|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 712
16/08/2018
|
Krities Afrikaans
|
Oor grense: ’n lewe in die media
in ’n tyd van verandering
Oor grense is Ton Vosloo se memoir oor sy lewe in die koerantwêreld in ’n tyd toe Naspers nog baklei het om die posisie as markleier, ’n tyd toe die koerante binne sy stal baie na aan die politici van die dag gestaan het. Met sy eiesoortige humorsin en styl as gesoute joernalis vertel Ton Vosloo die storie van Naspers en van sy uiteenlopende ervarings as koerantman en sakeleier.
Skrywer: Ton Vosloo
Uitgewer: Jonathan Ball
ISBN: 9781868428861
Prys:
R275
|
 |
|
 |
Rondom grondhervorming
André Duvenhage, Naomi Meyer, Menán van Heerden
Seminare en essays
"Die argument word gevoer dat Suid-Afrika nooit ’n tweede Zimbabwe sal kan wees nie. Ek stem hiermee saam, behalwe dat die uitkoms van ondeurdagte grondhervorming veel erger kan wees."
|
 |
Die kerk, gays en die hof
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Tradisioneel is die howe maar traag om oor kerksake en geloofsbeginsels uitspraak te lewer. Wat hierdie saak anders maak, is dat geloofsbeginsels en die Bybel glad nie ter sprake is nie."
|
 |
Die Zombie Apocalypse
Olivia M Coetzee
Rubrieke
"Die storie van antie Ellen [Pakkies] se struggle wôd op 7 September 2018 landwyd gerelease. Die storie is gebaseer op antie Ellen se liewe en struggle met haa sieen, wat sy finally veloorit deu haa eie hanne."
|
 |
Fallist art (in memory of Bongani Mayosi)
Marlene van Niekerk
In memoriam
"Bongani’s soul, his sister said,
was vandalised, the insults
(sell-out, coconut)
cut him to the core, he changed,
withdrew, spoke less and less
and killed himself."
|
 |
Koos Human: Sonder hom was alles anders ...
Hannes van Zyl
In memoriam
"Human is in latere jare deur jonger skrywers as deel van die establishment gereken. Sy rol was toe steeds ten goede, toenemend om in ’n klein taalgemeenskap ’n ewewigtige bydrae te lewer, mense te vergaar eerder as te verdeel, en om die integriteit van die uitgewersbedryf te handhaaf."
|
 |
Ystervuis uit die see deur Arnè Söderland en Douw Steyn: ’n resensie
Org Potgieter
Resensies
"Baie boeke is al geskryf oor die Suid-Afrikaanse magte in die Grensoorlog, maar weinig is bekend oor die rol van ons seemagte. In hierdie boek word verslag gedoen van 50 uiters geheime see-operasies deur 4 Recce, ander Spesmagte-eenhede en die SA Vloot."
|
 |
Kringloop deur Bets Smith: ’n lesersindruk
Irene van Staden
Lesersindrukke
"Bets Smith se roman was lekker om te lees. Dit neem onverwagse draaie en Smith hou die leser goed in die duister oor wie die ontvoerder is."
|
 |
“Liewe hemel!” Ernst van Heerden en de vroege poëzie van Antjie Krog
Yves T'Sjoen
NeerlandiNet
"Teneinde inzage te krijgen in de kritische auteurspoëtica alsook het esthetische repertoire van Van Heerden, kan de casus Antjie Krog illustratief zijn. Onderzoeksvragen zijn hoe de oudere, traditioneel georiënteerde literatuurbeschouwer dichtwerk van de atypische, recalcitrante jonge schrijfster heeft gerecipieerd."
|
 |
Tom Gouws (1961–2018)
LitNet
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Skryf is om elke vroegoggend ’n wilde perd te gaan vang en by jou skryftafel tot rus te bring." Lees oor die lewe en werk van Tom Gouws in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.
|
 |
Pienk is nie vir sissies nie deur Christien Neser: ’n resensie
Magdel Vorster
Resensies
"Met bestanddele soos bergfietse, ’n manlike balletdanser, ’n flambojante skoolsielkundige, gewapende roof en ’n hele paar aanhalings uit alombekende boeke is dit duidelik dat hierdie storie oor meer gaan as wat in die titel voorspel word."
|
 |
kykNET-Rapportpryse: 2018-kortlyste is hier!
LitNet
Boeke en skrywers
"Die 2018-benoemdes vir die kykNET-Rapportpryse, wat die Jan Rabie-Rapportprys vir nuwe werk insluit, is pas bekend gemaak. Dit is die grootste en rykste jaarlikse boekpryse in Afrikaans."
|
 |
Fault lines by Joanne Macgregor: book review
Eva Hunter
Reviews
"Macgregor seeds a fair amount of technological information throughout the novel. This locates the plot in substantial fact – the controversy around Karoo fracking has led to much publicity in the South African media – while Macgregor also presents these details in digestible pieces, mostly through Sam’s voice."
|
 |
PEN Afrikaans Nuusbrief: Augustus 2018
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Oor: ter nagedagtenis van Tom Gouws (1961–2018) en Koos Human (1931–2018); inskrywings vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel word ingewag; verslag oor ’n byeenkoms van PEN International se Komitee vir Vertaling en Taalregte; PEN Afrikaans hou AJV by Aardklop; Gelyke Kanse na Konstitusionele Hof; ledegeld; kommentaar op die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Wat elke skrywer moet weet oor verhoogverwerkings; ’n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Julie; nuwe Afrikaanse boeke in Augustus
|
 |
Wat elke skrywer moet weet: Verhoogverwerkings
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
"Hoe gaan ’n mens te werk om die regte te verkry om iets vir die verhoog te verwerk? Hoe word ’n teks regmatig vertaal en opgevoer? Wie besit die intellektuele eiendom in die aangepaste werk?"
|
 |
Lewende geskiedenis
Crito
Blogs
"In die huidige tydsgewrig is MT Steyn sekerlik nie besonder aktueel nie, maar Nasson maak hom ’n figuur wat ons aandag verdien." |
 |
Persvrystelling: Jol met skrywers en kenners
LitNet
Feeste
Die vierde BoekeJolfees sal vanjaar van 30 Augustus tot 1 September by die Leriba Hotel in Centurion aangebied word. Meer as dertig boekbesprekings, aktuele gesprekke, werkwinkels vir jeug en volwassenes en sosiale samesyn word aangebied. Nog inligting is hier beskikbaar.
|
 |
Kunsuitstalling vier die grensverskuiwende rol van vrouekunstenaars
Amanda Botha
Kuns
"Die waarde van hierdie uitstalling lê nie net in die herwaardering van die bydrae van vrouekunstenaars nie, maar veral om opnuut erkenning te gee daaraan dat hulle ’n deurslaggewende bydrae gelewer het en steeds ’n betekenisvolle rol speel om Suid-Afrikaanse kuns mededingend met die res van die wêreld te maak."
|
 |
Back to Burgundy: ’n filmresensie
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Dit is tot groot krediet van die filmmakers dat hierdie verhaal sonder sentimentaliteit of romantisering vertel word, terwyl die eeue oue tradisie en statuur van Franse wyn hom sekerlik daartoe leen."
|
 |
Vyf dae in Malta: arena van die geskiedenis
Koos Holtzhausen
Reis
"Op die wêreldkaart, en selfs op die kaart van Europa, is Malta net ’n spikkeltjie in die Middellandse See. As Sisilië die rugbybal is wat deur Italië se voet geskop word, dan is Malta ’n stukkie grond wat van die veld af opspat. Dit is een van die kleinste en mees digbevolkte lande ter wêreld."
|
 |
Judge my
Monn-lee Geduld
Poësie
"Judge my, cause niemand is perfect nie."
|
 |
Wherever the soul comes from
Abigail George
New writing
"We became like chameleons, and all of our winters
soon turned into summers in his hands."
|
 |
Paradijs voor boekliefhebbers
Ingrid Glorie, Elize Zorgman
Cultuur
"Zes kilometer met kraampjes, 850 standhouders en vele duizenden boeken… Zondag 5 augustus was het in het Deventer weer tijd voor de jaarlijkse boekenmarkt."
|
 |
DBNL het ’n groeiende versameling ryk aan tekste, bande en moontlikhede
Willem de Vries, Ryanne Keltjens
Literatuur
"Die Digitale Bibliotheek voor de Nederlandse Letteren (DBNL) bied ’n gehaltewebwerf vir lesers en ondersoekers, studente en kenners. Ryanne Keltjens, dienskoördineerder van die DBNL, het per e-pos met Willem de Vries gesels oor hierdie versameling aanlyn tekste wat jaarliks sowat 4 miljoen keer deur gebruikers van oor die hele wêreld geraadpleeg word."
|
 |
Zeilreuzen uit hele wereld voor anker in Harlingen
Ingrid Glorie, Elize Zorgman
Reizen
"Van 3 t/m 6 augustus huisvestte de Friese havenstad Harlingen de schepen die hebben deelgenomen aan de Tall Ship Races 2018. Met ruim vijftig 'tallships' en zo’n veertig stuks 'varend erfgoed', honderdduizenden bezoekers en stralend zomerweer was Harlingen de ideale bestemming voor een heerlijk dagje uit."
|
|