Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

Nuusbrief 567

10/09/2015

LitNet: Jou veeltaligheid

Menings

Multiculturalism does not mean everybody speaks English

Johannes Bertus de Villiers
Opinion

"Imagine if, instead of simply switching to English, US poured even more resources into awarding scholarships to Afrikaans-speaking learners from poor, rural communities in the northern and southern Cape. Imagine if centres and schools were started at the university to actively boost research, tuition and translation services in Xhosa so that students from Khayelitsha and the Transkei were no longer stuck with the choice of studying in either their second or their third language."

Stellenbosch and the cypher

Adrian "Diff" van Wyk
Opinion

"Afrikaans has never been the enemy; the use of the language to exclude people from conversation is the problem. Not the language!"

Open Stellenbosch and the language debate

Danie van Wyk
Opinion

"Afrikaans should be seen and accepted by non-Afrikaans students as a language spoken by the majority of people in the Western Cape. There are more Afrikaans-medium schools in the Western Cape than in the rest of the country combined. Surely this is a fact that cannot simply be ignored. Those students, the majority of whom are coloured/black Afrikaans mother-tongue speakers, have a right to be taught in the language of their choice – Afrikaans. The abandonment of Afrikaans as a medium of instruction at universities will have an effect on the entire Afrikaans community in South Africa."

Open Stellenbosch: “Yeah but you said it” – revisited

Heleen Hofmeyr
Opinion

"Once again, I find myself perplexed by your intentions, OS. You need to jump off this taaldebat train, because it’s clear your demands for transformation go so much further than language – and rightly so."

Blogs

Is eentaligheid die norm?
Karien Brits

"Hoekom is dit dan dat die meeste universiteite in Suid-Afrika dan net Engels as onderrigmedium gebruik? Waar is ons ander tale? Watter waarde heg ons aan ons tale – of hou ons nog vas aan die mite dat eentaligheid die norm is?"

Open Stellenbosch – Aluta Continua?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die probleem op Stellenbosch is immers nie Afrikaans nie. Die probleem is hoedat die taal gebruik word om uit te sluit en laer te trek. Geen taal kan bly voortbestaan te midde van ’n ons-julle-, insider-outsider-polemiek nie."

Open Stellenbosch and the importance of mother-tongue education

Kamal Kweku Yakubu
Opinion

"How do you get someone out of the township? The answer to this question of transformation is simple: educate them in their own language!"

It is time to listen to the youth

Michael le Cordeur
Opinion

"The youth are actively participating. Expect them to indicate the pace at which we move forward."

Afrikaans-in-dialogue, rather than Protection-of-Afrikaans

Bibi Burger
Opinion

" ... the only way forward for Afrikaans is for its proponents to stop privileging it above other indigenous South African languages and actively and practically support the development of all South African languages."

Persverklaring: Geen ruimte vir samboktaktiek in taaldebakel

LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

"Die ATR erken dat Suid-Afrika swaar dra aan die littekens van die verlede – ook wat hoër onderwys betref. Dit is egter geen rede om instellings en onderwysprogramme te ontwrig en kampusse onveilig te maak nie."

My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

Lovelyn Chidinma Nwadeyi
Opinion

"Am I against learning Afrikaans? No. Am I against white people? No. Am I against forcing others to learn in Afrikaans? Yes."

Video: Open Stellenbosch se massavergadering op 1 September 2015

Naomi Bruwer
Menings

’n Kort video van Open Stellenbosch se massabyeenkoms op Stellenbosch-kampus.

Foto's: Open Stellenbosch se massabyeenkoms en optog

Naomi Bruwer
Menings

Die studentebeweging Open Stellenbosch het Dinsdagmiddag ’n massabyeenkoms en optog op Stellenbosch-kampus gehou.

LitNet Akademies

Tyd in ons tyd: Oor teologie en toekomsgeoriënteerde herinnering

Robert Vosloo
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"In hierdie artikel word daar na die moontlike kontoere en belofte van ’n teologie van toekomsgeoriënteerde herinnering gevra, as deel van die soeke na ’n verantwoordelike en konstruktiewe omgang met die verlede."

Leerspraak in mentorinteraksies – ’n ondersoek na die interaksionele aard van leer

Gert van der Westhuizen
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Die diepgaande ontleding van twee leerinteraksies in hierdie studie demonstreer die perspektiewe op die interaksionele aard van leer wat deur gespreksontledingsmetodes oopgemaak word."

Wat die drome nie genees nie: Kan toestemming tot benadeling steeds aanspreeklikheid weens sportbeserings uitsluit?

Steve Cornelius
LitNet Akademies (Regte)

"Sportfederasies behoort meer te doen om die veiligheid van spelers te bevorder, sodat hulle latere eise van oudspelers kan vermy."

Die WOW, moets en moenies van blog

Gert Rautenbach
Seminare en essays

"Jammer: daar is geen geld en roem in blogging nie."

Boeke en skrywers

Open Book 2015: Martin Steyn oor Skuldig en spanningslektuur

Martin Steyn, Beyers de Vos
Boeke en skrywers

"Wat wel ’n faktor in die Suid-Afrikaanse konteks is ... is dat Suid-Afrikaners ’n begeerte het om te sien dat die misdadigers gevang en gestraf word, dat geregtigheid geskied, al is dit dan nou ook fiktief."

Video: Frans Rautenbach se Jou Krugerwildtuin Gids, met stories word bekendgestel

Naomi Bruwer
NB-Uitgewersportaal

Frans Rautenbach en Toast Coetzer gesels oor Jou Krugerwildtuin Gids, met stories en deel hulle ervarings van die Krugerwildtuin.

Tien vrae: André Fourie oor Monochroom reënboog

André Fourie, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Dit titel verwys ook na ‘n blaai deur ‘n album vol monochroom foto’s van onthoutye en wonderlike (maar ook nie-so-wonderlike-nie), kleurvolle dae."

Foto's: Bekendstelling van Split deur Debbie Loots

Izak de Vries
Boeke en skrywers

Split se onlangse Kaapse bekendstelling het in Clarke’s Bookshop, die oudste boekwinkel in Kaapstad, plaasgevind. Izak de Vries was daar.

George Louw (1939–)

Erika Terblanche
ATKV-Skrywersalbum

"Die seevoëls krys vandag
weer landlangs, die waters raak
benoud: ons het vergete hier
die see en land kom skei, op groot skaal drooggemaak."

Video en foto's: Bekendstelling van Jerzy Koch se omvattende geskiedenis van Afrikaanse letterkunde

Naomi Bruwer
Boeke en skrywers

Daniel Hugo het met Jerzy Koch in Stellenbosch Protea Boekwinkel oor A History of South African Literature: Afrikaans Literature 17th–19th Centuries gesels.

Bloedvreemd deur Juliana Coetzer

Herman Lategan
Boeke en skrywers

"Ek sien daarna uit om Coetzer se volgende boek te lees, want sy kan skryf."

Leer ’n gemeenskap lees en skep ’n volhoubare toekoms vir Suid-Afrika

LitNet, Izak de Vries
ATKV-Portaal

"Die ATKV se aktiwiteite en projekte is daarop gerig om Afrikaanse geletterdheid op ’n inklusiewe en kreatiewe wyse te bevorder."

Open Book 2015: Lien Botha oor Wonderboom

Lien Botha, Beyers de Vos
Boeke en skrywers

"Volgende keer sal ek sorg dat ek fikser is deur byvoorbeeld berge te begin uitklim ‘n jaar voor die boek verskyn."

Blogs

Hersiening
Crito

"Nou ja, wat wil jy vir my sê?"

Leefstyl

Laurinda Hofmeyr: "Ek weet nie presies wat my aantrek na sekere gedigte nie"

Henry Cloete
Musiek

"Ek probeer doelbewus meer intuïtief werk en vir myself sê die idees wat in my kop kom, het waarde, ek kan dit maar vertrou, al is dit so eenvoudig of arbitrêr."

Cortina Whiplash: "Jy moet die bokse oopskop en omgooi"

Henry Cloete
Musiek

"Daar is so baie stories wat jy nooit sal glo nie, maar een oggend op pad terug van ’n verskriklike mal vertoning in Clarens het Tessa ’n SMS gekry van ’n boer in die area wat vir haar ’n springboklammertjie en Angolese apie aangebied het as troeteldier."

Silwerskermfees 2015: Kortfilms

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"Met dié soort gehalte het die Silwerskermfees in vier kort jare volwassenheid bereik. Ek meen dis tyd dat die fliekpubliek ook die voorreg kry om tydens die fees die kortfilms in deelnemende teaters te sien."

Filmresensie: That Sugar Film

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"As daar nou een fliek is wat almal moet gaan kyk, is dit hierdie een."

kykNET Silwerskermfees 2015: Onderhoud oor Skewe Reënboog

Wim Steytler, Naomi Meyer
kykNET Portaal

"Die film vertel die storie van Willem – ‘n skisoïed, vasgeknel in Reënboognasie-idealisme."

Klaskamer

Onderwyser se navraag beantwoord: hier is hulp om Ingrid Jonker se werk te verstaan

Helize van Vuuren
Skole

Karin Mitcham het onlangs mbt skolehulp by LitNet aangeklop. Helize van Vuuren snel haar, onderwysers en leerders te hulp met navorsingsmateriaal wat in hierdie artikel afgelaai kan word.

Skryfwerk

Blogs

Eeu van kollegekultuur
Uit Melkbos

"My geliefde Kollegetehuis op die Tukkie-proefplaas is hierdie maand 100 jaar oud."

Fiksie: Die sonde van die vader

Riette Hugo
Skryfwerk

"Dis waar wat die Bybel sê, Marlene ..."

graftoon

Waldemar Gouws
Skryfwerk

"... vat-vat aan die verjaardag (so op my tone reeds)"

Onderlangs

LêNet: In die tent

Gooinet
Hygliteratuur

"Die aand word ek wakker toe ek voel hoe iemand hier langs my inkruip."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2015 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved