|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 835
03/02/2021
|
Krities Afrikaans
|
Tesourus van Afrikaans
Samestellers: LG de Stadler en A de Stadler
Uitgewer: Pharos
ISBN:
9781868902132
Die splinternuwe heruitgawe van die Tesourus van Afrikaans gee met meer as 140 000 inskrywings ’n uitstekende beeld van die besondere ontwikkeling en die wyse waarop die taal die afgelope 20 jaar aangepas en gegroei het. |
 |
|
 |
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
LitNet se projek www.voertaal.nu is drie jaar oud. In hierdie Voertaal-nuusbrief en die volgende nuusbrief word enkele hoogtepunte uitgelig. |
 |
LitNet Akademies internasionaal
Ingrid Glorie
Academisch
Ingrid Glorie voer onderhoude op Voertaal met Europese akademici oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer word.
|
 |
Sy wil jou leer Nederlands praat
Sabien van Craenendonck, Izak de Vries
Over taal
"Verder kan de kennis van het Nederlands deuren openen naar werkgelegenheid, uitwisselingsprogramma’s of zomerscholen."
|
 |
Persbericht: Marleen Dekker nieuwe directeur Afrika-Studiecentrum
Voertaal
Academisch
Professor Marleen Dekker is benoemd tot directeur van het Afrika-Studiecentrum van de Universiteit Leiden. Ze begint op 1 april en is benoemd voor een periode van vier jaar. Ze volgt professor Jan-Bart Gewald op, die zijn werk als hoogleraar Geschiedenis van Afrika en onderzoeker aan het ASCL voortzet.
|
 |
Persbericht: Leids eredoctoraat voor Graça Machel
Voertaal
Kalender
Op maandag 8 februari viert de Universiteit Leiden zijn dies natalis. Op deze dag ontvangt mensen- en kinderrechtenactiviste Graça Machel via een live videoverbinding met Zuid-Afrika een eredoctoraat.
|
 |
Zuma daag land se hoogste hof uit
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Zuma sê gedurende al die jare se stryd om vryheid het hy nooit kon dink die dag sal kom dat ’n demokratiese regering in Suid-Afrika wat op grondwetlike waardes gebou is, net soos die apartheidsregime sal optree deur ’n regsproses te skep wat sekere individue in die gemeenskap teiken nie."
|
 |
"Kyk na my": die beeldvorming van Nataniël
Joanita Erasmus-Alt, Martina Viljoen
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Terwyl sy artistieke (self)beeldvorming sy seksualiteit tegelyk beklemtoon en onderspeel, word hy in sekere kringe as ’n gay-ikoon gesien. Nietemin fokus sy vertellings en lirieke nie op homoërotiek as oorkoepelende tema nie, maar eerder op andersheid."
|
 |
WhatsApp in grendelklaskamers help skoliere beter kommunikeer
Regardt Visser, Willene Theart, Zubayr Charles
Akademies en skole
"Leerders wat gewoonlik skaam sou wees in ’n fisiese klaskamer, sou nou meer gereeld vrae vra deur persoonlike boodskappe te stuur, en so ook aangemoedig word om te kommunikeer en meer interaktief aan die leerproses deel te neem." – Willene Theart, onderwyser van Hoërskool Strand.
|
 |
LitNet-spens: Sout
Jean Meiring
Drama
Hierdie is ’n versameling eensprake deur vrouekarakters van verskillende ouderdomme en agtergronde.
|
 |
COVID-19: Februarie 2021 se virusnarratiewe
Naomi Meyer, Trisa Hugo, Mashi Sauls, Sonja Paulse, Rosa Lombaard, Theo Kemp
Onderhoude
Is inentings die antwoord? Hoe voel jou gemeenskap in hierdie tyd oor COVID-19? Wie dra nog maskers? Naomi Meyer het ’n paar lesers oor hul ervarings van COVID-19 gevra.
|
 |
COVID-19 en Herklink-oudiogedenkdienste: ’n onderhoud met Anelia Heese
Naomi Meyer, Anelia Heese
Onderhoude
"’n Stemopname bied skuiling teen stereotipe en teen onregmatige beoordeling." Anelia Heese glo in die krag van stories. Met al die afskeide in die tyd van COVID-19 dink ’n mens aan verlies, maar ook aan mense se teenwoordigheid. Anelia het ’n stemopname gedoen om hierdie onderhoud se vrae te beantwoord.
|
 |
Daai was ’n missed opportunity, Uncle Cyril
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Ek reken Uncle was te haastag ommie goeie nuus te share, en toe is Uncle ‘ie strategic ‘ie. Imagine as Uncle nou on live TV die vaccine gevat het, watse impact sou dit ‘ie gehet het ‘ie."
|
 |
Gesinsvervreemding
Handré Brand
Seminare en essays
"Ek het onlangs weer eens diep onder die indruk gekom van die impak van gesinsvervreemding toe ek ’n goeie kennis op sy verjaarsdag telefonies skakel. Hy deel my mee dat hy selfs op sy verjaarsdae oor die afgelope tien jaar nie ’n woord hoor van sy twee volwasse kinders en sy enigste kleinkind nie."
|
 |
Antjie se oog op môre
Melt Myburgh, Antjie Krog
Skrywersonderhoude
"In die lieflike liggevulde vertrek gaan sit ek die eerste oggend en op die bladsy van ’n gedig waaraan ek wou werk, begin ek, asof in ’n dwaal, asof ek oor ’n groot skeur in die grond spring, die drama skryf."
|
 |
Donkerdrif: ’n onderhoud met Deon Meyer
Naomi Meyer, Deon Meyer
Skrywersonderhoude
"Ek het nog altyd as leser van boeke gehou wat my met ’n morele dilemma laat, veral die konflik tussen die regsproses en regverdigheid."
|
 |
Dreaming of freedom in South Africa by David Johnson: a book review
Bill Nasson
Books and writers
"What gives his book its especially concentrated quality is its microscopic examination of a body of ideological fragments – visionary novels, poems, pamphlets, manifestos and other documents – some of them fairly trivial, it could be said. These direct our attention to an alternative tradition of South African political literature, enthusiastically radical in its stance and resolutely internationalist in its inspirational reach."
|
 |
Soveel vrae
Crito
Blogs
"Kon ek die jaar maar met swier begin, Willem Kloos-geluide maak, en siedaar! Dit geluk nie. Waarheen is al die prikkelende, ondeunde boekresensies?" |
 |
Tiger: ’n resensie
Leon van Nierop
TV
"Die publiek put net soveel genot uit die val van ’n ikoon as aan die opbou van een, en dit is gedeeltelik wat hierdie uitstekende dokumentêr weerspieël – hoe maklik ’n held hel toe kan gaan."
|
 |
Persvrystelling: Die Woordfees Kunstenaarsweek wil nuwe hoop en nuwe werk skep
LitNet
Toyota US Woordfees
In die eerste Woordfees Kunstenaarsweek sal kunstenaars die geleentheid kry om hul vaardighede, idees en konsepte te slyp en te verfyn onder leiding van vooraanstaande fasiliteerders, waaronder die teatermakers Andrew Buckland en Sylvaine Strike, die danser-choreograaf Gregory Maqoma en die digter en verhoogkunstenaar Jolyn Phillips.
|
 |
In memoriam: Kemp Jurgen Kemp
Jeanette Ferreira
In memoriam
"In die laaste jare het hy veral bekend geword as die beleërde oudpresident Zuma se advokaat en in mindere mate vir sy verdediging van die skoolhoof Deon Scheepers van Grey-kollege. In die hof was Kemp ’n regsman wat ’n stormram genoem sou kon word, ’n bulhond wat nie laat los as hy eers vasgebyt het nie."
|
 |
Bugsy Malone
Ronelda Kamfer
Poësie
LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Ronelda Kamfer se bydrae hier.
|
 |
Portrait
PP Odendaal
New writing
"The lights go out – an electricity failure –
the canvas becomes a ghostly surface.
Lingering shapes suspended in the dark –
your portrait waiting to be drawn."
|
 |
Weemoed se spore
Drienie Joubert Kelly
Poësie
"oor stukkende woorde wat hang in my verdriet,
wat drup soos bloed deur my are van vergifnis,
want my trane het nou te duur geword"
|
 |
Entanglement
PP Odendaal
New writing
"Sometimes in the middle of the night
I am awakened – desperate and confused.
Was it an echo of her voice I heard
or just someone shouting in the street?"
|
 |
The Southern Cross
PP Odendaal
New writing
"The night is an ancient stellar theatre
where cosmic symphonies are heard.
It has an orchestra without a conductor
playing music in counterpoint"
|
 |
"Without the option"
Anna-Marie le Roux
Fiksie
"Die volgende dag het ek skaars my klasdeur oopgesluit en ingegaan toe nóg ’n wildvreemde kind skielik langs my kom staan."
|
 |
Saliena
Frans Calitz
Fiksie
"Die onnatuurlike stilte Sondae. Aspro’s en regmakertjies. Sommiges tou kerk toe, vra vergifnis vir gisteraand se dinge en krag vir môre s’n."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|