Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 868

23/09/2021


  Krities Afrikaans

LitNet: Die taal wat ons erf

Pasverskyn

Black consciousness


Author:
Hlumelo Biko
Publisher: Jonathan Ball
ISBN: 9781776190447

In 1968, two young medical students, Steve Biko and Mamphela Ramphele, fell in love while dreaming of a life free from oppression and racial discrimination. Their love story is also the story of the founding of the Black Consciousness Movement (BCM) by a group of 15 principled and ambitious students at the University of Natal in Durban in the early 1970s.

Tale

Pharos Woordeboeke en alle Suid-Afrikaanse tale as nasionale bate: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Delana Fourie, Annemie Stoman
Onderhoude

"Suid-Afrika se kulturele diversiteit [is] ’n waardevolle nasionale bate en daarom [het Pharos] onder meer die taak om meertaligheid, die ontwikkeling van die amptelike tale en respek vir alle tale wat in die land gebruik word te bevorder."

’n Dialogue met Faheem Jackson: Silat, calligraphy en all things Malay-Indonesian

Tasneem Daniels, Faheem Rhoda Jackson
Onderhoude

"Die lyn tussen Cape Malay culture in Suid-Afrika en Indonesian culture oppie Asian continent is baie din – met slavery en colonialism vanaf die 1600’s die major defining global event wat responsible is virrie 'niewe breed' van Indonesians in Suid-Afrika wie nou identify as Cape Malay."

Press release: An open letter to Pearson SA | Persverklaring: ’n Ope brief aan Pearson SA

Gerda Odendaal
Language | Taal

"It is with grave concern that the Afrikaans National Language Body (ANLB) of the Pan South African Language Board took note of the announcement made by Pearson SA that the online version of the Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal ... will be retired." | "Die NTLA het, as bewaarders van die taalskat van die Afrikaanse gemeenskap ... ’n grondwetlike verantwoordelikheid om die voortgesette welsyn van en toegang tot die HAT te bewaar."

 

Press release: An unsettled time – an invitation to reimagine heritage with Simon van Schalkwyk

LitNet
Language | Taal

How do we celebrate Heritage Day (24 September) in an unsettled time? In the face of a pandemic, ideas of identity seem as superfluous and dangerous as flames on Braai Day. Simon van Schalkwyk’s debut collection, Transcontinental delay, is the most fitting recommendation in Heritage Month.

Hofuitspraak oor Afrikaans by Unisa ’n ligpunt in ’n donker omgewing

Jean Oosthuizen
Uit die argief

"Hierdie nuwe gees om meertaligheid te dryf moet volgens Steenkamp verwelkom word. Hy sê mense moet besef Afrikaans is ook ’n inheemse taal en nie ’n oorblyfsel van kolonialisme nie."

BAQONDE, boosting the use of African languages in education: an interview with Bassey Antia

Naomi Meyer, Bassey Antia
From LitNet’s archives

"Language may be a factor in how well the lecturer is understood. Language may be a factor in who understands the assessment question. Language may be a factor in who can communicate their answers and be rewarded adequately for the knowledge they possess."

Die eerste Kaaps-woordeboek: ’n onderhoud met Quentin Williams

Menán van Heerden, Quentin Williams
Uit die argief

Die Drietalige woordeboek van Kaaps- (DWK-) projek, wat die eerste woordeboek van Kaaps gaan ontwikkel, is pas bekend gemaak. Die DWK-projek word gelei deur die Centre for Multilingualism and Diversities Research (CMDR) aan die Universiteit van die Wes-Kaap en die nieregeringsorganisasie Heal the Hood Project. Menán van Heerden gesels met Quentin Williams, direkteur van die CMDR.

Eileen Pooe’s Setswana PhD: an interview in three languages

Naomi Meyer, Eileen Pooe
Uit die argief | From LitNet’s archives

"Maaforikaborwa ba tshwanetse go semelela mme ba iteke ba ithute dipuo bonnye di le PEDI godimo ga puo ya gaabomotho gonne Aforikaborwa ke naga ya dipuontsi le ditsontsi ..." | "South Africans have to go the extra mile and learn at least two more languages, because we are a multilingual and multicultural country." | "Suid-Afrikaners moet die ekstra myl loop en minstens twee ander tale leer, want ons is ’n veeltalige en multikulturele land."

