|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 831
23/12/2020
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou 2 470 bladsye |
The history of man
Author: Siphiwe Gloria Ndlovu
Publisher: Penguin
ISBN: 9781485904212
Emil Coetzee, a civil servant in his fifties, is washing blood off his hands when the ceasefire is announced. Like everyone else, he feels unmoored by the end of the conflict. War had given him his sense of purpose, his identity.
But why has Emil’s life turned out so different from his parents’, who spent cheery Friday evenings flapping and flailing the Charleston or dancing the foxtrot? What happened to the Emil who used to wade through the singing elephant grass of the savannah, losing himself in it? |
 |
|
 |
LitNet Akademies: Volledige joernaaluitgawes
LitNet
LitNet Akademies
LitNet Akademies se derde uitgawe van 2020 is nou in PDF-formaat beskikbaar. LitNet Akademies publiseer geakkrediteerde navorsing in Afrikaans, en is gratis beskikbaar.
|
 |
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Alan Winde
Freek Robinson, Alan Winde
Onderhoude
Freek Robinson gesels met die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, oor sy brief aan die Staatspresident om die Tuinroete se strande oop te stel, die onderskeid tussen party en staat, werkloosheid, die ekonomie en die geweldige druk waaronder mediese personeel en wetstoepassers verkeer.
|
 |
My pad met COVID-19: drie ervarings van die virus
Naomi Meyer, Lorraine van Niekerk, Elmarié Dercksen, Juliana du Toit-Truter
Onderhoude
Drie vroue in hul veertigs vertel vir Naomi Meyer hul onderskeie stories van hul pad met COVID-19: "Ek is bereid om mense te smeek om die mediese kenners ernstig op te neem."
|
 |
Die byvoordele van maskers
Marianne de Jong
Menings
"My vlugkodes skakel aan. Ek word onmiddellik buitengewoon prakties en vinnig. Masker, bra, sleutels – masker want daar is nie tyd om tande te borsel nie; bra al gaan dit ekstra sekondes vat, want ek is bo sestig; sleutels want daar is net twee bosse en die tweede een is by die eienaar in ’n ander dorp. Ek vergeet heeltemal van die virus."
|
 |
Die Islamitiese verset in Cabo Delgado in Noord-Mosambiek
Willie Breytenbach
Seminare en essays
"Drie vrae is relevant: Wie of wat is die plaaslike bevolking in hierdie gebied? Wie is die nuwe beleggers? En wie of wat is verantwoordelik vir die insurgensie? Die antwoorde is dalk nie so maklik nie."
|
 |
Liberty Books gaan groot
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"In ’n jaar waar die koronavirus verwoesting gesaai het, nie net in ons gesondheidsektor nie, maar ook in baie bedrywe wat staatmaak op voete deur die deur, het ons gewoond geraak aan besighede wat hul deure moes sluit, soms permanent. Juis daarom sit Liberty Books se nuwe woonplek ’n huppel in die stap."
|
 |
“Een brief in een fles is dit, Breyten”
Yves T'Sjoen
Academisch
"Blijkbaar hechtte Kouwenaar belang aan de politiek geëngageerde gelegenheidsverzen en hij heeft de teksten een vaste plek gegeven in het gebundeld en later verzameld dichtwerk. De dichter, over wiens werk menig critici wel eens stelt dat het autonomistisch is en dus een autonome taalwerkelijkheid opbouwt, heeft zich niet alleen in de marxistische beginfase van zijn dichterschap maar ook later politiek uitgesproken."
|
 |
Kaapse dokters waarsku teen COVID-hel
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Twee mediese dokters in die Wes-Kaap het hulle frustrasie op sosiale media uitgestort met mense wat nie die omvang van COVID-19 wil besef nie."
|
 |
Zondo staan vas dat Zuma moet getuig
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die kommissie wil beide president Cyril Ramaphosa en sy voorganger, Jacob Zuma, ondervra voordat regter Raymond Zondo hoop om in Maart te begin om sy verslag met die bevindings op te stel."
|
 |
Die plek waar ons voorsate geleef het
Elsabé Brits
Academisch
"Suid-Afrika met sy talle spesies hominiede, en diere wat lank gelede op die grasvlaktes geleef het, was inderdaad een van die plekke waar ons voorsate geleef en, belangriker, oorleef het. ’n Erfenis wat steeds ontdek word."
|
 |
Pak jou tas: Stellenbosch
Maryke Roberts
Reizen
"In 1971 het Stellenbosch die eerste wynstreek in Suid-Afrika geword wat ’n wynroete gevestig het. Aanstaande jaar word dié roete 50 jaar oud en die hele dorp en wynkelders sing voor in die feeskoor."
|
 |
Amper Frans – die perfekte antidoot teen styfhoofdigheid
Melt Myburgh, Louis Jansen van Vuuren
Skrywersonderhoude
"Lag, soos al ons oumas gesê het, is die heel beste antidoot vir styfhoofdigheid en ander hardnekkige nukke. Humor is vir my net so belangrik soos dankie en asseblief."
|
 |
Audrey Blignault (1916–2008)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Vandat ek kan onthou, het die woord my bekoor. Ek wou altyd skryf. Ek het nie gedink hoe ek wou skryf nie. Ek het geweet: ek wil vertel. Ek wil sê hoe dit is."
|
 |
My stryd met ADHD deur Hykie Berg: ’n boekresensie
Yolanda Wessels
Resensies
"Nadat ek My stryd met ADHD gelees het, kan ek begryp dat dit inderdaad ’n onsigbare oorlog is. Dit is ook weer eens onderstreep dat pille nie altyd die enigste of beste uitweg is nie."
|
 |
Ons was daar: Sektor 20 & 70 deur Johan van Wyngaard: ’n resensie
André Wessels
Resensies
"Hoewel die boek nie akademies-wetenskaplik nagevors is of aangebied word nie, sal die ernstige navorser wel inligting in die boek kan uitsnuffel wat nêrens anders te vinde is nie. Die persoonlike herinneringe van talle rolspelers wat in die boek opgeteken is, is op sigself ook waardevol."
|
 |
burning bright
Susan Smith
Poësie
LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Susan Smith se gedig hier.
|
 |
Him here, he’s my second husband
Anna-Marie le Roux
New writing
"A few years ago, I travelled to my hometown – by bus, because I couldn’t muster enough courage to take my car to travel all those many kilometres on my own."
|
 |
Beginning, middle, end
PP Fourie
New writing
"In Paris at midday on a day in May we emerged from the métro at the Place Maubert. In that tiny square the Huguenots were burned at the stake, I’d read, and I remarked to him that the screams must have been awful."
|
 |
Die koms en die vertrek van die oom: deel 3
Heilna du Plooy
Fiksie
"In die middel van die bed lê Hansie. Hy het ’n aandpak met satynlapelle aan en ’n wit formele hemp met fyn opnaaiseltjies. Hy het ’n donkerblou en silwer strikdas aan en blink skoene. Hy lyk of hy slaap."
|
 |
Mortifikasie
Reinet de Waal
Poësie
"ek kan nie ophou kyk
na die reep op reep lap
lewende kleure en bont daarby
eens deel van iets groter;
nou geskeur net een doel dien
Bondgenoot"
|
 |
landuit
Desmond Gird
Poësie
"landuit koebaai sê vir goeie pelle
bly maar ’n diep, rou, hartseer ding
land in, sou ons julle terug wou bring;
al die nabye geliefdes voel dieselfde"
|
 |
Herfs
Anzel van den Berg
Poësie
"Ek wil jou beloftes afbrand
sodat jy kan skroei
Ek wil jou omgee in blare verander
die soort wat wegwaai as dit winter raak"
|
 |
Persverklaring: Sopnat gala-aand ’n reusesukses
Amanda Ahave De Meillon
Skryfsake en rubrieke
Die hoofdoel van hierdie kompetisie is die bevordering van gehaltepoësie in Afrikaans. Op 1 Maart 2021 skop INK af met ’n splinternuwe digkompetisie wat 2020 s’n gaan oortref. Hier is vanjaar se wenners.
|
 |
Toast rig ’n gemaskerde satelliet op Roof en (Or)Wellington
Izak de Vries
Musiek
"Toe Bob Dylan die Nobelprys vir Letterkunde gewen het, is daar op verskillende forums gesels oor die musiekteks as letterkundige instrument, maar doen ons werklik genoeg om ons liedjieskrywers se bydrae tot ons letterkunde te verreken?"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|