|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 906
30/06/2022
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Is water volgende? |
Sabotage: Eskom under siege
Author: Kyle Cowan
Publisher: Penguin Random House
ISBN: 9781776390595
Since André de Ruyter’s appointment in January 2020, Eskom’s CEO has faced intense opposition from within the power utility as he attempts to clean up corruption and return the electricity company to a semblance of its former glory. He is not alone. COO Jan Oberholzer and other trusted allies in Eskom have also come under intense fire.
|
 |
|
 |
Water: Wag daar ’n ramp op ons?
Freek Robinson, Abri Vermeulen, Charl van der Walt
Onderhoude
Is die waterkrisis so akuut soos die Eskom-krisis? Ingenieurs Abri Vermeulen en Charl van der Walt skets vir Freek Robinson die breë prentjie oor watersekerheid, vaardigheidstekort, veilige drinkwater, water-en-sanitasie-infrastruktuur, klimaatsverandering en vinnige verstedeliking.
|
 |
ANC-ideoloë steur hulle min aan akademici en navorsing
Johan Zaaiman, Melt Myburgh
Onderhoude
Met die grootskaalse plundery van ’n jaar gelede nog vars in die geheue, het Melt Myburgh vir Johan Zaaiman gevra of sulke protesaksies voorkom kan word as die ANC-regering sy vinger sterker op die pols van akademiese navorsingsresultate hou.
|
 |
Two meetings, two worlds
Tristen Taylor
Opinion
"Africa’s 20th-century history shows the true cost of the world’s powerful countries locked into a struggle for dominance, economic or otherwise."
|
 |
Is Women’s Month op steroids?
Tasneem Daniels
Menings
"Dis amper Women’s Month en ek prepare myself vi allie mass media galore waarie 'women’s empowerment' thread heeltemal uitgetrek sal wôd, en vi ’n maand vi ammal laat gloe dat ôs vroumense woon nie in ’n wêreld wat vi ôs degrade’ie ... Ek refuse om getricked te wôd om te gloe dat my enigste anner option is innie wêreld te woon as ’n angry feminist."
|
 |
Afrikaans kry uiteindelik erkenning as ’n inheemse taal
Danie van Wyk
Menings
"Die minister van hoёr onderwys, wetenskap en innovasie, Blade Nzimande, het uiteindelik toegegee dat Afrikaans, asook die San- en Khoi-tale, Suid-Afrikaanse inheemse tale is. Dit was ’n gesamentlike poging deur verskeie rolspelers om hierdie ommekeer in die taalbeleidsraamwerk van die departement te bewerkstellig, en niemand kan ’n oorwinning eis vir ’n stryd om Afrikaans en die Khoi- en Santale die erkenning te gee wat hulle verdien nie," voer Danie van Wyk, uitvoerende voorsitter van DAK Netwerk aan.
|
 |
Dissie regte, vekere generasie
Veronique Jephtas
Menings
"Nou die feit dat ek noem dat jy probably al vegiet het, het niks te doen met jou lat sleg voelie, maa alles mettie feit dat ek doelbewus gewag het tottie stof gat lê het voo ekke af in die paadjie loep."
|
 |
Die "klein mannetjie" met die reusestem
Heindrich Wyngaard
In memoriam
"'Moenie my groter maak as wat ek is nie,' het James Bhemgee, wat hierdie week oorlede is, altyd gekeer wanneer ’n goeie vriend, Rif’at Bowers, hom op die verhoog voorstel. 'Ek is,' sou hy dan byvoeg, 'maar ’n klein mannetjie.' ... Maar die rykheid van James Bhemgee se stem sal onverdoofbaar bly deur die oorgawe waarmee hy die slotreël van 'Nessun Dorma' uitbasuin: 'Vincerò! Vin-ce-rò!' Dit was ongetwyfeld dié 'klein mannetjie' met die reusestem se persoonlike oorwinningskreet."
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
OuLitNet | From LitNet’s archives |
 |
Suid-Afrika se tweede demokratiese dekade: Gaan ons ryker of armer word?
Sampie Terreblanche
SeminaarKamer (2003)
"Die 'sosiale inkome' van baie in [die werkende-laer-klas-groep] het gestyg vanweë die water, die elektrisiteit, telefone, gesondheidsdienste, behuising en sosiale sekuriteit wat oor die afgelope 10 jaar addisioneel van owerheidsweë aan hulle verskaf is. Wat in hierdie verband bereik is, is lofwaardig en die lof kom die owerheid toe ... Hierdie klas het weinig voordeel getrek uit die water, elektrisiteit, behuising en ander sosiale dienste wat die nuwe regering addisioneel voorsien."
