Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 708

19/07/2018


Krities Afrikaans

LitNet: Jou protes

Pasverskyn

Wrok

Pretoria – vyf mense, vyf dele van die stad. Die tweeling, Ben en Freya, is weeskinders en Freya glo dat hulle alles met mekaar deel. Ben word vermoor en Freya besef hy het geheime van sy eie gehad. Hoekom is Ben dood? Wie het hom vermoor? Sal geregtigheid seëvier? En is vergelding die antwoord?

Skrywer: Beyers de Vos
Uitgewer: Penguin Random House
ISBN: 9781485903321
Prys:
R250

Menings

Is ons regtig verbaas oor die proteste?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"En as niemand na jou wil luister nie, en by gebrek aan kanale om jou griewe reg te stel, kan die grootskaalse afbreek van munisipale geriewe terapeuties wees."

Mandela-dag 2018: Luisteren naar Afrika

Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

"Op 18 juli wordt herdacht dat Rolihlahla (Nelson) Mandela precies honderd jaar geleden is geboren in Mvezo, een Oost-Kaaps dorp van de Transkei. Madiba, zoals Mandela in zijn clan is genoemd, kreeg internationale bekendheid toen hij in augustus 1962 is gearresteerd."

Personal reflections on the 16th Nelson Mandela Lecture, delivered by Barack Obama

Karabo Kgoleng
Opinion

"I sat hundreds of metres away from Obama, but I wasn’t moved the way Pieter W Grobbelaar’s books moved me as a child. I wasn’t moved the way I was when my nanny told me about Tselane and the Giant."

Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek se winterskool 2018

Dewald Koen
NeerlandiNet

"Vanaf 1 tot 7 Julie het studente verbonde aan agt Suid-Afrikaanse universiteite, asook die Universiteit van Namibië, in Port Elizabeth byeengekom vir vanjaar se winterskool. Altesaam 23 studente het die weeklange kursus in Nederlandse taalverwerwing asook Nederlandse en Vlaamse letterkunde gevolg."

Veeltaligheid wêreldwyd: ’n oorsig van ’n onlangse werkswinkel

Hans Pienaar
Universiteitseminaar

"In die Vaaldriehoek is daar ’n nuwe gebruik vir Afrikaans. Die kinders van Kongolese migrante wat die taal op skool aanleer, het ontdek dit dien goed as ’n kodetaal, een waarin hulle met mekaar kan konnekteer sonder dat ander mense, veral hul ouers, hulle kan verstaan."

Vrystaat Kunstefees 2018: Gesprek oor Afrikaans

Mercy Kannemeyer
Feeste

"Bestaansangs en vrees oor Afrikaans gaan ons nêrens bring nie. Ons moet fokus op die dele van die taal wat goed doen en wat kultuur en erfenis bevorder – soos letterkunde, teater, flieks, ens."

Vrystaat Kunstefees 2018: Afrikaans nie op kunstefeeste gered nie

Marnus Kok
Menings

"Is dit nie nou tyd om met die regering en universiteitsowerhede indringend te praat oor die toekoms van Afrikaanse onderwys nie? Dalk is daar reeds sulke gesprekke, maar word die stem van Jan Alleman, soos die skolier uit Waterkloof, Pretoria se Moot, Elsiesrivier, Kuruman of Bloemfontein, wat hoop om eendag in Afrikaans te studeer, gehoor?"

Kreolisering, die Afrikaanse letterkunde en kultuur: ’n onderhoud

Menán van Heerden, Hein Viljoen
Onderhoude

"Ek probeer, seker ’n bietjie uitdagend, die krag van kreolisering en verbastering in die Afrikaanse letterkunde verken, maar ook vier. Ek ondersoek dus doelbewus die vermenging met ander tale en kulture wat soms as 'onsuiwer' of as 'verbastering' beskou word en ook hoe sienings van 'suiwerheid' en 'onsuiwerheid' deur die jare verander het. Ek probeer dit verstaan binne groter netwerke van kulture en tekste."

Is ’n filantroop met ’n skildery bedrieg?

Dan Sleigh
Seminare en essays

"’n Skilder hoef, anders as ’n fotograaf, nie teenwoordig te wees by die gebeurtenis wat hy uitbeeld nie. Da Vinci het nie die Laaste Avondmaal bygewoon nie en Gèricault het nooit Medusa se vlot gesien nie, maar vir enigeen bly dit onmoontlik om iets te skilder wat ná sy dood plaasgevind het."

Skryfwerk

Skryfkompetisie: 67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018

In die lig van Mandela-dag wat op 18 Julie plaasgevind het, nooi LitNet jou om ’n gedig van 67 woorde te skryf. Jy mag oor enige onderwerp skryf, solank die woordtelling 67 is. Hier is nog kompetisieinligting.

67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018: Inskrywings

LitNet
Poësie

Hier verskyn die eerste inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018" ontvang is.

Nagrit

Louise Geldenhuys
Poësie

Lees ’n gedig deur Louise Geldenhuys.

Bybel in Kaaps: Die storie van Simson (deel 1)

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"Die vrou het geboorte gegie an ’n seun en sy naam was gegie Simson. Hy’t opgegroei ennie Jirre het hom gesieën, ennie Gies vannie Jirre het beginte wakke raak binne in hom en hom beginte lei ..."

Bybel in Kaaps: Die storie van Simson (deel 2)

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"Dis toe die Gies vannie Jirre vi Simson stêk gemakkit dat hy die leeu met sy hanne uitmekaa geskeerit ampe soes dit ’n jong bokkie was."

Onderdrukking

Marthé McLoud
Poësie

"Nou staan hulle bal-en-klou-stoele in my huis
’n erfstuk van die twee en ek sien Oupa se
gebalde mond en Ouma se klou aan haar belofte."

Sinspeel

Jemima Meyer
Poësie

"Nou rippel
my woordestroom
sindelik in sirkels
glad onaangeraak"

Cherry picking

Jemima Meyer
Poetry

"The fruit most likely
to wither on the vine
is the apple of your eye"

Inskrywings vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel word ingewag

US Woordfees
US Woordfees

Skrywers kan nou inskryf vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel, wat by die 2019 Woordfees bekend gestel sal word. Du Toitskloof Wyne borg weer die prysgeld van R30 000 vir die wenverhaal. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 September 2018 om 16:00.

Leefstyl

Aardklop 2018: Volledige program beskikbaar

LitNet
Aardklop

Aardklop 2018 se program is hierdie week bekendgestel. Die program is weereens sorgvuldig saamgestel en belowe opwindende verskeidenheid, waaronder 27 debuutwerke.

Vrystaat Kunstefees 2018: Vrynge inspireer ontluikende kunste

Marli van Eeden, Michael Garbett
Feeste

"In die afwesigheid van doeltreffende afsetgebiede vir die kunste – veral in gemeenskappe wat migreer het tot meer geïsoleerde vorme van vermaak – het die feeste hulself geposisioneer as die vernaamste rolspelers vir die viering en voortsetting van Suid-Afrikaanse kuns. Verder het die kunstefeeste ook ’n bepalende rol begin speel in die ontwikkeling van jong kunstenaars."

Vrystaat Kunstefees 2018: Rooilug deur Jefferson J Dirks-Korkee, ’n onderhoud

Mercy Kannemeyer, Jefferson J Dirks-Korkee
Feeste

"So ek probeer beklemtoon dat kinders reeds mense is en nie besig is om nog mense te word nie. In die stuk wat ek vertel, sien die kind die geweld in sy huis en ervaar ook self van daardie geweld."

Vrystaat Kunstefees 2018: RAAK deur Kanya Viljoen, ’n onderhoud

Mercy Kannemeyer
Feeste

"Dit word ’n intieme ondersoek na die geweld van verwagting, nie net die verwagtinge wat ons vir onsself skep nie, maar wat die samelewing skep. Of dalk net die geweld van liefhê."

Ocean’s 8: a film review

Reney Warrington
Lifestyle and entertainment

"A great cast rarely guarantees a great film (and a lot has been made of this film’s cast). Yet, I was hopeful that the ginormous ensemble of highly talented women in Ocean’s 8 would prove to be a slick, exhilarating and entertaining combination. It was all in vain."

On Chesil Beach: ’n filmresensie

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"As daar een ding is wat hierdie fliek ’n mens kan leer, is dit dat die Seksuele Rewolusie op meer as een vlak vooruitgang gebring het!"

Road Trip SA: ’n onderhoud oor ’n slimfoontoepassing vir elke reisiger

Naomi Meyer, Emile Coetzee
Reis

"Wie sou kon raai dat daar so baie Suid-Afrikaanse monumente, elkeen uniek, in ons land en in ons buurlande en selfs oorsee is?"

Boeke en skrywers

’n Onvoltooide tapisserie: fakkeldraer Vearey se Jeremy vannie Elsies

Heindrich Wyngaard
Resensies

"Straks dui dit ook, op ’n ander vlak, ’n núwe 'opwindende groeipunt' vir Afrikaanse letterkunde aan (om Elsa Joubert by te haal) en maak dít van fakkeldraer Veary – hierdie selfgedefinieerde en selfgeïdentifiseerde onvoltooide tapisserie – ’n belangrike bydraer tot die taak 'om die prent van ons hele gemeenskap te kan skrywe'."

Patagonië deur Maya Fowler: ’n resensie

Louis Esterhuizen
Resensies

"Patagonië was inderdaad ’n besonder aangename en boeiende leeservaring wat my telkens verras het met die gemak waarmee daar naatloos tussen die historiese en eietydse gegewe beweeg word; ’n intelligente en sjarmante roman met ’n stewige dosis deernis en humor wat lesers nié teleur sal stel nie."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Bloedbande deur Wilhelm Verwoerd

LitNet
Du Toitskloof Wyne | LitNet Eerste Slukkie

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Bloedbande deur Wilhelm Verwoerd, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

In die naam van Madiba

LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal

Rolihlahla Mandela is 100 jaar gelede in Mvezo naby Umtata gebore. Om dit te gedenk, het LAPA Uitgewers en Bargain Books saamgespan om die Nelson Mandela Eeufeespublikasie in vier tale, Afrikaans, Xhosa, Zoeloe en Engels, beskikbaar te stel. Die boek kos slegs R20 per kopie en is eksklusief by Bargain Books se winkels te koop.

Reading books on current affairs

Karabo Kgoleng
Books and writers

"Now, Zuma is gone, and there are more breaking stories about the extent of the fiscal damage that has been done by his administration. But, When Zuma Goes and On the Brink are still there."

Selma en Louise deur Susan Coetzer: ’n resensie

Nadia de Kock
Resensies

"Die roman is redelik lywig, maar lees maklik. Die skrywer is oor die algemeen op haar stukke en haar humorsin is heerlik. Daar is ook pragtige beelde in die boek."

Leeskringe in Suid-Afrika: 2018-jaarprogramme en -inligting

LitNet
Leeskringe

Van Barrydale tot Bethlehem, van Bultfontein tot Bellville – hier is 78 leeskringe! Stel jy belang in leeskringbesprekings van nuwe boeke? Wil jy graag by ’n leeskring aansluit? Hier is al die inligting en jaarprogramme vir 2018.

Wie gaan in 2019 regeer? deur Jan-Jan Joubert: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Hoewel dit nie ’n klinkklare antwoord bied op hoe die 2019 algemene verkiesing gaan uitspeel nie, bied dit soveel meer as ’n kristalbalvoorspelling. Dit kan inderdaad as ’n soort eerste konsepdokument van die toekomstige geskiedenisboeke gesien word."

Get up! Stand up! by Mark Heywood: a review

Karabo Kgoleng
Books and writers

"Ultimately, what I have taken from this book is the story of a man who could have continued with his life of privilege, but instead chose the road of social justice in a way that few can speak for themselves today."

Die lucky strike deur Steve Hofmeyr: ’n lesersindruk

Francois Bekker
Lesersindrukke

"Steve Hofmeyr beloon die Afrikaanse leser met ’n viriele leksikon om aksietonele onder woorde te bring en bewys daarmee waartoe dié taal in staat is."

Jong leser: wen met jou boekresensie!

LitNet
Jong lesers

Is jy op skool en wil jy vir ander leerders vertel van die boeke wat jy lees? Word ’n LitNet-sterleser en wen R500 kontant vir jou resensie!

Jong lesers: Dance with a poor man’s daughter deur Pamela Jooste

Abigail Tollig
Jong lesers

"Jooste se vermoë om karakters te beskryf, nie deur lang beskrywings nie maar eerder deur hul dade en kenmerkende sêgoed, speel seker die kernrol om van haar boek ’n sukses te maak."

Steinhoff en die Stellenbosse Boys word 19 Julie op Stellenbosch bekendgestel

LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal

Kom sluit asseblief by ons aan vir ’n gesprek oor Steinhoff en die Stellenbosse Boys. James-Brent Styan deel sy navorsing. 19 Julie 2018 om 18:30 in die Hofmeyrsaal in Kerkstraat, Stellenbosch.

Liefde in die tyd van die internet deur Fransi Phillips: bekendstelling

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Liefde in die tyd van die internet deur Fransi Phillips op Saterdag 4 Augustus in Hatfield, Pretoria.

Boerekos with a Twist by Annelien Pienaar: book launch and bread tasting

LitNet
Books and writers

You are invited to the launch of Boerekos with a Twist on 21 July in Durbanville. The author, Annelien Pienaar, will do a bread tasting and all the items you will taste are taken from the recipe book.

Book launch: A new selection of Joan Hambidge's poetry in translation – The Coroner's Wife

LitNet
Books and writers

You are invited to the launch of The Coroner's Wife on 28 July in Stellenbosch, where Joan Hambidge will be in conversation with Fourie Botha.

Leesplesier

Crito
Blogs

"Maar ’n mens voel dit in jou gebeente, soms, dat ’n karakter uit die bladsy kan opstaan en sy loop kan neem, terug in die kontrei van die skrywer in."

LitNet Akademies

Wat is fout met Suid-Afrikaanse skole? Geheelbeeld van, en leemte in die navorsing oor skoolleierskap as sleutelfaktor

Charl Wolhuter, Hannes van der Walt
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Ten spyte daarvan dat skole uitgelewer is aan die werklikhede van die onderwysstelsel en hulle nie die samelewingskonteks kan verander nie, kan die leierskap van skoolhoofde ’n faktor wees in die bepaling van die gehalte van die onderwys wat in ’n bepaalde skool plaasvind."

Skole

Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1

Anize Koetsier
Notas, toetse en vraestelle

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal. Die vraestel fokus op leesbegrip en taalstrukture en -konvensies.

Nou op Voertaal

Madiba at 100, South Africa at 24

Mike van Graan
Nuusvinke

"Empty vessel revolutionaries grown fat on
Revolutionary speak
Unexercised by revolutionary acts
Already vulture his legacy"

HemelBesem: rymkletser en Afrikaanse brugbouer

Wilken Calitz
Muziek

"HemelBesem is sonder twyfel met die pen in die hand gebore. Met sy lirieke, talle artikels, verhoogproduksies en onlangse boek, raak hy komplekse sosio-politieke kwessies in sy woordspeling aan wat baie fyn taalskills verg. Maar dit is tussen die lyne, verby die naatlose vervlegging van Afrikaans en Engels, waar sy boodskap tot sy volle reg kom."

Slaan SA ’n "foutbal" met Anderson en Klaasen se Wimbledon-oorwinnings?

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Die uiteenlopende wyse waarop die Suid-Afrikaanse publiek en media, en regering, op onderskeidelik Klaasen en Anderson se oortuigende oorwinnings gereageer het, het egter opnuut die 'foutbal' in die SA-samelewing uitgewys."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2018 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved