|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 751
30/05/2019
|
Krities Afrikaans
|
Hier gaat ons! Reise en rampe
Gerard Scholtz van DeKatTV deel sy herinneringe aan sy reise – en die vreugdes én die rampe op hierdie reise. Die boek word uitgegee deur Hemel en See-uitgewers.
“'n Omvangryke en diepgaande reisboek wat nie maklik 'n gelyke in Afrikaans het nie.” – Etienne Britz
Gerard Scholtz
Uitgewer: Hemel en See
Hier is Hemel en See se kontakbesonderhede. |
 |
|
 |
Vyf lewenslesse op die Camino-staptog
Chrizane Geldenhuys
Reis
"Ek vind soveel aanklank by die konsep van die pelgrimsreis as feesviering, en dit was ’n ongelooflike ervaring om deel te wees van ’n groep mense wat uiteindelik dieselfde eenvoudige doel gehad het: om die eindbestemming te haal en dit in die proses te geniet."
|
 |
Ses redes waarom
Marita van der Vyver
Menings
"Dís wat jy sal onthou as jy terugdink aan jou skryfkursus op Lesbos. Saam met alles wat jy oor skryf geleer het, sou ek graag wou glo dat jy ook iets heeltemal onverwags oor jouself geleer het."
|
 |
Landbouweekblad: ’n onderhoud met Lizette Rabe
Lizette Rabe, Isabeau Botha
Onderhoude
"Ek dink nie ’n mens kan sê Landbouweekblad was onpartydig nie." Isabeau Botha gesels met Lizette Rabe oor haar LitNet Akademies-artikel, "’n Landboublad as 'sosiale barometer': Landbouweekblad as aanwyser van een eeu se landbou-ontwikkeling".
|
 |
Binyavanga Wainaina se "Hoe om oor Afrika te skryf"
Jean Meiring
Seminare en essays
"Sonsondergange en hongersnood tref immer die kol. Span altyd die woord Afrika of Donkerste of Safari in die titel in." Jean Meiring deel sy artikel en vertaling van Binyavanga Wainaina se essay skuins na Afrikadag 2019.
|
 |
Andrew Murray, Desmond Tutu en die pryswenners
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Wat my sekerlik vir ʼn lang tyd sal bybly, is die feitlik onopsigtelike wyse waarop die Andrew Murray Prysfonds inklusiwiteit binne Christelike konteks bevorder. In ʼn wêreld waar godsdiens al meer gebruik (en misbruik) word om uit te sluit, is dit ʼn baken van hoop."
|
 |
200 years ago – The Battle of Grahamstown and the name change to Makhanda
Rodney Warwick
Opinion
"Or, is it a bitter sop to the reality of the all-powerful English language and the foundations of Grahamstown’s university and elite schools, its historic churches and much more, rooted in the culture of the British Settlers and their descendants – not to mention the roadside name boards identifying ownership of the numerous prosperous farms in the region once known as the Albany – the Zuurveld?"
|
 |
James Matthews: a revolutionary poet at 90
Hein Willemse
Books and writers
"Indeed, it is hard to think of South African political poetry without the name of James Matthews. He was firmly identified with local expressions of Black Consciousness in the early 1970s, and his poetry shaped our generation’s understanding of the injustices, brutality and inhumanity that apartheid visited upon our communities across the country."
|
 |
Persverklaring: President stel voorbeeld vir Panyaza Lesufi
LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
"Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir onderwys, se uitsprake oor onderwys in Afrikaans en sy opmerking dat ’n mens aan leerlinge ’n ondiens bewys deur hulle in Afrikaans te laat studeer, getuig van onkunde oor skolestelsels en moedertaalonderrig."
|
 |
The love song of André P Brink by Leon de Kock: a review
Anthony Akerman
Books and writers
"Leon de Kock’s well-judged biography presents us with a complex portrait of a great writer beset by a fundamental loneliness. All the sex, all the affairs and all the marriages were a frequently misguided attempt to end this loneliness."
|
 |
Rand en sent deur Suzaan Steyn: ’n resensie
Louise Viljoen
Resensies
"Ek het die meeste gebaat deur die spaarwenke rakende die aankoop van kruideniersware te volg. Dis ongelooflik hoe baie jy kan bespaar deur net weer vir ’n slag nugter na jou aankope te kyk."
|
 |
Artikels en resensies uit Taalgenoot se Somer 2019-uitgawe
LitNet
PEN Afrikaans
Baie dankie aan die Taalgenoot-redaksie wat dit vir PEN Afrikaans moontlik maak om die taal- en boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se Somer 2019-uitgawe hier te deel. Die tema van dié uitgawe is: “Wees bevrees!” Klik gerus op die skakels onder om die artikels en resensies gratis in PDF-formaat af te laai.
|
 |
Press release: Third Gerald Kraak Prize winner announced
LitNet
Books and writers
The Jacana Literary Foundation, in partnership with the Other Foundation, is proud to announce the 2019 recipient of the Gerald Kraak Prize. Congratulations to OluTimehin Adegbeye, whose essay "Mothers and Men" made her this year’s worthy winner.
|
 |
’n Spook in die huis deur Francois Loots: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe
Lesersindrukke
"Die boek word baie aanloklik aangebied. Die titel prikkel die verbeelding; so ook die buiteblad en flapteks. Maar al die laasgenoemde kan maklik die verkeerde indruk wek. Die boek lees moeilik en is nie besonder boeiend nie."
|
 |
Wilna Adriaanse (1958–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Sedert my vroegste kinderjare word ek deur stories bekoor en van my kosbaarste herinneringe het met stories en boeke te doen." Wilna Adriaanse se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.
|
 |
Like family, yet never
Izak de Vries
Books and writers
On Wednesday 22 May, Ena Jansen’s book Like family was launched at The Book Lounge in Cape Town. The book deals with the contact zone between the domestic worker and the family she works for. Jansen chose to share the stage with Sindiwe Magona and Myrtle Witbooi.
|
 |
‘n Ontplooiing van wonderlikhede
Crito
Blog
"Een frase vang my oog en máák hierdie resensie: 'vars soos vis op die vensterbank'. Vir mense wat, soos ek, traag lees aan besprekings oor digbundels, is só ’n frase genoeg om die aandag te trek, en te hou."
|
 |
1 Johannes 2
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"Die wêreld en alles wat oppit is, wattie mense soe na velang, gat vegaan, maa hulle wattie wil van God doen, liewe vi’ iewig."
|
 |
Tuiskoms
Alwyn Roux
Poësie
"dit was huis; een burgerskap
het ons, die voëls en ek wat sing,
een geheue."
|
 |
kantoorpolitiek
Marius Coetzee
Poësie
"tussen mure van sekondes
word ons podium ʼn skavot
en greintjies rede uitgepars"
|
 |
My sirkelgange deur Amsterdam
Koos Kombuis
Reizen
"'Walletjies, leuk, leuk,' het hy gesê. En ons beveel om hom te volg. Maar eers moes ons ’n stukkie LSD onder ons tonge sit. Blykbaar sou mens die Rooi Lig-distrik meer waardeer onder die invloed van LSD."
|
 |
Africa Day 2019 at Zeitz MOCAA
Menán van Heerden, Lauren Hess
Interviews
Africa Day is celebrated annually on the continent and worldwide on 25 May. The Zeitz Museum of Contemporary Art Africa (Zeitz MOCAA) in Cape Town hosted a day of celebration on Saturday, 25 May. Menán van Heerden chats to Lauren Hess, the communications and marketing manager for Zeitz MOCAA, about the largest museum of contemporary African art in the world and about Africa Day.
|
 |
Wannie Carstens: voorzichtig optimisme over het Afrikaans
Ingrid Glorie, Guido van den Berg
Zuid-Afrikahuis
"Al deze aspecten kwamen op dinsdagavond 21 mei ter sprake in het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam waar een levendige discussie (onder leiding van een andere taaldeskundige, hoogleraar Pieter Muysken) plaatsvond naar aanleiding van het verschijnen van deel twee van 'Die storie van Afrikaans' van Wannie Carstens."
|
 |
Die nuwe kaptein van Loftus
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Dié week het vir Suid-Afrikaners met ’n besliste gevoel van vernuwing begin ná die inhuldiging die afgelope naweek van Matamela Cyril Ramaphosa as die land se nuwe staatshoof. Nou sien ons watse politieke systappe hierdie nuwe kaptein van Loftus met sy 'spankeuse' uitvoer."
|
 |
Elisha Zeeman: ’n Liefdesverklaring aan Nederland
Wilken Calitz
Muziek
"Ek het onlangs te hore gekom van Elisha Zeeman se parodie wat sy geskryf het op die liedteks van 'Het Dorp' vir ’n kabarettoer deur Nederland. Hierin sê sy vir Jan van Riebeeck sleg en so ook sy land van herkoms. Ek wou graag weet of sy regtig woedend is, hoe die gehore in die verskeie dorpe gereageer het en of sy met tamaties bestook is."
|
 |
Press release: Flemish dance season heads to Cape Town
LitNet
Lifestyle and entertainment
From 4 to 8 June 2019 two outstanding dance companies from Flanders in Belgium will be performing at the Baxter Theatre Centre, following on from their successful seasons at the Klein Karoo Kunstefees in March and at the Market Theatre in Johannesburg at the end of May.
|
 |
Game of Thrones se finale seisoen – ewe veel pyn en plesier
Réney Warrington
TV
"’n Klomp moerige bewonderaars het ’n petisie opgestel waarin hulle daarop aandring dat seisoen 8 oorgeskryf en -verfilm moet word. Natuurlik kan enige bewonderaar op sosiale media en om die braaivuur kla as hulle nie van iets hou nie. Maar om aan te voer dat jou idees en storielyne beter is, en dat ander mense se harde werk in die proses geskrap moet word?"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|