Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 903

09/06/2022


  Krities Afrikaans

LitNet: Athol Fugard op 90

Fresh off the press

New history of South Africa


Editors:
Hermann Giliomee, Bernard Mbenga and Bill Nasson
Publisher: Tafelberg
ISBN: 9780624092230

This newly updated, comprehensive history of South Africa presents the story of our turbulent country in a fresh, readable narrative. Grippingly retold by leading historians and other scholars under the editorship of Hermann Giliomee, Bernard Mbenga and Bill Nasson, New history of South Africa starts with recent discoveries about the origin of humanity in Africa. A beautifully illustrated volume that makes the complex South African story, from earliest times right up to the present, come alive.

Athol Fugard op 90

Athol Fugard is 90: A portrait of the artist as a man who jumped at opportunities

Elkarien Fourie
Opinion

"The playwright sits on the stoep and watches the Cape robins and company flock into the back garden as objects around him in the cold dawn claim their shapes back from the night. The feathered visitors know when his wife has refilled the bird feeders, all cleverly designed to deny grey squirrels access. Having had their fill, the diners start the morning’s grooming and noisy chattering."

Athol Fugard 90: Teatergedigte

LitNet
Poësie

Op 11 Junie 2022 word die dramaturg Athol Fugard 90 jaar oud. Om hierdie spesiale mylpaal te vier, publiseer LitNet vanaf dié datum ’n reeks Afrikaanse gedigte met "teater" as tema. Breyten Breytenbach lui die reeks verse in met "van die mond na die hand om verweer (om) te keer".

van die mond na die hand om verweer (om) te keer

Breyten Breytenbach
Poësie

"maar om jou naam te fluister / is om verlange op die tong te vertroetel / in die stil sloep begeerte ..." – Breyten Breytenbach skryf ’n gedig by geleentheid van Athol Fugard se 90ste verjaardag op 11 Junie 2022.

Happy birthday, Athol Fugard | Verjaardagwense aan Athol met sy 90ste

Elkarien Fourie
Menings

Elkarien Fourie het prominente rolspelers in die teater genader om verjaardagwense te stuur. Lees gelukwensinge deur John Kani, Breyten Breytenbach, Marius Weyers, Anna-Mart van der Merwe, David Kramer, Tshamano Sebe, Hermann Giliomee, Janet Suzman, Ben Kingsley en Manni Manin.

OuLitNet en uit LitNet se argiewe | From LitNet’s archives

Athol Fugard in conversation with André P Brink

Athol Fugard, André P Brink
ABSA/LitNet Chain Interview/Die Ketting (2006)

Athol Fugard: "As someone who has admired you over the years both as a man and an artist I would like to start my five questions with two personal ones."

Playwright Athol Fugard receives award for lifetime contribution to theatre

Athol Fugard, Marli van Eeden
Interviews (2019)

Athol Fugard: "I have always been fascinated with the spoken word in people’s mouths, since the days my mother, Elizabeth Magdalena Potgieter, used to talk about duck’s water rolling off her back. I also believe that the central arena of history is really there, where a handful of individuals meet and talk to each other."

Master Harold bound to set you thinking

Jonathan Polansky
OpStage

"Port Elizabeth in 1950 had more in common with Atlanta, Georgia, in 1950 than one might ever want to admit. Change the setting and give the characters a Southern accent and it’s just as much a play concerned with civil rights in the USA. It’s actually difficult to imagine how so much of the world can change and at the same time how much of it can stay exactly the same. Athol Fugard’s Master Harold ... and the boys is as appealing today as it might have been when first produced in New York City over twenty years ago."

Athol Fugard en Pieter-Dirk Uys gesels met Paula Fourie

Athol Fugard, Pieter-Dirk Uys, Paula Fourie
Teater (2015)

Die land het verander. Teater het verander. Maar twee mense is nog steeds op die toneel en hul albei se jongste boeke het onlangs verskyn. Paula Fourie gesels met Athol Fugard en Pieter-Dirk Uys.

Menings

Reguit met Robinson: Wankel jou munisipaliteit?

Freek Robinson, Leon Claassen
Onderhoude

Leon Claassen van die graderingsagentskap Ratings Afrika vertel aan Freek Robinson hoe hulle te werk gaan om die land se grootste 100 munisipaliteite te gradeer en waarom daar rede tot kommer is.

Hoe lyk R62 miljoen in cash, Uncle Cyril?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Maa ek moet admit, Uncle, ek is nogals jaloers. Nie net oo die gel nie, maa oo die storie. I mean, Uncle, ek skryf crime fiction. Maa spies en kidnappings en torture en heists wat inside jobs is, daai is mos higher grade fiction. As ek met soe ’n storie by my editor aankom sal sy vi my sê issie believable lat ’n hele president soe iets sal lat gebeu nie."

KI en stamselle of Karoo-skaaptjoppies? Enkele opmerkings oor kunsmatige vleisproduksie

Handré Brand
Menings

"Die voorstanders van kunsmatige vleisproduksie (KVP) argumenteer dat hierdie vernuwende tegnologie ’n kritieke bydrae behoort te lewer ten opsigte van dierewelsyn en terselfdertyd ’n positiewe impak op omgewingsbewaring en menslike gesondheid sal uitoefen."

The Basic Education Laws Amendment Bill (BELAB): what parents should know

Naomi Meyer, Robyn Beere, Ebrahiem Daniels
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"It is important for parents to be empowered and to get involved in the debates around education. .... Parents as well as learners themselves should consider making submissions and having their voices heard."

Hoe lees ons Van Wyk Louw vandag?

Pieter Duvenage
Menings

"Hoe is ’n Afrikaanse lewe moontlik onder die dwingelandy van ’n magsentralistiese en rasgedrewe regime wat geen ruimte buite sy Engels-gedomineerde voorskrifte duld nie? Kan ’n jong Van Wyk Louw weer na vore tree in ’n land waar ’n openbare Afrikaanse universiteit toenemend ontsê word?"

Waarom gesondheidswerkers Vrydag snaakse sokkies gedra het

Izak de Vries
Menings

"Op Vrydag 3 Junie het baie gesondheidswerkers en mediese studente snaakse sokkies gedra. Dit was nie toevallig nie. Reeds vir ’n hele aantal jaar is die eerste Vrydag in Junie bekend as CrazySocks4Docs-dag, of dan #CS4D."

The role of destigmatization campaigns in mental health and the legacy that is the #CrazySocks4Docs campaign

Zukiswa Zingela
Opinion

"For just a day, we are asked to stop and think about our mental health and the health of colleagues. We are asked to consider when we are the patient needing help, how we go about accessing that help."

#CrazySocks4Docs celebrated at the Nelson Mandela University

Yoshna Kooverjee, Izak de Vries
Interviews

"Studying towards a medical degree is extremely demanding and studies show that medical students around the world have high rates of depression and anxiety, even in the preclinical years of training. Awareness and knowledge are the first steps to prevention, and as the saying goes, prevention is better than cure!"

Martina, die sneeukegel van ’n Europese lente lank gelede

Deborah Steinmair
Rubrieke

"Ons het in ysige mere geswem en op haar familieplaas in die Pinzgau gekuier – dis ’n wêreldberoemde ski-bestemming; daar is ’n gletser wat nooit smelt nie. Hoë berge, skoon lug."

Elders gezien: De broers Louw, canonieke stemmen in het Afrikaans

Yves T'Sjoen
Elders gesien

"Verbijsterend. Schandalig. Wanneer een cultuurgemeenschap onverschillig omspringt met het literair verleden, branden met het overlijden van de schrijver bibliotheken af."

Persverklaring: FilosofieKafee –Frederik Rudolph van Dyk aan die woord in Pretoria

LitNet
Leefstyl

Frederik Rudolph van Dyk is op Vrydag 10 Junie 2022 die gasspreker van FilosofieKafee in Pretoria. Die onderwerp op die tafel: "Die koplose ruiter van Skimmelperdpan: Is sintuiglikheid ’n wegholperd, en die ruiter red(d)eloos?"

Duiwel se pragkantoor

Hennie van Deventer
Blogs

Lees Hennie van Deventer se blogs uit Melkbos.

Oekraïne: Berigte te velde

LitNet
Menings

’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

Nou op Voertaal

Duisende gekant teen naamsverandering van Afrikaanse Taalmonument

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Volgens die ondertekenaars kom dit neer op ’n growwe aanval op Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners – en veral op die Afrikaanssprekende meerderheid in die Wes-Kaap, waar die Taalmonument geleë is."

DA skaar hulle by die stryd vir Afrikaanse skole

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Volgens die DA sal die Gautengse LUR van onderwys, Panyaza Lesufi, 'en sy ANC-makkers se irrasionele haat vir Afrikaans en alle sprekers van die taal' nie net die sprekers van Afrikaans benadeel nie, maar ook moedertaalonderrig in alle inheemse tale en kwaliteitonderwys in die geheel."

SA juig oor Guptas, maar uitlewering kan maande sloer

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Suid-Afrikaanse regering het Dinsdag gesê Suid-Afrika sal voortgaan om met die VAE saam te werk en volgens Suid-Afrikaanse amptenare vind uitleweringsgesprekke reeds met die VAE plaas. Die uitleweringsproses vanuit die VAE na Suid-Afrika kan egter maande neem."

Nog ’n kindermoord en nog oorstromings

Milton Webber
In het nieuws

"Die negejarige Gino uit Maastricht se liggaam is gevind; die hofsaak rakende die moord op misdaadjoernalis Peter R de Vries het Dinsdag begin; België steier onder die swaarste oorstromings in 20 jaar; Nederland moet dalk tog gas in Groningen win; ’n pakkie sigarette kan teen 2040 sowat €47 (R773,99) kos; die Nederlandse Spoorweë het met ’n blink plan vorendag gekom om die nypende personeeltekort die hoof te bied; en koningin Máxima verras met ’n valskermsprong."

Druk neem toe om brandstofpryse te snoei

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die AA waarsku egter dat die massiewe stygings in brandstofpryse vir Junie steeds verbruikers en die ekonomie ernstig knou."

Elsa Joubert se Ons wag op die kaptein bly aansluit by aktualiteit, nou ook in Nederlands

Willem de Vries
Literatuur

"Dit is ook ’n teks wat midde-in die dekoloniale moment en kansellasiekultuur wys dat die diskoers oor die koloniale allermins eenduidig is."

Jy kan die sterre hoor flonker by Mount Camdeboo

Maryke Roberts
Reizen

"Ons ry vir agt ure van die Kaap tot by die privaat reservaat se eerste hek. Die stof draai nog ’n klein rukkie om ons bande. ’n Klein blouapie sit hoog op ’n draad. Sy agterbeen lank uitgestrek en sy voorbeen rustend op sy knie. O die vrede van daardie sit!"

Vra die veearts: Hond diskrimineer teen vrou

Marianne Lomberg
Mens en dier

Lara skryf: "Die grootste probleem is dat sy teen my opspring en my krap met haar naels wanneer sy opgewonde is, en sy hou nie op as ek haar wegstoot of sekere woorde gebruik nie. Sy sal dit nooit waag om teen my man op te spring nie."

Vra die veearts: Toypom se pienk lipstick

Marianne Lomberg
Mens en dier

Louise skryf: "Ek wil net vinnig hoor wat kan ek doen rakende my toypom-hondjie wat se pienk lipstick konstant uit is en dit is al ’n ruk so."

Ask the vet: Worm medicine does not help

Marianne Lomberg
Mens en dier

Barbara writes: "I took the kitten to our local vet and she was treated for a bad case of worms. Since then I have treated her twice, but it has not helped. PLEASE help! What else can I try to do?"

Akademies en skole

Die evolusie van eietydse intelligensie en die rol van sosiale-media-intelligensie (Socmint)

Ansie Stegen, André Duvenhage
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

Ansie Stegen en André Duvenhage: "Die verskuiwingslyne wat aanpasbaarheid binne die Suid-Afrikaanse intelligensiegemeenskap betref, is duidelik aangetoon deur die staatskapingsage, en nog duideliker tydens die onrus wat in Julie 2021 uitgebreek het. […] Die intelligensiegemeenskap het nie die vermoë (menslike of tegniese hulpbronne) gehad om besluitnemingsinligting aan die Staatspresident te verskaf nie."

Graad 7: Wiskundevraestel en -memorandum, tweede kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad sewe en droom jy daarvan om eendag die wêreld se sewe wonders te sien? Hier op LitNet is daar Geografie-vraestelle waar jy meer hiervan kan leer. Of, van sewe gepraat: Berei met sukses voor vir hierdie graad 7-Wiskunde-eksamen deur Lee-Ann West se vraestel gratis hier af te laai.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Gespierde Afrikaans

LitNet
Akademies en skole

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe woorde is toegevoeg.

Boeke en skrywers

’n LitNet Akademies (Regte)-artikel oor Die waarde van stil bure: ’n Onderhoud met Zelda Bezuidenhout

Naomi Meyer, Zelda Bezuidenhout
Skrywersonderhoude

"Een aand moes ek na ’n sieldodende gesprek tussen ’n mediese dokter en ’n wetenskaplike luister. Ek het bitter min verstaan en was eintlik net daar om die koffie te bedien. Maar toe die gesprek ’n onverwagse wending na stamselnavorsing neem, het dit my ingetrek."

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Sakkie Spangenberg
Lesersindrukke

"Die reis wat hy afgelê het, is ’n reis van ’n al groter wordende ontnugtering en hy vra verskoning dat hy deel gehad het aan die indoktrinasie en misleiding van mense."

Die Anglo-Boereoorlog in kleur deur Tinus le Roux: Foto’s en nuwe waarheid

Melvyn Minnaar
Resensies

"In Tinus le Roux se boek het hulle nie net oorleef nie, maar opgestaan. Le Roux se boek opper opnuut daardie vraag oor die foto se waarheid. Deur gesofistikeerde, voortreflik nagevorste kleurtegnologie het Le Roux die ou letterlik en figuurlik verbleikte foto’s ’n polsslag gegee. In sekere opsigte is dit inderdaad nuwe foto’s, nuwe waarheid."

Competition: You could win the collector’s edition of Harry Potter and the philosopher’s stone

LitNet
Books and writers

On 9 June 1997, exactly 25 years ago, Harry Potter and the philosopher's stone was released. To celebrate, Bargain Books is giving away two copies of Harry Potter and the philosopher’s stone – 25th anniversary edition, a proper collector’s item.

Competition: You could win the new memoir Finding me by Viola Davis

LitNet
Books and writers

There’s a new book absolutely smashing the bestseller lists and we thought you’d like to know about it! It’s a stunningly honest memoir written with unrestrained fervour, and it packs one heck of a personal punch. You could even win a copy, courtesy of Bargain Books.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 4 tot 9 Junie 2022

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die jongste pasgepubliseerde boeke wat op die redakteur se lessenaar beland het.

Nuwe skryfwerk

Drie gedigte uit "Freud’s Field Trip" – ’n WhatsApp-verhouding in screengrabs en 10 gedigte

Bibi Slippers
Poësie

"’n algoritme het ons voorgestel.
ek verstaan jou as data en jy het my nommer.
in vlees sit ons vas, te veel arms en duime ons sukkel"

die swart hond

Chestlyn Draghoender
Poësie

"die beeld van ’n
swart hond
wat by onse
kombuisvenster
staan en loer."

Vir jou, my kind, sal my besem altyd vee

Tommy Koekemoer
Poësie

"Maar sal nooit opgee
Sal skoonmaak
’n Duisend besems deurvee
Om my kind ’n beter lewe te gee"

Leefstyl

Hermanus FynArts-persverklaring: Sewe feeskunstenaars vier tien jaar as huldeblyk aan Marilyn Martin

LitNet
Kuns

Marilyn Martin het oor die jare heen ’n sleutelrol in die Hermanus FynArts gespeel. Die tentoonstelling vier haar lewe en nalatenskap, sê die feesorganiseerders. Die fees vind van 10 tot 19 Junie 2022 plaas.

Privaatheidskennisgewing

LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

LitNet
Als oor LitNet

LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved