Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 749

17/05/2019


  Krities Afrikaans

LitNet: Skottelbraai in Ghoema-land

Pasverskyn

Die storie van Afrikaans (Boek 2)

Die geskiedenis van Afrikaans het laagte- en hoogtepunte en dit is 'n storie wat tot op hede nog nie behoorlik vertel is nie omdat soveel elemente en gebeure nog nie na behore betrek is nie of bloot afgeskeep is. Afrikaans het nie “sommer net” ontstaan nie, maar is oor jare geslyp en geskaaf tot wat dit vandag is.

Die taal het ’n unieke pad van wording geloop. Die outeurs probeer die agtergrond skets van hierdie pad en ook van die breë spektrum sprekers omdat húl keuses, optredes, gebruike en besluite ten nouste met die taal in al sy vorme verweef is.

In boek 2 word meer van hierdie pad vertel, oor hoe die land en taal deur gebeure verbind word en ook oor hoe die pad vir Afrikaans vorentoe kan loop.

WAM Carstens en EH Raidt

Uitgewer: Protea Boekhuis, Pretoria  – www.proteaboekwinkel.co.za

Menings

LitNet Akademies Weerdink: Skottelbraai in Ghoema-land: die grense van Steve Hofmeyr se identiteitspolitiek

Kees van der Waal
Seminare en essays

"Al die meestersimbole van Afrikanerskap is in die visuele beelde van 'Die Land' sigbaar: die landelike bestaan van wit mense (nou grootliks verstedelik, maar nog simbolies en kultureel daarmee verbonde), patriargale verhoudings, wit manlikheid en die paternalistiese verhoudings met swart werkers."

PEN Afrikaans: perspektiewe op die Ghoemas, Afrikaans, borgskappe en sensuur

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

PEN Afrikaans het bydraers gevra om hul indrukke oor die Ghoema-insident en die gevolge daarvan neer te pen. Lees die menings van Kerneels Breytenbach, Bettina Wyngaard, Izak de Vries, Colette Combrink, Bernard Odendaal en Mercy Kannemeyer.

Verkiesingsuitslae en kultuurbelange

Hans Pienaar
Seminare en essays

"Die VF+, AfriForum en hul aanhangsels soos Steve Hofmeyr speel natuurlik mooi saam deur ou kolonialistiese vlae rond te swaai, musiekvideo’s van die Gelofte te maak of net Afrikaans te praat in die parlement. Die koeël is deur die kerk – enige stryd om Afrikaans het nou sinoniem met ver-regse nostalgie vir die ou Suid-Afrika geword."

Afrikaans: my boek sonder einde

Carlien Hendricks
Menings

"Afrikaans was nie altyd vir my so belangrik soos nou nie. Ek het nie geweet hoe divers die taal is nie en dat ek deel van Afrikaans se diversiteit is nie."

''Vriendschap voor Breyten''. Schilderijen in De Doelen (1977)

Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

"In korte notities op LitNet wees ik eerder op het rijke Adriaan van Dis-archief met documenten betreffende Breyten Breytenbach. Geregeld bezoek ik de studiezaal van het Literatuurmuseum in Den Haag om er te grasduinen in archiefdozen. De expositie ‘Amitié à Breyten’ in Rotterdam, in het voorjaar van 1977, is hoogstens een voetnoot in het overzicht met steunbetuigingen voor Breytenbach in de Lage Landen (1975-1982)."

Totsiens, Naomi Bruwer!

LitNet
Als oor LitNet

Die LitNet-redaksie het Naomi Bruwer hierdie week by die Stellenbosch Hotel gegroet.

Koebaai allerbeste onvolprese Naomi

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Jou werk het feitlik altyd agter die skerms gebeur, en ek dink LitNet se lesers verdien om ten minste te weet wie jy is."

PEN VIDA-telling: ’n ondersoek na geslagsverteenwoordiging in die Afrikaanse boekjoernalistiek

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

VIDA – Women in Literary Arts is ’n Amerikaanse nieregeringsorganisasie wat daarop gemik is om lig te werp op moontlike geslagsongelykhede in die boekjoernalistiek en uitgewersbedryf. PEN Afrikaans het besluit om ons eie PEN VIDA-telling te doen om te probeer bepaal hoe dié saak in die Afrikaanse boekjoernalistiek daar uitsien.

Boeke en skrywers

LitNet Akademies-resensie-essay: Bill Henderson se Afrikaanse vertaling van antieke Griekse poësie

Cas Vos
Resensies

"Hierdie skitterende werke behoort voorgeskrewe materiaal vir elke (voornemende) literatuurwetenskaplike te wees, nie alleen wat betref die inhoud nie, maar veral wat die skrywer se metodologiese omgang met die tekste betref."

UJ-pryse 2019: Commendatio vir Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey

Frederick J Botha
Boeke en skrywers

"Met hierdie roman, wat deur die keurpaneel as 'voortreflik', 'verstommend', 'uitnemend' en 'merkwaardig' beskryf word, maak Naudé die leser opnuut bewus van die krag van verbeelding." Hier is Frederick J Botha se commendatio oor Charl-Pierre Naudé se Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey, ontvanger van die 2019-UJ prys.

UJ-pryse 2019: Repliek deur Charl-Pierre Naudé

Charl-Pierre Naudé
Boeke en skrywers

"Ná die skryf van hierdie storie, dink ek, weet ek minder van die wêreld, maar het ek meer gesien daarvan, en het ek minder oortuigings, maar glo ek, soort van, in meer." Lees Charl-Pierre Naudé se repliek by die ontvangs van die 2019-UJ prys vir Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey.

UJ-pryse 2019: Commendatio vir Die dao van Daan van der Walt

Amanda Lourens
Boeke en skrywers

"Die skrywer gee deur hierdie roman dan erkenning aan ’n soort menswees – dié van die ouer, wit, manlike Afrikaanssprekende – wat in die eietydse klimaat dikwels aan verguising onderwerp word, maar wat, as deel van die groter weefwerk van menslike ervaring, ’n ondersoek én ’n nuwe reis verdien." Hier is Amanda Lourens se commendatio oor Andries Buys (skrywersnaam Lodewyk G du Plessis) se Die dao van Daan van der Walt, ontvanger van die 2019-UJ-debuutprys.

UJ-pryse 2019: Repliek deur Andries Buys

Andries Buys (Skrywersnaam: Lodewyk G du Plessis)
Boeke en skrywers

"Daan se verhaal is jare gelede gebore in my tandarts se wagkamer waar ek ’n ou oom se brief aan ’n tydskrif se troostante gelees het." Lees Andries Buys (skrywersnaam: Lodewyk G du Plessis) se repliek by die ontvangs van die 2019-UJ-debuutprys vir Die dao van Daan van der Walt.

 

Moederskap in vyf tekste ondersoek

LAPA Uitgewers
Boeke en skrywers

Moederskap is ’n vreemde ding. LAPA Uitgewers het vandeesmaand vyf boeke wat handel oor moeders en moederskap. Twee is ernstig, twee is lig en een is ’n sprokie.

Kortlyste vir 2019 Media24 Boeke-pryse bekend

LitNet
Boeke en skrywers

Media24 Boeke kondig met trots die kortlyste aan vir die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2019. Dié pryse word in ses kategorieë toegeken en het ’n gesamentlike prysgeld van R210 000.

At the edge: The writings of Ronnie Govender by Rajendra Chetty: a review

Annie Gagiano
Reviews

"I highly recommend this valuable text, the worth and interest of which I hope the above review has given some indication of."

Philippolis deur Jens Friis: ’n resensie

Jan JP van der Merwe
Resensies

"Jy sal beslis van die boek hou as jy van die platteland en/of die Vrystaat hou."

Stad vol ballonnen: burgemeestersvrouw over rouw en afscheid

Hendrik-Jan de Wit
NeerlandiNet

"Daarmee is Stad vol ballonnen een mooi boek over rouw. Dat het hier om de vorige burgemeester van Amsterdam gaat, verbindt en raakt je daarom misschien nog meer."

A person my colour – love, adoption and parenting while white by Martina Dahlmanns: a review

Izak de Vries
Reviews

"A person my colour is by no means easy, but it is important. Apart from the ill-conceived introduction, which ought to have been a reflection at the end, the narrative is stylish and gripping."

Bekendstellings van Loftus Marais se derde digbundel

LitNet
Boeke en skrywers

Bekendstellings van Loftus Marais se nuwe digbundel, Jan, Piet, Koos en Jakob.

Louis Botha: A man apart by Richard Steyn: a reader's impression

Barend van der Merwe
Reader's impression

"The book is by no means a hero-worshipping publication, and the oppression of black South Africans by the Union government forms an important part of the book. It is a fresh appraisal of Botha, but even this bold attempt will, I believe, not stir any long-term interest in the former prime minister."

Gerard Scholtz in gesprek oor sy nuwe reisboek

LitNet
Boeke en skrywers

Gerard Scholtz gesels op 24 Mei 2019 in Johannesburg met Petrovna Metelerkamp oor sy nuwe reisboek, Hier gaat ons!

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2019

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Aangename weersiens

Crito
Blogs


"Daar is weinig groter vreugde as ’n dag wat skielik met die gretige lesery van ‘n boek gevul word danksy ’n resensie ..."

PEN Afrikaans Nuusbrief: Mei 2019

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Oor: Perspektiewe op die Ghoemas, Afrikaans, borgskappe en sensuur; suksesvolle aansoeke vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans se skrywersresidensie; 'n bloemlesing ter viering van inheemse tale; PEN Afrikaans Vertaalfonds: aansoeke ingewag; PEN VIDA-telling; die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in April; nuwe Afrikaanse boeke in Mei; nuwe lede.

Skole en oefenvraestelle

Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Chemie) ‒ vraestel 2 en memorandum

Luize Kroukamp
Notas, toetse en vraestelle

Hier is ’n gratis oefenvraestel (vraestel 2) en memorandum vir Fisiese Wetenskappe (Chemie) (Graad 10).

Graad 8, Junie: Natuurwetenskappe ‒ vraestel en memorandum

Luize Kroukamp
Notas, toetse en vraestelle

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Natuurwetenskappe. (Graad 8).

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Nou op Voertaal

Malema wil EFF-burgemeester in Tswane hê

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die EFF het sy oog op die burgemeesterskap van Pretoria in ruil vir verdere samewerking met die DA om Tshwane en Johannesburg tot die volgende munisipale verkiesing in ’n koalisie te regeer."

A new dawn for arts and culture?

Mike van Graan
Nuusvinke

"As has been the case for every one of the past elections, there is hope within the arts and culture sector for a minister to be appointed who will understand and act in the best interests of the sector. This time, though, some cultural activists have gone further, calling on the president to appoint a minister of arts and culture from within civil society, rather than a politician."

Judith Westerveld: "Doordat ik in Nederland én Zuid-Afrika ben opgegroeid voel ik me altijd zowel insider als outsider"

Ingrid Glorie
Interviews

"Beeldend kunstenaar Judith Westerveld verdeelt haar tijd tussen Nederland en Zuid-Afrika. In haar werk onderzoekt ze wie er wordt gehoord en gezien, en wat er wordt herinnerd en geschreven in een postkoloniale wereld. Dat taal een belangrijke plaats in haar werk inneemt, blijkt ook uit het werk Someone’s mother tongue, dat momenteel ( > 19 mei) bij Nieuw Dakota in Amsterdam te zien is."

"Poëzie staat niet naast de wereld, maar er middenin"

Willem de Vries, Stefaan Goossens
Interviews

Die Poëziecentrum in Gent is reeds vir jare ’n baken van verskeidenheid en betrokkenheid, iets wat blyk uit die sentrum se jaarlikse vol programme oor boeke, digters en poësiepublikasies vir lesers van enige leeftyd. Die sentrum se Stefaan Goossens het aan Willem de Vries ook vertel van die Ernst van Heerden-versameling en hoe die al hoe groter wordende versameling Afrikaanse poësie daar deel van ’n internasionale projek is.

Muchu gustu: Oor fietse en stadsdigters

Alfred Schaffer
Meningen

"As my ma nog gelewe het, sou ek vir haar Bonevacia se Ik heb een fiets gekocht present gegee het. Om te wys dat jy ook sonder akademiese opleiding poësie kan geniet; om te wys dat daar in elk geval minstens nog een iemand is wat weet hoe dit is om te probeer aanpas, en inpas. Jy bly uitstaan, al kan jy balanseer."

Leefstyl

Skemerson: ’n resensie

Reney Warrington
Film

"Skemerson moes ’n kortfilm gewees het."

The Goat, or Who is Sylvia? laat jou jou morele waardes bevraagteken

Maryke Roberts
Teater

"Watter oortreding is groter as die ander?"

Meesters in aksie in Kunene and the King

Maryke Roberts
Teater

"Dis 25 jaar sedert Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing. ’n Kwarteeu waarin die wonde van baie dekades moet begin genees. Of só glo diegene dalk wat nie met wonde saamleef nie."

Press release: Hit musical, Ordinary Days, at the Baxter for one week only from 20 to 25 May

LitNet
Lifestyle and entertainment

Hot on the heels of its success when it premiered at the Baxter earlier this year, Adam Gwon’s hit musical Ordinary Days returns to the Baxter Flipside for limited one-week only season from 21 to 25 May at 8pm with a matinee on Saturday, 25 May at 4pm.

Akademies

Kennisgewing: Tweede oproep om referate vir ALV-simposium

LitNet
Menings

Tweede oproep: Referaatvoorstelle van tussen 200 en 300 woorde word teen 1 Junie 2019 ingewag.

LitNet Akademies

Die rol van ’n Afrika-bewussyn in universiteite in ’n nie-Westerse konteks

Attie van Niekerk
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Dit kan ’n ruimte wees waar al die plaaslike nuanses van die lewe se rykheid na vore kom en saam met die insigte van elders in die wêreld ’n bydrae lewer tot die ontwikkeling van ’n waardige en volhoubare lewe vir almal."




Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2019 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved