|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 889
03/03/2022
|
Krities Afrikaans
|
As die katjiepiering blom
Skrywer: Audrey Jantjies
Uitgewer: Kwela
ISBN: 9780795710285
As die katjiepiering blom is ’n bildungsroman wat in die Overberg en Kaapstad afspeel. Dit is Lea Floris se komvandaanstorie wat afspeel sedert die 1980’s. Haar ouers, Jakob en Dientjie, is plaaswerkers en die omstandighede van haar kinderjare is moeilik. Maar een besluit verander die koers van haar lewe en Lea vlug van haar vriende, familie en alles wat sy ken. Dis ’n storie van liefde, hoop en ’n beskermengel of twee. |
 |
|
Berigte uit Dnipro (in die ooste van Oekraïne) |
 |
28 Februarie 2022 om 17:52
Eben Viktor
Menings
Berigte te velde: Hoe hanteer gewone burgers die oorlog in Oekraïne? En waarom word kodewoorde op straat gevra? Eben Viktor berig uit Oekraïne.
|
 |
27 Februarie 2022 om 15:43
Eben Viktor
Menings
’n Vrou vernietig ’n Russiese tenk met ’n petrolbom, en heelwat meer nuus. Eben Viktor is in Oekraïne. Hy hou ons op die hoogte van die jongste nuus.
|
 |
27 Februarie 2022 om 09:15
Eben Viktor
Menings
Eben Viktor is in Oekraïne. Hy lewer verslag oor die oorlog, buitelandse steun en hoe burgerlikes op die inval reageer.
|
 |
25 Februarie 2022 om 21:35
Eben Viktor
Menings
Net meer as 36 uur het verloop sedert Oekraïne deur Rusland binnegeval is. Eben Viktor is in Oekraïne en hy lewer verslag.
|
A story from Kharkiv, Ukraine’s second largest city |
A story from Moscow, Russia |
 |
Russians: Hostages of our own state
Anna Solodkina
Opinion
"All the public talks and podcasts in Russia, all the conversations with friends and family, come down to just a few topics: Will the metro be a safe place to hide in case Moscow is bombed by NATO? Is it the right time to withdraw all cash from our bank accounts? Is it too late to buy US dollars and sell the stocks? Will our young male family members be mobilised and sent to war, most of them against their will? Will the government start mass repression of its own citizens, those who dare to speak up?"
|
Berigte oor Oekraïne en Rusland |
 |
Reguit met Robinson: ’n videogesprek met Christiaan Basson
Freek Robinson, Christiaan Basson
Onderhoude
Christiaan Basson, voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur in Oekraïne (2014–2018), meen dat die oorlog in Oekraïne een van die interessantste geopolitieke ontwikkelinge sedert die Koue Oorlog is. Freek Robinson vind meer uit.
|
 |
Oekraïne: Die storie kom van ver af
Theo Venter
Menings
"Donald Trump het met sy presidentskap baie spanning tussen Europese lede van Navo veroorsaak en Poetin het geoordeel dat hy sal moet optree voordat die Biden-presidentskap daardie bande herstel. Duitsland het pas ’n nuwe kanselier aangewys in die plek van Angela Merkel wat die sterk politieke figuur in Europa was. President Macron van Frankryk word as ’n liggewig beskou, en Boris Johnson het homself vasgeknoop in interne politieke intriges."
|
 |
Die tragedie van Rusland en Oekraïne
Johann Rossouw
Menings
"Toe ek die perikoop aan die gemeente begin voorlees, het ek gebreek, want waar het ons beland as die land wat die Ortodoksie van sy ouer buurland ontvang het, daardie land binneval? ... Al wat my oplaas te binne geskiet het om wenend aan die einde van die liturgie vir my gemeente te sê, is: 'Bid vir die vredemakers, maar bid ook vir die oorlogmakers.'"
|
 |
Open letter to PEN Ukraine
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
"It is with shock and utter dismay that we as members of PEN Afrikaans became aware of Russia’s invasion of Ukraine, and have since received news about the suffering this is causing citizens of your country."
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine. |
 |
SA klink glasies met die Russe nadat Oekraïne binnegeval is
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"'Die groteskheid van hierdie gebaar kan nie oorbeklemtoon word nie. Stel jou voor dat jy ’n glas lig op die mag van die Duitse leër by die Duitse ambassade op die dag dat Hitler Pole binnegeval het,' sê Steenhuisen in sy verklaring."
|
 |
Donker wolke van onsekerheid sak op Europa toe
Milton Webber
In het nieuws
"Ondanks al die waarskuwings het niemand gedink dat Rusland Oekraïne wel sou inval nie. Die Weste, insluitend die Lae Lande, het dadelik gereageer met ongekende streng sanksies." |
 |
Ramaphosa sit met ’n warm patat in sy kabinet
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die President het al herhaaldelik beloof dat almal wat betrokke was by staatskaping vervolg moet word, en dat hy sy regering wil suiwer van diegene wat betrokke was."
|
 |
Premier steek minister in pad oor beweerde seks en drank
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Dié bevinding word gemaak in ’n verslag nadat ’n ondersoek van stapel gestuur is om die waarheid te toets van verskeie ernstige bewerings wat teen Fritz gemaak is, en wat tot sy skorsing verlede maand gelei het."
|
 |
Radiofonische blik op Nederlandstalige lyriek
Yves T'Sjoen
Literatuur
"In het intercontinentale grensverkeer tussen poëziesystemen van het Afrikaans en het Nederlands, met uiteenlopende literaire culturen in Nederland en Vlaanderen, is de bemiddelende rol van vertalers fundamenteel."
|
 |
Persbericht: Oproep voor bijdragen | Persvrystelling: Oproep vir bydraes
Voertaal
Academisch
Het boek bundelt artikels waarin in het bijzonder sleutelfiguren centraal staan in het proces van cultuurtransmissie in de dialoog tussen Afrikaans en Nederlands. | Die boek versamel artikels waarin veral sleutelfigure sentraal staan in die proses van kulturele oordrag in die dialoog tussen Afrikaans en Nederlands.
|
 |
Persbericht: Alfred Schaffer van harte welkom aan de UGent
Voertaal
Academisch
Alfred Schaffer, verbonden aan het departement Afrikaans en Nederlands van de Universiteit Stellenbosch en gepromoveerd op een studie over Breyten Breytenbach, doceert komend semester de poëzievakken aan de UGent.
|
 |
Vra die veearts: Spanjoel se been is seer
Marianne Lomberg
Mens en dier
Elmarie skryf: "My Spanjoelhond het bal gespeel en ek dink hy het sy been seergemaak. Hy loop half kruppel en huil ook as hy partykeer op sy voorbeen trap."
|
 |
BTW, belasting en die toerismehuisvestingsbedryf: ’n onderhoud met Marlene Botes
Naomi Meyer, Marlene Botes
Onderhoude
"[E]lke verhuurder van ’n huis of ander blyplek moet hom deeglik van BTW vergewis. Aangesien verhuringstransaksies van mekaar verskil en die verhuurder se ander bedrywighede ook ’n invloed op sy BTW-registrasieverpligting kan hê, is dit noodsaaklik dat ’n verhuurder by ’n geregistreerde belastingpraktisyn aanklop ten einde sy BTW-risiko’s te bestuur."
|
 |
Oumaklere
Elise Bishop
Rubrieke
"Sy’t mos net fyn patrone gedra, want groot goed laat mens uitgestoelt lyk nes ’n adamsvy. In die winter was dit Viyella – was mos van merinoskape se wol geweave. Dis seker wat van FCU se wol geword het, het ek gedag. In England, my dear. Nie sommersó nie! Niks crimplene of trilobal nie."
|
 |
Where is your happy place?
Zubayr Charles
Opinion
"With the sun reaching nearly 40 degrees, some of the uncles are not singing from the flat-surfaced rock, and instead they sit under a gazebo, serenading the beachgoers with their velvet voices."
|
 |
(Ab)using language for narrow socio-political and racist interests
Mashudu Mashige
Opinion
"Never should one language be used to exclude. Simply to push English in and move other languages out is equally wrong. While it is helping spawn new identities of children for whom English is used as a first language and we pride ourselves even in shopping malls in defending the fact that our children speak only English and do not understand the vernacular language of their parents, it is not the right direction." |
OuLitNet-argief: (Young Voices Online Writers’ Conference, 2004) |
 |
My generation …
Ntsiki Mazwai
From the archive
"The thing is, it's one thing being in a multiracial school and something completely different being in a private school. For the first time I started to question my identity. You see, when you have spent your whole eight-year-old life speaking isiXhosa and Sesotho, your only reference to English being TV, it's going to be baby steps to learning how to express needs … in English." |
 |
Kennisgewing: Oproep om referate vir die SAAWK se jaarlikse algemene simposium vir 2022
LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Die SA Akademie se jaarlikse simposium vind virtueel op 15 September 2022 plaas. Alle belangstellendes, ook nielede van die Akademie, word uitgenooi om ’n referaatvoorstel in te stuur. Die oorkoepelende tema is "Om op te staan uit die as: Reaksies op rampe en pandemies met ’n fokus op die COVID-19-pandemie".
|
 |
African Library entry: The actual true story of Ahmed & Zarga by Mohamedou Ould Slahi
Annie Gagiano
Books and writers
"Ahmed and Zarga educates its readers concerning the reverence in which camels are held in this context, as it does in making clear the basis of this Bedouin attitude towards their beasts. Slahi’s novel’s natural, informal style and the impression of oral narrative that it establishes are extremely appealing, as well as elegant and aesthetically admirable."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
"Mense moet hulle seatbelts saambring" – Etienne Fourie oor Stiekyt
Melt Myburgh, Etienne Fourie
Onderhoude
"'’n Fliek is net so goed soos die mense wat daaraan werk, en Stiekyt is geseën met mense wat nie net talentvol is nie, maar ook toegewyd.' As mense wíl, glo hy vas, dan kan berge versit word. 'En hierdie span wóú.'" Etienne Fourie vertel van Stiekyt wat binnekort by die Silwerskermfees draai.
|
 |
Press release: Critically low blood stocks!
LitNet
Lifestyle and entertainment
The Western Cape Blood Service is appealing to all eligible donors to donate blood as blood stocks are critically low. Do something remarkable: Donate blood.
|
 |
Die graf
Neo Mehlomakulu
Poësie
"met my geboorte
het my ma haar drome en trane
diep in die berge gaan begrawe
want sy was nou ’n ma"
|
 |
Een aand in Bishop Lavis
Christo Meyer
Poësie
"Hul dwelms is ’n stroompie
wat vry en vrolik vloei.
’n Vrou wat aangerand is
lê iewers doodgebloei"
|
 |
Mooi Berta
Ferdi Wheeler
Fiksie
"Mooi Berta, haar ou stralende self, was laaste om die lesinglokaal te verlaat – net voor die professor, wat eers sy tas moes pak. By die deur het sy haar lang wimpers vir hom gefladder en mooi geglimlag en sy ou hart bly gemaak."
|
 |
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|