Lesing gehou as deel van die Sol Plaatje-Diskoersreeks by die Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom, 25 September 2003.
|
 |
(Mis)leading with words to corrupt democratic South Africa
Jameson Maluleke
Seminar Room (2006)
"A cleverly crafted document without a title, the speech makes it clear that both the premier and government are unlikely to commit themselves to any undertaking concerning water provision. It is also too general in that it repeats the obvious and concentrates more on trivial matters than on the burning issue, which is the provision of clean water to the community ... The irony here is that Marshoff does not seem to be aware that the people are now fed-up with hearing empty promises such as the 'better life for all' catch phrase which has been preached by the ruling party for more than a decade."
|
 |
From racial to linguistic capitalism?
Gerrit Brand
Taaldebat (2004)
"Ten years after the end of apartheid, and with the third democratic election behind us, many analysts have been trying to come to grips with the nature of South Africa’s transition since 1994. Authors like Neville Alexander, Vincent Maphai, Allister Sparks and Sampie Terreblanche have produced important publications in which the 'miracle' of our transition is analysed from various perspectives. With the ANC now in government for a third term, and the beginning of President Thabo Mbeki’s final term as head of state, the time has come to take stock of issues and problems hitherto neglected in most analyses of the transition ..." |
 |
Die Schreiner Karoo Writers’ Festival, ’n fotoblad
Izak de Vries
Boeke en skrywers
"Hierdie skrywersfees in die Karoo is klein en intiem. ’n Mens leer die sprekers en die gaste ken. Dit is gans anders as die groot nasionale feeste waar die sprekers op die verhoog sit en ’n mens nie regtig na aan hulle kan kom nie. Hier eet almal saam, die sprekers luister na mekaar en daar is ’n heerlike interaksie tussen dié wat optree en dié wat die gesprekke en ander items bywoon. Die lieflike Victoria Hotel en die Tuishuise bied ook ’n unieke, warm platform vir die fees."
|
 |
Gesprek oor die skrywersresidensie in Paulet Huis, Junie 2022
Naomi Meyer, Theo Kemp, Catrina Wessels
Onderhoude
Theo Kemp: "Somerset-Oos het my vry laat voel. Ek kan vryer asemhaal, vryer dink."
Catrina Wessels: "Die tyd was ryp vir samewerking met dié dat Paulet Huis se restourasie voltooi was, wat pragtige fasiliteite daargestel het om juis letterkunde en die kunste te bevorder."
|
 |
Inwoonskrywer: Naomi Meyer
Naomi Meyer, Izak de Vries
Skrywersonderhoude
"As mens in hierdie dorp inligting vir mens se storie benodig, moet mens net vra en jy sal met vriendelikheid vrygewig ontvang. Baie dankie, Somerset-Oos, en baie dankie Paulet Huis en al jou luukse gasvryheid!"
|
 |
Author in residence: Mphuthumi Ntabeni
Mphuthumi Ntabeni, Izak de Vries
Interviews
Mphuthumi Ntabeni is one of six authors currently in residence in Somerset East, courtesy of the Jakes Gerwel Foundation and PEN South Africa. His novel The wanderers is on the longlist for the Sunday Times Fiction Prize.
|
 |
Major international award for Erika Bornman, author of Mission of malice
Erika Bornman, Izak de Vries
Interviews
"I’m blown away and I feel so honoured. When I left KwaSizabantu back in 1993, there was very little support available to survivors of cultic and coercive groups. It was pre-internet days, too, so I was on my own and really struggled. Books saved me, however."
|
 |
Johann Johl (1951–1996)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Die Afrikaanse poësie is wyd geskakeerd. Mense sê poësie is te moeilik of esoteries, maar dis twak – daar is iets vir almal om te lees."
|
 |
Dood, vrees en hoop: ’n resensie van Tenk deur Pieter Stoffberg
Erla Diedericks
Resensies
"Die boek was deel van Stoffberg se MA in kreatiewe skryfkuns aan die UV, en is duidelik deeglik nagevors. Stoffberg het groot moeite gedoen om die feite, terme en oorlogsprosedures haarfyn te beskryf. Dié boek is ’n belangrike een."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Aus Tebza speel harte warm op die Nasionale Kunstefees
Izak de Vries
Muziek
"Aus Tebza is die verhoognaam van Tebogo Sedumedi, wat in Krugersdorp grootgeword het. Sy het op 15-jarige ouderdom reeds geweet dat sy eendag haar eie groep wou lei, maar het eers haar skoolgeld betaal deur vir 12 jaar vir Hip Hop Pantsula (ook bekend as HHP) die baskitaar te laat brom."
