Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 765

06/09/2019


  Krities Afrikaans

LitNet: Genoeg geweld

Fresh off the press

Rebels and rage: Reflecting on #FeesMustFall

Adam Habib, the most prominent and outspoken university official through the recent student protests, takes a characteristically frank view of the past three years on South Africa’s campuses in this new book. Habib charts the progress of the student protests that erupted on Wits University campus in late 2015 and raged for the better part of three years, drawing on his own intimate involvement and negotiation with the students, and also records university management and government responses to the events.

Title: Rebels and rage: Reflecting on #FeesMustFall
Author: Adam Habib
Publisher: Jonathan Ball
ISBN: 9781868428960

Genoeg is genoeg

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Ons moet mans verantwoordelik hou vir hul dade."

Die land van opgekapte lyke

Cas Wepener
Seminare en essays

"Augustus was Vrouemaand, maar sedert die einde van Augustus tot nou toe is vele vroue in ons land – ten spyte van pogings tot bewusmaking – verkrag, vermink en vermoor ..."

Mansmense

Olivia M Coetzee
Rubrieke

"Die wêreld praat genoeg van mansmense moet wiet wat reg en vekeed is. Maa as hulle dan wiet wat reg en vekeed is, hoekô stop hulle hulleself om te huil, of om te sê hulle is see, of voel see, of dat hulle hulp nodig het om die liewe te liewe?"

Kultuur in XXXL

Jitsvinger
Rubrieke

"Politiek is net ’n klomp morals en ethics. Morele waardes het geen age limit nie. Analyse die feite en onderskei met jou eie opinies. Staan by jou punte sonder om te swig onder die haze van propaganda se slinkse bewoording."

Uit Afrika

Elsabé Brits
Seminare en essays

"Derduisende mense verlaat glo Suid-Afrika om hulle heil elders te gaan soek. Maar waar is ons tuiste regtig? Het ander mense voor ons nie ook maar presies dieselfde gedoen nie – aanhoudend migreer? En weer migreer. Is ’n plek soos Nederland, Duitsland of Frankryk jou tuiste as jy jou gene dalk nie eens meer heeltemal kan identifiseer nie?"

Monsteragtige LP’s gekant teen vermindering van vet salarisse

Jason Lloyd
Rubrieke

"Ironies genoeg doen politici gereeld uitsprake dat die salarisrekening van die staatsdiens verklein moet word, maar noudat die parlement besluit het dat parlementslede (LP’s) se salarisse en byvoordele verminder moet word, het sommige siellose politici reeds hul misnoeë met dié voornemens te kenne gegee."

Futiliteitsdilemmas en die Tweede Wêreldoorlog

Handré Brand
Seminare en essays

Die Tweede Wêreldoorlog het net meer as 80 jaar gelede, op 1 September 1939, uitgebreek. Handré Brand skryf ’n artikel oor "wat sou gebeur het"- of "sê nou maar"-vrae.

NouNet: publiseer jou mening op LitNet!

LitNet
NouNet

Het jy geweet jy kan op LitNet publiseer? LitNet gaan R1 250 beskikbaar stel aan die skrywers van NouNet-meningsartikels. Jy pen jou mening oor enigiets onder die son neer. Verkieslik iets aktueels, maar dit kan ook oor boeke, reis, of die lewe in Suid-Afrika, die liefde of iets wat jou irriteer, gaan. Laat hoor van jou!

NouNet-mening: Hongkong – steeds eiland met geur en kleur

Elizma Harmse
NouNet

"Dit is wonderlik hoe die sambrele oopgaan wanneer die eerste druppels begin val. Sambrele in die somer is ’n noodsaaklikheid vir enige ordentlike Hongkonger. Nie net vir die reën nie, maar ook as die son te warm begin steek. En natuurlik, dié wat aan die Hongkong-opstande deelneem, kruip ook gerieflik agter sambrele weg in die konfrontasies met die polisie."

NouNet-mening: Dié Boek en (daardie) Ballade(s) van die Bose

Clinton V du Plessis
NouNet

"Ongeveer twee weke gelede koop ek weer ’n boek aan op ’n aanlyn werf – ’n Afrikaanse boek. Dit is een waarna ek al vir jare soek, maar nooit gekoop kry nie. Op ’n manier word dié aankoop vir my ’n soort WVK-oomblik met Afrikaans ..."

Boeke en skrywers

Book review: The echo of a noise: A memoir of then and now by Pieter-Dirk Uys

Paula Fourie
Reviews

"When Pieter-Dirk Uys appeared on a lonely stage at the 2017 Woordfees in Stellenbosch, dressed in black and discernible only by a white face, white hands and the words 'Almost famous' dancing white on his chest, I was in the audience. For over 90 minutes, I was mesmerised."

Die vrou van die klippesee deur Meg Vandermerwe, vertaal deur Kirby van der Merwe

Nadine Petrick
Resensies

"Meg Vandermerwe skep met Die vrou van die klippesee ’n magiese verhaal van verlies, liefde, onwaarskynlike vriendskap en herstel. Die verbeeldingryke manier waarop sy gladweg verskeie weergawes van een mitiese figuur tot een sissende, blasende visvrou vervleg, betower mens onmiddellik."

Verslag deur Clinton V du Plessis: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Verslag is Du Plessis se tiende bundel, en volgens hom ook sy laaste. Dit sal ’n verlies wees vir Afrikaans as dit die geval is dat hy nooit weer gedigte sal publiseer nie."

Resensie: Tussen toeval en willekeur deur Kobus Lombard

Louis Esterhuizen
Resensies

"Meestal skryf Lombard kort, netjies-afgeronde gedigte wat gestroop is van enige pretensie of deklamasie. Met sy nuwe versameling dig hy voort op hierdie vormgewing wat ook sy vorige bundels kenmerk."

Die boek van gelukkige eindes: ’n onderhoud met Debbie Loots

Naomi Meyer, Debbie Loots
Skrywersonderhoude

"Op my ouderdom is ek nie meer so idealisties nie. Ek is bloot dankbaar vir wat ek het en probeer onthou niks is vir altyd nie."

And after many days by Jowhor Ile: African Library

Annie Gagiano
Books and writers

"And after many days contains a terrible and beautiful narrative of enduring family love, principled conduct and horrific power abuse and the greed it permits to destroy lives. Quietly told, it is a story that will linger in the mind of any reader, long after they have closed its back cover."

Elgin Grabouw-krimifees 2019: "Misdaad se sagter kant"-video

LitNet
Boeke en skrywers

Hierdie outeurs ken hul storie van voor tot agter, maar hul kwesbare speurfigure meet almal kragte teen bedrewe boosdoeners. lzak de Vries in gesprek met: Sally Andrew, Martin Steyn, André Krüger en Rudie van Rensburg. Kyk die video deur Naomi Bruwer.

Worlds come alive from page to stage at #cocreatePOETICA (Open Book Festival)

LitNet
Feeste

Press release: Worlds come alive from page to stage at #cocreatePOETICA, a celebration of rap, poetry and the spoken word at Open Book Festival (Cape Town). We look forward to welcoming Dutch poets Simone Atangana Bekono and Radna Fabias. Join The Book Lounge and The Fugard Theatre for the ninth Open Book Festival which takes place from 4 to 8 September 2019.

Book launch: Death on the Limpopo by Sally Andrew

LitNet
Books and writers

The book launch of Sally Andrew’s Death on the Limpopo will take place on Saturday 14 September 2019 at Protea Bookshop in Stellenbosch.

Press release: What the water remembers at the Open Book Festival

LitNet
Festivals

Why did it refuse to rain for two years? What might happen if we don’t listen to the water? What the water remembers is a multilingual poetry production that explores our personal, historical, socio-economic and spiritual relationships with water in the Mother City. What the water remembers debuted at the Open Book Festival on Wednesday 4 September in the Fugard Studio.

NALN-boekbekendstellings: Afrikaans bars behoorlik uit sy nate!

LitNet
Boeke en skrywers

Afrikaans bars behoorlik uit sy nate! Verskeie boekbekendstellings word binnekort by NALN aangebied.

Boekbekendstelling: Twyfelaars wat glo deur Hans Ester en Chris van der Merwe

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word hartlik uitgenooi na die boekbekendstellingsgesprek van Twyfelaars wat glo op 14 September 2019 by SASNEV in Pinelands, Kaapstad.

Geweld

Crito
Blogs

"Hierdie resensie wek ’n ernstige vraag."

Nou op Voertaal

Opstand teen geweld op vroue en kinders

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Woensdag het duisende betogers by die parlement in Kaapstad byeengekom en na die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks) beweeg waar die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) besig was om te vergader. Die betogers het hulle woede uitgespreek teenoor die voortslepende geweld wat teen vroue en kinders gepleeg word."

"Ons beleef ’n gesonde digkuns-era": ’n onderhoud met Diana Ferrus

Cliffordene Norton, Diana Ferrus
Interviews

Die digter Diana Ferrus het by die Open Book Festival  in Kaapstad opgetree. Sy het met Cliffordene Norton gesels oor die Suid-Afrikaanse digkuns, haar jongste digbundel, Die vrede kom later, en haar toekomsdrome.

Jitsvinger se nuwe uitdaging

Cliffordene Norton, Jitsvinger
Interviews

Die rymkletser Jitsvinger het by die Open Book Festival in Kaapstad opgetree. Cliffordene Norton het met hom gesels oor sy volgende uitdaging, ’n Jitsvinger-klerereeks.

Omatsuri vir die Wêreldrugbybekertoernooi 2019 in Japan

Karmien Roux
Meningen

"Die Japanse konsep van ometenashi of gasvryheid is iets om te ervaar. Hierdie spesiale soort gasvryheid kom eers werklik tot sy volle reg wanneer daar groot feestelikheid of omatsuri is. Die Japanners vier alles ... en die 2019-Wêreldrugbybekertoernooi gaan werklik ’n nasionale fees wees – een van die grootstes nóg! Sport, rugby, laat ons toe om in een oomblik deel te wees van iets groter, maak nie saak waar ons vandaan kom nie."

"Where the city meets the sea"

Paul Murray
Reizen

"Cape Town, a seafront city, offers the visitor the finest in fish restaurants, such as La Perla in Sea Point. One late afternoon, I also took to the V&A Waterfront (Table Bay harbour), where the land and sea meet, to see what the food was like at a few of the fish restaurants at the quayside."

Afrikaans: nog 10 kitsfeite

Menán van Heerden
Over taal

’n Koplesboek; Argentinië; Jager Afrikaner en "skindertaal". Wat het hierdie woorde met die geskiedenis van Afrikaans te make?

Grootste William Kentridge-uitstalling ter wêreld in Kaapstad te sien

Marli van Eeden
Kunst

"Wat die uitstalling verder betekenisvol maak, is die feit dat daar nie net op sy kunswerke gefokus word nie, maar ook op hoe hy in sy ateljee te werk gaan om sy kuns te skep en hoe sy kreatiewe proses ontvou. Die uitstalling gee veral aandag aan die rol van ateljeepraktyk in sy loopbaan. Dié unieke uitstalling word gesamentlik deur die Zeitz MOCAA en die Norval-stigting aangebied. Why should I hesitate: Putting drawings to work (Zeitz MOCAA) en Why should I hesitate: Sculpture (Norval-stigting) sal tot Maart 2020 besigtig kan word."

Kuils River law student heading to the Netherlands on prestigious Mandela Scholarship

Marli van Eeden, Tarryn Abrahams
Interviews

"The late President Nelson Mandela espoused values of hard work and unwavering perseverance. Mr Mandela’s legacy has forever been imprinted in the hearts and minds not only of my fellow South Africans, but the world over." The 23-year-old Tarryn Abrahams, a master’s law student from the University of the Western Cape, recently received the prestigious Mandela Scholarship, and will thus soon be trading her hometown, Kuils River, for Leiden.

 

Akademies

Soos ’n Arend: 5 vrae aan Christa van Staden

Christa van Staden, Imke van Heerden
Akademies en skole

“Hierdie navorsing bewys dat onderwysers ’n toepassing kan gebruik om gevorderde vorms van kennis te skep en te deel. Dit is baie belangrik, aangesien hierdie vorm van leer selde erken word, omdat daar oor die algemeen aangeneem word dat onderwysers kursusse moet bywoon om te leer.”

Uitnodiging na simposium – Mensgemaakte bedreigings vir lewe op aarde: Die tydperk van die Antroposeen

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

"Die tydperk van die Antroposeen word deur kenners beskryf as 'n nuwe geologiese epog waarin die mens besig is om die parameters wat die werking van alle aardstelsels bepaal, wesenlik te verander."

Leefstyl

#HeTwo: Evita deur Pieter se oë

Cliffordene Norton
Teater

"'Net omdat sy nie bestaan nie, beteken dit nie sy is nie ’n werklike persoon nie,' sê Pieter-Dirk Uys oor sy alter ego, Evita Bezuidenhout, tydens sy jongste toneelstuk, #HeTwo: Evita exposed! wat tot 14 September 2019 by Theatre on the Bay, Kampsbaai, te sien is."

Maand van Kuns 2019

Amanda Botha
Kuns

"Die Maand van Kuns, ’n gereelde instelling elke Augustus, is pas vir die sesde agtereenvolgende jaar in die Welgemeend Herehuis in Kaapstad aangebied. Rondom die tema, Satire en ironie, het die Maand van Kuns vir die eerste keer publieke toegang gebied om ’n keur uit die werk van die meesterkunstenaars, Robert Hodgins, Stanley Pinker, en Alexander Podlashuc, te sien, wat slegs in privaatversamelings verteenwoordig word."

Tamatiebredie is ’n waardige gryskoptante

Karen Hart
Kos en wyn

"My tamatiebredie is ’n bietjie anders. Ek het te lank op die rand van die Bo-Kaap en in Woodstock gebly en het lankal geswig voor die verleidelike geure en speserye van die Maleise kookkuns. Dit kan jy ook duidelik in my bredies proe."

Kamphoer: ’n teaterresensie

Maryke Roberts
Teater

"Dit bring dit ’n eeu later na vore en bewys weer dat geweld teen vroue deur die eeue nie sy afgryslikheid verloor het nie."

Press release: Powerful co-production of Athol Fugard Classic for Fugard Theatre Run

LitNet
Lifestyle and entertainment

Following an acclaimed premiere at the Klein Karoo Nasionale Kunstefees, a new production of Athol Fugard’s powerful classic, Statements after an arrest under the Immorality Act, comes to The Fugard Studio Theatre (Cape Town) from 17 September 2019 for a limited season.

Persvrystelling: Bekroonde drama vanaf die Woordfees in Stellenbosch, In Slavenhuis 39, by Kunstekaap te sien

LitNet
Teater

Dít als in die slawehuis – ’n konstante herinnering aan hul gesamentlike, pynvolle verlede." Die stuk bied ’n blik op vier jongmense van vandag, en vra wat bruinwees nou eintlik beteken. Die storie handel oor vier bruin eerstejaarstudente in Stellenbosch wat ’n woonstel deel wat jare gelede slawe gehuisves het. In Slavenhuis 39 het in Maart by die Toyota US Woordfees in Stellenbosch gedebuteer, waar dit die Woordtrofee vir Beste Opkomende Kunstenaars ontvang het. Dit word van 10 tot 14 September in die Kunstekaap Arena opgevoer. vanaf 10 tot 14 September.

Kompetisies

Vrouedag-skryfkompetisie – Clinton V du Plessis is die wenner!

LitNet
Skryfkompetisies

Na bykans 200 inskrywings en ’n uitdagende keuringsproses het ons ’n wenner! Clinton V du Plessis is aangewys as algehele wenner van LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie.

Winterfoto-kompetisie: Philip Hattingh se inskrywing

Philip Hattingh
Foto-kompetisies

Kyk hier hoe lyk Philip Hattingh se inskrywing vir die Winterfoto-kompetisie.

Winterfoto-kompetisie: Anske van Niekerk se inskrywing

Anske Van Niekerk
Foto-kompetisies

Kyk hier na Anske van Niekerk se inskrywing vir LitNet se Winterfoto-kompetisie.

Winterfoto-kompetisie: Johan Kotze se inskrywing

Johan Kotze
Foto-kompetisies

Kyk hier hoe lyk Johan Kotzé se inskrywing vir LitNet se Winterfoto-kompetisie.




Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2019 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved