|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 747
3/05/2019
|
Krities Afrikaans
|
Between rock & a hard place
In brilliantly tragic and hilarious detail, Between rock & a hard place is an epic memoir by musician, promoter and enthusiastic participant Carsten Rasch. Rasch is a gifted storyteller as he paints an untold history, detailing those tumultuous and giddy times with heartfelt irreverence. Between rock & a hard place is simultaneously a blow-for-blow rock ’n roll story told from the dubious vantage point of being below the underbelly; an aberrant coming-of-age tale set in a time of political madness and mad debauchery; and, finally, a lesson on horses.
Carsten Rasch
MFBooks Joburg, 2019
ISBN: 9781928420361
|
 |
|
 |
Hans du Plessis (1945–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Die Muse is nie suinig met idees nie – almal kry hulle. Maar dis die ware kunstenaar wat die vermoë het om daardie gawe te sit in ’n kunswerk." Hans du Plessis se profiel op LitNet se ATKV-Skrywersalbum is volledig bygewerk.
|
 |
Yellowbone by Ekow Duker: a review
Karabo Kgoleng
Reviews
"Identity is explored racially, sexually, physically, culturally and linguistically. The reader observes how the major characters navigate these issues, as they respond to the events that challenge them and bring these issues to light."
|
 |
Karaktermoord deur Carina Diedericks-Hugo: ’n resensie
Org Potgieter
Resensies
"In haar bedankings vertel Diedericks-Hugo dat die saadjie vir Karaktermoord reeds in 2011 geplant is en dat sy onlangs aangemoedig is om die eerste twee hoofstukke af te stof en die riller te voltooi. Dit was goeie raad aan ’n skrywer wat nou getoon het dat sy ook ’n ander genre kan baasraak."
|
 |
Overdaad
Crito
LitNet-blogs
"Meiring kritiseer in detail – en lewer die soort kritiek wat ’n skrywer sou gehelp het as dit in ’n keurverslag was."
|
 |
LitNet Akademies Weerdink: Die "Die Land"-musiekvideo, mites en nostalgie
Marietjie Pauw
Seminare en essays
Die LitNet Akademies Weerdink-reeks skakel akademiese navorsing met die brandende kwessies van 2019. “Behoort” die Afrikaner in Suid-Afrika? Waar bevind Afrikaners hulle in 2019? LitNet het vir Marietjie Pauw gevra om oor die hedendaagse herrie met Steve Hofmeyr en die “Die Land”-musiekvideo te besin.
|
 |
Ons Dame, die ewige diva
Marita van der Vyver
Menings
"Die stertjie van die storie is dat Daniel sommer so 'n mik-en-druk-kiekie van my geneem het, met die Eiffeltoring in die verte en die res van Parys onder ons uitgestrek, wat 'n paar jaar later as amptelike outeursfoto vir my jeugboek Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom gebruik is."
|
 |
Suidoosterfees, Gangsters en kuns
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Hoekom sou enigiemand lag, of jil, tydens gedeeltes van die vertoning wat eintlik vra vir ʼn ander tipe reaksie? Is mense so afgestomp vir wat in ons samelewing aangaan dat lag die enigste reaksie is om te toon? Of het die lag ʼn dieper ongemak probeer wegsteek?"
|
 |
Suidoosterfees 2019-video: Hoe soomloos is die kunste werklik?
LitNet
Suidoosterfees
Spreek die kunste werklik tot ’n diverse en verteenwoordigende gehoor en weerspieël dit ’n getransformeerde samelewing? Tydens die Suidoosterfees 2019 het die eerste van vier Jakes Gerwel-diskoersgesprekke op 25 April by Kunstekaap plaasgevind, met Mercy Kannemeyer, Saartjie Botha, Basil Appollis, Cintaine Schutte en Kabous Meiring (gespreksleier).
|
 |
Suidoosterfees 2019-video: Wie is ons en maak dit saak?
LitNet
Suidoosterfees
Wat is die invloed van geskiedenis op wie ons is, en hoe leef ons vorentoe in die Suid-Afrikaanse droom van ’n reënboognasie? Tydens die Suidoosterfees 2019 het die tweede van vier Jakes Gerwel-diskoersgesprekke op 26 April by Kunstekaap plaasgevind, met Haji Dawjee, Wilhelm Verwoerd en Heindrich Wyngaard (gespreksleier).
|
 |
Suidoosterfees 2019-video: Afrikaans – ’n taal vir almal?
LitNet
Suidoosterfees
Wat is die struikelblokke wat verhoed dat jongmense Afrikaans wil vier en koester? Tydens die Suidoosterfees 2019 het die derde van vier Jakes Gerwel-diskoersgesprekke, aangebied deur die Afrikaanse Taalraad, op 27 April by Kunstekaap plaasgevind, met SZ Minnaar, Carla Barnard, Esra Plaatjies en Tracey Lange (gespreksleier).
|
 |
Suidoosterfees 2019-video: Die volle storie van Afrikaans
LitNet
Suidoosterfees
Hoe inklusief is Afrikaans se storie werklik? Die vierde en laaste Jakes Gerwel-diskoersgesprek het op 29 April by Kunstekaap plaasgevind, met Anastasia de Vries, Wannie Carstens, Willa Boezak en Michael le Cordeur (gespreksleier).
|
 |
Rasseherrie oor akademiese artikel by US
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"’n Rasseherrie het losgebars oor ’n navorsingstudie by die Universiteit Stellenbosch wat die denkvermoë van bruin vroue bespreek."
|
 |
Township Opera Company: "Opera is for everyone"
Marli van Eeden
Muziek
"Many people from the townships don’t know what an opera house looks like; they don't know opera. Some are sceptical and think it is for the elite. We want to break this stereotype. Opera is for everyone."
|
 |
Stemdag kan baie verrassings inhou
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Met skaars ’n week oor voordat Suid-Afrikaners hulle kruisies by die stembus gaan trek, is die groot vraag hoe die drie grootste partye gaan vaar."
|
 |
Die orrel van die Notre Dame-katedraal: die einde van ’n era
Elize Zorgman
Cultuur
"Die hele wêreld was geskok toe daar op 15 April ’n verwoestende brand uitbreek in die Notre Dame-katedraal in Parys. Vir orrelliefhebbers was slegs een vraag belangrik: Sou die beroemde Cavaillé-Coll-orrel die vlamme oorleef?"
|
 |
Valse vriend: Stoep
Voertaal
Valse vrienden
"Want het Afrikaanse woord 'stoep' is in het Nederlands een 'veranda'. Maar in het Nederlands is een 'stoep' een 'trottoir', oftewel een 'sypaadjie' in het Afrikaans."
|
 |
Skemerson-rolprent in rolprentteaters te sien
LitNet, Pietie Beyers
Onderhoude
"’n Afrikaanse rolprent wat geestesgesondheid aanspreek, met akteurs soos Pietie Beyers, Anneke Weidemann en Elize Cawood in die rolverdeling, begin 3 Mei landwyd in rolprentteaters draai."
|
 |
Kunstenaars skep kreatiewe samewerking oor grense heen
Marli van Eeden, Willemien Rust, Ayẹni Ọlájídé, Yusuf Balogun Gemini
Onderhoude
"Ek sukkel eintlik nog steeds om ons creative output te definieer: ek dink dis waarskynlik iets in die lyn van poësie-ontmoet-lirieke wat deur instrumentele musiek ondersteun word. Maar ek dink die onderskeidende eienskap van ons projek lê eintlik in die kombinasie van Afrikaans en Yorùbá: ons moedertale wat teenoor mekaar, maar ook langs mekaar staan."
|
 |
Die gangsters na jare stééds relevant
Marli van Eeden
Suidoosterfees
"Dit is die eerlike betekenisvolle spel van die akteurs wat juis die karakters daardie menslikheid gee en maak dat jy by hulle aanklank vind, ten spyte van die negatiewe konnotasie wat daar aan die woord 'gangsters' geheg word."
|
 |
Nataniël ’n hoogtepunt by Suidoosterfees
Marli van Eeden
Suidoosterfees
"Dié vertoning is sowaar ’n skouspel en ek is geensins verbaas dat dit met ’n staande toejuiging van die gehoor afgesluit is nie."
|
 |
In the shadow of Brahms – Robert Fuchs and his First Piano Trio
Petro Engelbrecht, Bertha Spies, Henriëtte van Rensburg
Opinion
"This article deals with the relatively little-known composer Robert Fuchs, who used developing variation – a composition technique associated predominantly with Johannes Brahms – in his First Piano Trio."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
 |
Like writer father, like poet daughter
Abigail George
New writing
"That’s being honest, and after the rain
she’s Jean Rhys, and during the rain she edits me
away, censors me, declares me Mrs Rochester.
Her hands smell like spaghetti."
|
|