|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 688
01/03/2018
|
Krities Afrikaans
|
Klasgids
Klasgids is al meer as 50 jaar lank die Afrikaansonderwyser (Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal) se regterhand in die klaskamer. Die tydskrif verskyn kwartaalliks en bevat onder andere vraestelle, taaloefeninge en -toetse, besprekings en vrae oor voorgeskrewe gedigte en kortverhale en wenke vir onderwysers en lesers. Lees wat doen onderwysers wat omgee vir hul leerders en vir Afrikaans! Sedert 2014 verskyn daar elke kwartaal twee uitgawes van Klasgids: een vir die laerskool en een vir die hoërskool.
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780799382259 / 9780799382235
Prys:
R80 elk |
 |
|
 |
AuII: Skaars of afgeskeep? ’n Kritiese literatuuroorsig
Helgard Raubenheimer
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe)
"Die vorming van AuII gedurende nanogoudsintese, ’n rol daarvoor in homogene katalise, sowel as die stabilisering daarvan op verskillende vaste ondersteuningsplatforms, toon dat meer bruikbare toepassings in die toekoms verwag kan word."
|
 |
Basiese onderwys vir volwassenes as teenvoeter vir geweld teen vroue en kinders
Danie Kloppers, Geesje van den Berg
LitNet Akademies (Opvoedkunde)
"Aan die een kant is dit ’n hoogs beskaafde en intelligente samelewing, gekenmerk deur volgehoue wetenskaplike ontdekkings en ontwikkelings wat reise na Mars as ’n werklikheid stel. Aan die ander kant is daar klaarblyklik geen einde in sig vir maatskaplike ongeregtigheid en die kanker van onbeskaafde geweld teen vroue en kinders nie."
|
 |
Die belang van skoolbeheerliggaamverkiesing 2018
Danie van Wyk
SA Skoleseminaar
"Indien jy bereid is om jou kinders se opvoeding weg te dobbel en hul toekoms in die hande van vreemdes te plaas, het jy ook nou die kans deur onbetrokke te wees. Wees egter positief, ondersteun jou kind se skool en kom maak in Maart ’n verskil deur te stem."
|
 |
On the unlawful banning of Inxeba (The wound) by the Films and Publications Board (FPB)
Niq Mhlongo
Opinion
"It’s apparent that the appeal board has missed out on the other important aspects of the film, which include same-sex relationships, safe sex, love, the challenges of patriarchal societies, finding the balance between modernity and tradition, negotiating the rural and urban landscapes, as well as the beauty that is embedded within the isiXhosa culture and the traditional rite of passage into manhood."
|
 |
PEN Afrikaans strongly objects to the X-rating given to Inxeba | The Wound
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
"By X-rating this film, it has essentially been banned and South Africans have been deprived of the opportunity to choose whether they want to see it in a theatre or not, something which might have been commonplace under apartheid, but certainly has no place in our democracy."
|
 |
!Xun Bible translation: an interview with Masenyani Baloyi
Menán van Heerden, Masenyani Baloyi
Opinion
"My opinion about the general development of indigenous languages in South Africa is that each and every one of us – and every organisation – must promote, and create conditions for, the development and use of all official languages: the Khoi, Nama and San languages; sign language; and all other languages commonly used by communities (see section 6(5)(a) and (b) of the Constitution of the Republic of South Africa)."
|
 |
#SendMe, maar waarnatoe?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Doen beter, asseblief? Wys ons ons kan jou trust. Nou, voor die verkiesing. My trust strek nie so ver dat ek bereid is om op geloof, hoop en liefde my kruisie te maak nie. En ek wil rêrig graag van hierdie honeymoon ’n sukses maak."
|
 |
Woordeboek van die Afrikaanse Taal: Tienjaarplan vir die voltooiing van die WAT
Naomi Meyer, Willem Botha
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal
Willem Botha: "Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is ’n omvattende Afrikaanse verklarende woordeboek wat Afrikaans in sy volle omvang vaslê. Nie net Standaardafrikaans nie, maar ook die ander variëteite soos Kaaps en Namakwalands vind ’n tuiste in die woordeboek. Indien die WAT nie voltooi word nie, sal die Afrikaanse woordeskat nooit volledig opgeteken word nie." Lees ook die WAT se oorsig van 2017–2018.
|
 |
Liefde is ... Wenners aangekondig
LitNet
Skryfkompetisies
Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is die wenners!
|
 |
Bybel in Kaaps: Dawid en Goliat (deel 2)
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"Hy’t toe sy kierie in sy hand gevat, vyf gladde klippies innie stroempie loep optel ennit in sy slingersak gesit, en met sy slingervel in sy hand het hy narrie Filistyn toe geloep."
|
 |
Agterdeur
Johan Martin T Labuschagne
Poësie
Lees ’n gedig deur Johan Martin T Labuschagne.
|
 |
Adam Small-fees 2018: fotoblad
Darryl David
Feeste
Die Adam Small-fees het vanaf 23 tot 25 Februarie 2018 in Pniël plaasgevind. Darryl David deel sy foto's van die fees.
|
 |
Adam Small-fees: Ramaphosa moet homself eers bewys
Jean Oosthuizen
Menings
"Die enigste drie pilare wat die land tot dusver in stand gehou en gesorg het alles stort nie in duie nie, is die howe, die media en die burgerlike samelewing, sê Pauw. Hy het die burgerlike samelewing aangemoedig om nie nou op hulle louere te rus omdat Ramaphosa die land se nuwe president is nie. Ramaphosa alleen kan die land nie red nie."
|
 |
100% Stellenbosch: A whole town on a stage
Menán van Heerden, Naomi Meyer, Helgard Haug
US Woordfees
"What if we tried to get a whole city on a stage! These were the starting questions of the 100% project! What would we face if Stellenbosch was represented by a cross-section of 100 people?"
|
 |
US Woordfees 2018: 100% Stellenbosch
Mercy Kannemeyer
US Woordfees
"Dit het gevoel asof ek uitgenooi is na ’n partytjie by iemand belangrik se huis, met die deelnemers as die gaste, en hulle het almal iets gemeen."
|
 |
US Woordfees 2018: Vlaamse dichter Charlotte Van den Broeck
Menán van Heerden, Naomi Meyer, Charlotte Van den Broeck
US Woordfees
"Mijn debuutbundel Kameleon was erg gefocust op vrouwelijkheid, identiteit en het vrouwelijke lichaam dat tot wasdom komt. Hierin stond de vraag naar de Ander centraal: het lichaam wil bij een ander lichaam horen, maar wil en moet ook van zichzelf zijn."
|
 |
US Woordfees 2018: Dutch writer Ernest van der Kwast
Menán van Heerden, Naomi Meyer, Ernest van der Kwast
US Woordfees
"My latest book is called Jouw toekomst is mijn toekomst (2017) and contains the stories of four students with a refugee background. These are courageous stories that offer a different perspective on people who have made the crossing to Europe."
|
 |
US Woordfees 2018: ’n Onderhoud oor Kalmte in die malle gejaag
Naomi Meyer, Johannes Bertus de Villiers
US Woordfees
"Mense maak dikwels die aanname dat jy 'kalmte' en bewustelikheid net kan ontgin as jy met ’n vreedsame uitdrukking op jou gesig rondsit – verkieslik op ’n strand of in ’n groen woud, soos ’n sjampoe-advertensie. Maar bitter min van ons gaan onsself ooit in sulke omstandighede bevind ... ’n Veel nuttiger kuns is om iets van kalmte en tevredenheid in jou alledaagse, holderstebolder lewe te kan beoefen."
|
 |
US Woordfees 2018: Vlaamse skrywer Tom Lanoye
Tom Lanoye, Menán van Heerden, Naomi Meyer
US Woordfees
"Alles wat ek skryf, moet ook lekker klink as jy dit hardop sê; en my romans het strukture en build-ups wat aan tipiese teatertegnieke refereer."
|
 |
US Woordfees 2018: Nederlandse skrywer Ray Kluun
Menán van Heerden, Naomi Meyer, Ray Kluun
US Woordfees
"Ik hou van toneel en muziek, vooral rap en hiphop, ben fan van Die Antwoord en 'Cooler as ekke' van Jack Parow is een van mijn favorieten."
|
 |
Persverklaring: US Woordfees 2018 maak planne vir waterbesparing
LitNet
US Woordfees
"Vir die Woordfeesbestuur was twee dinge met die beplanning van die 2018-fees duidelik: Stellenbosch kan nie ’n fees hou wat die streek se waterkrisis vererger nie, maar die dorp kan ook nie bekostig om nie vanjaar ’n Woordfees aan te bied nie – die ekonomiese skade sal net te groot wees."
|
 |
Landbouproeë vir fynproewers by US Woordfees
LitNet
US Woordfees
Shiraz en wildsvleis, merino-lamsboud en Veritas-bekroonde wyne, topkase én rooibos is van die unieke proe-ervarings wat op fynproewers wag tydens die Agri-Expo Landboureeks by die US Woordfees van Vrydag 2 tot Maandag 11 Maart op Stellenbosch.
|
 |
Nuwe teaterstem bring toekomsdrama, Kudu, na die Baxter
LitNet
Teater
"Kudu open op 28 Februarie om 7.30 nm, met ’n voorskouvertoning op 27 Februarie 7.30 nm. Op 2, 6 en 8 Maart om 11 vm word oggendvertonings met die oog op skoolgroepe aangebied. Daar’s ook ’n middagvertoning op Saterdag 3 Maart."
|
 |
Fanie Viljoen (1970–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Grootmense hou nie van vlieënde varke nie. Hulle hou van reëls en realiteit. Kinderboeke maak ’n mens se kop weer oop. Dit laat jou weer jonk dink." Lees oor Fanie Viljoen se lewe en werk.
|
 |
African Library: A casualty of power by Mukuka Chipanta
Annie Gagiano
Books and writers
"A casualty of power is a brief novel, but it packs a strong punch, vividly and effectively raising matters of importance and urgent relevance to millions of Africans – and others, for African situations are never unique – and their intelligent depiction can enlighten readers all over the world."
|
 |
Alles begin met Anna: een impressionistisch meesterwerk
Herman Meulemans
NeerlandiNet
"Bij Annemari Coetser priemen altijd zonnestralen door tussen de trieste gebeurtenissen in het leven. Die zonnestralen maken de lezer blij. Deze blijdschap komt in Alles begin met Anna tot uiting in kleuren, geuren, gelaatsuitdrukkingen, lichaamstaal en in de impressionistische sfeerschepping in het algemeen."
|
 |
Geloof alleen deur André Pretorius: ’n lesersindruk
Fransjohan Pretorius
Lesersindrukke
"Hierdie is ’n kragtoer. Nie alleen was dit ’n skitterende idee om in die Hervormingjaar 500 op die spoor van Luther en andere soos Calvyn sy reise te boek te stel nie, maar die beplanning en besinning oor waarheen die skrywer wil reis, is briljant."
|
 |
Eisteddfod-pret: ’n resensie
Yolanda Wessels
Resensies
"Die bundel bestaan uit oorspronklike, ongepubliseerde werke van die Fynbosskrywers en bevat 108 gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake wat geskik is vir laerskoolleerders."
|
 |
Skraal
Crito
Blogs
"Soveel respek vir dié debuut, so in die herfsjare. Respek vir Cilliers se doen en late deur die jare. Respek vir die verhale, en lof." |
|