|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 891
17/03/2022
|
Krities Afrikaans
|
Blitsverkopers, beeldvorming en bemarking
Skrywers: Joanita Erasmus-Alt en HP van Coller
Uitgewer: SunBonani Media
ISBN: 9781928424826
ISBN: 9781928424833 (e-boek)
Watter faktore dra daartoe by dat ’n literêre werk suksesvol is en selfs as ’n blitsverkoper bestempel kan word? Is dit die literêre gehalte daarvan; die sogenaamde intrinsieke eienskappe soos komposisie, struktuur of meerduidigheid; kortom "the amount and diversity of material integrated" in die woorde van Wellek en Warren? Of kan sukses toegeskryf word aan suksesvolle bemarking; die skrywer se "postuur" en selfposisionering; én aan die wyse waarop die motiewe en tema van die boek aansluit by heersende diskoerse? |
 |
|
 |
Retoervloot deur Dan Sleigh: ’n resensie
Chris van der Merwe
Resensies
"Ten slotte moet melding gemaak word van die waardevolle kaarte en tekeninge voor in die boek, die kosbare versameling kleurfoto’s en die pragtige omslag. Om by die taal van die VOC te bly: ’n vlagskippublikasie!"
|
 |
Geheime van blitsverkopers in Afrikaans
Ena Jansen, Joanita Erasmus-Alt, Hennie van Coller
Skrywersonderhoude
"Reeds in 1979 het ek op ’n dag aan Charles Malan gesê dat as hy my sou sê waar ’n persoon gestudeer het, wie sy vriende (en vyande) is, ens, dan sou ek voorspel wat die beoordeling van sy werk sal wees." – Hennie van Coller oor sy en Joanita Erasmus-Alt se Blitsverkopers, beeldvorming en bemarking.
|
 |
Full particulars podcast: Migrant being in the Jesus novels
David Attwell, JM Coetzee, Derek Attridge, Elleke Boehmer, Robert Pippin
Books and writers
In the sixth episode of his podcast series Full particulars, David Attwell discusses JM Coetzee’s enigmatic Jesus trilogy with Robert Pippin (University of Chicago), Derek Attridge (University of York), and Elleke Boehmer (University of Oxford). With a reading from The death of Jesus by JM Coetzee.
|
 |
Deborah Steinmair (1962–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Vir my is dit vlieg sonder vlerke. Sodra jy óf begin twyfel óf begin grootkop kry, sink jy soos ’n klip. Skryf is baie opwindend en baie vreesaanjaend. Beheer is ’n illusie."
|
 |
CF Beyers-Boshoff (1926–1989)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"As jy skryf, moet dit wees soos ’n stuk rou lewer wat jy op wit satyn gooi. Vir subtiliteit is daar in kommersiële skryfwerk min plek." Lees oor CF Beyers-Boshoff se lewe en werk.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine. |
 |
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Roelf Meyer
Freek Robinson, Roelf Meyer
Onderhoude
Roelf Meyer was betrokke by die suksesvolle onderhandelinge om ’n demokratiese Suid-Afrika te skep. Sedertdien is hy na tientalle konfliksones genooi om onderhandeling van stapel te stuur. Freek Robinson vra Meyer uit oor hoe onderhandeling plaasvind, wat die prosesse en slaggate is, en uiteindelik ook wat die kanse op vrede in Oekraïne is terwyl Poetin nog aan bewind is.
|
 |
Oorlog en vrede
Quintus van der Merwe
Menings
"Oekraïne is sedert 1991 ’n onafhanklike staat. Jongmense het dus in ’n demokratiese land met ’n Westerse grondwet en regstelsel grootgeword en het geen belang in die uitbreidingsdrang van ’n skatryk Russiese diktator nie. Hulle praat meestal die Oekraïnse taal, is patrioties, en wil beslis nie deel van Rusland wees nie."
|
 |
Interview with a former refugee, Karina Szczurek
Karina Magdalena Szczurek, Naomi Meyer, Izak de Vries
Interviews
"Watching Ukrainian parents evacuate their children to safety while staying behind to fight for their future breaks my heart. I cannot imagine the levels of anxiety and distress this kind of separation causes for a family. These people will never fully recover from this, even if they survive."
|
 |
Colonel Hunger and Major Sickness
David Willers
Opinion
"But meanwhile, when Viktor was pressed to describe the essential difference between the bilingual Ukrainians and Russians, essentially speaking one another’s language, he said the nearest analogy was that of Ireland and England."
|
 |
Lat die mense govern, Uncle Cyril
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Of dink djy djy gan ie hero wies wat singlehandedly ie fight gan stop? Kan miskien gewêk het as djy gedeal het met sane mense, maa daai Poetin issie sane nie, Uncle. Hy sal djou virre pop vat en djou (en ôs) sam met hom aftrek. Raak wys, Uncle."
|
 |
Sal ’n enkele Afrika-geldeenheid goed wees vir Suid-Afrika?
Jason Lloyd
Rubrieke
"Julius Malema, Pandor en die ANC wat blindelings droom van ’n federale Afrika sonder grense en ’n enkele Afrika-geldeenheid, moet die uitdagings in gedagte hou waarmee die Eurolande worstel. Veral omdat Afrika ’n arm vasteland is wat dikwels deur korrupte, onbevoegde en rassistiese regerings regeer word."
|
 |
Virtuele nasate
Nini Bennett
Rubrieke
"By sy begrafnis het my ma vir die eerste keer haar halfsibbe ontmoet. Ek was toe 19. Na die diens het ek op my bed gaan lê en gehuil. Eers met my wang sywaarts op die kussing. Jy kan met een oog huil, soos ’n sikloop. Huil in reliëf, soos ’n sfinks. Huil met jou kop tussen jou hande terwyl die trane bidsnoere maak om jou polse."
|
 |
Nasionale biblioteekweek: ’n onderhoud
Izak de Vries, Zephne Ladbrook, Frouwien Bosman
Onderhoude
Vanjaar val nasionale biblioteekweek gedurende 14–20 Maart. Izak de Vries het in Distrik 6 by die Otto Stigting gaan kuier om uit te vind waarom nasionale biblioteekweek gevier word, waarom dit juis nou gevier word, en wat die doel van hierdie week is.
|
OuLitNet-argief: Demokrasie en menseregte |
 |
Demokrasie en menseregte in die politieke filosofie van Claude Lefort
Philippe van Haute
OuLitNet-argief
"Die totalitarisme poog om elke antagonisme en iedere verdeeldheid in die [burgerlike] maatskappy tot niet te maak ... Die 'totalitêre logika' is volgens Lefort ’n logika van identifikasies: die volk is die proletariaat, is die staat, is die party, is die leier(s) ... Die Bolsjewisme veronderstel ’n 'organiese' eenheid tussen die mag van die party en die almag van die tegniese denke. Mens dink in dié verband aan Lenin: 'Bolsjewisme is Sowjetmag + elektrifisering.'" |
 |
Poetin se vreemde Suid-Afrikaanse bedmaats
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Twee van die land se mees omstrede en uitgesproke Afrikaners aan teenoorgestelde pole van die politieke spektrum, Carl Niehaus van die Zuma-faksie in die ANC en Dan Roodt wat hom vir ’n Afrikaner-volkstaat beywer, deel skynbaar ook ’n bewondering vir Poetin en weersin in Westerse regerings wat Oekraïne steun."
|
 |
Koebaai koronamaatreëls!
Milton Webber
In het nieuws
"Die kabinet in Nederland het besluit om vanaf volgende week Woensdag alle verpligte koronamaatreëls af te skaf, Nederland is by die stembus, verligting kom vir armer mense terwyl meer mense petrol steel en ’n waardevolle skat uit ’n vorige oorlog ontdek."
|
 |
ANC se faksiegevegte steek die land aan die brand
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Volgens die verslag beskik president Cyril Ramaphosa nie oor die vermoë om die groeiende burgerlike onrus te bekamp nie, aangesien die faksies in die ANC met mekaar meeding om invloed, posisies en staatskontrakte."
|
 |
Minister pleit vir meer moedertaalonderrig
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Sy sê onderwysers gebruik verskillende tale in klasse om kinders te help om te leer en hul punt oor te dra. Wanneer dit egter kom by assesserings – wat tipies in Engels gedoen word – word hulle weer gedwing om te worstel met ’n taal wat hulle nie verstaan het terwyl hulle geleer het nie."
|
 |
Maaike Verrips (DRONGO): "Meertaligheid is een enorm onderschat maatschappelijk verschijnsel"
Ingrid Glorie
Interviews
"Het DRONGO talenfestival was jarenlang een begrip in Nederland: een tweedaags festival met lezingen, workshops en een informatiemarkt over de impact van taal. De coronacrisis dwong directeur Maaike Verrips en haar team tot herbezinning. Na het onverwachte succes van de online editie van 2021 is nu gekozen voor een digitaal platform over meertaligheid. Hier kunnen taalprofessionals en andere belangstellenden voortaan het hele jaar rond terecht."
|
 |
Meerstemmigheid uit de kolonie
Hendrik-Jan de Wit
Literatuur
"Hier blijkt dat veel schrijvers met Indonesische of Nederlands-Indische roots een heel eigen stem hebben in de hedendaagse literatuur."
|
 |
Hoofregterstoel sal Zondo hiéroor perfek pas
Heindrich Wyngaard
Meningen
"Die afgelope vier jaar het hy homself as voorsitter van die staatskapingkommissie (en teen die agtergrond van Mogoeng se manewales) eintlik reeds as hoofregter gevestig: ’n gesaghebbende, gebalanseerde, beredeneerde, intellektueel diepsinnige, eerbare en onbetwisbaar ervare regskundige."
|
 |
Persvrystelling: Uitnodiging tot ’n gesprek oor Afrikaans in ’n internasionale verband
Voertaal
Over taal
Conrad Steenkamp (Afrikaanse Taalraad): Hiermee ’n uitnodiging om deel te neem aan ’n inisiatief wat daarop mik om internasionale Afrikaanse inisiatiewe beter te koördineer. Watter inisiatiewe word deur watter persone of instansies met watter middele in stand gehou? Wat doen hulle en op watter teikengroepe mik hulle? Tot watter mate word reeds met instellings in Suid-Afrika en Namibië gekoördineer of saamgewerk? |
 |
Vonnisbespreking: Deliktuele aanspreeklikheid weens ’n gladde winkelvloer
Johann Neethling
LitNet Akademies (Regte)
"Waar die eienaar of beheerliggaam die taak om die besigheid skoon van stortsels te hou aan ’n onafhanklike kontrakteur opgedra het, sal hierdie persone net aanspreeklik gehou word vir skade wat die kontrakteur veroorsaak het indien eersgenoemde self ook ’n delik begaan het."
|
 |
Graad 5: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, eerste kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Wat het vyf vingers, maar is nie lewendig nie? Eugene van der Westhuizen se Afrikaans Huistaal-vraestel gaan jou dalk nie help om die raaisel op te los nie, maar as jy in graad 5 is, kan dit jou wel help om jou probleme met Afrikaans op te klaar. Laai ’n LitNet-vraestel gratis hier af.
|
 |
Meevoerend elegant en melancholies: William Kentridge se kortprente
Johan Myburg
Kuns
"Dit is in dié animasieprente waarin onthou en vergeet, benadruk en uitwis, die gewig van geheue en die kortstondigheid van vergeet vasgevang word in houtskool en uitveër." – Johan Myburg lewer verslag oor Alex Duffey se taksering van William Kentridge se nege Drawings for projection.
|
 |
Ek sê dankie met roomys
Karen Hart
Kos en wyn
"En daar op die heilige Sondag het die gedagte aan roomys my weer teruggevoer. Ek het skielik besef ek soek verniet na betowering as daar nie dankbaarheid in my hart is nie."
|
 |
Persverklaring: Toyota US Woordfeesdatums vir 2022 bekend
LitNet
Toyota US Woordfees
Saartjie Botha, direkteur van die Toyota US Woordfees en WOW Projek, het gisteraand onder luide toejuiging aangekondig dat ’n fees in die vlees vir 10 tot 15 Oktober vanjaar in die vooruitsig gestel word.
|
 |
Press release: Andrew Buckland and Sylvaine Strike star in Firefly at The Baxter
LitNet
Toyota US Woordfees
Two of South Africa’s theatre greats, Andrew Buckland and Sylvaine Strike, once again team up to create theatre magic in the stage premiere of Firefly, directed by Toni Morkel, at the Baxter Flipside, for a limited season from 24 March to 9 April 2022 at 19:30 nightly, with Saturday matinees at 14:30.
|
 |
Die ware digters
Perlin Manewil
Poësie
"Die ware digters is die gewone
mens op straat.
Gesekondeer.
Punt."
|
 |
Chase en Beertjie
Leona Conradie
Poësie
"as hy net heeltyd
in my gesig wil lek,
lek hy die hartseer
en waai dit weg met sy sterk stert."
|
 |
Foto’s en feeste
Pieter Lübbe
Poësie
"Foto’s en feeste
van soekende geeste
verdwaalde siele by hul kunstefeeste"
|
 |
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|