|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 871
15/10/2021
|
Krities Afrikaans
|
Wayfarers’ hymns
Author: Zakes Mda
Publisher: Penguin Random House South Africa
ISBN: 9781415210826
Infused with rhythm and melody, Zakes Mda’s new novel invites you to travel from Lesotho’s Mountain Kingdom to the City of Gold through the history of famo. Famo music was born in the drinking dens of migrant mineworkers in Lesotho, where the men would sing to unwind after work, accompanied by the accordion, a drum and sometimes a bass. |
 |
|
 |
Studio SASNEV | Nederlands oor grense heen
Izak de Vries
SASNEV
In hierdie openhartige gesprek tussen Eureka Barnard en Kabous Meiring vertel Barnard hoe ons die pyn van die verlede moet erken, maar ook die geleenthede moet aangryp om van mekaar te leer.
|
 |
Kortfilm | Wat betekent Nederlands voor mij?
Voertaal
SASNEV
Studio SASNEV en Voertaal het verskeie mense met ’n versoek genader. Ons wou weet hoe hulle sou reageer op die vraag: "Wat beteken Nederlands vir my?" Die kortfilm is nou beskikbaar. Luister na die antwoorde van mense soos Stef Bos, Adriaan van Dis, Tom Lanoye, Abraham H de Vries, Karin Brynard en Daniel Hugo.
|
 |
Studio SASNEV | Taal en identiteit
Izak de Vries
SASNEV
"Die antwoorde is verrassend – van Nederlandse restante in Oranjerivierafrikaans en Kaaps tot die nuansering van Suid-Afrikaanse taalgesprekke wanneer ons kyk hoe Nederlands met ander tale omgaan."
|
 |
PEN-gesprek | Nuanse, uitdrukkingsvryheid en ruimte vir diverse menings
Catrina Wessels
Literatuur
"Luister na hierdie gesprek oor hedendaagse uitdagings vir skrywers aan die hand van werklike voorbeelde. Onderwerpe sluit in sogenaamde cancel culture, die toenemende gebruik van 'sensitivity readers', die rol van sosiale media en die fragiliteit van pers- en uitdrukkingsvryheid."
|
 |
Studio SASNEV | Daniel Hugo, brugbouer tussen Nederlands en Afrikaans
Izak de Vries
SASNEV
"Daniel Hugo het reeds meer as 50 boeke uit Nederlands vertaal. Karin Benjamin het hom op Saterdag 9 Oktober gevra waarom dit nodig is om Nederlandse tekste te vertaal en wat die uitdagings is wat hy tydens sy vertalings in ag moet neem." Kyk na die gesprek.
|
 |
Studio SASNEV | Ontmoet die professore
Izak de Vries
SASNEV
"Kabous Meiring het op Saterdag 9 Oktober 2021 met Dorothea van Zyl en Wium van Zyl gesels oor hulle bydrae tot die bevordering van Nederlands in Suid-Afrika en Afrikaans in die Lae Lande." Luister na die gesprek.
|
 |
Studio SASNEV | Welkom aan die Kaapse digters
Izak de Vries
SASNEV
"Waarom verkies sommige digters om Kaaps as draer van hulle boodskap te gebruik? Karin Benjamin het die vraag aan die woordkunstenaars Blaq Pearl, Churchil Naudé en Jitsvinger gestel." Kyk na die gesprek.
|
 |
Vra die veearts: My nege weke oue rottweiler-tefie het katgriep
Marianne Lomberg
Mens en dier
Frans skryf: "Sy is baie pap en wil glad nie eet nie. Sy drink gelukkig baie water en ons sit ook glukose in die water. Het haar vanoggend ProNutro met glukosewater gegee en sy het dit gedrink." Lees Marianne se antwoord.
|
 |
Belgiese Broos maak Bafana minder broos
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Soos wat sake nou staan, is daar genoeg rede om ten minste weer hóóp te mag hê dat 1996 weer ’n moontlikheid is – en dit is alles te danke aan die doelgerigte Belg met die misleidende van Broos."
|
 |
Slawerny in die kerk, misdaad uit die tronk en ’n gay monarg?
Milton Webber
In het nieuws
"Volgens die Nederlandse kabinet hoef kroonprinses Amalia nie afstand te doen van die troon selfs al wil sy liewer met ’n vrou trou nie. Navorsing gaan gedoen word oor die rol van die kerk en Nederland se slawernyverlede. Een van die advokate van die misdaadbaas Ridouan Taghi is in hegtenis geneem."
|
 |
Politieke partye looi mekaar voor verkiesing
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Terwyl die groter partye soos die ANC, DA, EFF, Vryheidsfront Plus en IVP alles in die stryd werp om hulle steun onder die kiesers te vergroot, hoop kleiner partye en onafhanklike kandidate om vanjaar groter partye se magsgreep op plaaslike vlak te breek."
|
 |
DA betoog by Minister se kantoor oor Afrikaans
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Volgens die DA en verskeie taalkenners is Nzimande se definisie van 'inheems' onwetenskaplik. Dit is ook in stryd met die onlangse uitspraak deur die Konstitusionele Hof oor Afrikaans by Unisa."
|
 |
Press release: European Film Festival 2021 | Free of Charge | Booking is now open
Voertaal
Film
The films on show will present, through the lenses of European filmmakers, a snapshot of experiences of re-establishing oneself after sometimes traumatic and possibly cathartic experiences. They deal with journeys that include organic growth, transition, and processes of self-discovery. Many include a healthy dose of humour, bringing some possibly much-needed laughter into our lives.
|
 |
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Leopold Scholtz
Freek Robinson, Leopold Scholtz
Onderhoude
Angela Merkel het ’n paar enorme skoene uitgeskop vir haar opvolger om te vul. Freek Robinson vra vir Leopold Scholtz uit oor Merkel se nalatenskap, die moontlike koalisie wat tans in Duitsland aan die vorm is en wat die impak daarvan vir Suid-Afrika is.
|
 |
Barakat-program: Eis jou moedertaal terug
Hein Willemse, Michael Jonas, Tasneem Chilwan, Mogamat Kamedien, Fatima Allie, Robyn van de Rhede
Onderhoude
Skryf jonger mense nog Arabiese Afrikaans? In die LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede met Tasneem Chilwan, die tweede naaswenner van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se Arabiese Afrikaans-kompetisie (2020). Radio 786, in samewerking met die Afrikaanse Taalraad (ATR) en LitNet, bied maandeliks die Barakat-program aan.
|
 |
Gedagtes van ’n bardolator oor Shakespeare, vroue en Afrikaans
Danie Stander, Melt Myburgh
Onderhoude
"Sommige van Shakespeare se toneelstukke was so besaai met gekruide taal dat daar in 1606 deur die Engelse regering ’n sensuurwet teen onder meer obsene taalgebruik (Act to Restrain the Abuses of Players) in dramas ingestel is." Danie Stander deel gedagtes oor William Shakespeare en die Afrikaanse vertalings van sy dramas.
|
 |
Wat’s in ’n naam?
Christi van der Westhuizen, Ronelle Carolissen
Menings
Die Kaapstadse Burgemeesterskomiteelid JP Smith het sy onlangse weiering om ’n swart persoon se naam te probeer uitspreek, geregverdig deur die naam as bestaande uit "te veel klinkers in ongemaklike posisies" te bestempel. Christi van der Westhuizen gesels met Ronelle Carolissen oor hoekom mense soos Smith ’n groot fout maak.
|
 |
Is dit tyd om cancel culture te kanselleer?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Waar word die streep getrek? Rock Hudson moes sy seksualiteit verberg, want as hy destyds uitgekom het as gay, sou hy gekanselleer word. Vandag verloor mense hul werk as hulle anti-gay-sentimente uitspreek. Is cancel culture dan soos ’n wind wat vandag hierdie kant toe waai, en môre elders?"
|
 |
Waar’s my bril?
Nini Bennett
Rubrieke
"Toe kom die e-posse. Subtiel: Kan jy asseblief kyk na paragraaf sus of reël so, tikfoutjie? Ek sukkel al hoe meer om te grimeer. Hoe doen vroue dit? Jy kan tog nie ’n bril opsit as jy eyeliner aanwend nie."
|
 |
Freda die sigeunerin
Deborah Steinmair
Rubrieke
"In die dae toe joga, karate en meditasie nog as duiwels beskou is, het sy haar verdiep in Oosterse filosofie, die diereriem bestudeer en die tarot gelees. Sy het astraal gereis en drome uitgelê. Sy was lief vir wierook, kerse, kristalle – alles wat my ma (destyds) as New Age en boos bestempel het."
|
 |
Toyota US Woordfees 2021 | Die poet, wie’s hy?
Jo-Ann Floris
Toyota US Woordfees
"Small, waar hy van ver anderkant die wolke loer, se tone moes behoorlik krul wanneer die manne lostrek met hul snare, selfgemaakte shakers, banjo’s en akoestiese instrumente."
|
 |
Toyota US Woordfees 2021 | Ferine and Ferase
Diane de Beer
Toyota US Woordfees
"And if anyone tells you it is not about the detail, ignore that. The work that has gone into every second and scene of Ferine and Ferase contributes to a theatrical experience that reels you in and bowls you over."
|
 |
Toyota US Woordfees 2021 | Filosofiekafee
Jan-Jan Joubert
Toyota US Woordfees
"Dit is die twintigste jaar dat die filosofiekafee by die Woordfees aangebied word, en nooit weer loop ek dit mis nie. Hierdie filosowe is slim, pittig, verstaanbaar en toeganklik – ’n vrolike spul!"
|
 |
Help! My dorp hou ’n kunstefees! deur Koos Kombuis: ’n resensie
Jean Meiring
Resensies
"Help! My dorp hou ’n kunstefees! is snaaks – maar dun. In ’n sin is dit ’n enkele grap wat Kombuis in etlike verskillende gedaantes oorvertel. Maar, dit ís snaaks, soms – in die stilligheid van jou binnekamer – raserig snaaks."
|
 |
Kiekies van Kommadagga 2021
LitNet
Slypskole
Kyk hier na foto’s van LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se tweede Kommadagga-slypskool wat op 5 Oktober 2021 by die Paulet-skrywershuis in Somerset-Oos afgeskop het.
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2021
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Wiskunde met LitNet-video: Graad 11, statistiek, deel 1
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
In hierdie video, deel 1 van 2, verduidelik Lee-Ann West datahantering en statistieke vir graad 11-leerders. Sy praat oor variasiewaarde, mediaan, omvang en verskil en hoe mens data kan ontleed.
|
 |
Wiskunde met LitNet-video: Graad 11, statistiek, deel 2
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
In hierdie video verduidelik Lee-Ann West verder nadat sy in die eerste video oor die 5-getal-opsomming gepraat het. Nou praat sy oor getalverspreiding en hoe om data nog beter te verstaan.
|
 |
Josephina
Ferdi Wheeler
Poësie
"Van swyende gedienstigheid,
tot flitsende oë en felle bitsigheid,
bars en breek uit haar hart
’n verwese bitterheid"
|
 |
Teenage survival
Rochelle Sekels
New writing
"Since day one, I had only one
And I guess it was better than having none
But as the years went by,
He left just like the rest"
|
 |
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|