Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 605

24/06/2016

Krities Afrikaans

LitNet: Jou boekprys

Fresh off the press

How Far We Slaves Have Come

Mandela and Castro regarded each other as mentors – and the world regards them as icons. Historians, researchers and activists will be keenly interested in this book.

Writers: Nelson Mandela, Fidel Castro

Kwela Publishers
Price: R160

Boeke en skrywers

Foto's: Media24 Boeke Literêre Pryse se wenners word aangekondig

Naomi Bruwer
Boeke en skrywers

Die wenners van die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2016 is Woensdagaand by die Momo-galery in Kaapstad aangekondig.

Marita van der Vyver oor idees, 'n skryfkamer van haar eie en Dis koue kos, Skat

Marita van der Vyver, Yolanda Wessels
Skrywersonderhoude

"Skrywers is die optellers en die bekykers van idees waaroor ander mense elke dag loop."

Kristel Loots: Liefde nie net vir jong bloed nie

Kristel Loots, Carla van der Spuy
Skrywersonderhoude

"Kristel glo dat die muse en verbeelding tweelingsusters is."

Boekresensie: Vrediger deur Dibi Breytenbach

Org Potgieter
Resensies

"Misdaadfiksie sonder 'n speurder as hoofkarakter, verrassende wendinge en oortuigende ontknopings maak van Vrediger 'n boek wat 'n mens sterk kan aanbeveel."

Wenners van Nasionale Skryfwedstryd van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV), Skrywers 2016, bekend

Corlietha Swart
Skryfsake en rubrieke

"Baie geluk aan al die 2016-wenners!"

Interview: Ultimate Pregnancy, Birth and Parenting Guide

Lilian Paramor, Naomi Meyer
Author interview

"Find a trusted source of support and advice, always run everything by your heart, believe that you know best, because it is your baby ..."

'n Kwessie van groei

Crito
Blogs

"Brynard was met Plaasmoord al ’n misdaadskrywer wat met ’n literêre romansier se sensitiwiteit haar woordwerk uitgelê het."

Menings

Afscheid Ena Jansen als hoogleraar: "Een bescheiden tussenfiguur die actievoerder werd"

Ingrid Glorie
NeerlandiNet

"Op vrijdag 17 juni nam Ena Jansen na veertien jaar afscheid als hoogleraar Zuid-Afrikaanse letterkunde aan de Universiteit van Amsterdam (UvA). Dit afscheid werd gemarkeerd met een kort symposium, ’s ochtends, bij academisch-cultureel podium Spui25, gevolgd door Jansens afscheidscollege, ’s middags, in de aula van de universiteit ..."

Afscheidscollege, Ena Jansen: "Van Thandi de nanny tot Thandi de madam"

Ena Jansen
NeerlandiNet

"Mijn afscheidscollege wil ik nadrukkelijk plaatsen in de context van de geschiedenis van deze leerstoel."

Die besluite teen Afrikaans by die UP en US is geskiedkundig – en 'n onreg

Johann Rossouw
Universiteitseminaar

"Die besluite teen Afrikaans as onderrigmedium deur die rade van die Universiteit van Pretoria en die Universiteit Stellenbosch op 22 Junie 2016 moet in die geskiedenis opgeteken word, om ’n hele paar sonderlinge redes."

#GelykeKanse-persverklaring: Reaksie op die US se nuwe taalbeleid

LitNet
Universiteitseminaar

Die Gelyke Kanse-veldtog sal hom verder beywer vir die gelyke beregtiging van Afrikaans en Engels op die US-kampus.

Taalraad-persverklaring: Taalbeleid by die US, UP en Unisa

LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

"Daarby is dit doenbaar en heeltemal redelik om almal se belange by die US te akkommodeer. ʼn Voorvereiste hier is dat die taalbeleid met alle belanghebbers onderhandel word, eerder as om dit met ʼn administratiewe proses af te dwing."

ATKV-persverklaring: Afrikaans by die Universiteite van Stellenbosch en Pretoria

LitNet
ATKV-Portaal

“Die nuus oor Afrikaans by die Universiteite van Stellenbosch en Pretoria is nie goeie nuus nie, maar hoe hanteer ons dit vorentoe?” – Japie Gouws

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns-persverklaring: Reaksie op die US, UP en Unisa se taalbeleid

Dioné Prinsloo
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

"Die SA Akademie, wat hom al meer as 'n eeu beywer vir die belange van Afrikaans op alle vlakke van die samelewing, betreur die implikasie van die besluite van Unisa, Universiteit Stellenbosch en die Universiteit van Pretoria."

In reaksie op Eusebius McKaiser: Spreektaal versus skryftaal

Koos Holtzhausen
Menings

"Eusebius McKaiser kon dus gerus maar Afrikaans met sy natuurlike aksent gepraat het."

#GelykeKanse: Versoekskrif aan die Raad van die Universiteit Stellenbosch

Universiteitseminaar

"Die finale konsep-taalbeleid wat Woensdag vir bekragtiging voor die Raad dien, toon sulke ernstige gebreke dat die Raad dit in geen omstandighede kan goedkeur nie."

US-taalbeleid en 'n eerbare nuwe idee
Orlando: meer as net ’n gay-aanval

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Het dit nie tyd geword dat ons ook met groter empatie met die gays in ons eie lewe omgaan nie?"

Wat is in 'n naam?

Shirmoney Rhode
Seminare en essays

"Ek wou graag sien hoe die domestic lyk, en omdat sy nie ’n naam gebruik het nie, kon ek my nie indink hoe die domestic lyk nie. Later het ek gedink aan hoe haar domestic dalk net dit vir haar is. Net ’n domestic."

Het die Soweto-opstande iets te make met vandag se studenteprotesaksies?

Leslie van Rooi
Universiteitseminaar

"Wat Suid-Afrika se studenteprotesaksies betref, sou dit ... ’n miskenning wees van groter stemme en bewegings reg oor die wêreld se direkte invloed op ons as ons maar net aanneem dat die protesaksies ’n nuwe weergawe is van wat in 1976 en daarna gebeur het."

Regsalmanak: Tyd om die roede ook in Suid-Afrika te spaar?

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Die verduidelikende memorandum van die Departement stel dit duidelik dat die vervolging van ’n ouer wat die voorgestelde wysigings aan die Kinderwet sou oortree, as ’n laaste uitweg beskou moet word."

So is dit nou deur Johan van Wyk is op pad

Hennie van Deventer
Menings

"Nou, uiteindelik, drie jaar later: heuglike nuus. Johan van Wyk se skare 'fens' lek lippe af."

Onderhoud: Die SBA se stories uit unieke streke

Odile Heunis, Naomi Meyer
Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans-portaal

"Bejaardes, veral van gemeenskappe wat gemarginaliseer, verafgeleë en selfs vergete is, kry nooit die blootstelling en geleentheid om stories te vertel nie. Hierdie stories bevat kosbare geskiedenis wat vir die nageslag bewaar moet bly ..."

Jeugdag: veertig jaar later

Hennie van Deventer
Blogs

"Wonderlik dat my herinneringe ook ander mense se herinneringe geword het."

My Afrikaans is niks nie

Wynand Kotze
SêNet-briewe

"Dat my Afrikaans dalk beskuit en dalk kerrievis ... kan wees"

Vaders van lyding

Hennie Fritz
SêNet-briewe

"Ons seuns het die afgelope naweek my soos ’n vreemdeling in ons huis en hul lewens laat voel ..."

Museum

Izak de Vries
Blogs

"Ons het op 16 Junie, Jeugdag, ons plaaslike museum gaan besoek."

NetWerk

Pos beskikbaar by LitNet: Assistentinhoudsbestuurder

LitNet
NetWerk

LitNet en LitNet Akademies benodig ’n geesdriftige, verantwoordelike assistentinhoudsbestuurder om saam aan ons webwerf te bou. Sluitingsdatum: 30 Junie 2016

Einstein-kompetisie, aangebied deur LitNet Akademies

Einstein-kompetisie: Minder as een week tot sluitingsdatum

LitNet
Einstein-kompetisie

Studeer jy tans, of het jy ná 2012 graad gevang? Jong navorsers het tot 29 Junie om vir die Einstein-kompetisie in te skryf.

Einstein-kompetisie: Metha-Miré Viljoen

Metha-Miré Viljoen
Einstein-kompetisie

Metha-Miré is tans ’n meestersstudent aan die Universiteit van Pretoria en ondersoek kulinêre letterkunde in Afrikaans.

Einstein-kompetisie: Wynand van Jaarsveld

Wynand van Jaarsveld
Einstein-kompetisie

Wynand het ’n passie vir natuurlewe en biologie en het daarom besluit om sy graad in molekulêre biologie en biotegnologie te doen.

Einstein-kompetisie: Mariska Nel

Mariska Nel
Einstein-kompetisie

Mariska is tans besig met 'n PhD aan die NWU. Haar navorsingsbelangstellings sluit forensiese linguistiek en outeurskapidentifikasie in.

Einstein-kompetisie: Willemien Calitz

Willemien Calitz
Einstein-kompetisie

Willemien is ongelooflik passievol oor navorsing en om studente te leer dink. Om hulle wêreld oop te maak.

Einstein-kompetisie: Germarié Viljoen

Germarié Viljoen
Einstein-kompetisie

Germarié is 'n navorser op die terrein van sakereg en omgewingsreg. Sy doseer geskiedenis van die Suid-Afrikaanse reg, wetsuitleg, staatsreg, sowel as sakereg op voor- en nagraadse vlak.

Einstein-kompetisie: Stephan Kistner

Stephan Kistner
Einstein-kompetisie

Stephan studeer tans in Stellenbosch. Hy is mal oor die oseaan en berge. Daarom is dit net gepas dat sy navorsing fokus op die see.

Einstein-kompetisie: Danell de Wet

Danell de Wet
Einstein-kompetisie

Danell is ’n meestersstudent in erfenis- en kultuurtoerisme aan die Noordwes-Universiteit.

Einstein-kompetisie: Lize Swartz

Lize Swartz
Einstein-kompetisie

Lize doen navorsing in ontwikkelingstudies aan die Erasmus-universiteit Rotterdam.

Einstein-kompetisie: Annica Steyn

Annica Steyn
Einstein-kompetisie

Annica het hierdie jaar haar MSc in mikrobiologie verwerf. Sy is 'n diere- en natuurliefhebber wat hou van bordspeletjies, 'n goeie boek en kuier om die kampvuur.

Einstein-kompetisie: Adriaan Jean Vermaas

Adriaan Jean Vermaas
Einstein-kompetisie

Adriaan studeer regte aan Tilburg-universiteit in Nederland.

Einstein-kompetisie: Theunis Smit

Theunis Smit
Einstein-kompetisie

Theunis is 'n doktorsgraadstudent aan die Universiteit van Pretoria en ’n tegniese adviseur vir makadamiaboere in die Laeveld en KwaZulu-Natal.

Einstein-kompetisie: Chané Kruger

Chané Kruger
Einstein-kompetisie

"Voedselwetenskap is 'n groot liefde by my, en nee, ons is nie sjefs nie!"

Einstein-kompetisie: Herman Kamper

Herman Kamper
Einstein-kompetisie

Herman is 'n doktorsgraadstudent aan die Universiteit van Edinburgh, waar hy werk aan rekenaar-algoritmes wat probeer om outomaties die struktuur van taal vas te vang.

Skryfwerk

Herontmoeting

Vincent Oliphant
Poësie

"Ons het almal uit
Eva Afrika gespruit."

Lag

Lizette
Fiksie

"'Jy kan maar met Jos trou,' sê haar ma, 'die man lag maklik.'"

digter wordende | nearer becoming

Luan Staphorst
Poësie

"dit is die digter wordende ..."

Bateleur

Louis Nell
Poësie

"Luister na die bateleur.
Soos die touloper sal jy weet ..."

aan boord

JL Mouette
Poësie

"my hart is 'n skeepswrak
verskroei in ‘n woestyn ..."

Eksodus

Vincent Oliphant
Poësie

"... hierlangs strompel die dowwe skadu's
met kwalik iets
behalwe die pleitende lig
wat brand in hulle oë."

LitNet Akademies

AuII: Skaars of afgeskeep? ’n Kritiese literatuuroorsig

Helgard Raubenheimer
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe)

"Die vorming van AuII gedurende nanogoudsintese, ’n rol daarvoor in homogene katalise, sowel as die stabilisering daarvan op verskillende vaste ondersteuningsplatforms, toon dat meer bruikbare toepassings in die toekoms verwag kan word."

Belangrike aankondiging: LitNet Akademies

LitNet Akademies sal voortaan R9 000 betaal vir elke nuwe voorlegging wat vanaf 1 Julie 2016 ontvang en vir publikasie aanvaar word, en R4 000 kontant per nuwe gekeurde vonnisbespreking of aantekening.

Besoek die LitNet Akademies Kitsgids vir nog inligting.

Skole

Kreatieweskryfmodule: Wenke vir onderwysers

Marian Clift, Estelle Kruger
Skole

Hoe help 'n mens leerders om opstelle te skryf? Dink buite die boks: gebruik die internet, luister musiek. Hier is 'n onderhoud tussen Estelle Kruger en Marian Clift wat onderwysers wenke gee om hul leerders se kreatiewe skryfpotensiaal te ontsluit.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved