|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 702
7/06/2018
|
Krities Afrikaans
|
Doodsake op Karibib
Inspekteur Conrad Dorfling is terug!
Isa Konrad laat die sonderlinge speurder van Karibib, Conrad Dorfling, weer krap waar daar ’n lyk is. Conrad weet nie wie se lyk dit is nie, maar hy is dankbaar dat dit ’n geraamte is, ’n doodloopsaak dus. Hy kan nie twee moorde in twee weke onder sy neus laat gebeur nie.
Alet het per ongeluk ’n getuie in sy vorige moordsaak geword. Namibië is nie haar wêreld nie, haar lewe en haar man is in Kaapstad. Hoekom het sy skielik teruggekom Karibib toe? Intussen warm sy doodloopsaak op. Gou is hulle op soek na ’n tweede lyk, en binne in sy eie lyf bewe die geraamtes in hulle kaste.
Skrywer: Isa Konrad
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780799388015
Prys:
R265
|
 |
|
 |
Ingrid Jonker: ’n biografie, a review essay
Leon de Kock
Resensies
"Reading a biography such as Petrovna Metelerkamp’s Ingrid Jonker: ’n biografie provides a fine example of what I am talking about. This is a nice fat book, chock-full of stories and reported data about the enigma that is Ingrid Jonker. Apart from anything else, it is clear that Metelerkamp’s 437-page tome is the product of many years of unstinting work ..."
|
 |
Selma en Louise: ’n onderhoud met Susan Coetzer
Naomi Meyer, Susan Coetzer
Skrywersonderhoude
"Elk dien as ’n spieël vir die ander – by tye word die lig gereflekteer; ander kere die donker. Die Bostik van die vriendskap is die deurlopende humor en meelewende deernis tussen die twee vroue wat die toets van die tyd en veranderlikes deurstaan."
|
 |
Leon de Villiers (1960–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Vir ’n kinder- en jeugboekskrywer is die grootste betaling nie groot geldpryse of akademiese lofsange nie, maar blink oë wat spreek van onverbloemde genot in ’n storie (ongeag wie die skrywer is)." Lees oor Leon de Villiers se lewe en werk.
|
 |
Waar rats die ribbok gaan ... saamgestel deur Sarel Venter: ’n resensie
Elkarien Fourie
Resensies
"Elsabe Steenberg moes haar kreatiewe lewe nie net met die liefdesdiens aan haar gesin en gemeenskap balanseer nie, maar ook met die 'gog', soos sy haar siekte genoem het. Humor en treffende beelde in die gang van gewone lewensfases te midde van lyding dra tot die leesgenot by."
|
 |
Leeskringe in Suid-Afrika: 2018-jaarprogramme en -inligting
LitNet
Leeskringe
Van Barrydale tot Bethlehem, van Bultfontein tot Bellville – hier is 60 leeskringe! Stel jy belang in leeskringbesprekings van nuwe boeke? Wil jy graag by ’n leeskring aansluit? Hier is al die inligting en jaarprogramme vir 2018.
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2018
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen: ’n lesersindruk
Irene van Staden
Lesersindrukke
"In die geheel is Vermeulen se roman ’n baie goeie speurverhaal wat sy lesers elegant na die antwoorde toe lei, maar wat terselfdertyd ook die leser míslei. Die roman bevat ook ’n universele boodskap van hoe monsters in die samelewing gekweek word en ongesiens kan rondloop."
|
 |
Launch of Joan Hambidge's The Coroner's Wife
LitNet
Books and writers
You are invited to the launch of The Coroner's Wife on 20 June in Newlands, where Joan Hambidge will be in conversation with the publisher, Michèle Betty. The Coroner's Wife is a selection of the poems of Joan Hambidge in translation.
|
 |
Vertalings
Crito
Blogs
"Die resensie laat my terugdink aan opmerkings wat Crito in die begindae van hierdie rubriek gemaak het oor resensies en die noodsaak van Afrikaanse koerante en tydskrifte om oorspronklike Afrikaanse werke te resenseer." |
 |
Jong leser: wen met jou boekresensie!
LitNet
Jong lesers
Is jy op skool en wil jy vir ander leerders vertel van die boeke wat jy lees? Word ’n LitNet-sterleser en wen R500 kontant vir jou resensie!
|
 |
Die Antieke Griekse beeldhoukuns (deel 3)
Gerrit van Wyk Kruger
Seminare en essays
"Die feit is egter dat die duisende jare van wind, son en sand daardie ou standbeelde weer ontkleur het. Vir lank was dit (akademies) aanvaar dat die Akrópolis met sy beelde maar gelyk het so as wat ons dit geërf het."
|
 |
Wat elke skrywer moet weet: Die reg op privaatheid
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
"Dit is belangrik dat voornemende skrywers moet onthou dat, in beginsel, elke persoon die reg het om te besluit watter aspekte van sy/haar lewe privaat is en wat privaat gehou moet word. Verder het individue ook die reg om te besluit watter inligting geopenbaar mag word en ook onder watter omstandighede sodanige openbaarmakings mag geskied."
|
 |
Kreolisering van die wêreldletterkunde by D.J. Opperman
Hein Viljoen
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Die ontleding toon aan hoe vindingryk Opperman ander tekste gekreoliseer het, maar ook dat hy daardeur, veral in sy later werk, ’n subtiele kritiek teen apartheid en teen kolonialisme vergestalt ten gunste van oopheid en relasionaliteit."
|
 |
2018 Hayfees: Die era van gelukkige toeval
Hans Pienaar
Feeste
"Reis 10 000 km na die Hayfees, trotseer die Walliese weer, parkeer ’n myl ver, ploeter deur die modder en jy sal genoeg hooi maak vir enige winter wat mag kom, dit belowe ek."
|
 |
2018 Hayfees: Wanneer gaan die kapitalisme dan nou eindig?
Hans Pienaar
Feeste
"Marx was ook nie juis geesdriftig oor sosialisme indien dit nie uit die middelklas ontstaan nie. Indien sosialisme posvat in ’n omgewing van wanhoop en gebrek, sal dit net lei tot ’n veralgemeende skaarste van alles."
|
 |
2018 Hayfees: Die gesondheidsnadele van eentaligheid
Hans Pienaar
Feeste
"Tweetaligheid maak jou nie minder lomp nie. Maar dit lei daartoe dat jy veel vinniger as eentaliges van ’n beroerte sal herstel. Dit bevorder ook jou konsentrasievermoë tot ’n aansienlike mate."
|
 |
Catching feelings: film review
Reney Warrington
Film
"It’s a beautifully shot, warm and fuzzy love letter to Joburg. Joburg is, as a matter of fact, the strongest and most interesting character in the movie. The rest pale in comparison, unfortunately."
|
 |
Grapkas-kompetisie: ’n onderhoud met Wikus du Toit
Naomi Meyer, Wikus du Toit
kykNET Portaal
"Dis nie net hierdie nasie wat nodig het om te lag nie, dis die hele wêreld! kykNET se Grapkas is ’n nuwe broeikasprojek waarin ons hoop om nuwe skryftalent vir TV-komedies te ontdek."
|
 |
Bybel in Kaaps: Daniël innie leeukuil
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"’n Klip was gebring en oppie opening vannie leeukuil gesit, ennie koning hettie opening geseël met sy seëlring ennie ringe van sy hoofamptenare, soedat Daniël se lot nie veanner kon wôtie."
|
 |
Op ’n eiland, ’n werkswinkel in skeppende skryfkuns
LitNet
Skryfsake en rubrieke
Hier is ’n uitsonderlike geleentheid om nie net aan die skryf te kom onder die leiding van twee van die mees ervare persone in die Afrikaanse boekbedryf nie, maar om dit op een van die mooiste Griekse eilande te doen.
|
 |
Church Street Mall, Cape Town: Art, antiques, coffee
Paul Murray
Culinair
"Our own city of Cape Town has its fair share of coffee roasting and coffee shops, and some areas, such as around the Church Street Mall, offer much more than just coffee or little coffee shops for the visitor – there are also art galleries and antiquarian shops containing all sorts of collectables, from art to Art Deco fashion and memorabilia."
|
 |
Zuid-Afrika sterk vertegenwoordigd op Taste of Amsterdam
Ingrid Glorie, Elize Zorgman
Cultuur
"Tijdens de laatste dag van Taste of Amsterdam kon het massaal toegestroomde publiek genieten van uitgelezen dranken, verfijnde hapjes en zomerse temperaturen. Het Zuid-Afrikaanse paviljoen liet zien waar Zuid-Afrika goed in is: exquise gerechten, heerlijke wijnen en gastvrijheid."
|
 |
Afrikaans in die buiteland: ’n onderhoud met Annelies Verdoolaege van die Universiteit Gent
Annelies Verdoolaege, Naomi Meyer, Menán van Heerden
Academisch
"Ja, het Afrikaans wordt als meerwaarde gezien, een taal die het Zuid-Afrikaanse talige/culturele landschap verrijkt en een meerwaarde geeft. Vooral voor ons Vlamingen en Nederlanders opent het Afrikaans de deur naar Zuid-Afrika en Afrika." Naomi Meyer en Menán van Heerden gesels met Annelies Verdoolaege.
|
 |
Ook als neerlandicus ben ik dol op internationalisering
Lotte Jensen
Academisch
"Kern van het probleem blijft zo dat internationalisering te smal wordt opgevat en gereduceerd wordt tot het overgaan op Engelstalig onderwijs. Internationalisering betekent ook: het erkennen van de meerwaarde van meertaligheid op bachelor- én masterniveau. Nederlands studeren in het buitenland en het aantrekken van buitenlandse studenten die hun kennis van de Nederlandse taal en cultuur willen vergroten, dat is net zo goed internationalisering."
|
|