|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
Nuusbrief 981
21/12/2023
|
Krities Afrikaans
|
Die hond met die stert sonder swaai
Skrywer: Paula Fourie
Illustreerder: Emily House
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624092490
Jakkals word wakker met ’n stert wat nie wil swaai nie. Is sy dalk siek? Kan ’n hond se stert net skielik breek? Haar mense is bekommerd, maar dis Lolliepop, Jakkals se beste maat, wat raai wat fout is. Hulle twee swem mos graag in die dam, waar Jakkals duik en rol soos ’n wafferse walvis. Al wat Jakkals nodig het om beter te word, is iemand wat verstaan, soos Lolliepop! |
 |
|
 |
Wanneer slagspreuke na geweld oorgaan
Freek Robinson, Pieter Jordaan, Dirk Hermann
Onderhoude
Groot kommer heers oor die neiging van mynstakers om ander mynerwerkers gyselaar te hou onder die grond. Dit het onlangs met brutale geweld gepaard gegaan waar wit mynwerkers na bewering aangerand en verneder is. Pieter Jordaan en Dirk Herman van Solidariteit verduidelik aan Freek Robinson dat verhoudings tussen werkers goed is, ongeag ras, maar dat politiekery en die gebruik van ’n aantal slagspreuke verantwoordelik is vir ’n tendens wat die hele mynbousektor se toekoms bedreig.
|
 |
Slawevrystelling aan die Kaap op 1 Desember 1834: Moet dit gevier of herdenk word?
Danie van Wyk
Seminare en essays
"Dit alles in ag genome kan die vrystelling van die slawe nie gevier word nie. Dit was nie ’n oorwinning van hulle kant nie, maar ’n edik wat deur die Britse regering uitgevaardig is waarin hulle vrystelling gewaarborg is ... ’n Herdenking van die vrystelling van die slawe sal meer gepas wees."
|
 |
Inge Engelbrecht se PhD in Afrikaans, Engels en Kaaps: ’n onderhoud
Naomi Meyer, Willemien Froneman, Inge Engelbrecht
Onderhoude
"Die PhD-proefskrif stem uit my master’s research oor drie coloured composers van Genadendal, die eerste mission station en Moravian mission station in Suid-Afrika. Omdat ek self in die kerk grootgeword het, was my interest spesifiek gepique deur een komponis se kerkmusiek wat my aan die rhythmic traits en syncopation van die koortjie remind het."
|
 |
In memoriam: Donavan Wanza
Moegammad Tahier Kara
In memoriam
"As we remember Donavan, we should also not forget Moeder for her struggles and the love she showed to her courageous son, who selflessly gave his life for justice and freedom."
|
 |
Wat is jou "guilty pleasure" as jy met vakansie is?
Jaco Jacobs
Elders gesien
"Wat is jou 'guilty pleasure' as jy met vakansie is? Myne is goedkoop grillers van tweedehandseboekwinkels, verkieslik met blaaie wat al omkrul van die vorige eienaars se strandlees."
|
 |
Suid-Afrika by ’n kantelpunt – ’n slegte-saak-scenario?
André Duvenhage
LitNet Akademies (Geesteswetekenskappe) (2020)
"Selfs met leierskap wat hervormingsgesind is, is die kragte te groot en omvangryk om te stabiliseer. Die stelsel is so sensitief gebalanseer dat selfs kleiner kragte of snellers die groter orde fundamenteel kan verander en binne die verband van chaotiese stelsels ’n bykans 'skoenlapper-effek' kan veroorsaak."
|
 |
Die Melkweg en die miskruier: ’n onderhoud met Jeanette Ferreira
Naomi Meyer, Jeanette Ferreira
Skrywersonderhoude
"Grond, soos water, soos lug, soos veld, soos diere, is so ’n groot verantwoordelikheid en vra soveel respek en kennis dat dit nie binne een geslag 'reggestel' kan word nie, veral nie terwyl bevoorregte elite – lees: invloedryke lede van die regerende party – wat net so min kennis het, glo grond is geld nie. Grond is die aarde se vel en ons moet die hele liggaam versorg."
|
 |
Ontaard deur Pieter Odendaal: ’n resensie
Elodi Troskie
Resensies
"In Ontaard is betekenisvlakke op mekaar gestapel soos rotslae; dit kring uit soos die jaarringe van ’n boom. Leesstof vir die valkoog-fynleser."
|
 |
Bridge by Lauren Beukes: a review
Laurette de Jager
Books and writers
"And then, a mother is necessarily also the bridge through which we enter this world. Every single one of us crossed that bridge to get here, irrespective of the relationships we may have with our mothers throughout the rest of our lives."
|
 |
Koos Kombuis kyk terug
Koos Kombuis
Boeke en skrywers
Koos Kombuis herlees ou boeke in Desember. In hierdie video gesels hy oor Sugar Man deur Craig Bartholomew Strydom en Stephen “Sugar” Segerman, en die bloemlesing Sterkykers, saamgestel deur Jaco Jacobs, en raak hy filosofies oor Douglas Adams se The salmon of doubt.
|
 |
Gerda Taljaard (1971–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Wanneer ’n mens in jou moedertaal skryf, kom dit wat in die onbewuste onderdruk word, na die oppervlak. Dan skryf jy uit jou binnegoed en uit jou hart, met integriteit en rou eerlikheid."
|
 |
Press release: NB Publishers’ tribute to Fatima Sydow
LitNet
In memoriam
Fatima Sydow, a cook and former caterer, possessed a rare talent for using her food to unite people. Her infectious love of both cooking and humanity radiated through every dish, bringing joy to countless individuals around South Africa.
|
 |
Press release: AVBOB Poetry, building a community of poets
LitNet
Books and writers
Apart from being a platform on which South Africans from all walks of life can express themselves, the AVBOB Poetry Library has become an essential resource for readers and writers of poetry, helping aspiring poets to learn their craft and sharpen their skills. In this way, the AVBOB Poetry Project is fostering a community of poets across the country.
|
 |
Persbericht: P.C. Hooft-prijs 2024 voor poëzie toegekend aan Astrid Lampe
Voertaal
Literatuur
Het oeuvre van Astrid Lampe is opvallend onconventioneel en meerstemmig en omvat dertien poëziebundels – inclusief een woord-en-beeld-samenwerking met Roland Sohier, een alternatief Poëzieweekgeschenk met poetry stills en een citybook over Utrecht. Ze put uit literaire bronnen en ontleent taal aan de wereld van marketing, internet, de kunsten en de politiek. Zelf omschrijft Lampe haar werk als radicaal lyrisch. Activistisch, dwars, energiek.
|
 |
Goedkoper brandstof wink vroeg in die nuwe jaar
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrikaners wat die rieme dun moet sny om hulle vakansiebegroting te laat klop as gevolg van die hoë brandstofpryse, kan in Januarie waarskynlik met ’n groter glimlag huis toe ry."
|
 |
Korrupte konstruksiemafia loop hulle rieme styf
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Kganyago sê die konstruksiemafia bestaan uit groepe afpersers wat probeer om deur geweld beskermingsgelde van plaaslike konstruksiemaatskappye en kontrakteurs te ontvang of ’n gedeelte van die koste van ’n infrastruktuurprojek af te pers."
|
|
 |
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid 2-vraestel en memo, vierde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy binnekort in graad 10 en gaan jy Wiskundige Geletterdheid as vak neem? In hierdie gratis vraestel deur Lee-Anne Langeveld is daar voorbeelde wat – reg geraai, as jy na die prent met die dobbelstene kyk! – jou met waarskynlikheidsomme kan help. Ons weet die waarskynlikheid dat jy nóú Wiskundesomme gaan doen is nul, maar onthou om volgende jaar, as jy vir die eksamen moet voorberei, hierso vir oefenvraestelle te kom soek.
|
 |
Stemme | Voices | Amazwi
LitNet
Stemme | Voices | Amazwi
Vir Stemme | Voices | Amazwi, LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV, is 15 dramaturge genader om kort, kragtige monoloë in Afrikaans, Engels, Xhosa, Zulu en Sotho te skryf. Die monoloë is deur die Suidoosterfees opgevoer en verfilm.
|
STAND | LitNet: Teaterresensieslypskool | Theatre review workshop 2023 |
 |
LitNet | STAND: Teaterresensieslypskool 2023 | Theatre review workshop 2023
LitNet
Slypskole
LitNet en STAND (The Sustaining Theatre and Dance Foundation) het vanjaar ’n aanlyn teaterresensiekursus vir vyf Afrikaanse en vyf Engelse aspirantresensente aangebied. Kyk wat het vanjaar hier plaasgevind. | LitNet and STAND (The Sustaining Theatre and Dance Foundation) presented an online theatre review workshop for five aspiring Afrikaans and five aspiring English theatre reviewers this year. Take a look.
|
 |
’n Kerssprokie ... met bobotie en geelrys
Karen Hart
Kos en wyn
"Op my Kerstafel skep ek ’n nuwe kossprokie – ’n lekker tradisionele feesmaal wat my sak pas en my nie gaan laat bloed sweet tot einde Januarie nie. Bobotie met geelrys en stoweperskes, omring deur bakkies met klapper, blatjang en sambal, miskien nog ’n lekker vars slaai – vir die koeligheid en die mooi."
|
 |
Alice, Darling: ’n filmresensie
Liné Loff
Film
"Die film werp lig op die tipe komplekse emosionele mishandeling wat mense dikwels verskoon of ontken omdat die persoon hulle nog nooit fisiek aangerand het nie."
|
 |
Press release: Celebrate New Year’s Eve at The Baxter
LitNet
Theatre
True to tradition, the season’s festivities will peak with the popular New Year’s Eve party held after the performances on 31 December 2023. Audiences will be treated to magnificent revelry, partying into the New Year with these well-loved Cape Town legends.
|
 |
Persverklaring: WOW Marlene!
LitNet
Leefstyl
Kunstekaap se uitvoerende hoof, Marlene le Roux, het Dinsdag 19 Desember ’n Women of Wonder- (WOW-) toekenning ontvang by ’n glansryke galadinee by die President Hotel in Kaapstad.
|
Wetenskapfiksiekompetisie |
 |
Martelaar | Wetenskapfiksiekompetisie
Hendrik du Plessis
Fiksiekompetisies
"Die oomblik toe ek die Elohimkodeks kraak, het alles weer eens verander. As hierdie inligting geskut word, sal daar nooit weer vrede wees nie."
|
 |
Salvator ex machina | Wetenskapfiksiekompetisie
Jan Schaafsma
Fiksiekompetisies
"Dinge raak doodernstig en gans te militaristies na sy sin. Hulle’t hom selfs ’n MX404 in die hande gestop en gewys uit watter kant die straal kom, bid jou aan!"
|
 |
Kaalvoet
Ena de Kock
Poësie
"Val in hierdie wêreld in en woel
jou kaal klein tone in die rooi
grond in en hardloop oor die kielie
van die dounat gras"
|
 |
Gister en vandag
Catherine Janse van Rensburg
Poësie
"Ek knip die nuwe lap
Ryg die gare
Steek die naald dieper
Stik die blom en die blare"
|
 |
Taaljuweel
JC De Jongh
Poësie
"My kosbare taal, juweeltaal
My geboortewêreld se Afrikaans"
|
 |
Ons dans as sy sing
Johan van der Merwe
Poësie
"sy is woorde wat skuil
in vreugde as ons sing
sy is inspirasie wat ons gee
want
sy is woorde –"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|