Nou op Voertaal

Die wit Afrikaner se hardkoppige dwarstrekkery en wantroue in ’n entstof

Elsabé Brits
Meningen

"Die wetenskap het oor en oor bewys die entstowwe teen COVID-19 is veilig en effektief en voorkom hospitalisasie, ernstige siekte en die dood. Maar ’n groot groep mense wat hulself as Afrikaners beskryf, skop was. Hulle is weer vryburgers, trekboere, Voortrekkers en Bittereinders. Tot almal se nadeel."

Somber Prinsjesdag en ’n nuut-ontdekte werk deur Vincent van Gogh

Milton Webber
In het nieuws

"Die derde Dinsdag in September was soos gewoonlik Prinsjesdag. Intussen is die kabinet verlede week geruk deur die bedanking van die minister van buitelandse sake Sigrid Kaag. Dit volg ná ’n mosie van afkeuring weens haar hantering van die ontruiming in Afganistan. Ook is ’n werk van die bekende Nederlandse skilder Vincent van Gogh is pas ontdek."

Suid-Afrikaners weer in baie lande welkom, maar Brittanje skop vas

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrikaners wat ten volle ingeënt is, sal binnekort toegelaat word om weer vrylik na die VSA te reis en is ook welkom in onder meer Duitsland, Switserland, Frankryk, Spanje en Switserland."

Skok na moord op onderwyser by skool

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die twee verdagtes het die onderwyser se motor genader kort voordat die skool begin het. Hulle het hom ten aanskoue van kinders doodgeskiet voordat hulle op die vlug geslaan het. Hy was in sy voertuig besig om sy Bybel te lees."

Suid-Afrikaners glo korrupsie is nou erger as ooit

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die meeste Suid-Afrikaners glo dat korrupsie toegeneem het onder Ramaphosa se bewind – selfs in die President se eie kantoor."

DA-parlementslid boos vir Vryheidsfront Plus na bloutjie in die hof

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die DA het in die jongste verlede landwyd steun onder blanke kiesers aan die Vryheidsfront Plus afgestaan."

Breyten Breytenbach exposeert nieuw werk in Amsterdam

Voertaal
Cultuur

"Breyten is de eerste solotentoonstelling van de kunstenaar in Amsterdam sinds het begin van de jaren 2000. De titelkeuze weerspiegelt – tutoyerend – zijn verwantschap met de stad."

Week van het Nederlands | Drietalig woordenboek van het Kaaps (DWK)

Voertaal
Zuid-Afrikahuis

In de aanloop van het project bespreken wij dit werk met zowel de onderzoekers als kunstenaars die zich bezighouden met het Kaaps.

Week van het Nederlands | Nederlands kijkt over de grenzen heen

Voertaal
Taalunie

Week van het Nederlands van 2 tot 9 oktober 2021 | Dutch looking beyond borders | Nederlands kyk oor die grense heen

Persbericht: Om het hart terug te brengen van Annemarié van Niekerk

Voertaal
Literatuur

Op 26 oktober 2021 verschijnt bij Uitgeverij Atlas: Om het hart terug te brengen, liefde en geweld in Zuid-Afrika, een indrukwekkende memoir.

Persbericht: Afrikaans Grammar Workshop 3, 30 september 2021 en 1 oktober 2021

Voertaal
Meertens Instituut

Due to the current covid restrictions, possibilities for physical attendance are very limited, but we can probably provide a streaming link.

Press release: European Film Festival 2021, virtual and free of charge

Voertaal
Film

A select showcase of 18 films from Europe, 13 of which have been directed by women, will be screened free of charge, providing a window on to what is fresh and new in the film industries of the respective countries.

Vra die veearts: Dit is moeilik om my perde te verkoop

Marianne Lomberg
Mens en dier

Jeanine skryf: "Ek het die Brandbach Sport Horse-stoet. Ek wonder so baie wat my perde te sê het. Dit is vir my verskriklik moeilik om hulle te verkoop." Lees Marianne Lomberg se antwoord.

Ask the vet: My Yorkie cries when I leave

Marianne Lomberg
Mens en dier

Leah writes: "My worry is that if I have to go to work, I know she’ll cry the whole day and I’m sure I’ll get complaints from the neighbours."

Vra die veearts: My Jack Russell is doof, grondpaaie laat hom kerm

Marianne Lomberg
Mens en dier

Diedre skryf: "My Jack Russell is skielik doof. As ek op ’n grondpad ry, maak hy my mal met ’n kermgeluid. Hoe kan ek hom help?"

Vra die veearts: Abby jeuk, Lulu kry aanvalle

Marianne Lomberg
Mens en dier

Ronel skryf: "Wil graag uitvind oor my hondjies. Abby jeuk, Lulu kry aanvalle. Hier is foto’s. Kan julle meer van hulle sê?"

Menings

Reguit met Robinson: A Zoom interview with Bonang Mohale

Freek Robinson, Bonang Mohale
Interviews

Mohale is not afraid to criticise the government. Listen to his views on land reform, cadre deployment, state capture and wages.

’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een

Marita van der Vyver
Rubrieke

"Miskien moet ’n mens elke twintig jaar so ’n oorbruggingsjaar aandurf, begin ek nou bespiegel, om ’n nuwe perspektief op jou lewe te kry."

Skoon wasgoed: Hoeke man hy was – JC Steyn (1938–2021)

Frederik de Jager
Rubrieke

"My klein ervaring van hierdie groot gees was soos ’n beskaafde minuut in ’n treinwa onderweg, toe die son vir ’n onbewaakte oomblik helder en ontblotend oor ’n medereisiger skuif, en daarna skaduwee."

JC (Jaap) Steyn: Enkele persoonlike herinneringe

Corlietha Swart
In memoriam

"Een van die slimste mense wat ek ken, bekroonde digter en skrywer, gerekende biograaf en kultuurhistorikus, taalkundige, oudjoernalis en meningsvormer – kortom, kultuurgees by uitstek en boonop ’n oudkollega en baie goeie vriend – is nie meer nie ..."

Nou het ons twee (of dalk drie) Kariegas in die Oos-Kaap

Jason Lloyd
Rubrieke

"Wat my wel pla, is die feit dat die Oos-Kaap nou ’n dorp en ’n spoorwegstasie met die dieselfde naam van Kariega het. Daar is ook sprake van ’n derde dorpie met die naam van Kariega. Dit is glo naby die landelike dorpie Alexandria geleë. Daar woon glo net ’n paar gesinne op die kleine Kariega."

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

Leefstyl

Brandnetels en ’n sout kaaskoek vir almal wat virus-voos is

Karen Hart
Kos en wyn

"Ek was so opgewonde oor die brandnetels dat ek gesukkel het om te besluit wat ek daarmee gaan maak – brandnetel-gnocchi was ’n gunsteling, maar toe wen die kaaskoek."

"Ek wou jou nog vertel": ’n onderhoud met Ryno Eksteen

Naomi Meyer, Ryno Eksteen
Kuns

Ryno Eksteen praat met Naomi Meyer oor "Ek wou jou nog vertel", Ryno se aanlyn kunsuitstalling. Die samestelling van die uitstalling is deur Lize Beekman en die musiek deur Jaconell Mouton.

LitNet-blokraai en -anagramme vir jou genot

Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle

Hierdie week bied ons twee prettige blokraaie vir jou genot.

Persverklaring: Suidoosterfees vier Erfenismaand op hoë noot

LitNet
Suidoosterfees

Die Suidoosterfees en Stad Kaapstad vier Erfenismaand met twee Lockdown Legato-aanbiedings. Kaapsentriek en Maestro’s en mentors word weekliks gratis aanlyn as musiekvideo’s op die Suidoosterfees se sosialemediaplatforms aan die publiek vrygestel.

Persverklaring: Coenie en Deon bring spesiale Kerskonsert na Oudtshoorn

LitNet
KKNK

Coenie de Villiers en Deon Meyer het spesiaal vir die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) én Oudtshoorn ’n vroeë Kerskonsert saamgestel om die Kersgety in te lui.

Persverklaring: Nou of nooit vir Dowwe Dolla-aanhangers

LitNet
KKNK

"Wokeness staan sterk en kunstenaars is sonder werk, Cyril se paddas is in die pot en Ace is besig om te plot. Eskom se volgende reddingspakket is ’n hamper met Blitz & charcoal ..."

Press release: Celebrating the art of African animation on a global stage at Cape Town International Animation Festival

LitNet
Lifestyle and entertainment

Proudly presented by Animation SA, the ninth Cape Town International Animation Festival (CTIAF) takes place from 1 to 3 October online and in person at the Old Biscuit Mill in Woodstock.

Akademies en skole

Wiskunde met LitNet-video: Graad 9, gelykvormigheid

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

In hierdie video verduidelik Lee-Ann West gelykvormigheid vir graad 9-leerders.

Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Anzil Kulsen se kortverhaal rondom die sosiale media

Naomi Meyer, Anzil Kulsen
Skole

"Hierdie storie kan soveel debat uitlok – daar is ’n paar relevante kwessie waarmee kinders op ’n baie jong ouderdom konfronteer word. Soos die gepoleerde beeld wat ons na buite uitstuur ..."

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Boeke en skrywers

Help! Koos Kombuis se kunstefees spiraal buite alle orde!

Koos Kombuis, Melt Myburgh
Skrywersonderhoude

"Dis dalk ’n bietjie meer Kootjie Emmer as Magersfontein." – Koos Kombuis oor sy "crazy komedie", Help! My dorp hou ’n kunstefees!

Toyota US Woordfees op TV 2021: ’n Onderhoud met Elmari Rautenbach oor die boekeprogram

Naomi Meyer, Elmari Rautenbach
Toyota US Woordfees

"’n Stimulerende program, met verskeidenheid wat jou soms sal verras, soms sal troos, sal warm laat voel van binne, stimuleer of fassineer, so asof jy tyd deurgebring het met ’n groep baie interessante mense wat jy graag van naderby wil leer ken."

Wat Werner doen met sy drie miljoen deur Tertius Janse van Rensburg, ’n resensie

Estelle Kruger
Resensies

"Nou begin die groot uitdaging: Sy ma glo dobbel is doodsonde, so hoe op aarde gaan hulle die geld by haar uitkry?"

Tao van wakker word deur Abel Pienaar: ’n Persoonlike indruk en huldeblyk

Estelle Kruger
Boeke en skrywers

"Hierdie stuk is nie ’n resensie nie, maar ’n essay met my gewaarwordinge van wakker word rondom die boek en my eie ervaring van ’n spirituele reis saam met Abel Pienaar terwyl ons per e-pos die gesprek vir LitNet beplan het. Ek bied in hierdie huldeblyk ’n (langasem) oorsig oor die inhoud van hierdie boek en verwys telkens na enkele verbandhoudende tekste."

Afrikaner-sondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier deur Albert Blake: ’n lesersindruk

Pieter Verster
Lesersindrukke

"Onder die huidige omstandighede is dit juis ’n boek wat gelees moet word om meer begrip vir die Afrikaner en sy geskiedenis te vorm en ook te verstaan waarom sekere optredes gevolg het."

Wildekus deur Morné Malan, ’n lesersindruk

Izak de Vries
Lesersindrukke

"Morné Malan kry dit reg om vrae te vra oor Die Lewende Vlees, maar toon ook aan hoe hulle sorg vir mense wat andersins nooit iewers sou kon tuis wees nie. Is Die Lewende Vlees goed of sleg? Lees gerus self."

Soldaat deur Reynardt Hugo, ’n lesersindruk

Anne-Marie Burger
Lesersindrukke

"As jy blaamvry is, tel maar op jou klippe, maar as jy besef ons maak almal gruwelike foute, lees gerus Soldaat."

ATKV-Prosaprys bekend, Woordveertjies vir spanningslektuur en niefiksie

LitNet
ATKV-Portaal

“Die ATKV is dankbaar vir elke skrywer wat vir Afrikaanse lesers die geleentheid gee om hul horisonne te verbreed al was dit net met reise op die rusbank. Baie geluk aan elke wenner.”

ATKV-Woordveertjies vir poësie, drama en taalgidse

LitNet
ATKV-Portaal

ATKV-Woordveertjies vir poësie, drama en taalgidse is vandag toegeken.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 16 tot 23 September 2021

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die jongste pasgepubliseerde boeke wat op die redakteur se lessenaar beland het.

Nuwe skryfwerk

Vroegdag in Augustus

Drienie Joubert Kelly
Poësie

"Dit is vroegdag in Augustus;
die donker het gekwyn.
Hier waar jou arms my omsirkel,
het nag se skimme stilweg verdwyn."

Eerste lentereën (in die Hoëveld)

Susanne Pretorius
Poësie

"’n soete vooruitsig na die vars reuk
van reën wat jou neusvleuels kielie
die lug wat langer aan skemer hou
grys getint in vroegoggend se grou"

Hierdie kop

Johannes van der Merwe
Poësie

"Ek staan op met hierdie kop
sit hom voor die rekenaar
begin dan stadig bloei
om iets te groei uit verwarring"

Privaatheidskennisgewing

LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

LitNet
Als oor LitNet

LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2021 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved