Robin K Crigler
Opinion
"It’s true that an attitude of good humour can ease the difficulties of everyday life, at least on an individual level. But does humour offer us anything more than that – an individual escape?"
|
 |
Cape Flats Stories – ’n slypskool op Jeugdag: terugvoer deur Christa Kleynhans
Christa Kleynhans
Menings
"Cape Flats Stories se mandaat is om minderbevoorregte skrywers die kans te bied om gepubliseer te word. Die werkswinkels se opbrengste word gebruik om die publikasiekostes te dek. Die twee boeke – ’n digbundel en ’n versameling kortverhale – sal deur NS Skrywershuis gepubliseer word."
|
 |
Moedertaalonderrig is van kardinale belang in Suid-Afrika; dis ononderhandelbaar
Grant-Pierre van Wyk
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"My Engelse mentoronderwyser ... het my binne die eerste paar dae van my proeftydperk in kennis gestel dat 50% van haar Engels Huistaal-leerders in graad 8 hulle eerste kwartaal met lof gedruip het. Waarom? Die antwoord is verbasend eenvoudig. Afrikaanse en Xhosasprekende ouers ... stuur hul kinders na Engelse skole toe."
|
 |
’n Verhaal van twee maritieme tragedies
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Hoekom was daar so ’n skreiende verskil in nuusdekking en belangstelling onder die breë publiek tussen die twee tragedies? Daar is nie ’n eenvoudige antwoord nie."
|
 |
Die storie van elektrisiteit
Koos Holtzhausen
Seminare en essays
In hierdie artikel bied Koos Holtzhausen ’n oorsig van die storie van elektrisiteit. Hierdie skrywe sal volwassenes interesseer. Ook behandel graad 6-leerders gedurende die derde kwartaal elektrisiteit as onderwerp in Natuurwetenskappe. Nuuskierige leerders kan meer lees oor elektrisiteit se geskiedenis. ’n Verrykingsartikel vir oud en jonk!
|
 |
Chemikalieë vir ewig en altyd
Handré Brand
Seminare en essays
"Weens die wydverspreide voorkoms van hierdie chemikalieë in die omgewing, hul betreklik maklike beweging in water en grondstowwe, asook hul onbepaalde leeftyd, beteken dit dat die gevaar van PFAS-blootstelling tot in toekomstige generasies sal bly voortbestaan."
|
 |
John William Colenso: Heretic or savant?
Paul Murray
Opinion
"In appraising Colenso, some have portrayed him as a heretic, an ambiguous figure and an enigma. As a bishop, he never really fitted in with the work he was meant to do, because of his divergent views from the mainstream canons of the English Church. This is not to deny his work as a missionary and a teacher, which, in retrospect, might have been the correct designation for his role."
|
 |
Die huis van vele katte
Elzanne Coetzee
Menings
"Ek het elke dag tot onder in die kompleks gestap net om ’n bietjie uit die huis uit te kom. Elke dag verby die bruggie wat oor die rivier loop, waar ek toe later uitvind hy onder geslaap het. My Stoffel, die brugtrol."
|
|
Staatsvoogdyskap van grond: ’n realistiese voorstel vir effektiewe grondhervorming?
Juanita Pienaar
Seminare en essays
(2021)
"Behalwe dat dit teenstrydig is met basiese beginsels van investering in eiendom en in die land om individuele en kollektiewe vooruitgang en groei te bewerkstellig, om armoede te verlig en werkskepping te bevorder, herinner dit sterk aan die ou apartheidsbenadering waar grond dikwels in trust gehou is en privaateiendomsreg vir die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners ongeoorloof was."
|
 |
Volksliederen voor de Afrikanertuiste Orania
Yves T'Sjoen
Meningen
"In een maatschappelijk en cultureel landschap dat verdeeld is, zoals ook de Afrikaner gemeenschap gepolariseerd is, zijn er krachten die oerconservatief zijn en nogal makkelijk en weinig ingelicht begrippen als 'woke' en 'cancelcultuur' in de mond nemen."
|
 |
Regering skik oor omstrede wet, maar DA betoog voort
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Ingevolge die skikking het die regering ingestem om die regulasies wat ingevolge die Wet uitgereik is te wysig om te erken dat rasgebaseerde regstellende aksie tydelik moet wees, dat daar geen absolute verbod op die indiensneming van mense op grond van ras kan wees nie, en dat vaardighede in ag geneem moet word."
|
 |
Adjunkpresident Mashatile dalk by staatskaping betrek
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Rise Mzansi se leier, Songezo Zibi, sê sy party het aan die waarnemende openbare beskermer, Kholeka Gcaleka, geskryf om te vra dat Mashatile se beweerde oortredings van die Wet op die Etiek van Lede van die Uitvoerende Gesag ondersoek word."
|
 |
Poskantoor stort al hoe vinniger in duie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Meer as 300 SAPK-takke is binne ’n tydperk van drie jaar gesluit, terwyl dit opeenvolgende finansiële verliese aangeteken het en glad nie meer in staat is om sy rekeninge te betaal nie."
|
 |
An interview with Nina Schumann
Izak de Vries, Nina Schumann
Interviews
What are Nina Schumann’s dreams? Izak de Vries asked her that, and a few other questions.
|
 |
Jakob by Michael Taylor-Broderick at the National Arts Festival, Makhanda
Izak de Vries
Lifestyle and entertainment
"Those with some understanding of the Old Testament or the Quran would know that Abraham was about to sacrifice his son Isaac on the altar when God intervened by providing the world’s first scapegoat. Without the goat, there would have been no Jacob."
|
 |
Hairology at the National Arts Festival, Makhanda
Izak de Vries
Lifestyle and entertainment
"The clever structure provided a fun-filled 45 minutes during which many poignant stories about hair, and people’s reaction to hair, managed to be told."
|
 |
ATKV-Skryfskool by vanjaar se Etienne van Heerden Veldsoirée
LitNet
Etienne van Heerden Veldsoirée
Die koste om hierdie skryfskool by te woon, beloop slegs R350, en dit sluit alle kursusmateriaal in. Wat meer is, hierdie R350 gee ook aan deelnemers gratis toegang tot al die gespreksessies tydens die veldsoirée.
|
 |
Dolos deur Jaco Wolmarans: ’n resensie
Maryke Roberts
Resensies
"Hoe dit ook al sy, die boek is die ideale vermaak vir ’n lang aand voor die kaggel met ’n glas rooiwyn. Die storielyn is goed ontwikkel, verklap net genoeg om jou te laat wonder oor die volgende kinkel, en die spanning is deurgaans teenwoordig."
|
 |
Maretha Maartens (1945–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Ek skryf omdat ek soek en dink, ontdekkings maak, kwaad raak, ’n waarnemer is, ekstases beleef, by geleentheid meer intense ontmoetings met God het."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Gebreekte filament
Jacques Boshoff
Poësie
"die lewe is soos die fyn filament in ’n gloeilamp
bros en breekbaar
hoekom het die dood
jou lig so vroeg uitgedoof?"
|
 |
Volmaanaand
Celesté Fritze
Poësie
"Heilige, helende suurstof word in blou sones opgesoek, gebottel.
Meditasiestyle van guru’s word vergelyk."
|
 |
Mediteer
Stanley Cierenberg
Poësie
"In stilte vind ek vrede se wêreld,
meditasie neem my in sy greep."
|
 |
Doused
Tammy-lee Lakay
Poësie
"All pain is relative,
All fear is palpable,
All end is inevitable."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Fenomeen of verskynsel? Detail of besonderhede? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde en deurdagte Afrikaans te skryf. |
|