|
 |
Eeue oue joernaal onthul geheime van Nederlandse retoervlote
Jean Oosthuizen
Geschiedenis
"Deur middel van hierdie geskiedkundige joernaal wat eeue lank onder die stof begrawe gelê het, kon Sleigh onder andere vasstel watter skip die draer was van die verwoestende epidemie van kinderpokke wat in die Kaap uitgebreek het."
|
 |
Een regenjasje voor de haiku
Hendrik-Jan de Wit
Literatuur
"Elke liefhebber van haiku lezen of schrijven, kent Matsho Bashõ (1644–1694). De Japanse haikuschrijver uit de 17e eeuw geldt als de uitvinder en de grote inspiratiebron voor haiku. Hij heeft de moderne haiku ontwikkeld uit de aloude hokku, het begin van een renga, een kettinggedicht dat wel honderden regels kon bevatten. In deze bespreking spel ik het enkelvoud en meervoud van haiku, renga, senryu en haibun hetzelfde, zoals in het Japans."
|
 |
Onwettige stakers dwing Eskom op sy knieë
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"By fase 8, skat Eskom, sal die gemiddelde Suid-Afrikaner vir 50% van die tyd van krag voorsien word, met verbindings wat vir 12 uur uit elke 24 afgeskakel is."
|
 |
Kunsroof, ’n stinkstorie oor stikstof en die koning ry trein
Milton Webber
In het nieuws
"Vier rowers het Maandag helder oordag ’n kunsbeurs in Maastricht beroof; Nederlandse boere is woedend oor die kabinet se stikstofbeleid; minstens een persoon is dood toe ’n tornado deur Zeeland getrek het; die pandemie hou steeds hospitale besig; en Nederlandse koningspaar besoek Oostenryk."
|
 |
Ramaphosa wil ’n nuwe blaadjie omslaan
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Dit is moeilik om te dink dat enige president in enige demokrasie so ’n skerp beoordeling deur die land se hoofregter van sy integriteit en vermoë kan oorleef. Die vraag is egter wie neem oor as Ramaphosa dit nie oorleef nie."
|
 |
Optrede geëis na tieners se dood in taverne
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Koolstofmonoksied is ’n kleurlose, reuklose giftige gas wat ook geen smaak het nie. As jy dit inasem, kan dit jou doodmaak, veral as jy aan hoë vlakke blootgestel word."
|
 |
Die Soefi-denkwêreld van Rumi na aanleiding van sy gedig "Die rietfluitlied"
Elizabeth van der Berg
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Hierdie artikel het ten doel om vir die leser iets van die denkwêreld van die gewilde 13de-eeuse Persiese digter en Soefi-mistikus, Jalāl al-Dīn Muhammad Rūmī, te bied. Deur ’n ontleding en interpretasie van die 18 aanvangsreëls uit sy monumentale werk, die Mathnawí, word sekere kardinale Soefi-leerstellings blootgelê en bespreek."
|
 |
Gespierde Afrikaans
LitNet
Akademies en skole
Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe woorde is toegevoeg.
|
 |
’n Kroniek van die populêre kultuur in die ’80’s
Nini Bennett
Rubrieke
"Almal wat in daardie tyd geleef het, dra iets van die ’80’s met hulle saam. Of dit nou ’n gunstelingsong is, of ’n voorliefde vir paisleydasse, Wayfarer-sonbrille – of perdalks die shoulder pads in werksdrag – na alle waarskynlikheid is die ’80’s, as tydvak, die dekade wat deur die heel gelukkigste herinneringe gekenmerk word."
|
 |
After tears
Buhle Ngaba
New writing
Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues in English, Afrikaans, Xhosa, Zulu or Sotho, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. Watch Buhle Ngaba’s performance of After tears, written by Buhle and directed by Amelda Brand.
|
 |
Vir Athol (2022)
Marius Crous
Poësie
Marius Crous se "Vir Athol (2022)" is deel van ’n reeks verse met "teater" as tema, en word aangebied om die dramaturg Athol Fugard se 90ste verjaardag in Junie 2022 te vier.
|
 |
Egbriek
Christo Meyer
Poësie
"ek wens ek het gewiet
hoe ommie egbriek te kee
but soedra djy djou vinges klap
haloep ek tot voo djou deu"
|
 |
Uncertain
Tommy Koekemoer
New writing
"Soon I will be dead
It’s uncertain
When is the final curtain call?"
|
 |
Visserman
Tommy Koekemoer
Poësie
"As die golwe breek
Op die wit sandland
En die see sy vis kom deel"
|
 |
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|