Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 603

10/06/2016

Krities Afrikaans

LitNet: Jou kans in Afrikaans

Pasverskyn

Tuisland

Met die romans Plaasmoord en Onse vaders het Karin Brynard haar reputasie as een van Suid-Afrika se gewildste misdaadskrywers gevestig. In haar derde roman kom haar karakters te staan voor groter uitdagings as ooit tevore.

Skrywer: Karin Brynard

Penguin
Prys: R207

Menings

’n Kans in Afrikaans! – ’n Openbare uitdaging aan die US-bestuur

LitNet
Universiteitseminaar

“Ou struggleveterane, wit, bruin, swart, wat ook al. Ons staan almal agter ’n Kans in Afrikaans!.”

An Anglo thinks about Afrikaans

John Cartwright
University Seminar

"We have so far failed as a nation to give meaning and respect to the constitutional recognition of our multilingual heritage."

Voordrag by die WAT se Woordpret: Die ideaal van ’n meertalige universiteit

Sonja Loots
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal

"Hier staan ons dus nou, buite die hasehof, ‘n bietjie radeloos, met slegs die konsep van meertaligheid soos ’n baksteen in die hand. Wat kan ons daarmee maak? Ek stel voor ons gooi dit deur ’n paar vensters."

Die SABC se Teletubbies-nuus: die begin van die einde vir vryheid van spraak in Suid-Afrika?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die oomblik as die vryheid van die pers om verslaggewing te doen sonder vrees vir inmenging belemmer word, word demokrasie bedreig."

Oorsig van die WAT se Woordpret met Sonja Loots

Naomi Meyer
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal

"’n Meertalige universiteit is nie (net) ’n Afrikaanse universiteit nie."

How to kill a language

Constant van Graan
University Seminar

"Afrikaans, one of the youngest languages in the world, will be extinct in less than a century from now."

Onderhoud: Afrikaans in skole?

Danie van Wyk, Naomi Meyer
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"As universiteite besluit om slegs Engels as onderrigtaal aan te bied, sal dit beslis ’n invloed hê op ouers dat hul kinders in Engels onderrig moet word, alhoewel baie van die onderwysers en ouers uit huis nie Engelssprekend is nie."

Kommentaar deur die Afrikaanse Taalraad: Taalbeleid by die Universiteit van Pretoria

Conrad Steenkamp
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

"Kwessies soos taal, kulturele ruimtes en kurrikulum by die UP moet dus onderhandel word eerder as dat ’n meerderheidsgroep eenvoudig hul wense op ’n minderheid afdwing."

The pen is mightier than the gun

Shirmoney Rhode
Seminare en essays

"As daar niks is op skoolvlak is wat kinders prikkel nie, gaan bendes vir hulle ’n gun gee in die plek van die pen."

Skryfwerk

Op die swartbord

Bibi Slippers
Poësie

"’n Meisie wat skryf voel te veel,
vol voorgevoelens, so ’n gesukkel."

Flonkerstad, savanne

Charl-Pierre Naudé
Poësie

"Die suburbs kruip en word bekruip ..."

Haar naam was Ester

Marthé McLoud
Poësie

"Jy ken mos daardie toertjie?"

Die verste plek

Henry Abbott
Fiksie

"Wat haar man nou eintlik gedoen het om so ’n straf te verdien, wou hy nooit vir haar sê nie. Net dat die distrikskommandant die sersant geroep en opdrag gegee het: 'Wat is die verste plek wat jy het? Vat hierdie donnerse man en stuur hom soontoe!'"

Boeke en skrywers

Boekresensie: Daar doer in die fliek deur Leon van Nierop

Reinhardt Fourie
Resensies

"Daar doer in die fliek is ’n viering van die Afrikaanse filmbedryf se prestasies, en Van Nierop blyk positief te wees oor die toekoms."

Tien vrae: Carina van der Walt oor Amalgaam

Carina van der Walt, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Letterlik is amalgaam ’n woord wat tandartse ken, want hulle het in die verlede metaal en kwik vir stopsels gemeng. Amalgameer beteken '(ver-)meng'."

Book review: Burchell’s Travels by Susan Buchanan

Paul Murray
Books and writers

"The publishers have made sure that they give pride of place to Burchell’s life and travels in a highly accessible tome that is as attractive as it is readable. They have ensured that a life of extraordinary experience, in art and science, is appropriately commemorated."

Book review: The woman next door by Yewanda Omotoso

Karina Magdalena Szczurek
Books and writers

"Most importantly, Omotoso shows that life and love are rarely black and white. They are full of nuances and contradictions. We can be simultaneously kind and cruel, open and closed, warm and cold."

Die Uile – en Trompie – vlieg steeds hoog!

Org Potgieter
Boeke en skrywers

"Dis goed om te weet dat Trompie se kouse steeds oor sy skoene hang en dat Blikkies nog grassies kou en dat Saartjie steeds sukkel met die weerbarstige krul op haar voorkop."

Johann P Boshoff (1956– )

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

“Daar is twee dinge wat geen skrywer uit sy skrywes kan uithou nie – die skrywer se spiritualiteit en die skrywer se biografie.” – Johann P Boshoff

Dina Botha, koningin van die liefde

Carla van der Spuy
LAPA Uitgewersportaal

"Droom saam met my, Dina Botha se vyftigste Romanza het pas verskyn. Dit is vyftig Romanzas in tien jaar."

Erwe van die vaders

Crito
Blogs

"Haar argumentasie is bedees, maar uiteindelik glo mens haar heeltemal wanneer sy sê dat Die skaalmodel die soort werk is wat die leser nie toelaat om op te hou lees nie."

Leefstyl

"Die kind is nog jonger": Onderhoud met Terminatryx

Paul Blom, Sonja Ruppersberg, Naomi Meyer
Musiek

"Ek glo altyd dat as Ingrid [Jonker] in die 1980's grootgeword het, sy heel moontlik ’n Goth sou wees."

Teaterresensie: The Echo of a Noise deur Pieter-Dirk Uys

Maryke Roberts
Teater

"Hy is ’n meesterlike storieverteller, sonder arrogansie of selfbeheptheid."

Laurinda Hofmeyr sing splinternuwe opdrag-toonsetting by Hermanus se FynArts-fees

LitNet
Musiek

Tydens die middagete-konsert op 15 Junie in Hermanus word ’n nuwe toonsetting van Opperman se “Negester en stedelig” vir die eerste keer deur Laurinda en haar span musikante uitgevoer.

Slow violence / Langsame geweld by Hermanus FynArts

LitNet
Feeste

Die program heet Slow violence / Langsame geweld, en beloof om een van die hoogtepunte van die fees te wees.

LitNet Akademies

Kompleksiteit en die begeerte van die filosofie

Rèné Eloff
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Kompleksiteitsteorie hou skynbaar groot belofte in om ons denke en praktyke te verruim op onder meer wetenskaplike, sosiale, politieke, filosofiese en etiese gebiede."

LitNet Akademies: Kitsgids

LitNet
LitNet Akademies

LitNet Akademies se kitsgids tot al die belangrikste inligting.

Einstein-kompetisie, aangebied deur LitNet Akademies

Einstein-kompetisie: Lynley Abdoll

Lynley Abdoll
Einstein-kompetisie

Lynley is 'n voltydse student, hou van jol en is 'n aktiewe Rotariër.

Einstein-kompetisie: Randall Maarman

Randall Maarman
Einstein-kompetisie

"Ek het my die afgelope jare aktief ingespan vir en in die Nederlandse gemeenskap (gemeenskapsontwikkeling). Vir my is dit nou tyd om my talente in Suid-Afrika te gebruik."

Einstein-kompetisie: Natalé Buffels

Natalé Buffels
Einstein-kompetisie

Natalé is ’n honneursstudent in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Sy is versot op Afrikaanse letterkunde.

Einstein-kompetisie: Corlene Beukes

Corlene Beukes
Einstein-kompetisie

"Die intergeloofsverhouding tussen Christenskap en Islam mag dalk na ’n onversoenbare een klink, maar die siel van die verhouding is gegrond op geloof, respek en liefde."

Einstein-kompetisie: Sonette du Preez

Sonette du Preez
Einstein-kompetisie

Sonette se doel is om beroepshigiënenavorsing te doen wat uiteindelik tot die bevordering van werkergesondheid sal lei.

Einstein-kompetisie: Christine Fourie

Christine Fourie
Einstein-kompetisie

Christine is 'n ywerige belastingkonsultant by PriceWaterhouseCoopers. Dit is haar droom om 'n meestersgraad in internasionale belasting by 'n Europese universiteit te verwerf.

Einstein-kompetisie: André Janse van Rensburg

André Janse van Rensburg
Einstein-kompetisie

André is verbonde aan die Departement Sosiologie, Universiteit Gent, België, waar hy befonds word deur 'n beurs van die Bijzonder Onderzoeksfonds.

Einstein-kompetisie: Nadine Fouché

Nadine Fouché
Einstein-kompetisie

Nadine is ’n junior lektor binne die vakgroep Afrikaans vir Onderwys aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus).

Einstein-kompetisie: Maricel Botha

Maricel Botha
Einstein-kompetisie

Maricel is 'n doktorsgraadstudent aan die Universiteit van Johannesburg. Haar navorsing handel oor die sosiale aspekte van vertaling.

Einstein-kompetisie: Yasmin Skibbe

Yasmin Skibbe
Einstein-kompetisie

Yasmin is 'n student in kus- en hawe-ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch. Sy dans ook graag – in haar kamer, in dansklasse, buite, enige plek!

Einstein-kompetisie: Gustav Muller

Gustav Muller
Einstein-kompetisie

Gustav is 'n senior lektor in die Departement van Privaatreg aan die Universiteit van Pretoria, waar hy sakereg aan voorgraadse studente doseer.

Einstein-kompetisie: Jolandé Pienaar

Jolandé Pienaar
Einstein-kompetisie

Jolandé Pienaar studeer aptekerswese aan die Noordwes-Universiteit.

Einstein-kompetisie: Ernst Marais

Ernst Marais
Einstein-kompetisie

Ernst het twee nadoktorale navorsingsgenootskappe voltooi: een by die Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoel in Sakereg en toe by die Universiteit Kaapstad.

Einstein-kompetisie: Wiets Roos

Wiets Roos
Einstein-kompetisie

Wiets Roos is ’n doktorsgraadstudent in die Universiteit Stellenbosch se Departement Biochemie.

Einstein-kompetisie: Madelein van Straaten

Madelein van Straaten
Einstein-kompetisie

Madelein is nog altyd lief vir wiskunde. Sy wil graag klas gee en mense wys dat wiskunde regtig nie so erg is nie.

Einstein-kompetisie: Stefaans Gerber

Stefaans Gerber
Einstein-kompetisie

"Ek beoog om die wêreld eendag oor te neem as 'n patenteprokureur. Passievolle musikant/multi-instrumentalis. Spontane avontuurlustige kêrel."

Einstein-kompetisie: Cynthia du Toit

Cynthia du Toit
Einstein-kompetisie

Cynthia is 'n meestersstudent aan die Universiteit van die Vrystaat. Haar voltydse beroep is maatskaplikewerkbestuurder by Kindersorg Bloemfontein en Childline Vrystaat.

Einstein-kompetisie: Nina Brink

Nina Brink
Einstein-kompetisie

Nina is 'n dosent in Afrikaanse taalkunde aan die Noordwes-Universiteit. Sy het 'n passie vir taal en ook vir kindertaalverwerwing, waaroor daar nog baie min navorsing in Afrikaans gedoen is.

Einstein-kompetisie: Anneke Schoeman

Anneke Schoeman
Einstein-kompetisie

Dit is Anneke se droom om eendag haar wetenskaplike en taalkennis saam te smelt en aan te wend om 'n belangstelling in en liefde vir die wondere van die natuur by Jan Alleman te kweek.

Einstein-kompetisie: Paul Maritz

Paul Maritz
Einstein-kompetisie

Paul is 'n meestersstudent aan die NWU (Potchefstroomkampus). Hy is passievol oor leierskap en gemeenskapsontwikkeling, en dien tans vir 'n tweede termyn op die Studenteraad van die NWU.

Skole

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

Marise Oberholzer
Notas, toetse en vraestelle

Skryf jou graad 4-kind dalk hierdie kwartaal vir die heel eerste keer eksamen? Hier is 'n gratis wiskundevraestel en -memorandum om mee te oefen.

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

Marise Oberholzer
Notas, toetse en vraestelle

Leerders in graad 5: Hier is 'n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved